| Brood met...... [boodskap #69659] |
Do., 28 November 2002 10:31  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees DD sê mens eet nie pap met brood nie.
Hy is verkeerd.
'n Stuk stywepap met suiker tussen twee snye boerbrood is 'n gewilde
Vrystaatse toebroodjie.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Brood met...... [boodskap #69669 is 'n antwoord op boodskap #69664] |
Do., 28 November 2002 13:21   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis lekker man:))
Oats werk nie so lekker nie - dit moet mieliepap wees.
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3de60955.0@news1.mweb.co.za...
> Yegg!! Ek het groot geword in die Vrystaat, en niemand wat ek ken eet so
> pap nie! Nie eers my ouma, oupa en pa wat op plase groot geword het nie.
> Ag nee ek gril skoon :-)
>
> "Annette" wrote in message
> news:as4rf7$nsbg0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek lees DD sê mens eet nie pap met brood nie.
>> Hy is verkeerd.
>> 'n Stuk stywepap met suiker tussen twee snye boerbrood is 'n gewilde
>> Vrystaatse toebroodjie.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Brood met...... [boodskap #69747 is 'n antwoord op boodskap #69739] |
Vr., 29 November 2002 13:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat van varkvet en syrup op brood?
Wat van kaiings op brood?
Alles lekker.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3de73fcf.0@news1.mweb.co.za...
> So ek neem aan jy weet g'n niks van plaasbrood, dik room en fyn
> springbokbiltong nie? Wat van sagtevet op vars brood ipv botter?
> "Elaine" wrote in message
> news:3de685b7.0@news1.mweb.co.za...
>> O nee sies! Ek eet oats en ek eet mieliepap en ek eet brood - maar ek
> meng
>> nie die lot saam nie. Ek het al my pa 'n stuk brood met dik varkvet en
> sout
>> sien eet. Dit lyk ook grillerig.
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:as560l$nngjv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dis lekker man:))
>>> Oats werk nie so lekker nie - dit moet mieliepap wees.
>>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Brood met...... [boodskap #69792 is 'n antwoord op boodskap #69768] |
Vr., 29 November 2002 19:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Net so room op brood of saam met stroop is baie lekker.
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3de7a34c.0@news1.mweb.co.za...
> Wel, ek sal die botter en biltong op vars plaasbrood vat. Ek weet nie van
> die room nie. Klink ernsitg ryk :)
>
> Elaine
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3de73fcf.0@news1.mweb.co.za...
>> So ek neem aan jy weet g'n niks van plaasbrood, dik room en fyn
>> springbokbiltong nie? Wat van sagtevet op vars brood ipv botter?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Brood met...... [boodskap #69813 is 'n antwoord op boodskap #69811] |
Sa., 30 November 2002 06:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maar ek GAAN gesond doodgaan - ek rook nie, en ek drink rooiwyn om die
cholesterol af te werk:)
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3de84f05.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sit nou net en wonder.......hoekom wil 'n mens gesond doodgaan? Al die
> mense wat so skree oor cholesterol, ens. Wat help dit om stokoud en
> gesond te wees en jy't niks geniet nie?
> "Elaine" wrote in message
> news:3de7e021.0@news1.mweb.co.za...
>> Klink soos siek maak. Kan net baie ryk wees :-). Soos ek gesê het, ek's
>> maar vol fiemies wanner dit by kos kom.
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:as8hag$p9n0l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Net so room op brood of saam met stroop is baie lekker.
>>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Brood met...... [boodskap #69819 is 'n antwoord op boodskap #69814] |
Sa., 30 November 2002 11:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee man - ek het mos al gesê ek val maklik om:))
Annette
> skryf in boodskap news:3de86c33.0@news1.mweb.co.za...
> Af te werk waarheen.....boude toe? He-he! Ek kyk hierdie ouens op TV
> wat sulke slaaie met smaak eet.....gelukkig bly ons in 'n woestyn!
> "Annette" wrote in message
> news:as9l2v$pc8es$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Maar ek GAAN gesond doodgaan - ek rook nie, en ek drink rooiwyn om die
>> cholesterol af te werk:)
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3de84f05.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek sit nou net en wonder.......hoekom wil 'n mens gesond doodgaan?
Al
>> die
>>> mense wat so skree oor cholesterol, ens. Wat help dit om stokoud en
>>> gesond te wees en jy't niks geniet nie?
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3de7e021.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Klink soos siek maak. Kan net baie ryk wees :-). Soos ek gesê het,
>> ek's
>>>> maar vol fiemies wanner dit by kos kom.
