Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Laat ons skyn " deur MARIUS TITUS
" Laat ons skyn " deur MARIUS TITUS [boodskap #70502] Do, 12 Desember 2002 18:58
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Marius Titus
Laat ons skyn

Groot Master, maak oepe ons harte
en bou fuse-bokse in.
Vir wanner ons moeg is
ennie bloeddruk hoeg is,
vir wanner ons kwaad is
ennie worries ons klaarmaak...
Vir wanner ons nie fully
in controll is van onsself.

Want, wanner die riots warm word,
dan hoef ons mossie yt te brand...
Dan blaas ons nette fuse.

Maar wanner die final tripswiets afgaan
en allie fuses is geblaas -
Gee dan aan ons Hiemelse fuses,
wat ons laat skyn
en nie laat brand.
Vorige onderwerp: " Ballade van die grysland " deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: " Twee swaeltjies " deur WESSEL PRETORIUS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 06:23:49 MGT 2024