Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kinderbomvervaardigers
Kinderbomvervaardigers [boodskap #70047] Wo, 04 Desember 2002 12:02 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens die Rooikruis hospitaal was daar die afgelope 2 weke meer as vier
gevalle waar kinders wat tuisbomme wou vervaardig, in die hospitaal beland
het met beserings en brandwonde.
Die kind in die koerant het lelik verbrand toe hy en 'n maat 'n bom van
chloried wou maak.
Hy is 9, en sy ouers het aan hom die gevare van bomme en die giftigheid en
gevare van chloried verduidelik.
Hy het nie geluister nie.

Annette
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70073 is 'n antwoord op boodskap #70047] Wo, 04 Desember 2002 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou waar het jy al gehoor 'n kind lusiter vir sy ouers? Toe ek op daai
stadium gekom het, het my pa by my gesit terwyl ek my "tuis-eksperimente"
gedoen het. My ma was voltyds by die huis, maar dit was altyd my pa wat na
werk of oor naweke saam met my "gespeel" het. Toe ek so 8 was, wou ek net
'n wetenskaplike word, ek's nogal sterk aangemoedig deur my pa wat my een
keer gehelp het om 'n bom met koeksoda, asyn en 'n 1l bottel te bou.
Ek wonder deesdae tot watter 'n mate is ouers betrokke by hulle kinders, en
is dit juis die feit dat ouers al hoe minder tyd het vir hulle kinders wat
maak dat sommiges sommer vroeg al begin uitrafel? Waar was die ouers terwyl
hulle kind van 9 besig was om 'n bom te maak?

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:askr19$si58q$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Volgens die Rooikruis hospitaal was daar die afgelope 2 weke meer as vier
> gevalle waar kinders wat tuisbomme wou vervaardig, in die hospitaal beland
> het met beserings en brandwonde.
> Die kind in die koerant het lelik verbrand toe hy en 'n maat 'n bom van
> chloried wou maak.
> Hy is 9, en sy ouers het aan hom die gevare van bomme en die giftigheid en
> gevare van chloried verduidelik.
> Hy het nie geluister nie.
>
> Annette
>
Re: Kinders [boodskap #70086 is 'n antwoord op boodskap #70073] Do, 05 Desember 2002 03:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote:

> Nou waar het jy al gehoor 'n kind lusiter vir sy ouers?

Laat my dink aan wat Mark Twain gesê het:
"When I was a boy of fourteen, my father was so ignorant I could
hardly stand to have the old man around. But when I got to be
twenty-one, I was astonished at how much the old man had learned
in seven years."

:-)
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70088 is 'n antwoord op boodskap #70073] Do, 05 Desember 2002 04:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, aan die berig klink dit asof beide ouers werk, want die broer het die
bure gekry om die kind hospitaal toe te neem.
Ek vermoed dit het iets te doen met die nuwe chloor advertensie op TV
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3dee5700.0@news1.mweb.co.za...
> Nou waar het jy al gehoor 'n kind lusiter vir sy ouers? Toe ek op daai
> stadium gekom het, het my pa by my gesit terwyl ek my "tuis-eksperimente"
> gedoen het. My ma was voltyds by die huis, maar dit was altyd my pa wat na
> werk of oor naweke saam met my "gespeel" het. Toe ek so 8 was, wou ek net
> 'n wetenskaplike word, ek's nogal sterk aangemoedig deur my pa wat my een
> keer gehelp het om 'n bom met koeksoda, asyn en 'n 1l bottel te bou.
> Ek wonder deesdae tot watter 'n mate is ouers betrokke by hulle kinders, en
> is dit juis die feit dat ouers al hoe minder tyd het vir hulle kinders wat
> maak dat sommiges sommer vroeg al begin uitrafel? Waar was die ouers terwyl
> hulle kind van 9 besig was om 'n bom te maak?
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:askr19$si58q$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Volgens die Rooikruis hospitaal was daar die afgelope 2 weke meer as vier
>> gevalle waar kinders wat tuisbomme wou vervaardig, in die hospitaal beland
>> het met beserings en brandwonde.
>> Die kind in die koerant het lelik verbrand toe hy en 'n maat 'n bom van
>> chloried wou maak.
>> Hy is 9, en sy ouers het aan hom die gevare van bomme en die giftigheid en
>> gevare van chloried verduidelik.
>> Hy het nie geluister nie.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70089 is 'n antwoord op boodskap #70073] Do, 05 Desember 2002 04:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Dit was lekker dae daai, my fav. was chloor bomme. Brakefluid en chloor in
'n glasbottel en wat 'n bang. As jy daai prop op draai en jy gee so een skud
dan moet jy hardloop. Eintlik was dit so gevaarlik as mens nou terugdink

"Elaine" skryf in boodskap news:3dee5700.0@news1.mweb.co.za...
> Nou waar het jy al gehoor 'n kind lusiter vir sy ouers? Toe ek op daai
> stadium gekom het, het my pa by my gesit terwyl ek my "tuis-eksperimente"
> gedoen het. My ma was voltyds by die huis, maar dit was altyd my pa wat na
> werk of oor naweke saam met my "gespeel" het. Toe ek so 8 was, wou ek net
> 'n wetenskaplike word, ek's nogal sterk aangemoedig deur my pa wat my een
> keer gehelp het om 'n bom met koeksoda, asyn en 'n 1l bottel te bou.
> Ek wonder deesdae tot watter 'n mate is ouers betrokke by hulle kinders, en
> is dit juis die feit dat ouers al hoe minder tyd het vir hulle kinders wat
> maak dat sommiges sommer vroeg al begin uitrafel? Waar was die ouers terwyl
> hulle kind van 9 besig was om 'n bom te maak?
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:askr19$si58q$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Volgens die Rooikruis hospitaal was daar die afgelope 2 weke meer as vier
>> gevalle waar kinders wat tuisbomme wou vervaardig, in die hospitaal beland
>> het met beserings en brandwonde.
>> Die kind in die koerant het lelik verbrand toe hy en 'n maat 'n bom van
>> chloried wou maak.
>> Hy is 9, en sy ouers het aan hom die gevare van bomme en die giftigheid en
>> gevare van chloried verduidelik.
>> Hy het nie geluister nie.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70095 is 'n antwoord op boodskap #70073] Do, 05 Desember 2002 06:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nie daar opgehou nie en gaan Chemie swot toe ek klaar was met skool.

