Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat sou jy antwoord?
Wat sou jy antwoord? [boodskap #70230] |
Sun, 08 December 2002 17:46  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nuwe Mej SA is vanaand aangewys - 'n nooi Nel van Pretoria wat nie blond is
nie:)))
Ewenwel die 5 finale finaliste moes die vragie beantwoord sodat kan besluit
word wie moet wen.
As jy een gebeurtenis in die geskiedenis sou kon verander, wat sou dit wees?
Wat sou jou antwoord wees?
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70280 is 'n antwoord op boodskap #70263] |
Mon, 09 December 2002 13:47   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> As Hitler nie so naar met die Jode was nie, sou hulle nie soveel simpatie
> gekry het nie, en sou ons nie met die Palestynse probleem gesit het nie -
> dink ek:)
Dis nou 'n interessante observasie.
Kan jy verduidelik?
Tant Hessie Jordaan
|
|
|
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70291 is 'n antwoord op boodskap #70263] |
Mon, 09 December 2002 19:08   |
Poets Pats
Boodskappe: 7 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Annette skryf in boodskap news:at1ehs$vk72k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> 2) As iets in die verlede anders sou gewees het, was die hede anders:)
>
> As Hitler nie so naar met die Jode was nie, sou hulle nie soveel simpatie
> gekry het nie, en sou ons nie met die Palestynse probleem gesit het nie -
> dink ek:)
En as die Iere nie na 'n ander kontinent gegaan het nie, sou Brittanje nou
oorvol gewees het. (geen plek vir asielsoekers of so nie)
En as die VOIC nie bestaan het nie, sou hierdie taal nie bestaan het nie.
En as bandiete nie na 'n ander kontinent gestuur is nie, sou mense wat
hierdie taal nie sou praat nie, nie soontoe ge-emmigreer het nie.
En as die Hollanders nie hier aangedoen het nie, sou Saartjie Baartman,
Verwoerd, PW Botha of Nelson Mandela onbekend gewees het.
Vraag is, sou Verwoerd die Hollandse premier geword het?
|
|
|
|
|
|
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70347 is 'n antwoord op boodskap #70303] |
Tue, 10 December 2002 14:18   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Suidwester wrote:
> Verduidelik net vir my een stelling: 'aangesien die Boere in vrede met
> andere wou leef'. As jy in 'n ander klomp mense se grond intrek en oorvat
> dan wil jy in vrede saamleef? Wie se vrede? Joune?
Jy sal natuurlik vertel word deur 'n
sekere tipe ou dat "die hele area van
die Transvaal LEEG was," glo omdat sekere
Zulu's daar deur getrek het. Daar is 'n
geykte verskoning vir alles, weet jy dan
nie?
Tant Hessie van die agterste Mbatas
|
|
|
|
|
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70363 is 'n antwoord op boodskap #70291] |
Tue, 10 December 2002 18:53   |
Paul Van Straaten
Boodskappe: 171 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek glo nie!Hy het te veel van 'n Afrikaner hart gehad!
"Poets Pats" skryf in boodskap news:at2qis$n6o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Annette wrote in message
> news:at1ehs$vk72k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 2) As iets in die verlede anders sou gewees het, was die hede anders:)
>>
>> As Hitler nie so naar met die Jode was nie, sou hulle nie soveel simpatie
>> gekry het nie, en sou ons nie met die Palestynse probleem gesit het nie -
>> dink ek:)
>
> En as die Iere nie na 'n ander kontinent gegaan het nie, sou Brittanje nou
> oorvol gewees het. (geen plek vir asielsoekers of so nie)
> En as die VOIC nie bestaan het nie, sou hierdie taal nie bestaan het nie.
> En as bandiete nie na 'n ander kontinent gestuur is nie, sou mense wat
> hierdie taal nie sou praat nie, nie soontoe ge-emmigreer het nie.
> En as die Hollanders nie hier aangedoen het nie, sou Saartjie Baartman,
> Verwoerd, PW Botha of Nelson Mandela onbekend gewees het.
>
> Vraag is, sou Verwoerd die Hollandse premier geword het?
>
|
|
|
|
|
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70377 is 'n antwoord op boodskap #70376] |
Tue, 10 December 2002 20:44   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Davie Davis wrote:
> Lekkeeerrrrr... Paul!!!
> En Gloudina wou mos begin om Hand Around the Bladder met jou te staan.
> Surprise vir haar ôk!!!
Sies, du Plessis. Ek raak nie aan Paul van
Straaten of Davie Davis met 'n tang nie.
Ek kan ook nie verstaan op watter planeet
ek my Afrikaans geleer het nie, want ek het
nog nooit hierdie hand onder die blaas
gehoor nie.
Tant Hessie van Agtertang
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70457 is 'n antwoord op boodskap #70445] |
Thu, 12 December 2002 03:04  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Juis:))) Dit maak die naam Tinkerbell vir dogtertjies se speelgoed effens
obskuur:))
Annette
"Davie Davis" skryf in boodskap news:v07fvugfd5onj74jvr1avi1dnhd785shnr@4ax.com...
> On Wed, 11 Dec 2002 08:37:13 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> :))))) Hy soek klokkies by die verkeerde mens;))
>> Annette
>>
>
> Annette, 'n hele paar jaar gelede het 'n vrou by lesersbriewe in 'n
> tydskrif vertel van haar man wat graag onder karre werk. En dieselfde
> man dra nie onderbroeke nie.
> Sy sê sy stap uit met 'n beker koffie, buk by die kar waar sy onderlyf
> onder die kar uitsteek met 'n wye onderbroeklose kortbroek, en sê
> "Tiengelieng Tea Time!" terwyl sy haar hand insteek en die klokke
> lui.
> KADOEF!!! stamp die buurman homself bewusteloos onder die kar!
>
> DD
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 29 21:19:12 UTC 2025
|