Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kan hulle nog laer?
Kan hulle nog laer? [boodskap #69738] |
Fri, 29 November 2002 10:17  |
Paul Van Straaten
Boodskappe: 171 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vanoggend is mev.Gaye Derby-Lewis in hegtenis geneem
vir onder andere die besit van 'n ongelisensieerde vuurwapen.Die vuurwapen
behoort aan haar seun,wat hom huidiglik op besoek in Kanada bevind.
Hoe snaaks is dit nie, dat mev.Derby-Lewis wat alreeds
in die 60's is, so 'n helse gevaar vir die Staat inhou met 'n gewone
pistool/rewolwer.
Waarop stuur hulle af?
Is dit geen wonder dat 'n mens voel om die bom ontploffings nie te wil
veroordeel nie?
Ek raak ook nou gatvol vir die ANC en sy lakeie.Ek raak gatvol omdat dit nie
nodig is om die Afrikaner en diegene
wat die Afrikaner meelewenskap deel, so aanhoudend te vervolg nie.
As die Afrikaners maar net 1% van die "GUTS" gehad
het wat hierdie vrou openbaar, sal dit baie beter gaan met die volk.
As hierdie vrou onregverdig in hegtenis geneem is, dan sal ek my standpunt
omtrent geweldadige verset verander.
Maar soos ons by nou al weet sal hulle kastig getuienis teen haar fabriseer
want hulle het mos goed geleer by die Natte om dit te doen!
|
|
|
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69742 is 'n antwoord op boodskap #69738] |
Fri, 29 November 2002 12:17   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Paul Van Straaten wrote:
Ek raak gatvol omdat dit nie
> nodig is om die Afrikaner en diegene
> wat die Afrikaner meelewenskap deel, so aanhoudend te vervolg nie.
> As die Afrikaners maar net 1% van die "GUTS" gehad
> het wat hierdie vrou openbaar, sal dit baie beter gaan met die volk.
> As hierdie vrou onregverdig in hegtenis geneem is, dan sal ek my standpunt
> omtrent geweldadige verset verander.
> Maar soos ons by nou al weet sal hulle kastig getuienis teen haar fabriseer
> want hulle het mos goed geleer by die Natte om dit te doen!
Sien, du Plessis, nou is jy teen die ANC
EN DIE NASIONALE PARTY. En vir die Derby-
Lewisse. Die een is 'n double-barreled
Engelse naam-verraaier, die ander een is
eintlik 'n Australiër. Ek dink nie jy is
meer 'n trotse Afrikaner nie. Ek dink jy
is 'n lakei van die neo-nazis.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69746 is 'n antwoord op boodskap #69738] |
Fri, 29 November 2002 13:28   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom het sy in die eerste plek 'n ongelisensieerde vuurwapen in haar besit
gehad? Sy soek mos vir moeilikheid?
Ek gee toe dat daar op ALMAL wat ongelisenseerde wapens besit op toegeslaan
moet word.
Dit blyk dat daar nou wel tans eerste na mense wat regse neigings het gekyk
word, en of al die ander skelms wat hulle ook daaraan skuldig maak ook
bygekom gaan word is natuurlik 'n ope vraag.
Feit bly, maak nie saak wie en wat jy is nie - dis onwettig om 'n
ongelisensieerde vuurwapen in jou besit te hê, en die polisie het die volste
reg om so iemand in hegtenis te neem.
Sy het 'n stoepit ding gedoen.
Annette
"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:as7f0p$siu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vanoggend is mev.Gaye Derby-Lewis in hegtenis geneem
> vir onder andere die besit van 'n ongelisensieerde vuurwapen.Die vuurwapen
> behoort aan haar seun,wat hom huidiglik op besoek in Kanada bevind.
> Hoe snaaks is dit nie, dat mev.Derby-Lewis wat alreeds
> in die 60's is, so 'n helse gevaar vir die Staat inhou met 'n gewone
> pistool/rewolwer.
