Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Seksie Kersfeesliedjie
Seksie Kersfeesliedjie [boodskap #70173] Vr, 06 Desember 2002 11:20 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou net op RSG - Shoprite se advertensie - in Engels:
With that jingle in your pocket
You can have more fun.

:))
Annette
Re: Seksie Kersfeesliedjie [boodskap #70175 is 'n antwoord op boodskap #70173] Vr, 06 Desember 2002 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou moet julle nie dink ek is pervers nie:))
In Velddrif was daar toentertyd 'n Koos Klinkballe
Sy bynaam gekry omdat hy heeltyd so met die kleingeld in sy sak gespeel
het;)
Annette

"Annette" skryf in boodskap news:asq3ol$tr7ur$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou net op RSG - Shoprite se advertensie - in Engels:
> With that jingle in your pocket
> You can have more fun.
>
> :))
> Annette
>
Re: Seksie Kersfeesliedjie [boodskap #70177 is 'n antwoord op boodskap #70175] Vr, 06 Desember 2002 14:38 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm! Hulle sê mos hoeka dis hoekom mans mider gestres is as
vroumense.....hulle't 'worry beads'!

"Annette" skryf in boodskap news:asq4i1$ss8s6$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou moet julle nie dink ek is pervers nie:))
> In Velddrif was daar toentertyd 'n Koos Klinkballe
> Sy bynaam gekry omdat hy heeltyd so met die kleingeld in sy sak gespeel
> het;)
> Annette
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:asq3ol$tr7ur$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou net op RSG - Shoprite se advertensie - in Engels:
>> With that jingle in your pocket
>> You can have more fun.
>>
>> :))
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Uitnodiging aan Pharos en Taalkommissie
Volgende onderwerp: Kan hulle nog laer?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 10:31:10 MGT 2024