Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gesondheidsprodukte
Gesondheidsprodukte [boodskap #70386] Wo, 11 Desember 2002 01:22 na volgende boodskap
Steve  is tans af-lyn  Steve
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek is 'n onafhanklike verspreider van 'n reeks produkte
vir

gewigsverlies,
gewigsbeheer
energie en stamina
persoonlike voorkoms.

Ek is in Pretoria, maar kan enige plek in Suid-Afrika
aflewer.

Kontak my vir verdere inligting.

Dankie
Re: Gesondheidsprodukte [boodskap #70403 is 'n antwoord op boodskap #70386] Wo, 11 Desember 2002 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Stuur sommer vir Gloeidina 'n nuwe persoonlike voorkoms! :))

Thys

"Steve" skryf in boodskap news:3df693eb.0@news1.mweb.co.za...
> Ek is 'n onafhanklike verspreider van 'n reeks produkte
> vir
>
> gewigsverlies,
> gewigsbeheer
> energie en stamina
> persoonlike voorkoms.
>
> Ek is in Pretoria, maar kan enige plek in Suid-Afrika
> aflewer.
>
> Kontak my vir verdere inligting.
>
> Dankie
>
Re: Gesondheidsprodukte [boodskap #70404 is 'n antwoord op boodskap #70403] Wo, 11 Desember 2002 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis juis oor daardie persoonlike voorkoms wat ek skrikkerig was om die
advertensie te antwoord:)))
Ek lees nou die dag dat die mense was Metamorphose vervaardig het, is nie
gewild by die regering nie.))
Annette

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:at6mm8$2at9$1@news.adamastor.ac.za...
> Stuur sommer vir Gloeidina 'n nuwe persoonlike voorkoms! :))
>
> Thys
> "Steve" wrote in message
> news:3df693eb.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek is 'n onafhanklike verspreider van 'n reeks produkte
>> vir
>>
>> gewigsverlies,
>> gewigsbeheer
>> energie en stamina
>> persoonlike voorkoms.
>>
>> Ek is in Pretoria, maar kan enige plek in Suid-Afrika
>> aflewer.
>>
>> Kontak my vir verdere inligting.
>>
>> Dankie
>>
>
Re: Gesondheidsprodukte [boodskap #70417 is 'n antwoord op boodskap #70404] Wo, 11 Desember 2002 08:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Kan dit van 'n Nat 'n ANC maak sonder dat iemand dit sal agterkom?

Dalk kan anti H in K daarby baat vind: "Glow in da Dark!"

Thys

"Annette" skryf in boodskap news:at6nc4$11044e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis juis oor daardie persoonlike voorkoms wat ek skrikkerig was om die
> advertensie te antwoord:)))
> Ek lees nou die dag dat die mense was Metamorphose vervaardig het, is nie
> gewild by die regering nie.))
> Annette
>
>
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:at6mm8$2at9$1@news.adamastor.ac.za...
>> Stuur sommer vir Gloeidina 'n nuwe persoonlike voorkoms! :))
>>
>> Thys
>> "Steve" wrote in message
>> news:3df693eb.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek is 'n onafhanklike verspreider van 'n reeks produkte
>>> vir
>>>
>>> gewigsverlies,
>>> gewigsbeheer
>>> energie en stamina
>>> persoonlike voorkoms.
>>>
>>> Ek is in Pretoria, maar kan enige plek in Suid-Afrika
>>> aflewer.
>>>
>>> Kontak my vir verdere inligting.
>>>
>>> Dankie
>>>
>>
>
Re: Gesondheidsprodukte [boodskap #70418 is 'n antwoord op boodskap #70417] Wo, 11 Desember 2002 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons eie kendil in die wind!!:)))
Annette

