Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Brood met......
Brood met...... [boodskap #69659] Do, 28 November 2002 10:31 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek lees DD sê mens eet nie pap met brood nie.
Hy is verkeerd.
'n Stuk stywepap met suiker tussen twee snye boerbrood is 'n gewilde
Vrystaatse toebroodjie.

Annette
Re: Brood met...... [boodskap #69664 is 'n antwoord op boodskap #69659] Do, 28 November 2002 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Yegg!! Ek het groot geword in die Vrystaat, en niemand wat ek ken eet so
pap nie! Nie eers my ouma, oupa en pa wat op plase groot geword het nie.
Ag nee ek gril skoon :-)

"Annette" skryf in boodskap news:as4rf7$nsbg0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek lees DD sê mens eet nie pap met brood nie.
> Hy is verkeerd.
> 'n Stuk stywepap met suiker tussen twee snye boerbrood is 'n gewilde
> Vrystaatse toebroodjie.
>
> Annette
>
Re: Brood met...... [boodskap #69669 is 'n antwoord op boodskap #69664] Do, 28 November 2002 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis lekker man:))
Oats werk nie so lekker nie - dit moet mieliepap wees.
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3de60955.0@news1.mweb.co.za...
> Yegg!! Ek het groot geword in die Vrystaat, en niemand wat ek ken eet so
> pap nie! Nie eers my ouma, oupa en pa wat op plase groot geword het nie.
> Ag nee ek gril skoon :-)
>
> "Annette" wrote in message
> news:as4rf7$nsbg0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek lees DD sê mens eet nie pap met brood nie.
>> Hy is verkeerd.
>> 'n Stuk stywepap met suiker tussen twee snye boerbrood is 'n gewilde
>> Vrystaatse toebroodjie.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Brood met...... [boodskap #69698 is 'n antwoord op boodskap #69669] Do, 28 November 2002 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
O nee sies! Ek eet oats en ek eet mieliepap en ek eet brood - maar ek meng
nie die lot saam nie. Ek het al my pa 'n stuk brood met dik varkvet en sout
sien eet. Dit lyk ook grillerig.

E

"Annette" skryf in boodskap news:as560l$nngjv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis lekker man:))
> Oats werk nie so lekker nie - dit moet mieliepap wees.
> Annette
Re: Brood met...... [boodskap #69739 is 'n antwoord op boodskap #69698] Vr, 29 November 2002 10:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
So ek neem aan jy weet g'n niks van plaasbrood, dik room en fyn
springbokbiltong nie? Wat van sagtevet op vars brood ipv botter?

"Elaine" skryf in boodskap news:3de685b7.0@news1.mweb.co.za...
> O nee sies! Ek eet oats en ek eet mieliepap en ek eet brood - maar ek meng
> nie die lot saam nie. Ek het al my pa 'n stuk brood met dik varkvet en sout
> sien eet. Dit lyk ook grillerig.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:as560l$nngjv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis lekker man:))
>> Oats werk nie so lekker nie - dit moet mieliepap wees.
>> Annette
>
Re: Brood met...... [boodskap #69747 is 'n antwoord op boodskap #69739] Vr, 29 November 2002 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat van varkvet en syrup op brood?
Wat van kaiings op brood?
Alles lekker.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3de73fcf.0@news1.mweb.co.za...
> So ek neem aan jy weet g'n niks van plaasbrood, dik room en fyn
> springbokbiltong nie? Wat van sagtevet op vars brood ipv botter?
> "Elaine" wrote in message
> news:3de685b7.0@news1.mweb.co.za...
>> O nee sies! Ek eet oats en ek eet mieliepap en ek eet brood - maar ek
> meng
>> nie die lot saam nie. Ek het al my pa 'n stuk brood met dik varkvet en
> sout
>> sien eet. Dit lyk ook grillerig.
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:as560l$nngjv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dis lekker man:))
>>> Oats werk nie so lekker nie - dit moet mieliepap wees.
>>> Annette
>>
>
Re: Brood met...... [boodskap #69768 is 'n antwoord op boodskap #69739] Vr, 29 November 2002 17:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wel, ek sal die botter en biltong op vars plaasbrood vat. Ek weet nie van
die room nie. Klink ernsitg ryk :)

