| Wat van 2002 [boodskap #70933] |
Ma., 23 Desember 2002 08:23  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sal dit vir jou 'n onvergeetlike jaar maak?
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat van 2002 [boodskap #70944 is 'n antwoord op boodskap #70942] |
Ma., 23 Desember 2002 09:58  |
W
Boodskappe: 306 Geregistreer: November 2002
|
Senior Lid |
|
|
Suidwester
2. Springbokrugby is so in sy moer in....in sy hele moer in! Sug!
Arme donners, ons sal nie eers die halfeindstryde haal op die
wêreldbeker nie!
Wouter
Aaag dis nie so erg nie. Hulle het darem 'n nuwe borg gekry.
Na Castle as borg onttrek het, borg Tampax die Springbokspan
deur hierdie moeilike period.
|
|
|
|