My grootste vrees is dat my seun dieselfde eksperimente gaan probeer. Mind
you, ek dink dieselfde ding as ek hom saam met 'n meisie sien...

Koot

"Elaine" skryf in boodskap news:3dee5700.0@news1.mweb.co.za...

> Toe ek so 8 was, wou ek net
> 'n wetenskaplike word, ek's nogal sterk aangemoedig deur my pa wat my een
> keer gehelp het om 'n bom met koeksoda, asyn en 'n 1l bottel te bou.
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70096 is 'n antwoord op boodskap #70095] Do, 05 Desember 2002 06:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dog alle ouers wil hê die kinders moet na hulle aard?:))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:asmr4l$t5c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het nie daar opgehou nie en gaan Chemie swot toe ek klaar was met skool.
>
> My grootste vrees is dat my seun dieselfde eksperimente gaan probeer. Mind
> you, ek dink dieselfde ding as ek hom saam met 'n meisie sien...
>
> Koot
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3dee5700.0@news1.mweb.co.za...
>
>> Toe ek so 8 was, wou ek net
>> 'n wetenskaplike word, ek's nogal sterk aangemoedig deur my pa wat my een
>> keer gehelp het om 'n bom met koeksoda, asyn en 'n 1l bottel te bou.
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70097 is 'n antwoord op boodskap #70096] Do, 05 Desember 2002 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nie hierdie een nie. Ek het eenkeer getel - ek was meer as 50 keer verlief.
Gelukkig het die meeste meisies gou deur my gesien.

"Annette" skryf in boodskap news:asmr9q$su3k4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dog alle ouers wil hê die kinders moet na hulle aard?:))
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:asmr4l$t5c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het nie daar opgehou nie en gaan Chemie swot toe ek klaar was met
> skool.
>>
>> My grootste vrees is dat my seun dieselfde eksperimente gaan probeer. Mind
>> you, ek dink dieselfde ding as ek hom saam met 'n meisie sien...
>>
>> Koot
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3dee5700.0@news1.mweb.co.za...
>>
>>> Toe ek so 8 was, wou ek net
>>> 'n wetenskaplike word, ek's nogal sterk aangemoedig deur my pa wat my
> een
>>> keer gehelp het om 'n bom met koeksoda, asyn en 'n 1l bottel te bou.
>>
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70098 is 'n antwoord op boodskap #70097] Do, 05 Desember 2002 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O koek!! Ek hoop jou vrou lees nie wat jy nou hier geskryf het nie;)))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:asmte3$s3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nie hierdie een nie. Ek het eenkeer getel - ek was meer as 50 keer verlief.
> Gelukkig het die meeste meisies gou deur my gesien.
>
> "Annette" wrote in message
> news:asmr9q$su3k4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek dog alle ouers wil hê die kinders moet na hulle aard?:))
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:asmr4l$t5c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek het nie daar opgehou nie en gaan Chemie swot toe ek klaar was met
>> skool.
>>>
>>> My grootste vrees is dat my seun dieselfde eksperimente gaan probeer.
> Mind
>>> you, ek dink dieselfde ding as ek hom saam met 'n meisie sien...
>>>
>>> Koot
>>>
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3dee5700.0@news1.mweb.co.za...
>>>
>>>> Toe ek so 8 was, wou ek net
>>>> 'n wetenskaplike word, ek's nogal sterk aangemoedig deur my pa wat
my
>> een
>>>> keer gehelp het om 'n bom met koeksoda, asyn en 'n 1l bottel te bou.
>>>
>>
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70099 is 'n antwoord op boodskap #70098] Do, 05 Desember 2002 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sy weet. Ek terg haar altyd dat sy die enigste een was wat nie deur my
gesien het nie!

"Annette" skryf in boodskap news:asmtvj$sumqb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> O koek!! Ek hoop jou vrou lees nie wat jy nou hier geskryf het nie;)))
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:asmte3$s3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nie hierdie een nie. Ek het eenkeer getel - ek was meer as 50 keer
> verlief.
>> Gelukkig het die meeste meisies gou deur my gesien.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:asmr9q$su3k4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek dog alle ouers wil hê die kinders moet na hulle aard?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:asmr4l$t5c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek het nie daar opgehou nie en gaan Chemie swot toe ek klaar was met
>>> skool.
>>>>
>>>> My grootste vrees is dat my seun dieselfde eksperimente gaan
probeer.
>> Mind
>>>> you, ek dink dieselfde ding as ek hom saam met 'n meisie sien...
>>>>
>>>> Koot
>>>>
>>>> "Elaine" wrote in message
>>>> news:3dee5700.0@news1.mweb.co.za...
>>>>
>>>> > Toe ek so 8 was, wou ek net
>>>> > 'n wetenskaplike word, ek's nogal sterk aangemoedig deur my pa wat
> my
>>> een
>>>> > keer gehelp het om 'n bom met koeksoda, asyn en 'n 1l bottel te bou.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70100 is 'n antwoord op boodskap #70099] Do, 05 Desember 2002 07:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is dit nog so, of was dit maar net 'n fout omdat sy jonk was?:))

