Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 100 Grootste Suid-Afrikaners.
Re: Juliet Prowse [boodskap #69784 is 'n antwoord op boodskap #69714] Vr, 29 November 2002 19:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 29 Nov 2002 01:06:57 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

>
>
> Born in Bombay, India, and raised in South Africa, she was a
> leading lady of stage, television and films, including "Gentlemen
> Marry Brunettes" in 1955, "Can-Can" and "G.I. Blues" in 1960,
> and "Run For Your Wife" in 1966.
>
>

Dankie vir die interessante brokkie, Wouter. Sy was dus jonger as wat
ek gedink het (en Elaine kon haar dus miskien onthou het).
Wanneer Gloudina kyk na jou aanhalings van die uitsendings waarin sy
deelgeneem het, tesame met die feit dat dit jare was wat ietwat nader
was aan die Charlie Chaplin tipe (stokkerige loop!) rolprente, sal sy
miskien vir Juliette Prowse epos stuur met 'n verskoning vir haar
tipiese Gloudiaanse katterige opmerkings.

Dink jy sy was 'n Indiër of 'n Boermeisie gebore in die kerriewêreld?

DD
Re: Juliet Prowse [boodskap #69789 is 'n antwoord op boodskap #69784] Vr, 29 November 2002 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, Elaine kan haar nie onthou nie. Elaine is nie oud genoeg om haar te
onthou nie.

E

"Davie Davis" wrote:
>
> Dankie vir die interessante brokkie, Wouter. Sy was dus jonger as wat
> ek gedink het (en Elaine kon haar dus miskien onthou het).
Re: Juliet Prowse [boodskap #69802 is 'n antwoord op boodskap #69784] Vr, 29 November 2002 22:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Born in Bombay, India, and raised in South Africa, she was a
> leading lady of stage, television and films, including "Gentlemen
> Marry Brunettes" in 1955, "Can-Can" and "G.I. Blues" in 1960,
> and "Run For Your Wife" in 1966.

Davie
Dink jy sy was 'n Indiër of 'n Boermeisie gebore in die kerriewêreld?

Wouter
Ek weet nie, maar sy het nie na 'n Indiër gelyk nie. Sy kon seker
ook 'n Brit of wat ook al gewees het.
Juliet Prowse [boodskap #69806 is 'n antwoord op boodskap #69773] Vr, 29 November 2002 23:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Annette
> Nee, sy is in die VSA dood. Sy het een of ander kwaal gehad.
> Sy was in haar baie laat vyvtigs

Davie
met baie dinge het ek oor baie jare met jou verskil
maar dat sy een of ander kwaal gehad het
toe sy gedooi het
is heel waarskynlik waar

Wouter
Ja dis klinkklaar
en natuurlik waar
maar
was sy in haar vyvtigs daar?
Vyvtigs lyk 'n bietjie naar...
Re: Juliet Prowse [boodskap #69827 is 'n antwoord op boodskap #69806] Sa, 30 November 2002 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Nov 2002 01:33:24 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

>> Annette
>> Nee, sy is in die VSA dood. Sy het een of ander kwaal gehad.
>> Sy was in haar baie laat vyvtigs
>
> Davie
> met baie dinge het ek oor baie jare met jou verskil
> maar dat sy een of ander kwaal gehad het
> toe sy gedooi het
> is heel waarskynlik waar
>
> Wouter
> Ja dis klinkklaar
> en natuurlik waar
> maar
> was sy in haar vyvtigs daar?
> Vyvtigs lyk 'n bietjie naar...
>

Sê jy dus vir ons Wouter
die F woorde so gelouter
dien tòg 'n doel
(gesê met 'n glimlaggende smoel:-)))
Re: Juliet Prowse [boodskap #69835 is 'n antwoord op boodskap #69802] Sa, 30 November 2002 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Juliet se familie woon in Sasolburg en hulle is almal lelieblank :-)
Toe sy in die vroeë 80's by haar familie gekuier het, was daar 'n
foto in die Vaaldriehoek koerant gewees
---
> Davie
> Dink jy sy was 'n Indiër of 'n Boermeisie gebore in die
kerriewêreld?
Re: Juliet Prowse [boodskap #69839 is 'n antwoord op boodskap #69835] So, 01 Desember 2002 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Nov 2002 21:46:47 +0200, "Tobie" wrote:

>> Davie
>> Dink jy sy was 'n Indiër of 'n Boermeisie gebore in die
> kerriewêreld?
>
>
> Juliet se familie woon in Sasolburg en hulle is almal lelieblank :-)
> Toe sy in die vroeë 80's by haar familie gekuier het, was daar 'n
> foto in die Vaaldriehoek koerant gewees
> ---

So gedink Tobie. Wat ek gese het was in reaksie
op Wouter se stelling dat in Indie gebore is.

