Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Die woord fokken op sabc2
Die woord fokken op sabc2 [boodskap #6995] Wo, 14 Augustus 1996 00:00
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
pigf...@icon.co.za wrote:
<<< "Wat is jou fokken probleem?" >>>

Die universele vraag van die tipiese geïrriteerde en effens
aggressiewe (is daar ander?) Afrikaanse man!

Ek het my verbeel ek het gisteraand in die game tussen die All Blacks
en die OP gehoor ek hoor 'n OP-voorspeler geïrriteerd vra: "Wie's
jou aap!?"

Nou, daar is 'n tergende vraag......
Vorige onderwerp: Boikot SABC en trawante. Ons het REEDS betaal.
Volgende onderwerp: FLY AWAY HOME - 'n film oor Kanadese en wildeganse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 17:41:49 MGT 2024