Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ag nee - Gator
Ag nee - Gator [boodskap #70839] Do, 19 Desember 2002 22:37 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie hoe dit gebeur het nie want ek click nooit op "yes" as hulle my
vra of ek Gator wil install nie, maar op een of ander way het die stuk
gemors op my rekenaar gekom. Nou moet ek eers gaan sukkel om die
verfoeilike ding van my hardeskyf te verwyder.

Elaine
Re: Ag nee - Gator [boodskap #70843 is 'n antwoord op boodskap #70839] Vr, 20 Desember 2002 04:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kry "Adaware" - dit is vryware (freeware) - en gebruik gereeld om die en
ander trojane te verwyder ...

"Elaine" skryf in boodskap news:3e024a23.0@news1.mweb.co.za...
> Ek weet nie hoe dit gebeur het nie want ek click nooit op "yes" as hulle my
> vra of ek Gator wil install nie, maar op een of ander way het die stuk
> gemors op my rekenaar gekom. Nou moet ek eers gaan sukkel om die
> verfoeilike ding van my hardeskyf te verwyder.
>
> Elaine
>
Re: Ag nee - Gator [boodskap #70845 is 'n antwoord op boodskap #70839] Vr, 20 Desember 2002 04:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
O ja - jy het ook Window Washer en Regcleaner (vry van die
MS-ondersteuningsblad) nodig. (Windowwasher is nie vrysagteware nie.) Al
die dingetjies is by Kazaa / P2P / E-donkey beskikbaar - dis waar jou
breeband aflaaivermoë noodsaaklik is....

"Elaine" skryf in boodskap news:3e024a23.0@news1.mweb.co.za...
> Ek weet nie hoe dit gebeur het nie want ek click nooit op "yes" as hulle my
> vra of ek Gator wil install nie, maar op een of ander way het die stuk
> gemors op my rekenaar gekom. Nou moet ek eers gaan sukkel om die
> verfoeilike ding van my hardeskyf te verwyder.
>
> Elaine
>
Re: Ag nee - Gator [boodskap #70854 is 'n antwoord op boodskap #70839] Vr, 20 Desember 2002 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gaan naar start,zoeken,skryf gator en jy kryg alles wat daarmee te maak het
stuk voor stuk alles verwyder en klaar is Kees
"Elaine" skryf in boodskap news:3e024a23.0@news1.mweb.co.za...
> Ek weet nie hoe dit gebeur het nie want ek click nooit op "yes" as hulle my
> vra of ek Gator wil install nie, maar op een of ander way het die stuk
> gemors op my rekenaar gekom. Nou moet ek eers gaan sukkel om die
> verfoeilike ding van my hardeskyf te verwyder.
>
> Elaine
>
Re: Ag nee - Gator [boodskap #70871 is 'n antwoord op boodskap #70843] Vr, 20 Desember 2002 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink ek het dit êrens op 'n .NET CD, ek het Gator afgehaal, maar lyk my
die ding verberg homself in jou registry want ek kry nog steeds pop-ups met
die gator Icon. Ek sal maar my eie resident PC tech vra om vir my te kyk.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:3e02a11e$0$231@hades.is.co.za...
> Kry "Adaware" - dit is vryware (freeware) - en gebruik gereeld om die en
> ander trojane te verwyder ...
Re: Ag nee - Gator [boodskap #70872 is 'n antwoord op boodskap #70845] Vr, 20 Desember 2002 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het ook WINMX, Morpheus en Dircet-Connect vir P2P netwerke, KaZaa en
E-donkey is 'n bietjie stadig. Ons kry in elk geval eers na Kersfees ons
ADSL, so ek sal moet wag tot dan voordat ek eers gaan probeer.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:3e02a2cc$0$229@hades.is.co.za...
> O ja - jy het ook Window Washer en Regcleaner (vry van die
> MS-ondersteuningsblad) nodig. (Windowwasher is nie vrysagteware nie.) Al
> die dingetjies is by Kazaa / P2P / E-donkey beskikbaar - dis waar jou
> breeband aflaaivermoë noodsaaklik is....
Re: Ag nee - Gator [boodskap #70873 is 'n antwoord op boodskap #70854] Vr, 20 Desember 2002 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie :))))

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:KeBM9.61714$Ti2.9097@afrodite.telenet-ops.be...
> Gaan naar start,zoeken,skryf gator en jy kryg alles wat daarmee te maak het
> stuk voor stuk alles verwyder en klaar is Kees
Re: Ag nee - Gator [boodskap #70914 is 'n antwoord op boodskap #70839] So, 22 Desember 2002 17:48 Na vorige boodskap
Email  is tans af-lyn  Email
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ad-Aware is free (search google.com for "adaware") and install the 878kb
file. It will rid you of pests like Gator. Adware is free for individual
users.

Ad-aware is vry en kan skelm programme soos Gator laat vrek. Jy kan dit kry
vanaf Google, soek vir "adaware." (Vertaling nie sleg nie vir iemand wat
vir twintig+ jaar nooit Afrikaaans gepraat het nie!)

"Elaine" skryf in boodskap news:3e024a23.0@news1.mweb.co.za...
> Ek weet nie hoe dit gebeur het nie want ek click nooit op "yes" as hulle my
> vra of ek Gator wil install nie, maar op een of ander way het die stuk
> gemors op my rekenaar gekom. Nou moet ek eers gaan sukkel om die
> verfoeilike ding van my hardeskyf te verwyder.
>
> Elaine
>
Vorige onderwerp: Re: Telkom's rates hike gets go ahead from Icasa
Volgende onderwerp: Vader Krismis in die wabbeljoe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 23:13:51 MGT 2024