Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vigs en duikbote
Vigs en duikbote [boodskap #70723] Wo, 18 Desember 2002 06:40 na volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
" Londen. - Suid-Afrika kan nie medisyne vir mense met MIV/vigs bekostig
nie - deels omdat hy duikbote nodig het om moontlike aanvalle deur lande
soos die VSA af te weer. Sê het dr. Manto Tshabala-Msimang, minister van
gesondheid, aan die Britse koerant The Guardian gesê."

En sy is 'n "agbare" MISTER"
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70727 is 'n antwoord op boodskap #70723] Wo, 18 Desember 2002 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder hoeveel mense, behalwe joernaliste, luister wat die arme dwalende
te sê het - as sy haar mond oopmaak, is dit nonsens, en sy beweer gereeld
dat sy verkeerd aangehaal word. Miskien moet sy maar 'n segsman kry wat
duidelik kan praat.

Met jou opskrif het ek natuurlik aan iets anders gedink - en ek sal nie
eintlik verbaas wees as daar wel 'n verspreiding van vigs op duikbote
plaasvind nie.

Annette

"Pieter" skryf in boodskap news:3e001898$0$237@hades.is.co.za...
> " Londen. - Suid-Afrika kan nie medisyne vir mense met MIV/vigs bekostig
> nie - deels omdat hy duikbote nodig het om moontlike aanvalle deur lande
> soos die VSA af te weer. Sê het dr. Manto Tshabala-Msimang, minister van
> gesondheid, aan die Britse koerant The Guardian gesê."
>
>
> En sy is 'n "agbare" MISTER"
>
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70733 is 'n antwoord op boodskap #70723] Wo, 18 Desember 2002 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is Dr. Manto nie dieselfde een wat, nadat iemand vir haar 'n joke deur email
gestuur het, die memo in parlement versprei het dat VIGS hier geplant is
deur Aliens nie. Ek onthou 'n 702 omroeper het haar nog daaroor uitgevra en
toe hy vir haar sê: "Maar Manto antwoord die vraag.", toe skrou sy op hom:
"Ek's nie jou Manto nie! Ek's agbare MINISTER Tshabala-Msimang." Sy het nie
een van sy vrae beantwoord nie, en het al sy vrae gesidestep soos 'n
glibberige slang. Ai, g'n wonder die wêreld lag vir ons nie :))

Buitendien, ons hele vloot bevat soveel mense soos wat daar op EEN van
Amerika se "Destroyers" is, en ons het geen kernwapens waarvan ek bewus is
nie, so as Amerika besluit om ons uit te haal, gaan ons hulle nie gekeer kry
nie.

Elaine

"Pieter" skryf in boodskap news:3e001898$0$237@hades.is.co.za...
> " Londen. - Suid-Afrika kan nie medisyne vir mense met MIV/vigs bekostig
> nie - deels omdat hy duikbote nodig het om moontlike aanvalle deur lande
> soos die VSA af te weer. Sê het dr. Manto Tshabala-Msimang, minister van
> gesondheid, aan die Britse koerant The Guardian gesê."
>
>
> En sy is 'n "agbare" MISTER"
>
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70736 is 'n antwoord op boodskap #70733] Wo, 18 Desember 2002 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die onderhoud was met John Robbie, en hy moes nogal om verskoning vra, of hy
was sy werk kwyt.