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:at6tk5$2csf$1@news.adamastor.ac.za...
> Kan dit van 'n Nat 'n ANC maak sonder dat iemand dit sal agterkom?
>
> Dalk kan anti H in K daarby baat vind: "Glow in da Dark!"
>
> Thys
> "Annette" wrote in message
> news:at6nc4$11044e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis juis oor daardie persoonlike voorkoms wat ek skrikkerig was om die
>> advertensie te antwoord:)))
>> Ek lees nou die dag dat die mense was Metamorphose vervaardig het, is nie
>> gewild by die regering nie.))
>> Annette
>>
>>
>> "Thys de Wet" wrote in message
>> news:at6mm8$2at9$1@news.adamastor.ac.za...
>>> Stuur sommer vir Gloeidina 'n nuwe persoonlike voorkoms! :))
>>>
>>> Thys
>>> "Steve" wrote in message
>>> news:3df693eb.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek is 'n onafhanklike verspreider van 'n reeks produkte
>>>> vir
>>>>
>>>> gewigsverlies,
>>>> gewigsbeheer
>>>> energie en stamina
>>>> persoonlike voorkoms.
>>>>
>>>> Ek is in Pretoria, maar kan enige plek in Suid-Afrika
>>>> aflewer.
>>>>
>>>> Kontak my vir verdere inligting.
>>>>
>>>> Dankie
>>>>
>>>
>>
>
Re: Gesondheidsprodukte [boodskap #70431 is 'n antwoord op boodskap #70403] Wo, 11 Desember 2002 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Thys de Wet wrote:

> Stuur sommer vir Gloeidina 'n nuwe persoonlike voorkoms! :))

Gloudina het die oupa van gewigsbeheer
metodes ontdek, danksy haar man se
monnike-dieet. Ek is noual vyftien pond
ligter en dit sonder enige trane.

Tant Hessie van Lichtenburg
Re: Gesondheidsprodukte [boodskap #70434 is 'n antwoord op boodskap #70386] Wo, 11 Desember 2002 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons gebruik net produkte wat help teen gesplete persoonlikhede!!!!

Baie mense op hierdie NG het meerdere persoonlikhede.

Gr.Rico

"Steve" skryf in boodskap news:3df693eb.0@news1.mweb.co.za...
> Ek is 'n onafhanklike verspreider van 'n reeks produkte
> vir
>
> gewigsverlies,
> gewigsbeheer
> energie en stamina
> persoonlike voorkoms.
>
> Ek is in Pretoria, maar kan enige plek in Suid-Afrika
> aflewer.
>
> Kontak my vir verdere inligting.
>
> Dankie
>
Re: Gesondheidsprodukte [boodskap #70436 is 'n antwoord op boodskap #70431] Wo, 11 Desember 2002 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie geluk Gloudina.
Ek het bietjie verloor met 'n gehyg en 'n gehoes.
Annette

news:3DF7469C.1070304@rogers.com...
>
> Thys de Wet wrote:
>
>> Stuur sommer vir Gloeidina 'n nuwe persoonlike voorkoms! :))
>
> Gloudina het die oupa van gewigsbeheer
> metodes ontdek, danksy haar man se
> monnike-dieet. Ek is noual vyftien pond
> ligter en dit sonder enige trane.
>
> Tant Hessie van Lichtenburg
>
Re: Gesondheidsprodukte [boodskap #70450 is 'n antwoord op boodskap #70434] Wo, 11 Desember 2002 21:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 11 Dec 2002 15:41:27 +0100, "Rico" wrote:

> Ons gebruik net produkte wat help teen gesplete persoonlikhede!!!!
>
> Baie mense op hierdie NG het meerdere persoonlikhede.
>
> Gr.Rico
>

Los my uit...!

Koos
Re: Gesondheidsprodukte [boodskap #70463 is 'n antwoord op boodskap #70403] Do, 12 Desember 2002 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Fanta is die oorsaak van alle gewigsprobleme......fan ta veel eet en te min
ka...!!

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:at6mm8$2at9$1@news.adamastor.ac.za...
> Stuur sommer vir Gloeidina 'n nuwe persoonlike voorkoms! :))
>
> Thys
> "Steve" wrote in message
> news:3df693eb.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek is 'n onafhanklike verspreider van 'n reeks produkte
>> vir
>>
>> gewigsverlies,
>> gewigsbeheer
>> energie en stamina
>> persoonlike voorkoms.
>>
>> Ek is in Pretoria, maar kan enige plek in Suid-Afrika
>> aflewer.
>>
>> Kontak my vir verdere inligting.
>>
>> Dankie
>>
>
Re: Gesondheidsprodukte [boodskap #70471 is 'n antwoord op boodskap #70463] Do, 12 Desember 2002 10:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sjokolade is gesondheidskos.
Sjokolade word gemaak van 'n boontjie, en alle boontjies is gesond.
Annette