Elaine

"Suidwester" skryf in boodskap news:3de73fcf.0@news1.mweb.co.za...
> So ek neem aan jy weet g'n niks van plaasbrood, dik room en fyn
> springbokbiltong nie? Wat van sagtevet op vars brood ipv botter?
Re: Brood met...... [boodskap #69769 is 'n antwoord op boodskap #69747] Vr, 29 November 2002 17:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek bly liewer stil. Ek raak siek as ek net aan die goed dink. My idee
van lekker is om die sous waarin 'n soutvleisie gelê en kook het oor 'n
broodjie te gooi en net so te eet. Vir vet en kaiings gril ek my dood. Ek
sal tot die vet van 'n stuk boud afhaal en dit liewer vir my pa gee om te
eet.

E

"Annette" skryf in boodskap news:as7qip$p77ac$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat van varkvet en syrup op brood?
> Wat van kaiings op brood?
> Alles lekker.
> Annette
Re: Brood met...... [boodskap #69777 is 'n antwoord op boodskap #69768] Vr, 29 November 2002 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 29 Nov 2002 19:26:31 +0200, "Elaine" wrote:

> Klink ernsitg ryk :)
>
> Elaine

Kaviaar is duurder (en slegter:--)
Re: Brood met...... [boodskap #69780 is 'n antwoord op boodskap #69777] Vr, 29 November 2002 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek eet nie kaviaar nie. Ek's nogal vol fiemies :-)

"Davie Davis" wrote:
>
> Kaviaar is duurder (en slegter:--)
>
Re: Brood met...... [boodskap #69792 is 'n antwoord op boodskap #69768] Vr, 29 November 2002 19:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Net so room op brood of saam met stroop is baie lekker.
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3de7a34c.0@news1.mweb.co.za...
> Wel, ek sal die botter en biltong op vars plaasbrood vat. Ek weet nie van
> die room nie. Klink ernsitg ryk :)
>
> Elaine
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3de73fcf.0@news1.mweb.co.za...
>> So ek neem aan jy weet g'n niks van plaasbrood, dik room en fyn
>> springbokbiltong nie? Wat van sagtevet op vars brood ipv botter?
>
Re: Brood met...... [boodskap #69798 is 'n antwoord op boodskap #69792] Vr, 29 November 2002 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Klink soos siek maak. Kan net baie ryk wees :-). Soos ek gesê het, ek's
maar vol fiemies wanner dit by kos kom.

E

"Annette" skryf in boodskap news:as8hag$p9n0l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Net so room op brood of saam met stroop is baie lekker.
> Annette
Re: Brood met...... [boodskap #69811 is 'n antwoord op boodskap #69798] Sa, 30 November 2002 05:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sit nou net en wonder.......hoekom wil 'n mens gesond doodgaan? Al die
mense wat so skree oor cholesterol, ens. Wat help dit om stokoud en
gesond te wees en jy't niks geniet nie?

"Elaine" skryf in boodskap news:3de7e021.0@news1.mweb.co.za...
> Klink soos siek maak. Kan net baie ryk wees :-). Soos ek gesê het, ek's
> maar vol fiemies wanner dit by kos kom.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:as8hag$p9n0l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Net so room op brood of saam met stroop is baie lekker.
>> Annette
>
Re: Brood met...... [boodskap #69813 is 'n antwoord op boodskap #69811] Sa, 30 November 2002 06:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar ek GAAN gesond doodgaan - ek rook nie, en ek drink rooiwyn om die
cholesterol af te werk:)
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3de84f05.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sit nou net en wonder.......hoekom wil 'n mens gesond doodgaan? Al die
> mense wat so skree oor cholesterol, ens. Wat help dit om stokoud en
> gesond te wees en jy't niks geniet nie?
> "Elaine" wrote in message
> news:3de7e021.0@news1.mweb.co.za...
>> Klink soos siek maak. Kan net baie ryk wees :-). Soos ek gesê het, ek's
>> maar vol fiemies wanner dit by kos kom.
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:as8hag$p9n0l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Net so room op brood of saam met stroop is baie lekker.
>>> Annette
>>
>
Re: Brood met...... [boodskap #69814 is 'n antwoord op boodskap #69813] Sa, 30 November 2002 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Af te werk waarheen.....boude toe? He-he! Ek kyk hierdie ouens op TV
wat sulke slaaie met smaak eet.....gelukkig bly ons in 'n woestyn!