> Waarop stuur hulle af?
> Is dit geen wonder dat 'n mens voel om die bom ontploffings nie te wil
> veroordeel nie?
> Ek raak ook nou gatvol vir die ANC en sy lakeie.Ek raak gatvol omdat dit nie
> nodig is om die Afrikaner en diegene
> wat die Afrikaner meelewenskap deel, so aanhoudend te vervolg nie.
> As die Afrikaners maar net 1% van die "GUTS" gehad
> het wat hierdie vrou openbaar, sal dit baie beter gaan met die volk.
> As hierdie vrou onregverdig in hegtenis geneem is, dan sal ek my standpunt
> omtrent geweldadige verset verander.
> Maar soos ons by nou al weet sal hulle kastig getuienis teen haar fabriseer
> want hulle het mos goed geleer by die Natte om dit te doen!
>
|
|
|
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69750 is 'n antwoord op boodskap #69746] |
Fri, 29 November 2002 14:42   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As ek dié ding so lees, dan word daar volgens Paul net toegeslaan op regses
wat ongelisensieerde wapens het? Of sê hy dat mense wat oor 60 is mag
maar wapens sonder lisensie besit? Wat sê die man eintlik behalwe 'n
geleentheid te soek om 'n politieke stelling te wil maak?
"Annette" skryf in boodskap news:as7qii$p77ac$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoekom het sy in die eerste plek 'n ongelisensieerde vuurwapen in haar besit
> gehad? Sy soek mos vir moeilikheid?
> Ek gee toe dat daar op ALMAL wat ongelisenseerde wapens besit op toegeslaan
> moet word.
> Dit blyk dat daar nou wel tans eerste na mense wat regse neigings het gekyk
> word, en of al die ander skelms wat hulle ook daaraan skuldig maak ook
> bygekom gaan word is natuurlik 'n ope vraag.
> Feit bly, maak nie saak wie en wat jy is nie - dis onwettig om 'n
> ongelisensieerde vuurwapen in jou besit te hê, en die polisie het die volste
> reg om so iemand in hegtenis te neem.
> Sy het 'n stoepit ding gedoen.
>
>
> Annette
>
>
> "Paul Van Straaten" wrote in message
> news:as7f0p$siu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vanoggend is mev.Gaye Derby-Lewis in hegtenis geneem
>> vir onder andere die besit van 'n ongelisensieerde vuurwapen.Die vuurwapen
>> behoort aan haar seun,wat hom huidiglik op besoek in Kanada bevind.
>> Hoe snaaks is dit nie, dat mev.Derby-Lewis wat alreeds
>> in die 60's is, so 'n helse gevaar vir die Staat inhou met 'n gewone
>> pistool/rewolwer.
>> Waarop stuur hulle af?
>> Is dit geen wonder dat 'n mens voel om die bom ontploffings nie te wil
>> veroordeel nie?
>> Ek raak ook nou gatvol vir die ANC en sy lakeie.Ek raak gatvol omdat dit nie
>> nodig is om die Afrikaner en diegene
>> wat die Afrikaner meelewenskap deel, so aanhoudend te vervolg nie.
>> As die Afrikaners maar net 1% van die "GUTS" gehad
>> het wat hierdie vrou openbaar, sal dit baie beter gaan met die volk.
>> As hierdie vrou onregverdig in hegtenis geneem is, dan sal ek my standpun t
>> omtrent geweldadige verset verander.
>> Maar soos ons by nou al weet sal hulle kastig getuienis teen haar fabriseer
>> want hulle het mos goed geleer by die Natte om dit te doen!
