Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaners is plesierig?
Afrikaners is plesierig? [boodskap #69544] Wo, 27 November 2002 08:19 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom kan Afrikaners nie van mekaar verskil sonder om mekaar te beskuldig
van
- onnoselheid
- lafhartigheid
- smerigheid
- k****boeties
- praters van k**
... las maar self by.

Hoekom nie 'n ander persoon die reg op sy standpunt gun nie, sonder om te
probeer om hulle tot my eie persoonlike wêreld te probeer omhaal of afdreig?

Die laaste paar weke het dit vir my gelyk of die nuusgroep degenereer tot 'n
vlak van kleinlike beskuldigings en aantygings, vliegafvangery en
persoonlike venyn. As dit dan ons omgang met mekaar moet karakteriseer begin
ek iets van Breyten se optrede verstaan.
Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69545 is 'n antwoord op boodskap #69544] Wo, 27 November 2002 08:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons is nie almal so nie Koot:))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:as1v7s$pgv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom kan Afrikaners nie van mekaar verskil sonder om mekaar te beskuldig
> van
> - onnoselheid
> - lafhartigheid
> - smerigheid
> - k****boeties
> - praters van k**
> ... las maar self by.
>
> Hoekom nie 'n ander persoon die reg op sy standpunt gun nie, sonder om te
> probeer om hulle tot my eie persoonlike wêreld te probeer omhaal of afdreig?
>
> Die laaste paar weke het dit vir my gelyk of die nuusgroep degenereer tot 'n
> vlak van kleinlike beskuldigings en aantygings, vliegafvangery en
> persoonlike venyn. As dit dan ons omgang met mekaar moet karakteriseer begin
> ek iets van Breyten se optrede verstaan.
>
Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69549 is 'n antwoord op boodskap #69544] Wo, 27 November 2002 09:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Koot. Ons is 'n aggressiewe klomp - en ook onvolwasse.
Kyk maar die klomp op die pad - selfsugtig en aggressief.
Maar Koot - as ons nie so aggressief was nie, is ons lankal reeds onder die
mat ingevee.
Miskien moet ons aan die onvolwasse-eienskap werk.
Maar Koot - waarom die donder vra jy die vrae - soek jy moeilikheid - hê?
; - )))

"Koot" skryf in boodskap news:as1v7s$pgv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom kan Afrikaners nie van mekaar verskil sonder om mekaar te beskuldig
> van
> - onnoselheid
> - lafhartigheid
> - smerigheid
> - k****boeties
> - praters van k**
> ... las maar self by.
>
> Hoekom nie 'n ander persoon die reg op sy standpunt gun nie, sonder om te
> probeer om hulle tot my eie persoonlike wêreld te probeer omhaal of afdreig?
>
> Die laaste paar weke het dit vir my gelyk of die nuusgroep degenereer tot 'n
> vlak van kleinlike beskuldigings en aantygings, vliegafvangery en
> persoonlike venyn. As dit dan ons omgang met mekaar moet karakteriseer begin
> ek iets van Breyten se optrede verstaan.
>
Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69554 is 'n antwoord op boodskap #69549] Wo, 27 November 2002 09:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Deesdae as mense van volwasse praat ip die internet, beteken dit net een
ding - heriogliewe:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3de48bee$0$230@hades.is.co.za...
> Koot. Ons is 'n aggressiewe klomp - en ook onvolwasse.
> Kyk maar die klomp op die pad - selfsugtig en aggressief.
> Maar Koot - as ons nie so aggressief was nie, is ons lankal reeds onder die
> mat ingevee.
> Miskien moet ons aan die onvolwasse-eienskap werk.
> Maar Koot - waarom die donder vra jy die vrae - soek jy moeilikheid - hê?
> ; - )))
>
> "Koot" wrote in message
> news:as1v7s$pgv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoekom kan Afrikaners nie van mekaar verskil sonder om mekaar te beskuldig
>> van
>> - onnoselheid
>> - lafhartigheid
>> - smerigheid
>> - k****boeties
>> - praters van k**
>> ... las maar self by.
>>
>> Hoekom nie 'n ander persoon die reg op sy standpunt gun nie, sonder om te
>> probeer om hulle tot my eie persoonlike wêreld te probeer omhaal of
> afdreig?
>>
>> Die laaste paar weke het dit vir my gelyk of die nuusgroep degenereer
tot
> 'n
>> vlak van kleinlike beskuldigings en aantygings, vliegafvangery en
>> persoonlike venyn. As dit dan ons omgang met mekaar moet karakteriseer
> begin
>> ek iets van Breyten se optrede verstaan.
>>
>
Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69558 is 'n antwoord op boodskap #69544] Wo, 27 November 2002 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, jy's reg Koot. Ongelukkig sal meeste van ons terugkap as ons beledig
word. Ek maak myself ook daaraan skuldig.

