Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goeie Web Site
Goeie Web Site [boodskap #70081] Wo, 04 Desember 2002 22:36
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gaan lê 'n kuiertjie af by http://www.jollygoodjokes.co.za dit is seker die
beste "jokes site" wat ek in 'n lang tyd gesien het. Daar's natuurlik jou
gewone "lees" grappies en dan 'n hele klompie "strokies" en mpeg en avi
flieks. Ek sit nou al amper twee dae lank pal op die site en ek's nog
steeds nie deur al die flieks nie. Hulle voeg ook so elke tweede dag nuwe
grappies by. Ek het my sat gelag vir 'n hele klomp van die flieks, veral
die hollandse advertensies is nogal snaaks, en dan moet julle ook kyk na die
een genoemd "Shuttle(worth)'s home". Dis 'n advertensie wat deur 'n
Suid-Afrikaanse maatskappy gemaak is.

Groete
Elaine
Vorige onderwerp: Dan Roodt in Business day
Volgende onderwerp: My geweeklaag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 08:43:58 MGT 2024