"Annette" skryf in boodskap news:as9l2v$pc8es$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Maar ek GAAN gesond doodgaan - ek rook nie, en ek drink rooiwyn om die
> cholesterol af te werk:)
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3de84f05.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek sit nou net en wonder.......hoekom wil 'n mens gesond doodgaan? Al
> die
>> mense wat so skree oor cholesterol, ens. Wat help dit om stokoud en
>> gesond te wees en jy't niks geniet nie?
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3de7e021.0@news1.mweb.co.za...
>>> Klink soos siek maak. Kan net baie ryk wees :-). Soos ek gesê het,
> ek's
>>> maar vol fiemies wanner dit by kos kom.
>>>
>>> E
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:as8hag$p9n0l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Net so room op brood of saam met stroop is baie lekker.
>>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Brood met...... [boodskap #69818 is 'n antwoord op boodskap #69811] Sa, 30 November 2002 11:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat, ek sal nie so gesond doodgaan nie. Sal dit nie 'n skande wees as
jy 80 jaar oud word en aan niks doodgaan nie? Ek stem saam met jou.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3de84f05.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sit nou net en wonder.......hoekom wil 'n mens gesond doodgaan? Al die
> mense wat so skree oor cholesterol, ens. Wat help dit om stokoud en
> gesond te wees en jy't niks geniet nie?
Re: Brood met...... [boodskap #69819 is 'n antwoord op boodskap #69814] Sa, 30 November 2002 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man - ek het mos al gesê ek val maklik om:))
Annette

> skryf in boodskap news:3de86c33.0@news1.mweb.co.za...
> Af te werk waarheen.....boude toe? He-he! Ek kyk hierdie ouens op TV
> wat sulke slaaie met smaak eet.....gelukkig bly ons in 'n woestyn!
> "Annette" wrote in message
> news:as9l2v$pc8es$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Maar ek GAAN gesond doodgaan - ek rook nie, en ek drink rooiwyn om die
>> cholesterol af te werk:)
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3de84f05.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek sit nou net en wonder.......hoekom wil 'n mens gesond doodgaan?
Al
>> die
>>> mense wat so skree oor cholesterol, ens. Wat help dit om stokoud en
>>> gesond te wees en jy't niks geniet nie?
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3de7e021.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Klink soos siek maak. Kan net baie ryk wees :-). Soos ek gesê het,
>> ek's
>>>> maar vol fiemies wanner dit by kos kom.
>>>>
>>>> E
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:as8hag$p9n0l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Net so room op brood of saam met stroop is baie lekker.
>>>> > Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Brood met...... [boodskap #69823 is 'n antwoord op boodskap #69811] Sa, 30 November 2002 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

Wat help dit om stokoud en
> gesond te wees en jy't niks geniet nie?

Ek dink dat statistieke bewys het dat
die ouens wat stokoud is en nog gesond
is, 'n baie aktiewe en genotvolle lewe
gehad het. Met volop seks. Een van die
beste oefeninge vir jou hart.

Gloudina
Re: Brood met...... [boodskap #69830 is 'n antwoord op boodskap #69698] Sa, 30 November 2002 16:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Grillerig" - duidelik het jy nie sonder magarine of botter of dalk `n
skaarste daaraan groot geword nie. Daardie varkvet met sout en peper is
gereeld uitgehaal as die botter op was in ons huis. Vandag nog staan my
houertjie wit varkvet in die yskas.

