Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vigs en duikbote
Vigs en duikbote [boodskap #70723] |
Wo., 18 Desember 2002 06:40  |
Pieter[2]
Boodskappe: 93 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
" Londen. - Suid-Afrika kan nie medisyne vir mense met MIV/vigs bekostig
nie - deels omdat hy duikbote nodig het om moontlike aanvalle deur lande
soos die VSA af te weer. Sê het dr. Manto Tshabala-Msimang, minister van
gesondheid, aan die Britse koerant The Guardian gesê."
En sy is 'n "agbare" MISTER"
|
|
|
|
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70733 is 'n antwoord op boodskap #70723] |
Wo., 18 Desember 2002 08:13   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is Dr. Manto nie dieselfde een wat, nadat iemand vir haar 'n joke deur email
gestuur het, die memo in parlement versprei het dat VIGS hier geplant is
deur Aliens nie. Ek onthou 'n 702 omroeper het haar nog daaroor uitgevra en
toe hy vir haar sê: "Maar Manto antwoord die vraag.", toe skrou sy op hom:
"Ek's nie jou Manto nie! Ek's agbare MINISTER Tshabala-Msimang." Sy het nie
een van sy vrae beantwoord nie, en het al sy vrae gesidestep soos 'n
glibberige slang. Ai, g'n wonder die wêreld lag vir ons nie :))
Buitendien, ons hele vloot bevat soveel mense soos wat daar op EEN van
Amerika se "Destroyers" is, en ons het geen kernwapens waarvan ek bewus is
nie, so as Amerika besluit om ons uit te haal, gaan ons hulle nie gekeer kry
nie.
Elaine
"Pieter" skryf in boodskap news:3e001898$0$237@hades.is.co.za...
> " Londen. - Suid-Afrika kan nie medisyne vir mense met MIV/vigs bekostig
> nie - deels omdat hy duikbote nodig het om moontlike aanvalle deur lande
> soos die VSA af te weer. Sê het dr. Manto Tshabala-Msimang, minister van
> gesondheid, aan die Britse koerant The Guardian gesê."
>
>
> En sy is 'n "agbare" MISTER"
>
|
|
|
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70736 is 'n antwoord op boodskap #70733] |
Wo., 18 Desember 2002 08:21   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die onderhoud was met John Robbie, en hy moes nogal om verskoning vra, of hy
was sy werk kwyt.
Ek dink ons verstaan haar verkeerd - ons aantal vigsmense is juis ons wapen.
Dis tog 'n algemene feit dat die veroweraar se soldate vrouens gryp en rape.
Dan kry ons hulle lekker terug.
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3e002e43.0@news1.mweb.co.za...
> Is Dr. Manto nie dieselfde een wat, nadat iemand vir haar 'n joke deur email
> gestuur het, die memo in parlement versprei het dat VIGS hier geplant is
> deur Aliens nie. Ek onthou 'n 702 omroeper het haar nog daaroor uitgevra en
> toe hy vir haar sê: "Maar Manto antwoord die vraag.", toe skrou sy op hom:
> "Ek's nie jou Manto nie! Ek's agbare MINISTER Tshabala-Msimang." Sy het nie
> een van sy vrae beantwoord nie, en het al sy vrae gesidestep soos 'n
> glibberige slang. Ai, g'n wonder die wêreld lag vir ons nie :))
>
> Buitendien, ons hele vloot bevat soveel mense soos wat daar op EEN van
> Amerika se "Destroyers" is, en ons het geen kernwapens waarvan ek bewus is
> nie, so as Amerika besluit om ons uit te haal, gaan ons hulle nie gekeer kry
> nie.
>
> Elaine
>
> "Pieter" wrote in message
> news:3e001898$0$237@hades.is.co.za...
>> " Londen. - Suid-Afrika kan nie medisyne vir mense met MIV/vigs bekostig
>> nie - deels omdat hy duikbote nodig het om moontlike aanvalle deur lande
>> soos die VSA af te weer. Sê het dr. Manto Tshabala-Msimang, minister van
>> gesondheid, aan die Britse koerant The Guardian gesê."