Gaan jy vir ons 'n gedig gee van jou 50 liefdes?
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:asmuik$1bm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sy weet. Ek terg haar altyd dat sy die enigste een was wat nie deur my
> gesien het nie!
>
> "Annette" wrote in message
> news:asmtvj$sumqb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O koek!! Ek hoop jou vrou lees nie wat jy nou hier geskryf het nie;)))
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:asmte3$s3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nie hierdie een nie. Ek het eenkeer getel - ek was meer as 50 keer
>> verlief.
>>> Gelukkig het die meeste meisies gou deur my gesien.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:asmr9q$su3k4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek dog alle ouers wil hê die kinders moet na hulle aard?:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:asmr4l$t5c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek het nie daar opgehou nie en gaan Chemie swot toe ek klaar was met
>>>> skool.
>>>> >
>>>> > My grootste vrees is dat my seun dieselfde eksperimente gaan
> probeer.
>>> Mind
>>>> > you, ek dink dieselfde ding as ek hom saam met 'n meisie sien...
>>>> >
>>>> > Koot
>>>> >
>>>> > "Elaine" wrote in message
>>>> > news:3dee5700.0@news1.mweb.co.za...
>>>> >
>>>> > > Toe ek so 8 was, wou ek net
>>>> > > 'n wetenskaplike word, ek's nogal sterk aangemoedig deur my pa
wat
>> my
>>>> een
>>>> > > keer gehelp het om 'n bom met koeksoda, asyn en 'n 1l bottel te
> bou.
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70104 is 'n antwoord op boodskap #70100] Do, 05 Desember 2002 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sy het intussen deur my gesien, maar my aanvaar :-).

Gelukkig was en is sy al twintig jaar die laaste een en ek beplan om dit so
te hou. Sy's nugter en mooi. Net nie juis mal oor poësie nie. Dié dat ek
julle daarmee bodder...

En ja, ek skuld al 50 'n gedig. Sonder hulle was my lewe oneindig armer.

Ou Julia Iglesias en Willy Nelson het mos 'n lied gehad "To all the girls I
loved before". Jy kan jou indink hoe dit my gedagtes laat dwaal...

"Annette" skryf in boodskap news:asn0jg$su4oj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Is dit nog so, of was dit maar net 'n fout omdat sy jonk was?:))
>
> Gaan jy vir ons 'n gedig gee van jou 50 liefdes?
> Annette
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70105 is 'n antwoord op boodskap #70104] Do, 05 Desember 2002 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou weet ek hoe jy lyk!! Latyns-aantreklik met 'n vlegsel:))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:asn5d1$46s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sy het intussen deur my gesien, maar my aanvaar :-).
>
> Gelukkig was en is sy al twintig jaar die laaste een en ek beplan om dit so
> te hou. Sy's nugter en mooi. Net nie juis mal oor poësie nie. Dié dat ek
> julle daarmee bodder...
>
> En ja, ek skuld al 50 'n gedig. Sonder hulle was my lewe oneindig armer.
>
> Ou Julia Iglesias en Willy Nelson het mos 'n lied gehad "To all the girls I
> loved before". Jy kan jou indink hoe dit my gedagtes laat dwaal...
>
> "Annette" wrote in message
> news:asn0jg$su4oj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Is dit nog so, of was dit maar net 'n fout omdat sy jonk was?:))
>>
>> Gaan jy vir ons 'n gedig gee van jou 50 liefdes?
>> Annette
>>
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70106 is 'n antwoord op boodskap #70104] Do, 05 Desember 2002 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink jy kan begin met:
Aanstap Rooies:))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:asn5d1$46s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sy het intussen deur my gesien, maar my aanvaar :-).
>
> Gelukkig was en is sy al twintig jaar die laaste een en ek beplan om dit so
> te hou. Sy's nugter en mooi. Net nie juis mal oor poësie nie. Dié dat ek
> julle daarmee bodder...
>
> En ja, ek skuld al 50 'n gedig. Sonder hulle was my lewe oneindig armer.
>
> Ou Julia Iglesias en Willy Nelson het mos 'n lied gehad "To all the girls I
> loved before". Jy kan jou indink hoe dit my gedagtes laat dwaal...
>
> "Annette" wrote in message
> news:asn0jg$su4oj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Is dit nog so, of was dit maar net 'n fout omdat sy jonk was?:))
>>
>> Gaan jy vir ons 'n gedig gee van jou 50 liefdes?
>> Annette
>>
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70107 is 'n antwoord op boodskap #70105] Do, 05 Desember 2002 09:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Lank nagedink en besluit ek gaan jou nie ontnugter nie.
Die gedagte pas my.

"Annette" skryf in boodskap news:asn642$sv2qm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou weet ek hoe jy lyk!! Latyns-aantreklik met 'n vlegsel:))
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:asn5d1$46s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sy het intussen deur my gesien, maar my aanvaar :-).
>>
>> Gelukkig was en is sy al twintig jaar die laaste een en ek beplan om dit
> so
>> te hou. Sy's nugter en mooi. Net nie juis mal oor poësie nie. Dié dat ek
>> julle daarmee bodder...
>>
>> En ja, ek skuld al 50 'n gedig. Sonder hulle was my lewe oneindig armer.
>>
>> Ou Julia Iglesias en Willy Nelson het mos 'n lied gehad "To all the
girls
> I
>> loved before". Jy kan jou indink hoe dit my gedagtes laat dwaal...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:asn0jg$su4oj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Is dit nog so, of was dit maar net 'n fout omdat sy jonk was?:))
>>>
>>> Gaan jy vir ons 'n gedig gee van jou 50 liefdes?
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70108 is 'n antwoord op boodskap #70107] Do, 05 Desember 2002 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oooohhh!!!!! Suggggggg!!!
Nou weet ek hoekom hierdie ng nie 'n webblad het nie - te veel aantreklike
skaam mense:)))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:asn6v0$4rs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lank nagedink en besluit ek gaan jou nie ontnugter nie.
> Die gedagte pas my.
>
> "Annette" wrote in message
> news:asn642$sv2qm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou weet ek hoe jy lyk!! Latyns-aantreklik met 'n vlegsel:))
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:asn5d1$46s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sy het intussen deur my gesien, maar my aanvaar :-).
>>>
>>> Gelukkig was en is sy al twintig jaar die laaste een en ek beplan om
dit
>> so
>>> te hou. Sy's nugter en mooi. Net nie juis mal oor poësie nie. Dié dat ek
>>> julle daarmee bodder...
>>>
>>> En ja, ek skuld al 50 'n gedig. Sonder hulle was my lewe oneindig armer.
>>>
>>> Ou Julia Iglesias en Willy Nelson het mos 'n lied gehad "To all the
> girls
>> I
>>> loved before". Jy kan jou indink hoe dit my gedagtes laat dwaal...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:asn0jg$su4oj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Is dit nog so, of was dit maar net 'n fout omdat sy jonk was?:))
>>>>
>>>> Gaan jy vir ons 'n gedig gee van jou 50 liefdes?
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70109 is 'n antwoord op boodskap #70106] Do, 05 Desember 2002 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Al baie paaie probeer en ontdek hulle's reeds geneem, soos "Sy was 'n deel
van daardie somer...".