Ek dink ons verstaan haar verkeerd - ons aantal vigsmense is juis ons wapen.
Dis tog 'n algemene feit dat die veroweraar se soldate vrouens gryp en rape.
Dan kry ons hulle lekker terug.
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e002e43.0@news1.mweb.co.za...
> Is Dr. Manto nie dieselfde een wat, nadat iemand vir haar 'n joke deur email
> gestuur het, die memo in parlement versprei het dat VIGS hier geplant is
> deur Aliens nie. Ek onthou 'n 702 omroeper het haar nog daaroor uitgevra en
> toe hy vir haar sê: "Maar Manto antwoord die vraag.", toe skrou sy op hom:
> "Ek's nie jou Manto nie! Ek's agbare MINISTER Tshabala-Msimang." Sy het nie
> een van sy vrae beantwoord nie, en het al sy vrae gesidestep soos 'n
> glibberige slang. Ai, g'n wonder die wêreld lag vir ons nie :))
>
> Buitendien, ons hele vloot bevat soveel mense soos wat daar op EEN van
> Amerika se "Destroyers" is, en ons het geen kernwapens waarvan ek bewus is
> nie, so as Amerika besluit om ons uit te haal, gaan ons hulle nie gekeer kry
> nie.
>
> Elaine
>
> "Pieter" wrote in message
> news:3e001898$0$237@hades.is.co.za...
>> " Londen. - Suid-Afrika kan nie medisyne vir mense met MIV/vigs bekostig
>> nie - deels omdat hy duikbote nodig het om moontlike aanvalle deur lande
>> soos die VSA af te weer. Sê het dr. Manto Tshabala-Msimang, minister van
>> gesondheid, aan die Britse koerant The Guardian gesê."
>>
>>
>> En sy is 'n "agbare" MISTER"
>>
>
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70740 is 'n antwoord op boodskap #70736] Wo, 18 Desember 2002 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou daar's 'n wapen!! Dalk sal almal te bang wees om te naby te kom - net
ingeval jy weet. Die Ebola loop los hier by ons. Kan 'n mense dit nie
"bottel" en as biologiese wapen gebruik nie? Dink net, jy al 'n hele army
binne 7 dae uit.

Ek onthou dat Robbie moes onverskoning vra, ek kon net nie sy naam onthou
nie :))

E

"Annette" skryf in boodskap news:atpb75$1c6kn$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die onderhoud was met John Robbie, en hy moes nogal om verskoning vra, of hy
> was sy werk kwyt.
>
> Ek dink ons verstaan haar verkeerd - ons aantal vigsmense is juis ons wapen.
> Dis tog 'n algemene feit dat die veroweraar se soldate vrouens gryp en rape.
> Dan kry ons hulle lekker terug.
> Annette
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70741 is 'n antwoord op boodskap #70733] Wo, 18 Desember 2002 09:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ai, Elaine. As jy nou wil lag, moet jy 'n onderhoud lees wat Sam Nujoma
met 'n Duitse joernalis gehad het! Mens kan nie glo dat 'n intelligente
mens sulke klomp twak kan kwytraak nie.....laat mens wonder!