.na> skryf in boodskap news:3df83ec6.0@news1.mweb.co.za...
> Fanta is die oorsaak van alle gewigsprobleme......fan ta veel eet en te min
> ka...!!
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:at6mm8$2at9$1@news.adamastor.ac.za...
>> Stuur sommer vir Gloeidina 'n nuwe persoonlike voorkoms! :))
>>
>> Thys
>> "Steve" wrote in message
>> news:3df693eb.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek is 'n onafhanklike verspreider van 'n reeks produkte
>>> vir
>>>
>>> gewigsverlies,
>>> gewigsbeheer
>>> energie en stamina
>>> persoonlike voorkoms.
>>>
>>> Ek is in Pretoria, maar kan enige plek in Suid-Afrika
>>> aflewer.
>>>
>>> Kontak my vir verdere inligting.
>>>
>>> Dankie
>>>
>>
>
Re: Gesondheidsprodukte [boodskap #70481 is 'n antwoord op boodskap #70471] Do, 12 Desember 2002 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Sjokolade is gesondheidskos.
> Sjokolade word gemaak van 'n boontjie, en alle boontjies is gesond.

Daar is een dieet wat 'n blokkie donker
sjokolade insluit as deel van ontbyt. Die
funksie daarvan is glo om vet te verskaf,
wat nodig is vir die proses van vertering.
Een van die dinge wat mens glo by ontbyt
moet oppas, is dat jy nie koue dinge, veral
koue vloeistowwe, moet drink saam met die
vetterige kos nie, wat goed vir jou is. (Eiers
het ook vet in, en melk.) Want die koue
vloeistof, soos koue lemoensap, maak die
vette hard en moeilik om te absorbeer. As jy
dus 'n vloeistof by ontbyt moet neem, neem
liewers 'n koppie warm tee.

Gloudina
Re: Gesondheidsprodukte [boodskap #70483 is 'n antwoord op boodskap #70481] Do, 12 Desember 2002 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mmmmmm!!! Koffie en Sjokolade!! Dit klink vir my na 'n vorentoe ontbyt.
Dit is seker hoekom die Amerikaners so vet is - hulle gebruik koue melk met
hul vlokkies.

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
skryf in boodskap news:3DF8996B.7050602@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Sjokolade is gesondheidskos.
>> Sjokolade word gemaak van 'n boontjie, en alle boontjies is gesond.
>
> Daar is een dieet wat 'n blokkie donker
> sjokolade insluit as deel van ontbyt. Die
> funksie daarvan is glo om vet te verskaf,
> wat nodig is vir die proses van vertering.
> Een van die dinge wat mens glo by ontbyt
> moet oppas, is dat jy nie koue dinge, veral
> koue vloeistowwe, moet drink saam met die
> vetterige kos nie, wat goed vir jou is. (Eiers
> het ook vet in, en melk.) Want die koue
> vloeistof, soos koue lemoensap, maak die
> vette hard en moeilik om te absorbeer. As jy
> dus 'n vloeistof by ontbyt moet neem, neem
> liewers 'n koppie warm tee.
>
> Gloudina
>
Re: Gesondheidsprodukte [boodskap #70485 is 'n antwoord op boodskap #70481] Do, 12 Desember 2002 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jeaagh!! Hoe eet mens jou pap met warm melk? Dit smaak aaklig.
skryf in boodskap news:3DF8996B.7050602@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Sjokolade is gesondheidskos.
>> Sjokolade word gemaak van 'n boontjie, en alle boontjies is gesond.
>
> Daar is een dieet wat 'n blokkie donker
> sjokolade insluit as deel van ontbyt. Die
> funksie daarvan is glo om vet te verskaf,
> wat nodig is vir die proses van vertering.
> Een van die dinge wat mens glo by ontbyt
> moet oppas, is dat jy nie koue dinge, veral
> koue vloeistowwe, moet drink saam met die
> vetterige kos nie, wat goed vir jou is. (Eiers
> het ook vet in, en melk.) Want die koue
> vloeistof, soos koue lemoensap, maak die
> vette hard en moeilik om te absorbeer. As jy
> dus 'n vloeistof by ontbyt moet neem, neem
> liewers 'n koppie warm tee.
>
> Gloudina
>
Re: Gesondheidsprodukte [boodskap #70505 is 'n antwoord op boodskap #70471] Do, 12 Desember 2002 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
En moenie vergeet dat daar melk ook in kom nie, so dis goed vir jou bene ook
:o)