Aanstap Rooies - toevallig is my vrou die enigste rooikop wat ek ooit gedate
het. En dis waar: hulle is kwaai. Waarsku julle seuns.

"Annette" skryf in boodskap news:asn7bk$smijo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink jy kan begin met:
> Aanstap Rooies:))
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:asn5d1$46s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sy het intussen deur my gesien, maar my aanvaar :-).
>>
>> Gelukkig was en is sy al twintig jaar die laaste een en ek beplan om dit
> so
>> te hou. Sy's nugter en mooi. Net nie juis mal oor poësie nie. Dié dat ek
>> julle daarmee bodder...
>>
>> En ja, ek skuld al 50 'n gedig. Sonder hulle was my lewe oneindig armer.
>>
>> Ou Julia Iglesias en Willy Nelson het mos 'n lied gehad "To all the
girls
> I
>> loved before". Jy kan jou indink hoe dit my gedagtes laat dwaal...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:asn0jg$su4oj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Is dit nog so, of was dit maar net 'n fout omdat sy jonk was?:))
>>>
>>> Gaan jy vir ons 'n gedig gee van jou 50 liefdes?
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70111 is 'n antwoord op boodskap #70109] Do, 05 Desember 2002 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Koot:> Al baie paaie probeer en ontdek hulle's reeds geneem, soos "Sy was 'n
deel
> van daardie somer...".
>
Annette: Sing met bewerige bewoë stem, met 'n ver blik in die oë
Sy was 'n deel
van daardie somer
En ek 'n eensaam
digter-dromer

Maar ons was jonk!
En ons was hups
In grassies groen
Oor veld en vlei.

:))
Annette

> Aanstap Rooies - toevallig is my vrou die enigste rooikop wat ek ooit gedate
> het. En dis waar: hulle is kwaai. Waarsku julle seuns.

O gits!! My orakel-dingetjie is alweer aan - hoe op aarde sou ek weet daar
was net een rooikop?

Annette

>
> "Annette" wrote in message
> news:asn7bk$smijo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek dink jy kan begin met:
>> Aanstap Rooies:))
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:asn5d1$46s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sy het intussen deur my gesien, maar my aanvaar :-).
>>>
>>> Gelukkig was en is sy al twintig jaar die laaste een en ek beplan om
dit
>> so
>>> te hou. Sy's nugter en mooi. Net nie juis mal oor poësie nie. Dié dat ek
>>> julle daarmee bodder...
>>>
>>> En ja, ek skuld al 50 'n gedig. Sonder hulle was my lewe oneindig armer.
>>>
>>> Ou Julia Iglesias en Willy Nelson het mos 'n lied gehad "To all the
> girls
>> I
>>> loved before". Jy kan jou indink hoe dit my gedagtes laat dwaal...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:asn0jg$su4oj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Is dit nog so, of was dit maar net 'n fout omdat sy jonk was?:))
>>>>
>>>> Gaan jy vir ons 'n gedig gee van jou 50 liefdes?
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70112 is 'n antwoord op boodskap #70111] Do, 05 Desember 2002 10:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Daar was 'n paar wat nogal geval het vir dié soort ding. "When someone
really loves you" was altyd 'n treffer. Tot hulle agterkom jy's dit vir jou
vorige meisie ook gesing.

Ek is nogal dikwels spyt oor dié wat seergekry het in die hele proses.

"Annette" skryf in boodskap news:asn9cn$tcslu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Annette: Sing met bewerige bewoë stem, met 'n ver blik in die oë
> Sy was 'n deel
> van daardie somer
> En ek 'n eensaam
> digter-dromer
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70113 is 'n antwoord op boodskap #70112] Do, 05 Desember 2002 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink jy en Suidwester kan nogal interessante notas uitruil:)))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:asn9md$6b4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar was 'n paar wat nogal geval het vir dié soort ding. "When someone
> really loves you" was altyd 'n treffer. Tot hulle agterkom jy's dit vir jou
> vorige meisie ook gesing.
>
> Ek is nogal dikwels spyt oor dié wat seergekry het in die hele proses.
>
> "Annette" wrote in message
> news:asn9cn$tcslu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> Annette: Sing met bewerige bewoë stem, met 'n ver blik in die oë
>> Sy was 'n deel
>> van daardie somer
>> En ek 'n eensaam
>> digter-dromer
>>
>
Hupse Koot [boodskap #70114 is 'n antwoord op boodskap #70112] Do, 05 Desember 2002 10:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Elke liewe een het seergekry - dis deel van die opset.
Daar is nie veel mans wat soveel later jare nog so spyt is nie, so jy moes
baie meisies moers teleurgestel om nou nog sleg daaroor te voel.
Dinge het in hierdie tye nog nie baie verander nie.
Daar is nog steeds die oorgrote aantal meisies wat nog steeds val vir
daardie strooi.
Daar is ook bitter min meisies in vergelyking wat van 'n verhouding wegstap
waar sy voel sy het sonder rede die man diep seergemaak.
Ek dink dis tyd vir 'n ander petisie - waar alle mans onderneem om die dames
wat hulle doelbewus seergemaak het sal troos met 'n bos blomme en 'n CD:))