>>
>
|
|
|
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69751 is 'n antwoord op boodskap #69750] |
Fri, 29 November 2002 14:52   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hy is ongelukkig omdat iemand in hegtenis geneem is wat 'n ongelisensieerde
wapen het;))
Vanmiddag op die radio bel daar glo ene Johan in wat behoort aan een of
ander Boere Krisis of wat ook al. Hy sê hy is 'n regse, en vanoggend 5 uur
toe breek swart polisiemanne sy deur af - geen dame eers by nie - om vir
ongelisensieerde wapens te soek - sonder 'n soekopdrag.
Die man was vreeslik ongelukkig.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3de77cc4.0@news1.mweb.co.za...
> As ek dié ding so lees, dan word daar volgens Paul net toegeslaan op regses
> wat ongelisensieerde wapens het? Of sê hy dat mense wat oor 60 is mag
> maar wapens sonder lisensie besit? Wat sê die man eintlik behalwe 'n
> geleentheid te soek om 'n politieke stelling te wil maak?
> "Annette" wrote in message
> news:as7qii$p77ac$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoekom het sy in die eerste plek 'n ongelisensieerde vuurwapen in haar besit
>> gehad? Sy soek mos vir moeilikheid?
>> Ek gee toe dat daar op ALMAL wat ongelisenseerde wapens besit op toegeslaan
>> moet word.
>> Dit blyk dat daar nou wel tans eerste na mense wat regse neigings het gekyk
>> word, en of al die ander skelms wat hulle ook daaraan skuldig maak ook
>> bygekom gaan word is natuurlik 'n ope vraag.
>> Feit bly, maak nie saak wie en wat jy is nie - dis onwettig om 'n
>> ongelisensieerde vuurwapen in jou besit te hê, en die polisie het die volste
>> reg om so iemand in hegtenis te neem.
>> Sy het 'n stoepit ding gedoen.
>>
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Paul Van Straaten" wrote in message
>> news:as7f0p$siu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Vanoggend is mev.Gaye Derby-Lewis in hegtenis geneem
>>> vir onder andere die besit van 'n ongelisensieerde vuurwapen.Die vuurwapen
>>> behoort aan haar seun,wat hom huidiglik op besoek in Kanada bevind.
>>> Hoe snaaks is dit nie, dat mev.Derby-Lewis wat alreeds
>>> in die 60's is, so 'n helse gevaar vir die Staat inhou met 'n gewone
>>> pistool/rewolwer.
>>> Waarop stuur hulle af?
>>> Is dit geen wonder dat 'n mens voel om die bom ontploffings nie te wil
>>> veroordeel nie?
>>> Ek raak ook nou gatvol vir die ANC en sy lakeie.Ek raak gatvol omdat dit nie
>>> nodig is om die Afrikaner en diegene
>>> wat die Afrikaner meelewenskap deel, so aanhoudend te vervolg nie.
>>> As die Afrikaners maar net 1% van die "GUTS" gehad
>>> het wat hierdie vrou openbaar, sal dit baie beter gaan met die volk.
>>> As hierdie vrou onregverdig in hegtenis geneem is, dan sal ek my standpunt
>>> omtrent geweldadige verset verander.
>>> Maar soos ons by nou al weet sal hulle kastig getuienis teen haar fabriseer
>>> want hulle het mos goed geleer by die Natte om dit te doen!
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69844 is 'n antwoord op boodskap #69742] |
Sun, 01 December 2002 09:31   |
Oom Gert
Boodskappe: 38 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Watse strooi borrel nou uit jou mond @Rogers? My hemel jy kry ook nie ent
met jou vermoë om mens te verbaas nie. Dit maak nie saak hoeveel keer mens
aan jou verduidelik dat alles nie net wit en swart, Engels of Afrikaans is
nie, hoe meer hou jy aan om te bewys hoe stommig jy is. Wat het die mense se
Engelse vanne met enige iets te doen? Wil jy sê Engelse mense is nie soms
skuldig aan rasse haat nie? Wat is die punt van jou argument eindlik? Of
sukkel jy nog steeds om jou siel te oortuig dat jy nie weg gehardloop het
uit SA nie? Waarom klou jy so vas aan die grond daar, maar jou bek rek jy
nogsteed op SA forums? Ek gun jou dit met liefde, maar mens wat gaan aan in
daai hartjie van jou? Jy klink vir my baie na iemand wat nie weet wat of wie
sy is nie en nog minder soos iemand wat weet waar sy hoort. Ek kry jou
jammer. Jou oortuigings (wil dit voorkom) het jou lewe begin oordonner en
vrede vind jy nou (wil dit voorkom) nêrens nie.
