Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kinderbomvervaardigers
Kinderbomvervaardigers [boodskap #70047] |
Wo., 04 Desember 2002 12:02  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Volgens die Rooikruis hospitaal was daar die afgelope 2 weke meer as vier
gevalle waar kinders wat tuisbomme wou vervaardig, in die hospitaal beland
het met beserings en brandwonde.
Die kind in die koerant het lelik verbrand toe hy en 'n maat 'n bom van
chloried wou maak.
Hy is 9, en sy ouers het aan hom die gevare van bomme en die giftigheid en
gevare van chloried verduidelik.
Hy het nie geluister nie.
Annette
|
|
|
|
|
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70088 is 'n antwoord op boodskap #70073] |
Do., 05 Desember 2002 04:28   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, aan die berig klink dit asof beide ouers werk, want die broer het die
bure gekry om die kind hospitaal toe te neem.
Ek vermoed dit het iets te doen met die nuwe chloor advertensie op TV
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3dee5700.0@news1.mweb.co.za...
> Nou waar het jy al gehoor 'n kind lusiter vir sy ouers? Toe ek op daai
> stadium gekom het, het my pa by my gesit terwyl ek my "tuis-eksperimente"
> gedoen het. My ma was voltyds by die huis, maar dit was altyd my pa wat na
> werk of oor naweke saam met my "gespeel" het. Toe ek so 8 was, wou ek net
> 'n wetenskaplike word, ek's nogal sterk aangemoedig deur my pa wat my een
> keer gehelp het om 'n bom met koeksoda, asyn en 'n 1l bottel te bou.
> Ek wonder deesdae tot watter 'n mate is ouers betrokke by hulle kinders, en
> is dit juis die feit dat ouers al hoe minder tyd het vir hulle kinders wat
> maak dat sommiges sommer vroeg al begin uitrafel? Waar was die ouers terwyl
> hulle kind van 9 besig was om 'n bom te maak?
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:askr19$si58q$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Volgens die Rooikruis hospitaal was daar die afgelope 2 weke meer as vier
>> gevalle waar kinders wat tuisbomme wou vervaardig, in die hospitaal beland
>> het met beserings en brandwonde.
>> Die kind in die koerant het lelik verbrand toe hy en 'n maat 'n bom van
>> chloried wou maak.
>> Hy is 9, en sy ouers het aan hom die gevare van bomme en die giftigheid en
>> gevare van chloried verduidelik.
>> Hy het nie geluister nie.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70089 is 'n antwoord op boodskap #70073] |
Do., 05 Desember 2002 04:45   |
Pieter[2]
Boodskappe: 93 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dit was lekker dae daai, my fav. was chloor bomme. Brakefluid en chloor in
'n glasbottel en wat 'n bang. As jy daai prop op draai en jy gee so een skud
dan moet jy hardloop. Eintlik was dit so gevaarlik as mens nou terugdink
"Elaine" skryf in boodskap news:3dee5700.0@news1.mweb.co.za...
> Nou waar het jy al gehoor 'n kind lusiter vir sy ouers? Toe ek op daai
> stadium gekom het, het my pa by my gesit terwyl ek my "tuis-eksperimente"
> gedoen het. My ma was voltyds by die huis, maar dit was altyd my pa wat na
> werk of oor naweke saam met my "gespeel" het. Toe ek so 8 was, wou ek net
> 'n wetenskaplike word, ek's nogal sterk aangemoedig deur my pa wat my een
> keer gehelp het om 'n bom met koeksoda, asyn en 'n 1l bottel te bou.
> Ek wonder deesdae tot watter 'n mate is ouers betrokke by hulle kinders, en
> is dit juis die feit dat ouers al hoe minder tyd het vir hulle kinders wat
> maak dat sommiges sommer vroeg al begin uitrafel? Waar was die ouers terwyl
> hulle kind van 9 besig was om 'n bom te maak?
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:askr19$si58q$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Volgens die Rooikruis hospitaal was daar die afgelope 2 weke meer as vier
>> gevalle waar kinders wat tuisbomme wou vervaardig, in die hospitaal beland
>> het met beserings en brandwonde.
>> Die kind in die koerant het lelik verbrand toe hy en 'n maat 'n bom van
>> chloried wou maak.
>> Hy is 9, en sy ouers het aan hom die gevare van bomme en die giftigheid en
>> gevare van chloried verduidelik.
>> Hy het nie geluister nie.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70155 is 'n antwoord op boodskap #70089] |
Vr., 06 Desember 2002 06:02   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kinders bly maar kinders. Ons het 'n plastiek geutafleipyp gevat en dan
maak jy hom eenkant toe. Jy boor 'n gaatjie aan die toekant en druk 'n
aartappel af in die pyp tot onder. Dan vat jy Zeb oondskoonmaker en zap so
'n klompie deur die gat. Nou wag jy tot daar 'n ou aankom en jy korrel
mooi en dan light jy hom. Jy sal nie glo hoe ver trek daai aartappel nie!
Dit raak sommer klein deur die lug. In die army het ons sommer 'n
thunderflash onder 'n ander ou se staal helmet gesit.....hy gaan soek hom
vér!
"Pieter" skryf in boodskap news:3deed9ed$0$226@hades.is.co.za...