e

"Annette" skryf in boodskap news:at9pme$11227g$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sjokolade is gesondheidskos.
> Sjokolade word gemaak van 'n boontjie, en alle boontjies is gesond.
> Annette
Re: Gesondheidsprodukte [boodskap #70506 is 'n antwoord op boodskap #70485] Do, 12 Desember 2002 19:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag issie. Pronutro en koue melk is vreeslik sleg.

Elaine

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df89d32.0@news1.mweb.co.za...
> Jeaagh!! Hoe eet mens jou pap met warm melk? Dit smaak aaklig.
Re: Gesondheidsprodukte [boodskap #70507 is 'n antwoord op boodskap #70481] Do, 12 Desember 2002 19:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis g'n wonder ek raak so dik nie, ek eet my pap met koue melk, en ek geniet
nogal 'n glas vrugtesap in die oggend. Dis nou as ek onthou om te eet in
die oggend. Hulle stel dan voor die heel eerste ding wat jy moet doen in
die oggend is om 'n glas water te drink sodat jy die vloeistowwe wat jy deur
die nag verloor het kan vervang. Jikkels, koue water so op my nugter maag,
nee o aarde.
Elkeen het maar sy eie ding, al wat rerig help is gesonder eet, en oefening.
As jy nie daarvan hou om gesond te eet nie, oefen meer. Ek eet basies wat
ek wil, maar ek swem baie en speel met die honde, en ek sukkel nie so erg
met die vetjies nie. Mind, met die weer wat ons het kry ek deesdae maar min
kans vir swem. Reen aanmekaar.

Elaine

wrote:

Want die koue
> vloeistof, soos koue lemoensap, maak die
> vette hard en moeilik om te absorbeer. As jy
> dus 'n vloeistof by ontbyt moet neem, neem
> liewers 'n koppie warm tee.
>
> Gloudina
>
Re: Gesondheidsprodukte [boodskap #70516 is 'n antwoord op boodskap #70483] Vr, 13 Desember 2002 05:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sekerlik, maar wat van smaak? Maak twee bakke vlokkies....een warm en een
koud. Die een proe soos voor die honeymoon begin het en die ander so pap
soos daarna! Ek wag ook tot my koffie half-koud is. Ek soek nie warm
goete nie....behalwe een ding.