"Elaine" skryf in boodskap news:3e002e43.0@news1.mweb.co.za...
> Is Dr. Manto nie dieselfde een wat, nadat iemand vir haar 'n joke deur email
> gestuur het, die memo in parlement versprei het dat VIGS hier geplant is
> deur Aliens nie. Ek onthou 'n 702 omroeper het haar nog daaroor uitgevra en
> toe hy vir haar sê: "Maar Manto antwoord die vraag.", toe skrou sy op hom:
> "Ek's nie jou Manto nie! Ek's agbare MINISTER Tshabala-Msimang." Sy het nie
> een van sy vrae beantwoord nie, en het al sy vrae gesidestep soos 'n
> glibberige slang. Ai, g'n wonder die wêreld lag vir ons nie :))
>
> Buitendien, ons hele vloot bevat soveel mense soos wat daar op EEN van
> Amerika se "Destroyers" is, en ons het geen kernwapens waarvan ek bewus is
> nie, so as Amerika besluit om ons uit te haal, gaan ons hulle nie gekeer kry
> nie.
>
> Elaine
>
> "Pieter" wrote in message
> news:3e001898$0$237@hades.is.co.za...
>> " Londen. - Suid-Afrika kan nie medisyne vir mense met MIV/vigs bekostig
>> nie - deels omdat hy duikbote nodig het om moontlike aanvalle deur lande
>> soos die VSA af te weer. Sê het dr. Manto Tshabala-Msimang, minister van
>> gesondheid, aan die Britse koerant The Guardian gesê."
>>
>>
>> En sy is 'n "agbare" MISTER"
>>
>
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70742 is 'n antwoord op boodskap #70740] Wo, 18 Desember 2002 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - ons kan dit nie die ebola bottel nie, want dan is ons stout.
Heeeeeelemal ander storie as die soldate self hul eie ondergang
veroorsaak:))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e00435b.0@news1.mweb.co.za...
> Nou daar's 'n wapen!! Dalk sal almal te bang wees om te naby te kom - net
> ingeval jy weet. Die Ebola loop los hier by ons. Kan 'n mense dit nie
> "bottel" en as biologiese wapen gebruik nie? Dink net, jy al 'n hele army
> binne 7 dae uit.
>
> Ek onthou dat Robbie moes onverskoning vra, ek kon net nie sy naam onthou
> nie :))
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:atpb75$1c6kn$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die onderhoud was met John Robbie, en hy moes nogal om verskoning vra,
of
> hy
>> was sy werk kwyt.
>>
>> Ek dink ons verstaan haar verkeerd - ons aantal vigsmense is juis ons
> wapen.
>> Dis tog 'n algemene feit dat die veroweraar se soldate vrouens gryp en
> rape.
>> Dan kry ons hulle lekker terug.
>> Annette
>
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70744 is 'n antwoord op boodskap #70741] Wo, 18 Desember 2002 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En wat presies is jou definisie van die intelligensie van jou Oompie Sam?
Net soos wat ons wysgemaak word Mugabe is die slimste leier in Afrika, nee
die hele wye wêreld!! Want geen ander leier het meer grade as hy nie.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e00446c.0@news1.mweb.co.za...
> Ai, Elaine. As jy nou wil lag, moet jy 'n onderhoud lees wat Sam Nujoma
> met 'n Duitse joernalis gehad het! Mens kan nie glo dat 'n intelligente
> mens sulke klomp twak kan kwytraak nie.....laat mens wonder!
> "Elaine" wrote in message
> news:3e002e43.0@news1.mweb.co.za...
>> Is Dr. Manto nie dieselfde een wat, nadat iemand vir haar 'n joke deur
> email
>> gestuur het, die memo in parlement versprei het dat VIGS hier geplant is
>> deur Aliens nie. Ek onthou 'n 702 omroeper het haar nog daaroor
uitgevra
> en
>> toe hy vir haar sê: "Maar Manto antwoord die vraag.", toe skrou sy op hom:
>> "Ek's nie jou Manto nie! Ek's agbare MINISTER Tshabala-Msimang." Sy het
> nie
>> een van sy vrae beantwoord nie, en het al sy vrae gesidestep soos 'n
>> glibberige slang. Ai, g'n wonder die wêreld lag vir ons nie :))
>>
>> Buitendien, ons hele vloot bevat soveel mense soos wat daar op EEN van
>> Amerika se "Destroyers" is, en ons het geen kernwapens waarvan ek bewus is
>> nie, so as Amerika besluit om ons uit te haal, gaan ons hulle nie gekeer
> kry
>> nie.
>>
>> Elaine
>>
>> "Pieter" wrote in message
>> news:3e001898$0$237@hades.is.co.za...
>>> " Londen. - Suid-Afrika kan nie medisyne vir mense met MIV/vigs bekostig
>>> nie - deels omdat hy duikbote nodig het om moontlike aanvalle deur lande
>>> soos die VSA af te weer. Sê het dr. Manto Tshabala-Msimang, minister van
>>> gesondheid, aan die Britse koerant The Guardian gesê."
>>>
>>>
>>> En sy is 'n "agbare" MISTER"
>>>
>>
>
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70747 is 'n antwoord op boodskap #70742] Wo, 18 Desember 2002 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
O wel, net 'n idee, "use it, don't use it" :)))

E

"Annette" skryf in boodskap news:atpgb1$1esvl$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee - ons kan dit nie die ebola bottel nie, want dan is ons stout.
> Heeeeeelemal ander storie as die soldate self hul eie ondergang
> veroorsaak:))
> Annette
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70748 is 'n antwoord op boodskap #70747] Wo, 18 Desember 2002 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Ek sien jy het 'n wrede streep in jou:)
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e0053bd.0@news1.mweb.co.za...
> O wel, net 'n idee, "use it, don't use it" :)))
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:atpgb1$1esvl$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee - ons kan dit nie die ebola bottel nie, want dan is ons stout.
>> Heeeeeelemal ander storie as die soldate self hul eie ondergang
>> veroorsaak:))
>> Annette
>
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70763 is 'n antwoord op boodskap #70723] Wo, 18 Desember 2002 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