> Dit was lekker dae daai, my fav. was chloor bomme. Brakefluid en chloor in
> 'n glasbottel en wat 'n bang. As jy daai prop op draai en jy gee so een skud
> dan moet jy hardloop. Eintlik was dit so gevaarlik as mens nou terugdink
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3dee5700.0@news1.mweb.co.za...
>> Nou waar het jy al gehoor 'n kind lusiter vir sy ouers? Toe ek op daai
>> stadium gekom het, het my pa by my gesit terwyl ek my "tuis-eksperimente"
>> gedoen het. My ma was voltyds by die huis, maar dit was altyd my pa wat na
>> werk of oor naweke saam met my "gespeel" het. Toe ek so 8 was, wou ek net
>> 'n wetenskaplike word, ek's nogal sterk aangemoedig deur my pa wat my een
>> keer gehelp het om 'n bom met koeksoda, asyn en 'n 1l bottel te bou.
>> Ek wonder deesdae tot watter 'n mate is ouers betrokke by hulle kinders, en
>> is dit juis die feit dat ouers al hoe minder tyd het vir hulle kinders wat
>> maak dat sommiges sommer vroeg al begin uitrafel? Waar was die ouers terwyl
>> hulle kind van 9 besig was om 'n bom te maak?
>>
>> Elaine
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:askr19$si58q$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Volgens die Rooikruis hospitaal was daar die afgelope 2 weke meer as vier
>>> gevalle waar kinders wat tuisbomme wou vervaardig, in die hospitaal beland
>>> het met beserings en brandwonde.
>>> Die kind in die koerant het lelik verbrand toe hy en 'n maat 'n bom van
>>> chloried wou maak.
>>> Hy is 9, en sy ouers het aan hom die gevare van bomme en die giftigheid en
>>> gevare van chloried verduidelik.
>>> Hy het nie geluister nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70156 is 'n antwoord op boodskap #70155] |
Vr., 06 Desember 2002 06:11   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink nie alle kinders is bomverskrik nie.
Maar hoekom sou sekere mense en kinders wel wil bomme maak of goed sien
ontplof of mense miskien, sonder dat hulle eers daaroor besin, wil seermaak?
Mens word tog nie met so 'n drang gebore nie?
Ek neem aan dat waar ek met my eerste klaviertjie op gehoor begin speel
het - ander gefassineer is met ontploffings.
Die vraag is net - wanneer leer die kinders dat dit eintlik gevaarlik is, of
leun hulle maar net sterk op hul beskermengel?
Dit was net opmerklik dat na die onlangse bomontploffings daar soveel
kinders skielik tegelykertyd binne 'n kort tydperk in die hospitaal beland
het agv hul eie eksperimente.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3df03da4.0@news1.mweb.co.za...
> Kinders bly maar kinders. Ons het 'n plastiek geutafleipyp gevat en dan
> maak jy hom eenkant toe. Jy boor 'n gaatjie aan die toekant en druk 'n
> aartappel af in die pyp tot onder. Dan vat jy Zeb oondskoonmaker en zap so
> 'n klompie deur die gat. Nou wag jy tot daar 'n ou aankom en jy korrel
> mooi en dan light jy hom. Jy sal nie glo hoe ver trek daai aartappel nie!
> Dit raak sommer klein deur die lug. In die army het ons sommer 'n
> thunderflash onder 'n ander ou se staal helmet gesit.....hy gaan soek hom
> vér!
> "Pieter" wrote in message
> news:3deed9ed$0$226@hades.is.co.za...
>> Dit was lekker dae daai, my fav. was chloor bomme. Brakefluid en chloor in
>> 'n glasbottel en wat 'n bang. As jy daai prop op draai en jy gee so een skud
>> dan moet jy hardloop. Eintlik was dit so gevaarlik as mens nou terugdink
>>
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3dee5700.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nou waar het jy al gehoor 'n kind lusiter vir sy ouers? Toe ek op daai
>>> stadium gekom het, het my pa by my gesit terwyl ek my "tuis-eksperimente"
>>> gedoen het. My ma was voltyds by die huis, maar dit was altyd my pa wat na
>>> werk of oor naweke saam met my "gespeel" het. Toe ek so 8 was, wou ek net
>>> 'n wetenskaplike word, ek's nogal sterk aangemoedig deur my pa wat my een
>>> keer gehelp het om 'n bom met koeksoda, asyn en 'n 1l bottel te bou.
>>> Ek wonder deesdae tot watter 'n mate is ouers betrokke by hulle kinders, en
>>> is dit juis die feit dat ouers al hoe minder tyd het vir hulle kinders wat
>>> maak dat sommiges sommer vroeg al begin uitrafel? Waar was die ouers terwyl
>>> hulle kind van 9 besig was om 'n bom te maak?
>>>
>>> Elaine
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:askr19$si58q$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Volgens die Rooikruis hospitaal was daar die afgelope 2 weke meer as vier
>>>> gevalle waar kinders wat tuisbomme wou vervaardig, in die hospitaal beland
>>>> het met beserings en brandwonde.
>>>> Die kind in die koerant het lelik verbrand toe hy en 'n maat 'n bom van
>>>> chloried wou maak.
>>>> Hy is 9, en sy ouers het aan hom die gevare van bomme en die giftigheid en
>>>> gevare van chloried verduidelik.
>>>> Hy het nie geluister nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 13:26:38 UTC 2025
|