Sterkte @Rogers
OG
skryf in boodskap news:3DE75BCF.7030104@rogers.com...
>
> Paul Van Straaten wrote:
>
> Ek raak gatvol omdat dit nie
>> nodig is om die Afrikaner en diegene
>> wat die Afrikaner meelewenskap deel, so aanhoudend te vervolg nie.
>> As die Afrikaners maar net 1% van die "GUTS" gehad
>> het wat hierdie vrou openbaar, sal dit baie beter gaan met die volk.
>> As hierdie vrou onregverdig in hegtenis geneem is, dan sal ek my standpunt
>> omtrent geweldadige verset verander.
>> Maar soos ons by nou al weet sal hulle kastig getuienis teen haar fabriseer
>> want hulle het mos goed geleer by die Natte om dit te doen!
>
> Sien, du Plessis, nou is jy teen die ANC
> EN DIE NASIONALE PARTY. En vir die Derby-
> Lewisse. Die een is 'n double-barreled
> Engelse naam-verraaier, die ander een is
> eintlik 'n Australiër. Ek dink nie jy is
> meer 'n trotse Afrikaner nie. Ek dink jy
> is 'n lakei van die neo-nazis.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69848 is 'n antwoord op boodskap #69751] |
Sun, 01 December 2002 10:52   |
Paul Van Straaten
Boodskappe: 171 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Feit is:
Dis haar seun se vuurwapen waarvoor hy 'n lisensie het!
Dis nie dat dit 'n ongelensieerde wapen is nie.
Kom ek vra:Jy pas iemand se huis op.Die persoon het meer as een
gelisensieerde vuurwapen en hy neem slegs een saam met hom.Die SAPD kom klop
jou op in die donker oggend ure...opsoek na ongelisensieerde wapens.
Hulle vind die eienaar se kluis,maak dit oop en vind sy ander vuurwapens
daar.
Is jy skuldig vir die besit van ongelisensieerde wapens?
As enige persoon "nee" antwoord...dan geld dieselfde mos
vir Gaye Derby-Lewis,of hoe?
"Annette" skryf in boodskap news:as7vc3$ogpk1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hy is ongelukkig omdat iemand in hegtenis geneem is wat 'n ongelisensieerde
> wapen het;))
> Vanmiddag op die radio bel daar glo ene Johan in wat behoort aan een of
> ander Boere Krisis of wat ook al. Hy sê hy is 'n regse, en vanoggend 5 uur
> toe breek swart polisiemanne sy deur af - geen dame eers by nie - om vir
> ongelisensieerde wapens te soek - sonder 'n soekopdrag.
> Die man was vreeslik ongelukkig.
>
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3de77cc4.0@news1.mweb.co.za...
>> As ek dié ding so lees, dan word daar volgens Paul net toegeslaan op regses
>> wat ongelisensieerde wapens het? Of sê hy dat mense wat oor 60 is mag
>> maar wapens sonder lisensie besit? Wat sê die man eintlik behalwe 'n
>> geleentheid te soek om 'n politieke stelling te wil maak?
>> "Annette" wrote in message
>> news:as7qii$p77ac$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hoekom het sy in die eerste plek 'n ongelisensieerde vuurwapen in haar besit
>>> gehad? Sy soek mos vir moeilikheid?
>>> Ek gee toe dat daar op ALMAL wat ongelisenseerde wapens besit op toegeslaan
>>> moet word.