E

"Koot" skryf in boodskap news:as1v7s$pgv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom kan Afrikaners nie van mekaar verskil sonder om mekaar te beskuldig
> van
> - onnoselheid
> - lafhartigheid
> - smerigheid
> - k****boeties
> - praters van k**
> ... las maar self by.
Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69562 is 'n antwoord op boodskap #69558] Wo, 27 November 2002 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dis seker natuurlik, en ek is ook nie heilig nie, maar die vlak waartoe dit
nou op die ng gaan laat 'n mens dink aan die woeste, leë hiënawêreld wat die
Lion King begroet het toe hy tuiskom.

"Elaine" skryf in boodskap news:3de48f62.0@news1.mweb.co.za...
> Nee, jy's reg Koot. Ongelukkig sal meeste van ons terugkap as ons beledig
> word. Ek maak myself ook daaraan skuldig.
>
> E
>
> "Koot" wrote in message
> news:as1v7s$pgv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoekom kan Afrikaners nie van mekaar verskil sonder om mekaar te beskuldig
>> van
>> - onnoselheid
>> - lafhartigheid
>> - smerigheid
>> - k****boeties
>> - praters van k**
>> ... las maar self by.
>
Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69572 is 'n antwoord op boodskap #69562] Wo, 27 November 2002 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
lolol - maar hoe meer beledigend die een is hoe erger raak die ander. Ek
moet sê, ek kry regtig lus om vir 'n hele paar mense so nou en dan te sê
hulle is vreeslik stupid.

E

"Koot" skryf in boodskap news:as244u$6js$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis seker natuurlik, en ek is ook nie heilig nie, maar die vlak waartoe dit
> nou op die ng gaan laat 'n mens dink aan die woeste, leë hiënawêreld wat die
> Lion King begroet het toe hy tuiskom.
Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69573 is 'n antwoord op boodskap #69572] Wo, 27 November 2002 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet nou nie ook so laag daal om vir iemand hier stoepit of liggewig te
noem nie.
Jy sê net vir die regses jy dink hulle is te ver regs om redelik te kan
wees, en dieselfde geld vir die linkses ook ( te ver links) :))
Die vangplek is natuurlik om reg te identifiseer:)))

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3de4b423.0@news1.mweb.co.za...
> lolol - maar hoe meer beledigend die een is hoe erger raak die ander. Ek
> moet sê, ek kry regtig lus om vir 'n hele paar mense so nou en dan te sê
> hulle is vreeslik stupid.
>
> E
>
> "Koot" wrote in message
> news:as244u$6js$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis seker natuurlik, en ek is ook nie heilig nie, maar die vlak waartoe
> dit
>> nou op die ng gaan laat 'n mens dink aan die woeste, leë hiënawêreld wat
> die
>> Lion King begroet het toe hy tuiskom.
>
Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69574 is 'n antwoord op boodskap #69573] Wo, 27 November 2002 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat, ek sal nie eers probeer om tussen die lot te identifiseer nie, te
moeilik vir my klein brein :o)). Is ek kleinlik as ek myself stupid noem?!

E

"Annette" skryf in boodskap news:as2d2o$ml4un$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moet nou nie ook so laag daal om vir iemand hier stoepit of liggewig te
> noem nie.
> Jy sê net vir die regses jy dink hulle is te ver regs om redelik te kan
> wees, en dieselfde geld vir die linkses ook ( te ver links) :))
> Die vangplek is natuurlik om reg te identifiseer:)))
>
> Annette
Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69575 is 'n antwoord op boodskap #69574] Wo, 27 November 2002 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy mag dit nooit doen op so 'n oop forum nie. Daar is loerders hier wat mens
nie van weet nie wat moontlik sulke vertroulike inligting kan misbruik:)
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3de4ba6c.0@news1.mweb.co.za...
> Nee wat, ek sal nie eers probeer om tussen die lot te identifiseer nie, te
> moeilik vir my klein brein :o)). Is ek kleinlik as ek myself stupid noem?!
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:as2d2o$ml4un$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Moet nou nie ook so laag daal om vir iemand hier stoepit of liggewig te
>> noem nie.
>> Jy sê net vir die regses jy dink hulle is te ver regs om redelik te kan
>> wees, en dieselfde geld vir die linkses ook ( te ver links) :))
>> Die vangplek is natuurlik om reg te identifiseer:)))
>>
>> Annette
>
Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69576 is 'n antwoord op boodskap #69573] Wo, 27 November 2002 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Baie waar.