"Elaine" skryf in boodskap news:3de685b7.0@news1.mweb.co.za...
> O nee sies! Ek eet oats en ek eet mieliepap en ek eet brood - maar ek meng
> nie die lot saam nie. Ek het al my pa 'n stuk brood met dik varkvet en sout
> sien eet. Dit lyk ook grillerig.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:as560l$nngjv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis lekker man:))
>> Oats werk nie so lekker nie - dit moet mieliepap wees.
>> Annette
>
Re: Brood met...... [boodskap #69833 is 'n antwoord op boodskap #69830] Sa, 30 November 2002 17:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:-) Ons het ook maar ons skaarste gehad, maar al van kleins af kan ek nie
vet eet nie. Ek raak op die spot ongelooflik naar as ek vet eet. Daarom sê
ek dit lyk grillerig. Jy gooi net een keer op nadat jy varkvet (of iets
dergliks) geëet het, en jy sal dit nooit weer in die oë kan kyk nie.

E

"johanls" skryf in boodskap news:3de8f0e7$0$227@hades.is.co.za...
> "Grillerig" - duidelik het jy nie sonder magarine of botter of dalk `n
> skaarste daaraan groot geword nie. Daardie varkvet met sout en peper is
> gereeld uitgehaal as die botter op was in ons huis. Vandag nog staan my
> houertjie wit varkvet in die yskas.
Re: Brood met...... [boodskap #69898 is 'n antwoord op boodskap #69823] Ma, 02 Desember 2002 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie is nou een statistiek waaraan ek sterk hoop om eendag nie deel aan
te hê nie! Hier by ons kus is aftrede een van die sterk faktore van ons
gemeenskap en as ek die oues van dae so bekyk, dan wil ek in die eerste plek
nie aftree nie. Ek kan in elk geval nie 'n rede sien hoekom ek moet aftree
nie want ek geniet my werk en besigheid elke oomblik van die dag. Ek kan
myself nie indink wat sal ek met myself maak as ek die dag moet ophou nie?
Daagliks kry ek te doen met mense wat afgetree het en om heeldag so te sit
en niks doen nie? Is dit rus? Huh-uh! Dis wag om dood te gaan! Nee
wat, dan werk jy jou eerder vrek en konk eendag sommer so aan jou hart op
hoogspoed.
Dan is daar mos nou seks en sêks, of hoe? Dis soos karry.....almal
vertel jou dat as jy nie 'n Ferrari kan besit nie, moenie stres nie, 'n
Beetle is ook 'n kar, maar as jy 'n Ferrari ken......jinne, dan loop ek
eerder met die voet!
Miskien kan ek vir jou beter illustreer as ek jou vertel van 'n pêl van
my wat doer in die Kalahari gebly het, my bel en vertel hoe warm dit daar by
hom is. Hy sê op pad werk toe sien hy 'n hond wat 'n haas jaag, maar albei
loop! Dis nou so half en half dit vir my klink hierdie ouderdom-seks is?
Die gees is gewillig maar albei vat dit so effe rustig? Of soos die oom
wat in die ouetehuis altyd by sy vriending gaan kuier het en dan het en dan
moes sy pelle hom net optel sodat hy bo kan kom. So 'n halfuur later dan
kom haal hulle hom weer, maar dan is dit 'n moerse gesukkel om hom weer daar
af te kry. Dan klou hy soos 'n mossel om bo te bly!
Ag, dalk praat ek te gou, maar halfpas lyk nie vir my na die selle
storie nie...........
skryf in boodskap news:3DE8D1B9.7000409@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Wat help dit om stokoud en
>> gesond te wees en jy't niks geniet nie?
>
>
>
> Ek dink dat statistieke bewys het dat
> die ouens wat stokoud is en nog gesond
> is, 'n baie aktiewe en genotvolle lewe
> gehad het. Met volop seks. Een van die
> beste oefeninge vir jou hart.
>
> Gloudina
>
Re: Brood met...... [boodskap #69905 is 'n antwoord op boodskap #69898] Ma, 02 Desember 2002 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

Dis nou so half en half dit vir my klink hierdie ouderdom-seks is?
> Die gees is gewillig maar albei vat dit so effe rustig?
> Ag, dalk praat ek te gou, maar halfpas lyk nie vir my na die selle
> storie nie...........

Man, Suidwester, jy klink nou so half soos
daardie ignoramusse wat dink seks is net
bam,bam thank you ma'm en dis oor in three
minutes flat. Ek dink jy moet die Kama Sutra
bestudeer. Hulle sê die pop singer Sting sit
drie uur opsy vir sy lovemaking.

