Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » My geweeklaag
My geweeklaag [boodskap #70037] Wo, 04 Desember 2002 10:21 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Na my klaery nou-die-dag oor die moddergooiery op die ng kom ek toe op
hierdie model van slegsê op 'n ander nuusgroep af. Dis so lelik dis eintlik
mooi.

Dus:
"I cannot believe how incredibly stupid you are. I mean rock-hard stupid.
Dehydrated-rock-hard stupid. Stupid so stupid that it goes way beyond
the stupid we know into a whole different dimension of stupid. You are
trans-stupid stupid. Meta-stupid. Stupid collapsed on itself so far that
even the neutrons have collapsed. Stupid gotten so dense that no
intellect can escape. Singularity stupid. Blazing hot mid-day sun on
Mercury stupid. You emit more stupid in one second than our entire
galaxy emits in a year. Quasar stupid. Your writing has to be a troll.
Nothing in our universe can really be this stupid. Perhaps this is some
primordial fragment from the original big bang of stupid. Some pure
essence of a stupid so uncontaminated by anything else as to be beyond
the laws of physics that we know. I'm sorry. I can't go on. This is an
epiphany of stupid for me. I don't have enough strength left to deride
your ignorant questions and half baked comments about unimportant
trivia, or any of the rest of this drivel. Duh."

...en dit nogal in 'n sterrekunde-gesprek!
Re: My geweeklaag [boodskap #70044 is 'n antwoord op boodskap #70037] Wo, 04 Desember 2002 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O koek!! Dis snaaks:)))
Was daar toe 'n antwoord van die stupid ou?:)

Ek dink jy het nou 'n ding begin - nou gaan sekere mense kompeteer om te
sien wie kan die beste hier slegsê:))

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:askl0g$qkt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Na my klaery nou-die-dag oor die moddergooiery op die ng kom ek toe op
> hierdie model van slegsê op 'n ander nuusgroep af. Dis so lelik dis eintlik
> mooi.
>
> Dus:
> "I cannot believe how incredibly stupid you are. I mean rock-hard stupid.
> Dehydrated-rock-hard stupid. Stupid so stupid that it goes way beyond
> the stupid we know into a whole different dimension of stupid. You are
> trans-stupid stupid. Meta-stupid. Stupid collapsed on itself so far that
> even the neutrons have collapsed. Stupid gotten so dense that no
> intellect can escape. Singularity stupid. Blazing hot mid-day sun on
> Mercury stupid. You emit more stupid in one second than our entire
> galaxy emits in a year. Quasar stupid. Your writing has to be a troll.
> Nothing in our universe can really be this stupid. Perhaps this is some
> primordial fragment from the original big bang of stupid. Some pure
> essence of a stupid so uncontaminated by anything else as to be beyond
> the laws of physics that we know. I'm sorry. I can't go on. This is an
> epiphany of stupid for me. I don't have enough strength left to deride
> your ignorant questions and half baked comments about unimportant
> trivia, or any of the rest of this drivel. Duh."
>
> ...en dit nogal in 'n sterrekunde-gesprek!
>
Re: My geweeklaag [boodskap #70072 is 'n antwoord op boodskap #70037] Wo, 04 Desember 2002 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is nogal amusant. Ek wonder altyd waar die mense tyd kry hom sulke goed te
sit en uitdink :))

E

"Koot" skryf in boodskap news:askl0g$qkt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Na my klaery nou-die-dag oor die moddergooiery op die ng kom ek toe op
> hierdie model van slegsê op 'n ander nuusgroep af. Dis so lelik dis eintlik
> mooi.
Re: My geweeklaag [boodskap #70087 is 'n antwoord op boodskap #70072] Do, 05 Desember 2002 04:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Onder dieselfde opskrif - ander storie - hoe gaan die met jou kollie-baba
Elaine?
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3dee55ce.0@news1.mweb.co.za...
> Is nogal amusant. Ek wonder altyd waar die mense tyd kry hom sulke goed te
> sit en uitdink :))
>
> E
>
> "Koot" wrote in message
> news:askl0g$qkt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Na my klaery nou-die-dag oor die moddergooiery op die ng kom ek toe op
>> hierdie model van slegsê op 'n ander nuusgroep af. Dis so lelik dis
> eintlik
>> mooi.
>
Re: My geweeklaag [boodskap #70116 is 'n antwoord op boodskap #70087] Do, 05 Desember 2002 12:08 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wel sy mors nie meer so baie in die huis nie, maar sy raak al stouter! Ek
het eergister die verskriklikste stories gelees oor Kollies :-) Eienaars
vertel net hoe het hulle kollies hul tuine en huise vernietig. Sy's nou
eers 8 weke en sy't al klaar begin om my banke te kou. Presies 10 minute
terug het sy die tafeldoek van die tafel af getrek in 'n poging om by
biltong uit te kom. Maar ag, sy't in my hart in gekruip, so ek glimlag
geduldig en maak die gemors skoon.

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:asmmk0$svml0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Onder dieselfde opskrif - ander storie - hoe gaan die met jou kollie-baba
> Elaine?
> Annette
Vorige onderwerp: Goeie Web Site
Volgende onderwerp: Hoekom Gaye Derby-Lewis?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:05:01 MGT 2024