>>>>
>>>> E
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:as8hag$p9n0l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Net so room op brood of saam met stroop is baie lekker.
>>>> > Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Brood met...... [boodskap #69823 is 'n antwoord op boodskap #69811] |
Sa., 30 November 2002 14:52   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Suidwester wrote:
Wat help dit om stokoud en
> gesond te wees en jy't niks geniet nie?
Ek dink dat statistieke bewys het dat
die ouens wat stokoud is en nog gesond
is, 'n baie aktiewe en genotvolle lewe
gehad het. Met volop seks. Een van die
beste oefeninge vir jou hart.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Brood met...... [boodskap #69898 is 'n antwoord op boodskap #69823] |
Ma., 02 Desember 2002 13:59   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Hierdie is nou een statistiek waaraan ek sterk hoop om eendag nie deel aan
te hê nie! Hier by ons kus is aftrede een van die sterk faktore van ons
gemeenskap en as ek die oues van dae so bekyk, dan wil ek in die eerste plek
nie aftree nie. Ek kan in elk geval nie 'n rede sien hoekom ek moet aftree
nie want ek geniet my werk en besigheid elke oomblik van die dag. Ek kan
myself nie indink wat sal ek met myself maak as ek die dag moet ophou nie?
Daagliks kry ek te doen met mense wat afgetree het en om heeldag so te sit
en niks doen nie? Is dit rus? Huh-uh! Dis wag om dood te gaan! Nee
wat, dan werk jy jou eerder vrek en konk eendag sommer so aan jou hart op
hoogspoed.
Dan is daar mos nou seks en sêks, of hoe? Dis soos karry.....almal
vertel jou dat as jy nie 'n Ferrari kan besit nie, moenie stres nie, 'n
Beetle is ook 'n kar, maar as jy 'n Ferrari ken......jinne, dan loop ek
eerder met die voet!
Miskien kan ek vir jou beter illustreer as ek jou vertel van 'n pêl van
my wat doer in die Kalahari gebly het, my bel en vertel hoe warm dit daar by
hom is. Hy sê op pad werk toe sien hy 'n hond wat 'n haas jaag, maar albei
loop! Dis nou so half en half dit vir my klink hierdie ouderdom-seks is?
Die gees is gewillig maar albei vat dit so effe rustig? Of soos die oom
wat in die ouetehuis altyd by sy vriending gaan kuier het en dan het en dan
moes sy pelle hom net optel sodat hy bo kan kom. So 'n halfuur later dan
kom haal hulle hom weer, maar dan is dit 'n moerse gesukkel om hom weer daar
af te kry. Dan klou hy soos 'n mossel om bo te bly!
Ag, dalk praat ek te gou, maar halfpas lyk nie vir my na die selle
storie nie...........
skryf in boodskap news:3DE8D1B9.7000409@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Wat help dit om stokoud en
>> gesond te wees en jy't niks geniet nie?
>
>
>
> Ek dink dat statistieke bewys het dat
> die ouens wat stokoud is en nog gesond
> is, 'n baie aktiewe en genotvolle lewe
> gehad het. Met volop seks. Een van die
> beste oefeninge vir jou hart.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
| Re: Brood met...... [boodskap #69905 is 'n antwoord op boodskap #69898] |
Ma., 02 Desember 2002 15:25   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Suidwester wrote:
Dis nou so half en half dit vir my klink hierdie ouderdom-seks is?
> Die gees is gewillig maar albei vat dit so effe rustig?
> Ag, dalk praat ek te gou, maar halfpas lyk nie vir my na die selle
> storie nie...........
Man, Suidwester, jy klink nou so half soos
daardie ignoramusse wat dink seks is net
bam,bam thank you ma'm en dis oor in three
minutes flat. Ek dink jy moet die Kama Sutra
bestudeer. Hulle sê die pop singer Sting sit
drie uur opsy vir sy lovemaking.
Tant Hessie van Lekkersing
|
|
|
|
|
|
| Re: Brood met...... [boodskap #69944 is 'n antwoord op boodskap #69929] |
Di., 03 Desember 2002 13:29   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Suidwester wrote:
Ons praat uit verskillende generasies uit?
Sekerlik
> het jy nog nie van multi-orgasmes gehoor nie?
Ek kan vir jou my plaas wed dat jy
seker dubbel so oud is soos Sting.
Ek kan jou ook al die plaasvee wed
dat jy met jou "tegniek" geen multi-
orgasmes by jou seksgenoot opwek nie.