News wrote:

> as die VSA ons ooit moet aanval sal ek anyway nie teen hulle baklei nie,
> dink net wat ons veggroep en vegspan bevelvoerders kan beplan, SELFMOORD

Ja-nee, hardloop as jy hulle sien aankom.
Meeste van hulle treffers is friendly fire.
As hulle nie hulle eie mense doodbom nie,
bom hulle Kanadese.

Die Ruiter in die Dag
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70782 is 'n antwoord op boodskap #70744] Do, 19 Desember 2002 01:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
News  is tans af-lyn  News
Boodskappe: 11
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hoe het die liedjie gegaan "daar onder 'n boom .... die ministers mis" lyk
my die mis is deesdae baie verbaal van aard. Wat verwag die klomp as hulle
sulke snert kwytraak; dink hulle die deursnee mens gaan hulle ernstig
opneem. Vergeet die "rooi gevaar" , hier kom die VSA. Sal jou een ding se,
as die VSA ons ooit moet aanval sal ek anyway nie teen hulle baklei nie,
dink net wat ons veggroep en vegspan bevelvoerders kan beplan, SELFMOORD

Pieter

nette" skryf in boodskap news:atphgk$1cmoj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> En wat presies is jou definisie van die intelligensie van jou Oompie Sam?
> Net soos wat ons wysgemaak word Mugabe is die slimste leier in Afrika, nee
> die hele wye wêreld!! Want geen ander leier het meer grade as hy nie.
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e00446c.0@news1.mweb.co.za...
>> Ai, Elaine. As jy nou wil lag, moet jy 'n onderhoud lees wat Sam Nujoma
>> met 'n Duitse joernalis gehad het! Mens kan nie glo dat 'n intelligente
>> mens sulke klomp twak kan kwytraak nie.....laat mens wonder!
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3e002e43.0@news1.mweb.co.za...
>>> Is Dr. Manto nie dieselfde een wat, nadat iemand vir haar 'n joke deur
>> email
>>> gestuur het, die memo in parlement versprei het dat VIGS hier geplant is
>>> deur Aliens nie. Ek onthou 'n 702 omroeper het haar nog daaroor
> uitgevra
>> en
>>> toe hy vir haar sê: "Maar Manto antwoord die vraag.", toe skrou sy op
> hom:
>>> "Ek's nie jou Manto nie! Ek's agbare MINISTER Tshabala-Msimang." Sy
het
>> nie
>>> een van sy vrae beantwoord nie, en het al sy vrae gesidestep soos 'n
>>> glibberige slang. Ai, g'n wonder die wêreld lag vir ons nie :))
>>>
>>> Buitendien, ons hele vloot bevat soveel mense soos wat daar op EEN van
>>> Amerika se "Destroyers" is, en ons het geen kernwapens waarvan ek
bewus
> is
>>> nie, so as Amerika besluit om ons uit te haal, gaan ons hulle nie
gekeer
>> kry
>>> nie.
>>>
>>> Elaine
>>>
>>> "Pieter" wrote in message
>>> news:3e001898$0$237@hades.is.co.za...
>>>> " Londen. - Suid-Afrika kan nie medisyne vir mense met MIV/vigs
> bekostig
>>>> nie - deels omdat hy duikbote nodig het om moontlike aanvalle deur
> lande
>>>> soos die VSA af te weer. Sê het dr. Manto Tshabala-Msimang, minister
> van
>>>> gesondheid, aan die Britse koerant The Guardian gesê."
>>>>
>>>>
>>>> En sy is 'n "agbare" MISTER"
>>>>
>>>
>>
>
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70792 is 'n antwoord op boodskap #70763] Do, 19 Desember 2002 05:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
News  is tans af-lyn  News
Boodskappe: 11
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Jy klink nou soos een van die "mossie-tannies". Kan sien jy is maar 'n
pisdruppel.