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:asn9md$6b4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar was 'n paar wat nogal geval het vir dié soort ding. "When someone
> really loves you" was altyd 'n treffer. Tot hulle agterkom jy's dit vir jou
> vorige meisie ook gesing.
>
> Ek is nogal dikwels spyt oor dié wat seergekry het in die hele proses.
>
> "Annette" wrote in message
> news:asn9cn$tcslu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> Annette: Sing met bewerige bewoë stem, met 'n ver blik in die oë
>> Sy was 'n deel
>> van daardie somer
>> En ek 'n eensaam
>> digter-dromer
>>
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70118 is 'n antwoord op boodskap #70088] Do, 05 Desember 2002 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jitte, hoe oud is die broer? Dink julle kinders van 9 is oud genoeg om
alleen by die huis te bly?

E

"Annette" skryf in boodskap news:asmmk2$svml0$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel, aan die berig klink dit asof beide ouers werk, want die broer het die
> bure gekry om die kind hospitaal toe te neem.
> Ek vermoed dit het iets te doen met die nuwe chloor advertensie op TV
> Annette
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70119 is 'n antwoord op boodskap #70089] Do, 05 Desember 2002 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar kinders dink mos hulle is "immortal". Ek het ook maar gevaarlike
goed gedoen as my ma-hulle nie gekyk het nie. Dis 'n wonderwerk ek leef
nog. My pa het my vertel hoe hy en die ds se seun, toe hulle so 14 was, 'n
kanon gebou het en een van die NG-kerk se ruite met die ding uitgeskiet het.
Hulle moes vir die ruit betaal, toe steel hulle die kinderkrans geld om die
ruit te betaal!

E

"Pieter" skryf in boodskap news:3deed9ed$0$226@hades.is.co.za...
> Dit was lekker dae daai, my fav. was chloor bomme. Brakefluid en chloor in
> 'n glasbottel en wat 'n bang. As jy daai prop op draai en jy gee so een skud
> dan moet jy hardloop. Eintlik was dit so gevaarlik as mens nou terugdink
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70120 is 'n antwoord op boodskap #70095] Do, 05 Desember 2002 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink dis elke ouer se grootste vrees. Wat as my kinders doen wat ek
gedoen het?

E

"Koot" skryf in boodskap news:asmr4l$t5c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het nie daar opgehou nie en gaan Chemie swot toe ek klaar was met skool.
>
> My grootste vrees is dat my seun dieselfde eksperimente gaan probeer. Mind
> you, ek dink dieselfde ding as ek hom saam met 'n meisie sien...
>
> Koot
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70122 is 'n antwoord op boodskap #70118] Do, 05 Desember 2002 12:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die broer is glo 14.
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3def43cd.0@news1.mweb.co.za...
> Jitte, hoe oud is die broer? Dink julle kinders van 9 is oud genoeg om
> alleen by die huis te bly?
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:asmmk2$svml0$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wel, aan die berig klink dit asof beide ouers werk, want die broer het die
>> bure gekry om die kind hospitaal toe te neem.
>> Ek vermoed dit het iets te doen met die nuwe chloor advertensie op TV
>> Annette
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70123 is 'n antwoord op boodskap #70119] Do, 05 Desember 2002 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sheez!! Ook maar goed jou pa was hier en nie in Engeland nie, ander was hy
na Oz gedeporteer;))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3def4465.0@news1.mweb.co.za...
> Ja, maar kinders dink mos hulle is "immortal". Ek het ook maar gevaarlike
> goed gedoen as my ma-hulle nie gekyk het nie. Dis 'n wonderwerk ek leef
> nog. My pa het my vertel hoe hy en die ds se seun, toe hulle so 14 was, 'n
> kanon gebou het en een van die NG-kerk se ruite met die ding uitgeskiet het.
> Hulle moes vir die ruit betaal, toe steel hulle die kinderkrans geld om die
> ruit te betaal!
>
> E
>
> "Pieter" wrote in message
> news:3deed9ed$0$226@hades.is.co.za...
>> Dit was lekker dae daai, my fav. was chloor bomme. Brakefluid en chloor in
>> 'n glasbottel en wat 'n bang. As jy daai prop op draai en jy gee so een
> skud
>> dan moet jy hardloop. Eintlik was dit so gevaarlik as mens nou terugdink
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70126 is 'n antwoord op boodskap #70113] Do, 05 Desember 2002 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hy't hoeka ook 'n Puk-streep weg...

"Annette" skryf in boodskap news:asnaad$sbfkj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink jy en Suidwester kan nogal interessante notas uitruil:)))
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:asn9md$6b4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar was 'n paar wat nogal geval het vir dié soort ding. "When someone
>> really loves you" was altyd 'n treffer. Tot hulle agterkom jy's dit vir
> jou
>> vorige meisie ook gesing.
>>
>> Ek is nogal dikwels spyt oor dié wat seergekry het in die hele proses.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:asn9cn$tcslu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>
>>> Annette: Sing met bewerige bewoë stem, met 'n ver blik in die oë
>>> Sy was 'n deel
>>> van daardie somer
>>> En ek 'n eensaam
>>> digter-dromer
>>>
>>
>
Re: Hupse Koot [boodskap #70127 is 'n antwoord op boodskap #70114] Do, 05 Desember 2002 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Darem nooit doelbewus seergemaak nie. Nooit. Ek was te lief vir hulle. En
daar was dierbare, wonderlike mense onder hulle.

Die groot probleem was dat blote verliefdheid oorwaai en dat daar dan min
oorbly om 'n verhouding op te bou. Die verlief-kwessie was ook iets wat
hulle nooit kon verstaan nie. Ek ook nie.