(soos jy sien is daar iets op my keybord wat ek moet uitsorteer)

DD
Re: Juliet Prowse [boodskap #69840 is 'n antwoord op boodskap #69839] So, 01 Desember 2002 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
sit jou bril op, dis nie die sleutelbord nie :-)

"Davie Davis"
>
> (soos jy sien is daar iets op my keybord wat ek moet uitsorteer)
Re: Juliet Prowse [boodskap #69842 is 'n antwoord op boodskap #69840] So, 01 Desember 2002 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 1 Dec 2002 08:35:00 +0200, "Tobie" wrote:

> sit jou bril op, dis nie die sleutelbord nie :-)
>
> "Davie Davis"

>> (soos jy sien is daar iets op my keybord wat ek moet uitsorteer)
>
>

lol.... kan ook nie my alt sleutel wees nie
want daar is twee:-)
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69968 is 'n antwoord op boodskap #69413] Di, 03 Desember 2002 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Anette,
Hoe ver het jy gevorder met die lys van 100 Grootste
Suid-Afrikaners?

"Annette" skryf in boodskap news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
> Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
> Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>
> Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
> het.
> Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
> nie - solank ons net 100 name kan kry.
>
> Annette
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69972 is 'n antwoord op boodskap #69968] Di, 03 Desember 2002 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons het nog nie 'n 100 name nie - ek wag nog op voorstelle.
Of sal ek solank more die lys pos soverdit is, sodat julle al solank kan
begin baklei wie daar moet wees?:))
Annette

Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:asijgg$re4$8@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anette,
> Hoe ver het jy gevorder met die lys van 100 Grootste
> Suid-Afrikaners?
> "Annette" wrote in message
> news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
>> Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
>> Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>>
>> Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
>> het.
>> Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
>> nie - solank ons net 100 name kan kry.
>>
>> Annette
>>
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69973 is 'n antwoord op boodskap #69431] Di, 03 Desember 2002 17:42 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okie Dokie - hier is die lys van die name wat ek het - as daar is wat genoem
is wat ek nie hier het nie - skryf dit asseblief onder by langs 'n
opvolgende nommer

Ek wonder as ek die lys sit op 'n ander internasionale ng, hoeveel van die
mense hier onder genoem sal internasionaal bekend wees, of selfs as Grootse
Suid-Afrikaners geag word. -

1) Nelson Mandela
2) Biskop Tutu
3) Johannes Kerkorrel
4)Wayne Ferreira
5)Jan Pohl
6) Dirkie de Villiers
7)Van Zyl Slabbert
8)Frew McMillan
9)Paul Kruger
10) Chris Barnard
11) Herman Charles Bosman
12) Louis Botha
13) AD Keet
14) Koos du Plessis
15) Antjie Krog
16) AG Visser
17) Steve Hofmeyer
18) Retief Goosen
19) Jody Scheckter
20) Retha Horne
21) Karen Muir
22) Zola Budd-Pieterse
23) Nico Carstens
24) Dawie Couzyn
25) James Henry Greathead
26) Hugh Masikela
27) Abdulla Ebrahim ( Dollar Brand)
28) Anton Rupert
29) Maretha Maartens
30) Dalene Matthee
31) Pieter van der Westhuizen
32) Al Debbo
33) Frederick Burgers
34) Jamie UIs
35) Breyten Breytenbach
36) Steve Biko
37) Ettienne van Heerden
38) André P Brink
39) Elizabeth Eybers
40) Genl de Wet
41) HF Verwird
42) PW Botha
43) Kevin Curren
44) Gary Player
45) Ernie Els
46) Penny Heyns
47) Francois Pienaar
48) Charmaine Fick
49) Ina van Rensburg
50) Johan Fourie
51) Evette de Klerk
52) Naas Botha
53) AP Treurnicht
54) Clive Derby-Lewis
55) Piet Rudolph
56) Robert van Tonder
57) E Terreblance
58) Anne Neethlingh-Pohl
59) Wena Naude
60) Siegfried Mynhardt
61) Ge Korsten
62) Gerrie Coetzee
63) Esther Brand
64) Gert Potgieter
65) Charmaine Gail-Weavers
66) Hestrie Storbeck-Cloete
67) John van Reenen
68) John Vorster
69) JBM Hertzog
70) Genl Beyers
71) Dr Hans de Lange
72) Dr Buthelezi
73) Dr Lucas mangope
74) Winnie Madikizela- Mandela
75) Patricia de Lille
76) Matthews Phosa
77) Tokyo Sexwale
78) Tommy bedford
79) Franz Kruger
80) Roy Campbell
81) JM Coetzee
82) Ruth First
83) Bram Fischer
84) Nadime Gordimer
85) Chris Hani
86) Jan Hofmeyer
87) C Louis Leipoldt
88) Chris Albert Luthuli
89) Eugene Marais
90) Sarah Gertrude Millin
91) Albie Sachs
92) Olive Schreiner
93) Shaka
94) Jan Smuts
95) Pierneef
96) CJ Langenhoven

> "Rico" wrote in message
> news:3de3352c$0$11756$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Nelson Mandela sal die nommer 1 moet wees en soos Annette se, julle kan
>> daaroor nie baklei nie!!
>>
>> Ook Paul Kruger moet op die lys geplaas word en bisschop Tutu, Johannes
>> Kerkorrel en Wayne Ferreira.
>>
>> Rugbyplayers ken ek nie, so dis up to u all :-))
>>
>> Gr.Rico
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
>>> Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
>>> Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>>>
>>> Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name
> gekry
>>> het.
>>> Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
>>> nie - solank ons net 100 name kan kry.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Vir Wouter
Volgende onderwerp: Andre P.Brink op BBC-TV
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 18:57:22 MGT 2024