>>
>>
>> En sy is 'n "agbare" MISTER"
>>
>
|
|
|
|
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70741 is 'n antwoord op boodskap #70733] |
Wo., 18 Desember 2002 09:48   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ai, Elaine. As jy nou wil lag, moet jy 'n onderhoud lees wat Sam Nujoma
met 'n Duitse joernalis gehad het! Mens kan nie glo dat 'n intelligente
mens sulke klomp twak kan kwytraak nie.....laat mens wonder!
"Elaine" skryf in boodskap news:3e002e43.0@news1.mweb.co.za...
> Is Dr. Manto nie dieselfde een wat, nadat iemand vir haar 'n joke deur email
> gestuur het, die memo in parlement versprei het dat VIGS hier geplant is
> deur Aliens nie. Ek onthou 'n 702 omroeper het haar nog daaroor uitgevra en
> toe hy vir haar sê: "Maar Manto antwoord die vraag.", toe skrou sy op hom:
> "Ek's nie jou Manto nie! Ek's agbare MINISTER Tshabala-Msimang." Sy het nie
> een van sy vrae beantwoord nie, en het al sy vrae gesidestep soos 'n
> glibberige slang. Ai, g'n wonder die wêreld lag vir ons nie :))
>
> Buitendien, ons hele vloot bevat soveel mense soos wat daar op EEN van
> Amerika se "Destroyers" is, en ons het geen kernwapens waarvan ek bewus is
> nie, so as Amerika besluit om ons uit te haal, gaan ons hulle nie gekeer kry
> nie.
>
> Elaine
>
> "Pieter" wrote in message
> news:3e001898$0$237@hades.is.co.za...
>> " Londen. - Suid-Afrika kan nie medisyne vir mense met MIV/vigs bekostig
>> nie - deels omdat hy duikbote nodig het om moontlike aanvalle deur lande
>> soos die VSA af te weer. Sê het dr. Manto Tshabala-Msimang, minister van
>> gesondheid, aan die Britse koerant The Guardian gesê."
>>
>>
>> En sy is 'n "agbare" MISTER"
>>
>
|
|
|
|
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70744 is 'n antwoord op boodskap #70741] |
Wo., 18 Desember 2002 10:06   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
En wat presies is jou definisie van die intelligensie van jou Oompie Sam?
Net soos wat ons wysgemaak word Mugabe is die slimste leier in Afrika, nee
die hele wye wêreld!! Want geen ander leier het meer grade as hy nie.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e00446c.0@news1.mweb.co.za...
> Ai, Elaine. As jy nou wil lag, moet jy 'n onderhoud lees wat Sam Nujoma
> met 'n Duitse joernalis gehad het! Mens kan nie glo dat 'n intelligente
> mens sulke klomp twak kan kwytraak nie.....laat mens wonder!
> "Elaine" wrote in message
> news:3e002e43.0@news1.mweb.co.za...
>> Is Dr. Manto nie dieselfde een wat, nadat iemand vir haar 'n joke deur
> email
>> gestuur het, die memo in parlement versprei het dat VIGS hier geplant is
>> deur Aliens nie. Ek onthou 'n 702 omroeper het haar nog daaroor
uitgevra
> en
>> toe hy vir haar sê: "Maar Manto antwoord die vraag.", toe skrou sy op hom:
>> "Ek's nie jou Manto nie! Ek's agbare MINISTER Tshabala-Msimang." Sy het
> nie
>> een van sy vrae beantwoord nie, en het al sy vrae gesidestep soos 'n
>> glibberige slang. Ai, g'n wonder die wêreld lag vir ons nie :))
>>
>> Buitendien, ons hele vloot bevat soveel mense soos wat daar op EEN van
>> Amerika se "Destroyers" is, en ons het geen kernwapens waarvan ek bewus is
>> nie, so as Amerika besluit om ons uit te haal, gaan ons hulle nie gekeer
> kry
>> nie.
>>
>> Elaine
>>
>> "Pieter" wrote in message
>> news:3e001898$0$237@hades.is.co.za...
>>> " Londen. - Suid-Afrika kan nie medisyne vir mense met MIV/vigs bekostig
>>> nie - deels omdat hy duikbote nodig het om moontlike aanvalle deur lande
>>> soos die VSA af te weer. Sê het dr. Manto Tshabala-Msimang, minister van
>>> gesondheid, aan die Britse koerant The Guardian gesê."