Darem ook nie net asof net ek altyd uitgemaak het nie.

Nogtans koester ek elk van hierdie herinneringe en skuld hulle 'n groot
dankie. Meer as blomme en 'n CD.

En sies, ek sien nou eers hoe't jy die "Subject" verander.

Ag wel , dalk het ek dit verdien.

"Annette" skryf in boodskap news:asnh86$s4fk0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Elke liewe een het seergekry - dis deel van die opset.
> Daar is nie veel mans wat soveel later jare nog so spyt is nie, so jy moes
> baie meisies moers teleurgestel om nou nog sleg daaroor te voel.
> Dinge het in hierdie tye nog nie baie verander nie.
> Daar is nog steeds die oorgrote aantal meisies wat nog steeds val vir
> daardie strooi.
> Daar is ook bitter min meisies in vergelyking wat van 'n verhouding wegstap
> waar sy voel sy het sonder rede die man diep seergemaak.
> Ek dink dis tyd vir 'n ander petisie - waar alle mans onderneem om die dames
> wat hulle doelbewus seergemaak het sal troos met 'n bos blomme en 'n CD:))
>
> Annette
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70128 is 'n antwoord op boodskap #70120] Do, 05 Desember 2002 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dis hoekom ek dink die ou wat by my dogter kom kuier, gaan swaar leef. Hy
sal eers vir 'n onderhoud moet kom.

K

"Elaine" skryf in boodskap news:3def448a.0@news1.mweb.co.za...
> Ek dink dis elke ouer se grootste vrees. Wat as my kinders doen wat ek
> gedoen het?
>
> E
>
> "Koot" wrote in message
> news:asmr4l$t5c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het nie daar opgehou nie en gaan Chemie swot toe ek klaar was met
> skool.
>>
>> My grootste vrees is dat my seun dieselfde eksperimente gaan probeer. Mind
>> you, ek dink dieselfde ding as ek hom saam met 'n meisie sien...
>>
>> Koot
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70130 is 'n antwoord op boodskap #70126] Do, 05 Desember 2002 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Juis, Juis:)))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:asnik4$cbl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hy't hoeka ook 'n Puk-streep weg...
>
> "Annette" wrote in message
> news:asnaad$sbfkj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek dink jy en Suidwester kan nogal interessante notas uitruil:)))
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:asn9md$6b4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Daar was 'n paar wat nogal geval het vir dié soort ding. "When someone
>>> really loves you" was altyd 'n treffer. Tot hulle agterkom jy's dit
vir
>> jou
>>> vorige meisie ook gesing.
>>>
>>> Ek is nogal dikwels spyt oor dié wat seergekry het in die hele proses.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:asn9cn$tcslu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>>
>>>> Annette: Sing met bewerige bewoë stem, met 'n ver blik in die oë
>>>> Sy was 'n deel
>>>> van daardie somer
>>>> En ek 'n eensaam
>>>> digter-dromer
>>>>
>>>
>>
>
Re: Hupse Koot [boodskap #70131 is 'n antwoord op boodskap #70127] Do, 05 Desember 2002 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe kan jy sies sê?
Ek maak jou internasionaal beroemd!:))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:asnj9u$cll$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Darem nooit doelbewus seergemaak nie. Nooit. Ek was te lief vir hulle. En
> daar was dierbare, wonderlike mense onder hulle.
>
> Die groot probleem was dat blote verliefdheid oorwaai en dat daar dan min
> oorbly om 'n verhouding op te bou. Die verlief-kwessie was ook iets wat
> hulle nooit kon verstaan nie. Ek ook nie.
>
> Darem ook nie net asof net ek altyd uitgemaak het nie.
>
> Nogtans koester ek elk van hierdie herinneringe en skuld hulle 'n groot
> dankie. Meer as blomme en 'n CD.
>
> En sies, ek sien nou eers hoe't jy die "Subject" verander.
>
> Ag wel , dalk het ek dit verdien.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:asnh86$s4fk0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Elke liewe een het seergekry - dis deel van die opset.
>> Daar is nie veel mans wat soveel later jare nog so spyt is nie, so jy
> moes
>> baie meisies moers teleurgestel om nou nog sleg daaroor te voel.
>> Dinge het in hierdie tye nog nie baie verander nie.
>> Daar is nog steeds die oorgrote aantal meisies wat nog steeds val vir
>> daardie strooi.
>> Daar is ook bitter min meisies in vergelyking wat van 'n verhouding
> wegstap
>> waar sy voel sy het sonder rede die man diep seergemaak.
>> Ek dink dis tyd vir 'n ander petisie - waar alle mans onderneem om die
> dames
>> wat hulle doelbewus seergemaak het sal troos met 'n bos blomme en 'n CD:))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70143 is 'n antwoord op boodskap #70047] Do, 05 Desember 2002 17:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
so lank die "bomme" net gebruik word om houtkoppe moerland toe te stuur, dan
is alles reg, ek het amper vir ferdi vergeet hy moet eerste gaan.

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.426 / Virus Database: 239 - Release Date: 02/12/2002
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70149 is 'n antwoord op boodskap #70122] Do, 05 Desember 2002 20:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag en 'n 14-jarige weet tog mos van beter? Maar nou ja, ek het ook baie na
my kleinsus omgesien toe ek 14 was. Ek het 'n mate van "gesag" gehad en sy
is nooit onder my oë uit nie. Het maar saam, saam pop gespeel en "huis"
gebou en dies meer. Ai ek mis daai dae, my suster dink nie meer die son
skyn uit my g*t uit nie :))

E

"Annette" skryf in boodskap news:asnhsm$tdg24$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die broer is glo 14.
> Annette
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70150 is 'n antwoord op boodskap #70123] Do, 05 Desember 2002 20:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nie hulle het mense meer Oz toe gestuur toe my pa 'n kind was nie.
Wanner het die Ingelse opgehou om mense weg te stuur Oz toe?