"Annette" skryf in boodskap news:ata6fj$1233mu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Mmmmmm!!! Koffie en Sjokolade!! Dit klink vir my na 'n vorentoe ontbyt.
> Dit is seker hoekom die Amerikaners so vet is - hulle gebruik koue melk met
> hul vlokkies.
>
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
> skryf in boodskap news:3DF8996B.7050602@rogers.com...
>>
>> Annette wrote:
>>
>>> Sjokolade is gesondheidskos.
>>> Sjokolade word gemaak van 'n boontjie, en alle boontjies is gesond.
>>
>> Daar is een dieet wat 'n blokkie donker
>> sjokolade insluit as deel van ontbyt. Die
>> funksie daarvan is glo om vet te verskaf,
>> wat nodig is vir die proses van vertering.
>> Een van die dinge wat mens glo by ontbyt
>> moet oppas, is dat jy nie koue dinge, veral
>> koue vloeistowwe, moet drink saam met die
>> vetterige kos nie, wat goed vir jou is. (Eiers
>> het ook vet in, en melk.) Want die koue
>> vloeistof, soos koue lemoensap, maak die
>> vette hard en moeilik om te absorbeer. As jy
>> dus 'n vloeistof by ontbyt moet neem, neem
>> liewers 'n koppie warm tee.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Gesondheidsprodukte [boodskap #70518 is 'n antwoord op boodskap #70516] Vr, 13 Desember 2002 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou weet ons hoekom jy soms so heethoofdig is;))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df9737c.0@news1.mweb.co.za...
> Sekerlik, maar wat van smaak? Maak twee bakke vlokkies....een warm en een
> koud. Die een proe soos voor die honeymoon begin het en die ander so pap
> soos daarna! Ek wag ook tot my koffie half-koud is. Ek soek nie warm
> goete nie....behalwe een ding.
> "Annette" wrote in message
> news:ata6fj$1233mu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Mmmmmm!!! Koffie en Sjokolade!! Dit klink vir my na 'n vorentoe ontbyt.
>> Dit is seker hoekom die Amerikaners so vet is - hulle gebruik koue melk met
>> hul vlokkies.
>>
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a State of Mind
>> skryf in boodskap news:3DF8996B.7050602@rogers.com...
>>>
>>> Annette wrote:
>>>
>>>> Sjokolade is gesondheidskos.
>>>> Sjokolade word gemaak van 'n boontjie, en alle boontjies is gesond.
>>>
>>> Daar is een dieet wat 'n blokkie donker
>>> sjokolade insluit as deel van ontbyt. Die
>>> funksie daarvan is glo om vet te verskaf,
>>> wat nodig is vir die proses van vertering.
>>> Een van die dinge wat mens glo by ontbyt
>>> moet oppas, is dat jy nie koue dinge, veral
>>> koue vloeistowwe, moet drink saam met die
>>> vetterige kos nie, wat goed vir jou is. (Eiers
>>> het ook vet in, en melk.) Want die koue
>>> vloeistof, soos koue lemoensap, maak die
>>> vette hard en moeilik om te absorbeer. As jy
>>> dus 'n vloeistof by ontbyt moet neem, neem
>>> liewers 'n koppie warm tee.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Gesondheidsprodukte [boodskap #70521 is 'n antwoord op boodskap #70518] Vr, 13 Desember 2002 07:36 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmmm! Mik vir die horisonne.........

"Annette" skryf in boodskap news:atc0i0$11c1jm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou weet ons hoekom jy soms so heethoofdig is;))
> Annette
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3df9737c.0@news1.mweb.co.za...
>> Sekerlik, maar wat van smaak? Maak twee bakke vlokkies....een warm en een
>> koud. Die een proe soos voor die honeymoon begin het en die ander so pap
>> soos daarna! Ek wag ook tot my koffie half-koud is. Ek soek nie warm
>> goete nie....behalwe een ding.
>> "Annette" wrote in message
>> news:ata6fj$1233mu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Mmmmmm!!! Koffie en Sjokolade!! Dit klink vir my na 'n vorentoe ontbyt.
>>> Dit is seker hoekom die Amerikaners so vet is - hulle gebruik koue melk met
>>> hul vlokkies.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis,
>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>> Happiness is a State of Mind
>>> skryf in boodskap news:3DF8996B.7050602@rogers.com...
>>>>
>>>> Annette wrote:
>>>>
>>>> > Sjokolade is gesondheidskos.
>>>> > Sjokolade word gemaak van 'n boontjie, en alle boontjies is gesond.
>>>>
>>>> Daar is een dieet wat 'n blokkie donker
>>>> sjokolade insluit as deel van ontbyt. Die
>>>> funksie daarvan is glo om vet te verskaf,
>>>> wat nodig is vir die proses van vertering.
>>>> Een van die dinge wat mens glo by ontbyt
>>>> moet oppas, is dat jy nie koue dinge, veral
>>>> koue vloeistowwe, moet drink saam met die
>>>> vetterige kos nie, wat goed vir jou is. (Eiers
>>>> het ook vet in, en melk.) Want die koue
>>>> vloeistof, soos koue lemoensap, maak die
>>>> vette hard en moeilik om te absorbeer. As jy
>>>> dus 'n vloeistof by ontbyt moet neem, neem
>>>> liewers 'n koppie warm tee.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: !00 Grootste Suis-Afrikaners: Lys tot dusver
Volgende onderwerp: Kortbroek Glimlag Verkeerd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 17:22:11 MGT 2024