>>>
>>>
>>> En sy is 'n "agbare" MISTER"
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70763 is 'n antwoord op boodskap #70723] |
Wo., 18 Desember 2002 18:06   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
News wrote:
> as die VSA ons ooit moet aanval sal ek anyway nie teen hulle baklei nie,
> dink net wat ons veggroep en vegspan bevelvoerders kan beplan, SELFMOORD
Ja-nee, hardloop as jy hulle sien aankom.
Meeste van hulle treffers is friendly fire.
As hulle nie hulle eie mense doodbom nie,
bom hulle Kanadese.
Die Ruiter in die Dag
|
|
|
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70782 is 'n antwoord op boodskap #70744] |
Do., 19 Desember 2002 01:27   |
News
Boodskappe: 11 Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hoe het die liedjie gegaan "daar onder 'n boom .... die ministers mis" lyk
my die mis is deesdae baie verbaal van aard. Wat verwag die klomp as hulle
sulke snert kwytraak; dink hulle die deursnee mens gaan hulle ernstig
opneem. Vergeet die "rooi gevaar" , hier kom die VSA. Sal jou een ding se,
as die VSA ons ooit moet aanval sal ek anyway nie teen hulle baklei nie,
dink net wat ons veggroep en vegspan bevelvoerders kan beplan, SELFMOORD
Pieter
nette" skryf in boodskap news:atphgk$1cmoj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> En wat presies is jou definisie van die intelligensie van jou Oompie Sam?
> Net soos wat ons wysgemaak word Mugabe is die slimste leier in Afrika, nee
> die hele wye wêreld!! Want geen ander leier het meer grade as hy nie.
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e00446c.0@news1.mweb.co.za...
>> Ai, Elaine. As jy nou wil lag, moet jy 'n onderhoud lees wat Sam Nujoma
>> met 'n Duitse joernalis gehad het! Mens kan nie glo dat 'n intelligente
>> mens sulke klomp twak kan kwytraak nie.....laat mens wonder!
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3e002e43.0@news1.mweb.co.za...
>>> Is Dr. Manto nie dieselfde een wat, nadat iemand vir haar 'n joke deur
>> email
>>> gestuur het, die memo in parlement versprei het dat VIGS hier geplant is
>>> deur Aliens nie. Ek onthou 'n 702 omroeper het haar nog daaroor
> uitgevra
>> en
>>> toe hy vir haar sê: "Maar Manto antwoord die vraag.", toe skrou sy op
> hom:
>>> "Ek's nie jou Manto nie! Ek's agbare MINISTER Tshabala-Msimang." Sy
het
>> nie
>>> een van sy vrae beantwoord nie, en het al sy vrae gesidestep soos 'n
>>> glibberige slang. Ai, g'n wonder die wêreld lag vir ons nie :))
>>>
>>> Buitendien, ons hele vloot bevat soveel mense soos wat daar op EEN van
>>> Amerika se "Destroyers" is, en ons het geen kernwapens waarvan ek
bewus
> is
>>> nie, so as Amerika besluit om ons uit te haal, gaan ons hulle nie
gekeer
>> kry
>>> nie.
>>>
>>> Elaine
>>>
>>> "Pieter" wrote in message
>>> news:3e001898$0$237@hades.is.co.za...
>>>> " Londen. - Suid-Afrika kan nie medisyne vir mense met MIV/vigs
> bekostig
>>>> nie - deels omdat hy duikbote nodig het om moontlike aanvalle deur
> lande
>>>> soos die VSA af te weer. Sê het dr. Manto Tshabala-Msimang, minister
> van
>>>> gesondheid, aan die Britse koerant The Guardian gesê."
>>>>
>>>>
>>>> En sy is 'n "agbare" MISTER"
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70820 is 'n antwoord op boodskap #70792] |
Do., 19 Desember 2002 15:11  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"News" wrote:
> Jy klink nou soos een van die "mossie-tannies".
Wat is 'n mossie-tannie? (As ek so vinnig moet dink, dan klink dit
soos 'n beskrywing vir iemand wat nie tanne het nie. En hierdie
aaantie het mos erge SKERP fangs, so nou weet ekkie meerie)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 23:19:38 UTC 2025
|