E

"Annette" skryf in boodskap news:asnhso$tdg24$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sheez!! Ook maar goed jou pa was hier en nie in Engeland nie, ander was hy
> na Oz gedeporteer;))
> Annette
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70151 is 'n antwoord op boodskap #70128] Do, 05 Desember 2002 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai, my pa het dit ook gesê :-). Pa's kan maar snaaks raak oor hulle
meisiekinders.

E

"Koot" skryf in boodskap news:asnjcl$cm8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis hoekom ek dink die ou wat by my dogter kom kuier, gaan swaar leef. Hy
> sal eers vir 'n onderhoud moet kom.
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70155 is 'n antwoord op boodskap #70089] Vr, 06 Desember 2002 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kinders bly maar kinders. Ons het 'n plastiek geutafleipyp gevat en dan
maak jy hom eenkant toe. Jy boor 'n gaatjie aan die toekant en druk 'n
aartappel af in die pyp tot onder. Dan vat jy Zeb oondskoonmaker en zap so
'n klompie deur die gat. Nou wag jy tot daar 'n ou aankom en jy korrel
mooi en dan light jy hom. Jy sal nie glo hoe ver trek daai aartappel nie!
Dit raak sommer klein deur die lug. In die army het ons sommer 'n
thunderflash onder 'n ander ou se staal helmet gesit.....hy gaan soek hom
vér!

"Pieter" skryf in boodskap news:3deed9ed$0$226@hades.is.co.za...
> Dit was lekker dae daai, my fav. was chloor bomme. Brakefluid en chloor in
> 'n glasbottel en wat 'n bang. As jy daai prop op draai en jy gee so een skud
> dan moet jy hardloop. Eintlik was dit so gevaarlik as mens nou terugdink
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3dee5700.0@news1.mweb.co.za...
>> Nou waar het jy al gehoor 'n kind lusiter vir sy ouers? Toe ek op daai
>> stadium gekom het, het my pa by my gesit terwyl ek my "tuis-eksperimente"
>> gedoen het. My ma was voltyds by die huis, maar dit was altyd my pa wat na
>> werk of oor naweke saam met my "gespeel" het. Toe ek so 8 was, wou ek net
>> 'n wetenskaplike word, ek's nogal sterk aangemoedig deur my pa wat my een
>> keer gehelp het om 'n bom met koeksoda, asyn en 'n 1l bottel te bou.
>> Ek wonder deesdae tot watter 'n mate is ouers betrokke by hulle kinders, en
>> is dit juis die feit dat ouers al hoe minder tyd het vir hulle kinders wat
>> maak dat sommiges sommer vroeg al begin uitrafel? Waar was die ouers terwyl
>> hulle kind van 9 besig was om 'n bom te maak?
>>
>> Elaine
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:askr19$si58q$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Volgens die Rooikruis hospitaal was daar die afgelope 2 weke meer as vier
>>> gevalle waar kinders wat tuisbomme wou vervaardig, in die hospitaal beland
>>> het met beserings en brandwonde.
>>> Die kind in die koerant het lelik verbrand toe hy en 'n maat 'n bom van
>>> chloried wou maak.
>>> Hy is 9, en sy ouers het aan hom die gevare van bomme en die giftigheid en
>>> gevare van chloried verduidelik.
>>> Hy het nie geluister nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70156 is 'n antwoord op boodskap #70155] Vr, 06 Desember 2002 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink nie alle kinders is bomverskrik nie.
Maar hoekom sou sekere mense en kinders wel wil bomme maak of goed sien
ontplof of mense miskien, sonder dat hulle eers daaroor besin, wil seermaak?
Mens word tog nie met so 'n drang gebore nie?
Ek neem aan dat waar ek met my eerste klaviertjie op gehoor begin speel
het - ander gefassineer is met ontploffings.
Die vraag is net - wanneer leer die kinders dat dit eintlik gevaarlik is, of
leun hulle maar net sterk op hul beskermengel?
Dit was net opmerklik dat na die onlangse bomontploffings daar soveel
kinders skielik tegelykertyd binne 'n kort tydperk in die hospitaal beland
het agv hul eie eksperimente.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df03da4.0@news1.mweb.co.za...
> Kinders bly maar kinders. Ons het 'n plastiek geutafleipyp gevat en dan
> maak jy hom eenkant toe. Jy boor 'n gaatjie aan die toekant en druk 'n
> aartappel af in die pyp tot onder. Dan vat jy Zeb oondskoonmaker en zap so
> 'n klompie deur die gat. Nou wag jy tot daar 'n ou aankom en jy korrel
> mooi en dan light jy hom. Jy sal nie glo hoe ver trek daai aartappel nie!
> Dit raak sommer klein deur die lug. In die army het ons sommer 'n
> thunderflash onder 'n ander ou se staal helmet gesit.....hy gaan soek hom
> vér!
> "Pieter" wrote in message
> news:3deed9ed$0$226@hades.is.co.za...
>> Dit was lekker dae daai, my fav. was chloor bomme. Brakefluid en chloor in
>> 'n glasbottel en wat 'n bang. As jy daai prop op draai en jy gee so een skud
>> dan moet jy hardloop. Eintlik was dit so gevaarlik as mens nou terugdink
>>
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3dee5700.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nou waar het jy al gehoor 'n kind lusiter vir sy ouers? Toe ek op daai
>>> stadium gekom het, het my pa by my gesit terwyl ek my "tuis-eksperimente"
>>> gedoen het. My ma was voltyds by die huis, maar dit was altyd my pa wat na
>>> werk of oor naweke saam met my "gespeel" het. Toe ek so 8 was, wou ek net
>>> 'n wetenskaplike word, ek's nogal sterk aangemoedig deur my pa wat my een
>>> keer gehelp het om 'n bom met koeksoda, asyn en 'n 1l bottel te bou.
>>> Ek wonder deesdae tot watter 'n mate is ouers betrokke by hulle kinders, en
>>> is dit juis die feit dat ouers al hoe minder tyd het vir hulle kinders wat
>>> maak dat sommiges sommer vroeg al begin uitrafel? Waar was die ouers terwyl
>>> hulle kind van 9 besig was om 'n bom te maak?
>>>
>>> Elaine
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:askr19$si58q$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Volgens die Rooikruis hospitaal was daar die afgelope 2 weke meer as vier
>>>> gevalle waar kinders wat tuisbomme wou vervaardig, in die hospitaal beland
>>>> het met beserings en brandwonde.
>>>> Die kind in die koerant het lelik verbrand toe hy en 'n maat 'n bom van
>>>> chloried wou maak.
>>>> Hy is 9, en sy ouers het aan hom die gevare van bomme en die giftigheid en
>>>> gevare van chloried verduidelik.
>>>> Hy het nie geluister nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70157 is 'n antwoord op boodskap #70151] Vr, 06 Desember 2002 06:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Veral pa's wat weet waar daai klokkie vir hulleself gelui het....