>>> Dit blyk dat daar nou wel tans eerste na mense wat regse neigings het gekyk
>>> word, en of al die ander skelms wat hulle ook daaraan skuldig maak ook
>>> bygekom gaan word is natuurlik 'n ope vraag.
>>> Feit bly, maak nie saak wie en wat jy is nie - dis onwettig om 'n
>>> ongelisensieerde vuurwapen in jou besit te hê, en die polisie het die volste
>>> reg om so iemand in hegtenis te neem.
>>> Sy het 'n stoepit ding gedoen.
>>>
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Paul Van Straaten" wrote in message
>>> news:as7f0p$siu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Vanoggend is mev.Gaye Derby-Lewis in hegtenis geneem
>>>> vir onder andere die besit van 'n ongelisensieerde vuurwapen.Die vuurwapen
>>>> behoort aan haar seun,wat hom huidiglik op besoek in Kanada bevind.
>>>> Hoe snaaks is dit nie, dat mev.Derby-Lewis wat alreeds
>>>> in die 60's is, so 'n helse gevaar vir die Staat inhou met 'n gewone
>>>> pistool/rewolwer.
>>>> Waarop stuur hulle af?
>>>> Is dit geen wonder dat 'n mens voel om die bom ontploffings nie te wil
>>>> veroordeel nie?
>>>> Ek raak ook nou gatvol vir die ANC en sy lakeie.Ek raak gatvol omdat dit nie
>>>> nodig is om die Afrikaner en diegene
>>>> wat die Afrikaner meelewenskap deel, so aanhoudend te vervolg nie.
>>>> As die Afrikaners maar net 1% van die "GUTS" gehad
>>>> het wat hierdie vrou openbaar, sal dit baie beter gaan met die volk.
>>>> As hierdie vrou onregverdig in hegtenis geneem is, dan sal ek my standpunt
>>>> omtrent geweldadige verset verander.
>>>> Maar soos ons by nou al weet sal hulle kastig getuienis teen haar fabriseer
>>>> want hulle het mos goed geleer by die Natte om dit te doen!
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69859 is 'n antwoord op boodskap #69844] |
Sun, 01 December 2002 13:51   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Oom Gert wrote:
Jy klink vir my baie na iemand wat nie weet wat of wie
> sy is nie en nog minder soos iemand wat weet waar sy hoort. Ek kry jou
> jammer. Jou oortuigings (wil dit voorkom) het jou lewe begin oordonner en
> vrede vind jy nou (wil dit voorkom) nêrens nie.
Du Plessis, die sielkundiges vertel
vir ons dat ons ons eie "siekte" bes
diagnoseer deur dit in andere te sien.
Dis nou wat jy doen. Jy is 'n absolute
verkleurmannetjie,kan nie eens soos 'n
man een karakter volstaan op die nuus-
groep nie, probeer as talle verskillende
persone optree. Dokter, heel jouself.
Tant Hessie Freud.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69899 is 'n antwoord op boodskap #69884] |
Mon, 02 December 2002 14:06   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
> Antie - jy leer darem iets by my, nê? En aanvanklik wou jy dit nie glo
> nie....
Jonas, dit moet ek jou darem ter ere nagee.
Jy bly by een karakter. Mens weet wat jy aan
jou af het. Die enigste ding wat my tot nog
toe gegooi het, is toe jy vir ons vertel het
dat jy saam met Biko by die Universiteit van
Natal studeer het. Voorgraads-medies? Is jy
nou 'n dokter?
Gloudina
|
|
|
|
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #70188 is 'n antwoord op boodskap #69884] |
Fri, 06 December 2002 20:12  |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 2 Dec 2002 07:06:42 +0200, "Jonas" wrote:
> Antie - jy leer darem iets by my, nê? En aanvanklik wou jy dit nie glo
> nie....
[color=blue]>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 29 21:19:05 UTC 2025
|