Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Telkom's rates hike gets go ahead from Icasa
Re: Telkom's rates hike gets go ahead from Icasa [boodskap #70341] Di, 10 Desember 2002 12:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - en dis meer as die huidige inflasiekoers.
Steen moet nou vir ons vertel hoekom:))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3df5d1e0$0$236@hades.is.co.za...
>
> The Independent Communications Authority of South Africa has approved
> Telkom's 12,5 percent price increase for local telephone calls with effect
> from January 1, 2003.
>
>
http://www.iol.co.za/index.php?newslett=1&click_id=79&am p;art_id=qw1039513320653
> B234&set_id=1
>
Re: Telkom's rates hike gets go ahead from Icasa [boodskap #70374 is 'n antwoord op boodskap #70341] Di, 10 Desember 2002 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Dec 2002 16:26:02 +0200, "Elaine" wrote:

> O Jippie.
>
> E
>
> "TJ" wrote in message
> news:3df5d1e0$0$236@hades.is.co.za...

>> The Independent Communications Authority of South Africa has approved
>> Telkom's 12,5 percent price increase for local telephone calls with effect
>> from January 1, 2003.
>

TJ pos na 'n paar groepe toe. Wanneer julle reageer op sy pos, moet
julle asseblief nie sy swak maniere volg nie want dit lok net meer pos
van ander groepe. Pos steeds net hierheen.

Hoe gaan die Telkom verhoging ons seweranders affekteer?

DD
Re: Telkom's rates hike gets go ahead from Icasa [boodskap #70385 is 'n antwoord op boodskap #70374] Wo, 11 Desember 2002 00:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag askies man, ek het nie gesien nie.

E

"Davie Davis" wrote:
>
>
> TJ pos na 'n paar groepe toe. Wanneer julle reageer op sy pos, moet
> julle asseblief nie sy swak maniere volg nie want dit lok net meer pos
> van ander groepe. Pos steeds net hierheen.
>
> Hoe gaan die Telkom verhoging ons seweranders affekteer?
>
> DD
>
Re: Telkom's rates hike gets go ahead from Icasa [boodskap #70510 is 'n antwoord op boodskap #70341] Do, 12 Desember 2002 19:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
sorites  is tans af-lyn  sorites
Boodskappe: 30
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:at4lk0$101833$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja - en dis meer as die huidige inflasiekoers.
> Steen moet nou vir ons vertel hoekom:))
> Annette

Hulle vat mos die "gemiddelde" vermeerdering! En dis mos glo minder as
die inflasie koers. Nou kan jy Timbaktoo baie goedkoop bel!!

>
> "TJ" wrote in message
> news:3df5d1e0$0$236@hades.is.co.za...
>>
>> The Independent Communications Authority of South Africa has approved
>> Telkom's 12,5 percent price increase for local telephone calls with effect
>> from January 1, 2003.
>>
>
http://www.iol.co.za/index.php?newslett=1&click_id=79&am p;art_id=qw1039513
320653
>> B234&set_id=1
>>
>
Re: Telkom's rates hike gets go ahead from Icasa [boodskap #70901 is 'n antwoord op boodskap #70341] So, 22 Desember 2002 09:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
TELKOM - waarom?
Omdat hulle 'n monopolie het - en nou goedkoper aandele aan Swart kopers
bied. Oortuig my dat dit nie sprekend is van rassisme nie - en ek eet my
hoed op.

(Truuk is - ek het nie 'n hoed nie.)

"Andrew K" skryf in boodskap news:3e041ecb.0@news1.mweb.co.za...
> "LChen" wrote in message
> news:atlogo$7qgu$1@netnews.upenn.edu...
>> On your observation on the ADSL vs. ISDN profit margin: An interesting
>> letter appeared on Moneyweb recently. Apparently Telkom limit ADSL
>> connections to 3GB per month. If you exceed this, they throttle the
>> bandwidth to less than a dial-up connection (the link to the article is at
>> the end of my post). One would presume that the reason for this is that
>> they are scared that ADSL will cannibalise their leased line business.
>>
>
> That's only if you use Telkom as your ISP. If you use another company like
> Worldonline there's no limit.
>
> Andrew
>
Re: Telkom's rates hike gets go ahead from Icasa [boodskap #70907 is 'n antwoord op boodskap #70901] So, 22 Desember 2002 13:00 Na vorige boodskap
D De Villiers  is tans af-lyn  D De Villiers
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Junior Lid
Baie Waar Jonas !!!

> TELKOM - waarom?
> Omdat hulle 'n monopolie het - en nou goedkoper aandele aan Swart kopers
> bied. Oortuig my dat dit nie sprekend is van rassisme nie - en ek eet my
> hoed op.
Vorige onderwerp: AMERICA: Black writer says 'ThankGod for slavery'
Volgende onderwerp: Ag nee - Gator
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 01:15:09 MGT 2024