K

"Elaine" skryf in boodskap news:3defbec9.0@news1.mweb.co.za...
> Haai, my pa het dit ook gesê :-). Pa's kan maar snaaks raak oor hulle
> meisiekinders.
>
> E
>
> "Koot" wrote in message
> news:asnjcl$cm8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis hoekom ek dink die ou wat by my dogter kom kuier, gaan swaar leef. Hy
>> sal eers vir 'n onderhoud moet kom.
>
Re: Hupse Koot [boodskap #70158 is 'n antwoord op boodskap #70131] Vr, 06 Desember 2002 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nogal eintlik gehoop ek raak beroemd deur hogere navorsing of iets.
Maar nou ja, mens kan seker nie aan jou verlede ontkom nie...

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:asnmf4$sa992$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoe kan jy sies sê?
> Ek maak jou internasionaal beroemd!:))
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:asnj9u$cll$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Darem nooit doelbewus seergemaak nie. Nooit. Ek was te lief vir hulle. En
>> daar was dierbare, wonderlike mense onder hulle.
>>
>> Die groot probleem was dat blote verliefdheid oorwaai en dat daar dan min
>> oorbly om 'n verhouding op te bou. Die verlief-kwessie was ook iets wat
>> hulle nooit kon verstaan nie. Ek ook nie.
>>
>> Darem ook nie net asof net ek altyd uitgemaak het nie.
>>
>> Nogtans koester ek elk van hierdie herinneringe en skuld hulle 'n groot
>> dankie. Meer as blomme en 'n CD.
>>
>> En sies, ek sien nou eers hoe't jy die "Subject" verander.
>>
>> Ag wel , dalk het ek dit verdien.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:asnh86$s4fk0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Elke liewe een het seergekry - dis deel van die opset.
>>> Daar is nie veel mans wat soveel later jare nog so spyt is nie, so jy moes
>>> baie meisies moers teleurgestel om nou nog sleg daaroor te voel.
>>> Dinge het in hierdie tye nog nie baie verander nie.
>>> Daar is nog steeds die oorgrote aantal meisies wat nog steeds val vir
>>> daardie strooi.
>>> Daar is ook bitter min meisies in vergelyking wat van 'n verhouding wegstap
>>> waar sy voel sy het sonder rede die man diep seergemaak.
>>> Ek dink dis tyd vir 'n ander petisie - waar alle mans onderneem om die dames
>>> wat hulle doelbewus seergemaak het sal troos met 'n bos blomme en 'n CD:))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Hupse Koot [boodskap #70160 is 'n antwoord op boodskap #70158] Vr, 06 Desember 2002 06:15 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het gesê beroemd - nie berug nie:)))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:aspf81$a44$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het nogal eintlik gehoop ek raak beroemd deur hogere navorsing of iets.
> Maar nou ja, mens kan seker nie aan jou verlede ontkom nie...
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:asnmf4$sa992$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoe kan jy sies sê?
>> Ek maak jou internasionaal beroemd!:))
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:asnj9u$cll$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Darem nooit doelbewus seergemaak nie. Nooit. Ek was te lief vir hulle. En
>>> daar was dierbare, wonderlike mense onder hulle.
>>>
>>> Die groot probleem was dat blote verliefdheid oorwaai en dat daar dan min
>>> oorbly om 'n verhouding op te bou. Die verlief-kwessie was ook iets wat
>>> hulle nooit kon verstaan nie. Ek ook nie.
>>>
>>> Darem ook nie net asof net ek altyd uitgemaak het nie.
>>>
>>> Nogtans koester ek elk van hierdie herinneringe en skuld hulle 'n groot
>>> dankie. Meer as blomme en 'n CD.
>>>
>>> En sies, ek sien nou eers hoe't jy die "Subject" verander.
>>>
>>> Ag wel , dalk het ek dit verdien.
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:asnh86$s4fk0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Elke liewe een het seergekry - dis deel van die opset.
>>>> Daar is nie veel mans wat soveel later jare nog so spyt is nie, so jy moes
>>>> baie meisies moers teleurgestel om nou nog sleg daaroor te voel.
>>>> Dinge het in hierdie tye nog nie baie verander nie.
>>>> Daar is nog steeds die oorgrote aantal meisies wat nog steeds val vir
>>>> daardie strooi.
>>>> Daar is ook bitter min meisies in vergelyking wat van 'n verhouding wegstap
>>>> waar sy voel sy het sonder rede die man diep seergemaak.
>>>> Ek dink dis tyd vir 'n ander petisie - waar alle mans onderneem om die dames
>>>> wat hulle doelbewus seergemaak het sal troos met 'n bos blomme en 'n CD:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: AIDS in South Africa hits blacks twice as hard as whites
Volgende onderwerp: Noppies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 03:21:11 MGT 2024