"Annette" skryf in boodskap news:as2d2o$ml4un$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moet nou nie ook so laag daal om vir iemand hier stoepit of liggewig te
> noem nie.
> Jy sê net vir die regses jy dink hulle is te ver regs om redelik te kan
> wees, en dieselfde geld vir die linkses ook ( te ver links) :))
> Die vangplek is natuurlik om reg te identifiseer:)))
>
> Annette
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3de4b423.0@news1.mweb.co.za...
>> lolol - maar hoe meer beledigend die een is hoe erger raak die ander. Ek
>> moet sê, ek kry regtig lus om vir 'n hele paar mense so nou en dan te sê
>> hulle is vreeslik stupid.
>>
>> E
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:as244u$6js$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis seker natuurlik, en ek is ook nie heilig nie, maar die vlak
waartoe
>> dit
>>> nou op die ng gaan laat 'n mens dink aan die woeste, leë hiënawêreld
wat
>> die
>>> Lion King begroet het toe hy tuiskom.
>>
>
Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69577 is 'n antwoord op boodskap #69554] Wo, 27 November 2002 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Inderdaad, dis waar: oor tweeduisend jare sal daar nog steeds 'n
hiëroglief bestaan in die nuuswêreld met die naam "Annette".

Norbert (uit Vlaandere)

On Wed, 27 Nov 2002 11:14:36 +0200, "Annette" wrote:

> Deesdae as mense van volwasse praat ip die internet, beteken dit net een
> ding - heriogliewe:))
> Annette
>
Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69594 is 'n antwoord op boodskap #69572] Wo, 27 November 2002 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Nov 2002 14:01:26 +0200, "Elaine" wrote:

> lolol - maar hoe meer beledigend die een is hoe erger raak die ander. Ek
> moet sê, ek kry regtig lus om vir 'n hele paar mense so nou en dan te sê
> hulle is vreeslik stupid.
>
> E

Waag dit net...!!!:-)))
Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69613 is 'n antwoord op boodskap #69575] Wo, 27 November 2002 21:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
lol, okay. Ek sal myself voortaan ophef :-)

E

"Annette" skryf in boodskap news:as2fu6$ner0n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy mag dit nooit doen op so 'n oop forum nie. Daar is loerders hier wat mens
> nie van weet nie wat moontlik sulke vertroulike inligting kan misbruik:)
> Annette
Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69614 is 'n antwoord op boodskap #69594] Wo, 27 November 2002 21:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Davie jou ou stupid! :o)

"Davie Davis" wrote:

Waag dit net...!!!:-)))
Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69623 is 'n antwoord op boodskap #69614] Wo, 27 November 2002 22:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Nov 2002 23:52:20 +0200, "Elaine" wrote:

> Davie jou ou stupid! :o)
>
> "Davie Davis" wrote:
>
> Waag dit net...!!!:-)))
>

Geweet dis vir my wat jy wil cheap maak :-o

DD
Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69683 is 'n antwoord op boodskap #69544] Do, 28 November 2002 19:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Vriende,

