Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Fliekidees uitgeput
Fliekidees uitgeput [boodskap #70523] |
Vr., 13 Desember 2002 07:42  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons het nou Harry Potter 2 en Lord of the Rings 2 hier.
Volgende jaar kom Matrix 2, Charlie's Angels 2 en Gladiator 2.
Wonder wanner kry ons Hans en Die Rooinek 2:))
Annette
|
|
|
|
|
Re: Fliekidees uitgeput [boodskap #70540 is 'n antwoord op boodskap #70523] |
Vr., 13 Desember 2002 11:37  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gladiator 2? Maar Maximus is dan dood?!
Ek het toevallig gisteraand aan dieselfde ding gelê en dink. Onthou dat
Harry en Lord 'n reeks boeke is wat verfilm word, dus nie rerig
onoorspronklik nie.
Al die idees is blykbaar uitgeput, al wat nou die deurslag en verskil maak
is die kwaliteit van die akteurs en "screeplay".
Elaine
"Annette" skryf in boodskap news:atc313$12inrp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons het nou Harry Potter 2 en Lord of the Rings 2 hier.
> Volgende jaar kom Matrix 2, Charlie's Angels 2 en Gladiator 2.
> Wonder wanner kry ons Hans en Die Rooinek 2:))
> Annette
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 13 00:04:49 UTC 2025
|