Tant Hessie van Lekkersing
Re: Brood met...... [boodskap #69929 is 'n antwoord op boodskap #69905] Di, 03 Desember 2002 05:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis juis waar die probleem lê! Ons praat uit verskillende generasies uit?
Op jou langsame 'dryf' op jou stadige tog, hoe keer jy dat jy nie aan die
slaap raak van verveling nie? Die verskil is sekerlik dat daar vir jou net
een draai voor in die pad lê en jy rek die aanloop so lank moontlik uit?
Ry jy 'n kar met guts en krag, dan is die pad vol van die draaie. Sekerlik
het jy nog nie van multi-orgasmes gehoor nie? Nou nie oor drie jaar nie,
antie! In daai selle drie ure van jou......
skryf in boodskap news:3DEB7C3A.60903@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
>
> Dis nou so half en half dit vir my klink hierdie ouderdom-seks is?
>> Die gees is gewillig maar albei vat dit so effe rustig?
>> Ag, dalk praat ek te gou, maar halfpas lyk nie vir my na die selle
>> storie nie...........
>
> Man, Suidwester, jy klink nou so half soos
> daardie ignoramusse wat dink seks is net
> bam,bam thank you ma'm en dis oor in three
> minutes flat. Ek dink jy moet die Kama Sutra
> bestudeer. Hulle sê die pop singer Sting sit
> drie uur opsy vir sy lovemaking.
>
> Tant Hessie van Lekkersing
>
Re: Brood met...... [boodskap #69944 is 'n antwoord op boodskap #69929] Di, 03 Desember 2002 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

Ons praat uit verskillende generasies uit?
Sekerlik
> het jy nog nie van multi-orgasmes gehoor nie?

Ek kan vir jou my plaas wed dat jy
seker dubbel so oud is soos Sting.
Ek kan jou ook al die plaasvee wed
dat jy met jou "tegniek" geen multi-
orgasmes by jou seksgenoot opwek nie.
Die kanse is goed dat sy dit sal moet
fake, want voor sy nog opgewarm is,
is jy met jou tegniek al "klaar" en
lê en snork jy.

Tant Hessie van Lekkersing
Re: Brood met...... [boodskap #69957 is 'n antwoord op boodskap #69944] Di, 03 Desember 2002 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jis, maar julle raak darem nou erg beledigend.

E

skryf in boodskap news:3DECB2C5.6010800@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Ons praat uit verskillende generasies uit?
> Sekerlik
>> het jy nog nie van multi-orgasmes gehoor nie?
>
>
> Ek kan vir jou my plaas wed dat jy
> seker dubbel so oud is soos Sting.
> Ek kan jou ook al die plaasvee wed
> dat jy met jou "tegniek" geen multi-
> orgasmes by jou seksgenoot opwek nie.
> Die kanse is goed dat sy dit sal moet
> fake, want voor sy nog opgewarm is,
> is jy met jou tegniek al "klaar" en
> lê en snork jy.
>
> Tant Hessie van Lekkersing
>
Re: Brood met...... [boodskap #69969 is 'n antwoord op boodskap #69957] Di, 03 Desember 2002 15:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Elaine.
Jis, maar julle raak darem nou erg beledigend.

Wouter
You ain't seen nothing yet.

skryf in boodskap news:3DECB2C5.6010800@rogers.com...
> Suidwester wrote:
> Ons praat uit verskillende generasies uit?
> Sekerlik
>> het jy nog nie van multi-orgasmes gehoor nie?

> Ek kan vir jou my plaas wed dat jy
> seker dubbel so oud is soos Sting.
> Ek kan jou ook al die plaasvee wed
> dat jy met jou "tegniek" geen multi-
> orgasmes by jou seksgenoot opwek nie.
> Die kanse is goed dat sy dit sal moet
> fake, want voor sy nog opgewarm is,
> is jy met jou tegniek al "klaar" en
> lê en snork jy.
> Tant Hessie van Lekkersing
Re: Brood met...... [boodskap #69974 is 'n antwoord op boodskap #69969] Di, 03 Desember 2002 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kan nie wag nie!