skryf in boodskap news:3E00BA09.4080900@rogers.com...
>
> News wrote:
>
>> as die VSA ons ooit moet aanval sal ek anyway nie teen hulle baklei nie,
>> dink net wat ons veggroep en vegspan bevelvoerders kan beplan, SELFMOORD
>
> Ja-nee, hardloop as jy hulle sien aankom.
> Meeste van hulle treffers is friendly fire.
> As hulle nie hulle eie mense doodbom nie,
> bom hulle Kanadese.
>
> Die Ruiter in die Dag
>
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70805 is 'n antwoord op boodskap #70748] Do, 19 Desember 2002 10:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wel, ek is 'n Skerpioen :))) Hulle sê ons kan nogal wreed raak.

E

"Annette" skryf in boodskap news:atplci$1do0t$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Ek sien jy het 'n wrede streep in jou:)
> Annette
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70806 is 'n antwoord op boodskap #70782] Do, 19 Desember 2002 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja nee Pieter ek stem saam met jou. Ek hardloop weg as ek hulle sien kom.

E

"News" skryf in boodskap news:atq4d3$fv9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe het die liedjie gegaan "daar onder 'n boom .... die ministers mis" lyk
> my die mis is deesdae baie verbaal van aard. Wat verwag die klomp as hulle
> sulke snert kwytraak; dink hulle die deursnee mens gaan hulle ernstig
> opneem. Vergeet die "rooi gevaar" , hier kom die VSA. Sal jou een ding se,
> as die VSA ons ooit moet aanval sal ek anyway nie teen hulle baklei nie,
> dink net wat ons veggroep en vegspan bevelvoerders kan beplan, SELFMOORD
>
> Pieter
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70809 is 'n antwoord op boodskap #70805] Do, 19 Desember 2002 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oooooo!!! Die wat nie steek nie, sal gesteek word?:))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e019ee9.0@news1.mweb.co.za...
> Wel, ek is 'n Skerpioen :))) Hulle sê ons kan nogal wreed raak.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:atplci$1do0t$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))) Ek sien jy het 'n wrede streep in jou:)
>> Annette
>
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70810 is 'n antwoord op boodskap #70806] Do, 19 Desember 2002 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het volle vertroue in ons voorste linie van vigslyers wat die vyand in
hul ermmmm spore sal stop:))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e019fee.0@news1.mweb.co.za...
> Ja nee Pieter ek stem saam met jou. Ek hardloop weg as ek hulle sien kom.
>
> E
>
> "News" wrote in message
> news:atq4d3$fv9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoe het die liedjie gegaan "daar onder 'n boom .... die ministers mis" lyk
>> my die mis is deesdae baie verbaal van aard. Wat verwag die klomp as hulle
>> sulke snert kwytraak; dink hulle die deursnee mens gaan hulle ernstig
>> opneem. Vergeet die "rooi gevaar" , hier kom die VSA. Sal jou een ding
> se,
>> as die VSA ons ooit moet aanval sal ek anyway nie teen hulle baklei nie,
>> dink net wat ons veggroep en vegspan bevelvoerders kan beplan, SELFMOORD
>>
>> Pieter
>
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70815 is 'n antwoord op boodskap #70809] Do, 19 Desember 2002 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hahahahahhaha - seker maar amper so iets :))))

E

"Annette" skryf in boodskap news:ats90t$235df$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Oooooo!!! Die wat nie steek nie, sal gesteek word?:))
> Annette
Re: Vigs en duikbote [boodskap #70820 is 'n antwoord op boodskap #70792] Do, 19 Desember 2002 15:11 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"News" wrote:

> Jy klink nou soos een van die "mossie-tannies".

Wat is 'n mossie-tannie? (As ek so vinnig moet dink, dan klink dit
soos 'n beskrywing vir iemand wat nie tanne het nie. En hierdie
aaantie het mos erge SKERP fangs, so nou weet ekkie meerie)
Vorige onderwerp: Die son skyn!
Volgende onderwerp: Wie was dié DD
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:18:22 MGT 2024