Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Twee swaeltjies " deur WESSEL PRETORIUS
" Twee swaeltjies " deur WESSEL PRETORIUS [boodskap #70571] Sa, 14 Desember 2002 03:58
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wessel Pretorius
Twee swaeltjies

twee swaeltjes het kom plak
op ons voorstoep
die kleinessie was halfklaar
toe die twee swaeltjies
een sondag vertrek
om nooit weer terug te keer nie

ons dag eers swaeltjies bou nie
op sondag nie maar gou dring dit deur:
twee swaeltjies het kom plak

terwyl ons sit en wag op ons voorstoep
toyi toyi lawaaierige vinke nou
oor duiwe wat in die voëlbak bad
Vorige onderwerp: " Laat ons skyn " deur MARIUS TITUS
Volgende onderwerp: " Kerstyd in die laer " deur JOUBERO MALHERBE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 08:58:16 MGT 2024