"Wouter Plaasvark" wrote:

> Wouter
> You ain't seen nothing yet.
Re: Brood met...... [boodskap #69997 is 'n antwoord op boodskap #69944] Wo, 04 Desember 2002 04:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
O jy is nou ook 'n "regse vark" met jou sekspraatjies. ...... lol

skryf in boodskap news:3DECB2C5.6010800@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Ons praat uit verskillende generasies uit?
> Sekerlik
>> het jy nog nie van multi-orgasmes gehoor nie?
>
>
> Ek kan vir jou my plaas wed dat jy
> seker dubbel so oud is soos Sting.
> Ek kan jou ook al die plaasvee wed
> dat jy met jou "tegniek" geen multi-
> orgasmes by jou seksgenoot opwek nie.
> Die kanse is goed dat sy dit sal moet
> fake, want voor sy nog opgewarm is,
> is jy met jou tegniek al "klaar" en
> lê en snork jy.
>
> Tant Hessie van Lekkersing
>
Re: Brood met...... [boodskap #70002 is 'n antwoord op boodskap #69944] Wo, 04 Desember 2002 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dalk sou dit vir die ou antie beter wees om nie 'n beroepswedder te word
nie? Gelukkig weet ons darem nou ook dat die antie ook vere weet van plase
en vee.....alles opgeleesde goete. Wat maak my dink dat die antie nou weer
so stadig is dat as sy sug: "Aah Dawie, ek het gekom!" dan is die oubaas
hoeka al pap en aan die slaap? Moet mos wees uit die klas ondervinding
waaruit die antie vir my vertel? Hoe anders sal sy dan nou ook weet?
skryf in boodskap news:3DECB2C5.6010800@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Ons praat uit verskillende generasies uit?
> Sekerlik
>> het jy nog nie van multi-orgasmes gehoor nie?
>
>
> Ek kan vir jou my plaas wed dat jy
> seker dubbel so oud is soos Sting.
> Ek kan jou ook al die plaasvee wed
> dat jy met jou "tegniek" geen multi-
> orgasmes by jou seksgenoot opwek nie.
> Die kanse is goed dat sy dit sal moet
> fake, want voor sy nog opgewarm is,
> is jy met jou tegniek al "klaar" en
> lê en snork jy.
>
> Tant Hessie van Lekkersing
>
Re: Brood met...... [boodskap #70054 is 'n antwoord op boodskap #70002] Wo, 04 Desember 2002 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

Moet mos wees uit die klas ondervinding
> waaruit die antie vir my vertel? Hoe anders sal sy dan nou ook weet?

Sien, Suidwester daar naby die Dodekus,
dis gepraat soos hierdie wat vir jou
uitwys as 'n male chauvinist pig, en
nogal 'n onkundige male chauvinist pig.
En die sielkundiges vertel ons dat veral
mans wat so spog hoe kundig en vinnig
hulle is, gewoonlik iets het om weg te
steek. Hulle het gewoonlik probleme in
dié departement.

Tant Hessie van Aughrabies
Re: Brood met...... [boodskap #70067 is 'n antwoord op boodskap #69659] Wo, 04 Desember 2002 16:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" schreef in
:
>
> Ek lees DD sê mens eet nie pap met brood nie.
> Hy is verkeerd.
> 'n Stuk stywepap met suiker tussen twee snye boerbrood is 'n gewilde
> Vrystaatse toebroodjie.

Dat lijkt op een puddingbroodje: opengeneden puntje (=broodje), banketbakkersroom
(=gele luxe-pudding) ertussen, poedersuiker erover.
Op de kermis of tegen Oud&Nieuw ook tussen grote oliebol (Berlinerbol).

Of tompoes: banketbakkersroom tussen rechthoekige plakken bladerdeeg;
bovenop glazuur (bruin of roze) + toefje slagroom.

Tja, ik krijg weer trek!