Die kanse is goed dat sy dit sal moet
fake, want voor sy nog opgewarm is,
is jy met jou tegniek al "klaar" en
lê en snork jy.
Tant Hessie van Lekkersing
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Brood met...... [boodskap #70054 is 'n antwoord op boodskap #70002] |
Wo., 04 Desember 2002 13:46   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Suidwester wrote:
Moet mos wees uit die klas ondervinding
> waaruit die antie vir my vertel? Hoe anders sal sy dan nou ook weet?
Sien, Suidwester daar naby die Dodekus,
dis gepraat soos hierdie wat vir jou
uitwys as 'n male chauvinist pig, en
nogal 'n onkundige male chauvinist pig.
En die sielkundiges vertel ons dat veral
mans wat so spog hoe kundig en vinnig
hulle is, gewoonlik iets het om weg te
steek. Hulle het gewoonlik probleme in
dié departement.
Tant Hessie van Aughrabies
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Brood met...... [boodskap #70093 is 'n antwoord op boodskap #70092] |
Do., 05 Desember 2002 05:35   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sheez!!! Ek gaan nou met nuwe oge na ons skietspan kyk:)))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3deee540.0@news1.mweb.co.za...
> Huh-uh my antie, jy self se ek het iets om weg te steek.......dis 'n
> gevaarlike stelling daardie! He-he! Duidelik ken jy net van skiet met 'n
> ou sanna waarvan die skote ver en lank tussen-in is. Vandag se mense
> gebruik aanvalswapens met magasyne, ens.
> skryf in boodskap news:3DEE0845.60507@rogers.com...
>>
>> Suidwester wrote:
>>
>> Moet mos wees uit die klas ondervinding
>>> waaruit die antie vir my vertel? Hoe anders sal sy dan nou ook weet?
>>
>> Sien, Suidwester daar naby die Dodekus,
>> dis gepraat soos hierdie wat vir jou
>> uitwys as 'n male chauvinist pig, en
>> nogal 'n onkundige male chauvinist pig.
>> En die sielkundiges vertel ons dat veral
>> mans wat so spog hoe kundig en vinnig
>> hulle is, gewoonlik iets het om weg te
>> steek. Hulle het gewoonlik probleme in
>> dié departement.
>>
>> Tant Hessie van Aughrabies
>>
>
|
|
|
|
| Re: Brood met...... [boodskap #70133 is 'n antwoord op boodskap #70092] |
Do., 05 Desember 2002 14:14   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Suidwester wrote:
Duidelik ken jy net van skiet met 'n
> ou sanna waarvan die skote ver en lank tussen-in is. Vandag se mense
> gebruik aanvalswapens met magasyne
Vandag se jong mans doen hulle deel in
die huis en doen hulle deel in die
bed. Ek dink jy is nie meer "jonk" nie.
Vandag se jong getroude mans sit en
spog nie soos jy nie. Jy is van 'n
vorige geslag. So moenie so probeer
voorgee dat jy so jonk is nie. Almal
kan sien dis sommer 'n pose.
Tant Hessie van die Nossob
|
|
|
|
| Re: Brood met...... [boodskap #70138 is 'n antwoord op boodskap #70133] |
Do., 05 Desember 2002 14:51  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Haai foei, toe bloos die antie? erken nou maar julle het die deng in die
donker gedoen en sommer oor die pos ook net om te keer dat julle mekaar kan
sien? Jou deel in die huis doen? Watter rêrige man doen sulke goed?
Dis waarvoor die rondekophuisdiere daargestel is! O, en ek het nooit gesê
ek is sê jonk nie [dis nou hoe jonk die antie dink ek het gesê], maar een
ding is seker ek het nog nie nodig dat die antie in die hoek van die kamer
op haar kop moet gaan staan nie...............
skryf in boodskap news:3DEF602D.9070608@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Duidelik ken jy net van skiet met 'n
>> ou sanna waarvan die skote ver en lank tussen-in is. Vandag se mense
>> gebruik aanvalswapens met magasyne
>
>
> Vandag se jong mans doen hulle deel in
> die huis en doen hulle deel in die
> bed. Ek dink jy is nie meer "jonk" nie.
> Vandag se jong getroude mans sit en
> spog nie soos jy nie. Jy is van 'n
> vorige geslag. So moenie so probeer
> voorgee dat jy so jonk is nie. Almal
> kan sien dis sommer 'n pose.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
|
|
|
|