:-bvb-:
Re: Brood met...... [boodskap #70092 is 'n antwoord op boodskap #70054] Do, 05 Desember 2002 05:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Huh-uh my antie, jy self se ek het iets om weg te steek.......dis 'n
gevaarlike stelling daardie! He-he! Duidelik ken jy net van skiet met 'n
ou sanna waarvan die skote ver en lank tussen-in is. Vandag se mense
gebruik aanvalswapens met magasyne, ens.
skryf in boodskap news:3DEE0845.60507@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Moet mos wees uit die klas ondervinding
>> waaruit die antie vir my vertel? Hoe anders sal sy dan nou ook weet?
>
> Sien, Suidwester daar naby die Dodekus,
> dis gepraat soos hierdie wat vir jou
> uitwys as 'n male chauvinist pig, en
> nogal 'n onkundige male chauvinist pig.
> En die sielkundiges vertel ons dat veral
> mans wat so spog hoe kundig en vinnig
> hulle is, gewoonlik iets het om weg te
> steek. Hulle het gewoonlik probleme in
> dié departement.
>
> Tant Hessie van Aughrabies
>
Re: Brood met...... [boodskap #70093 is 'n antwoord op boodskap #70092] Do, 05 Desember 2002 05:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sheez!!! Ek gaan nou met nuwe oge na ons skietspan kyk:)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3deee540.0@news1.mweb.co.za...
> Huh-uh my antie, jy self se ek het iets om weg te steek.......dis 'n
> gevaarlike stelling daardie! He-he! Duidelik ken jy net van skiet met 'n
> ou sanna waarvan die skote ver en lank tussen-in is. Vandag se mense
> gebruik aanvalswapens met magasyne, ens.
> skryf in boodskap news:3DEE0845.60507@rogers.com...
>>
>> Suidwester wrote:
>>
>> Moet mos wees uit die klas ondervinding
>>> waaruit die antie vir my vertel? Hoe anders sal sy dan nou ook weet?
>>
>> Sien, Suidwester daar naby die Dodekus,
>> dis gepraat soos hierdie wat vir jou
>> uitwys as 'n male chauvinist pig, en
>> nogal 'n onkundige male chauvinist pig.
>> En die sielkundiges vertel ons dat veral
>> mans wat so spog hoe kundig en vinnig
>> hulle is, gewoonlik iets het om weg te
>> steek. Hulle het gewoonlik probleme in
>> dié departement.
>>
>> Tant Hessie van Aughrabies
>>
>
Re: Brood met...... [boodskap #70133 is 'n antwoord op boodskap #70092] Do, 05 Desember 2002 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

Duidelik ken jy net van skiet met 'n
> ou sanna waarvan die skote ver en lank tussen-in is. Vandag se mense
> gebruik aanvalswapens met magasyne

Vandag se jong mans doen hulle deel in
die huis en doen hulle deel in die
bed. Ek dink jy is nie meer "jonk" nie.
Vandag se jong getroude mans sit en
spog nie soos jy nie. Jy is van 'n
vorige geslag. So moenie so probeer
voorgee dat jy so jonk is nie. Almal
kan sien dis sommer 'n pose.

Tant Hessie van die Nossob
Re: Brood met...... [boodskap #70138 is 'n antwoord op boodskap #70133] Do, 05 Desember 2002 14:51 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai foei, toe bloos die antie? erken nou maar julle het die deng in die
donker gedoen en sommer oor die pos ook net om te keer dat julle mekaar kan
sien? Jou deel in die huis doen? Watter rêrige man doen sulke goed?
Dis waarvoor die rondekophuisdiere daargestel is! O, en ek het nooit gesê
ek is sê jonk nie [dis nou hoe jonk die antie dink ek het gesê], maar een
ding is seker ek het nog nie nodig dat die antie in die hoek van die kamer
op haar kop moet gaan staan nie...............
skryf in boodskap news:3DEF602D.9070608@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Duidelik ken jy net van skiet met 'n
>> ou sanna waarvan die skote ver en lank tussen-in is. Vandag se mense
>> gebruik aanvalswapens met magasyne
>
>
> Vandag se jong mans doen hulle deel in
> die huis en doen hulle deel in die
> bed. Ek dink jy is nie meer "jonk" nie.
> Vandag se jong getroude mans sit en
> spog nie soos jy nie. Jy is van 'n
> vorige geslag. So moenie so probeer
> voorgee dat jy so jonk is nie. Almal
> kan sien dis sommer 'n pose.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Vorige onderwerp: Re: Total Eclipse of the Sun
Volgende onderwerp: Minimumlone vir plaaswerkers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 10:07:52 MGT 2024