Sou ek my mening lug oor 'n onderwerp,dan word ek dadelik as 'n "regse"
getipeer.
Dan wanneer ek my sogenaamde regsheid probeer verdedig is dit eers erg.
Dus val ons almal maar in hierdie kategorie...dat ons nie bereid is om na 'n
ander se standpunt te luister nie.
Ons wil nie logies debateer nie.
Dan word ons lastig geval deur Ferdi van die Beeld,en
dan is almal vir almal die moer in!
Dan begin die skelwoorde en voor ons,ons kon kry is daar 'n hewige NG geveg.
Omdat ek meer konserwatief voorkom as meeste op die nuusgroep,gebruik die
meer gematigdes en die meer liberales die geleentheid om 'n mens te slaan
met stokke
en te gooi met klippe.
Ek het nog altyd na enige persoon se opinie geluister en duidelik gemaak of
ek daarmee saamstem aldan nie.
Ek vertel graag 'n staaltjie uit die goeie ou dae toe Roelf Meyer die
hoofspreker was by 'n NP vergadering in die
vreeslike Hillbrow.Dit was in 1987:
Ons was so 'n paar regses en dan was daar 'n paar progge.
Vir diegene wat nie weet nie:KP's en PFP's(voorganger van vandag se DA.Ons
het die arme ou Roelfie hel gegee en as daar 'n SAP gedryg het om ons uit te
gooi het die regses vir die linkses opgestaan en visa versa.Ons het nogal
baie lekker saamgewerk en dit 'n aand gemaak vir
Roelfie om te onthou.Dit was die warmste vergadering van sy politieke
loopbaan en dit sal my by bly tot in lengte van dae.
Dis soos ek die regses ken...mens-mense!
Nie mense wat van hulle perde afval met gaatjies in hul
groen onderbroeke nie...maar goeie bedeesde mense wat
almal 'n stukkie onder die son gun...maar ook vir ons self!

"Koot" skryf in boodskap news:as1v7s$pgv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom kan Afrikaners nie van mekaar verskil sonder om mekaar te beskuldig
> van
> - onnoselheid
> - lafhartigheid
> - smerigheid
> - k****boeties
> - praters van k**
> ... las maar self by.
>
> Hoekom nie 'n ander persoon die reg op sy standpunt gun nie, sonder om te
> probeer om hulle tot my eie persoonlike wêreld te probeer omhaal of afdreig?
>
> Die laaste paar weke het dit vir my gelyk of die nuusgroep degenereer tot 'n
> vlak van kleinlike beskuldigings en aantygings, vliegafvangery en
> persoonlike venyn. As dit dan ons omgang met mekaar moet karakteriseer begin
> ek iets van Breyten se optrede verstaan.
>
Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69694 is 'n antwoord op boodskap #69683] Do, 28 November 2002 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Serial # 19781010  is tans af-lyn  Serial # 19781010
Boodskappe: 10
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 28 Nov 2002 21:43:02 +0200, "Paul Van Straaten"
wrote:

> Kawa my vriend,
> Kom ek gee jou redes waarom ek sekere mense benoem het:

> 3)Ernie Els:Hy speel nie tennis nie jou "FOOL",maar golf.
> 4)Francois Pienaar:Die man wat aan Suid-Afrika die
> wereld beker in rugby besorg het saam met sy ander makkers.Jy wys eintlik
> uit dat jy uiters min kennis dra van wat in jou land aangaan en plein-stupid
> is.

> Ek vertel graag 'n staaltjie uit die goeie ou dae toe Roelf Meyer die
> hoofspreker was by 'n NP vergadering in die
> vreeslike Hillbrow.Dit was in 1987:
> Ons was so 'n paar regses en dan was daar 'n paar progge.
> Vir diegene wat nie weet nie:KP's en PFP's(voorganger van vandag se DA.Ons
> het die arme ou Roelfie hel gegee en as daar 'n SAP gedryg het om ons uit te
> gooi het die regses vir die linkses opgestaan en visa versa.

Weer bewys jy my plein stupidgeit, Paul. Ek sou sonder jou inligting
dink dat Sappe lede van die Verenigde party (VP) was en dat die PFP
lede 'Progge' genoem was. En dan dryg die Sappe om julle uit te gooi
sê jy:-) Plein stupid soos jy sê:-)))

Ons het nogal

> Dis soos ek die regses ken...mens-mense!
> Nie mense wat van hulle perde afval met gaatjies in hul
> groen onderbroeke nie...

(Nie geweet hy het van sy perd afgeval daarmee nie - was Jani saam met
hom op die perd:-)

'n Bedeesde Kawa
Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69700 is 'n antwoord op boodskap #69694] Do, 28 November 2002 21:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Kawa wrote:

> Weer bewys jy my plein stupidgeit, Paul.

Jy is vreeslik boring. En jy mors
ons tyd, du Plessis.

Gloudina
Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69705 is 'n antwoord op boodskap #69700] Do, 28 November 2002 22:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Nov 2002 21:45:12 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Kawa wrote:
>
>
>> Weer bewys jy my plein stupidgeit, Paul.
>
>
> Jy is vreeslik boring. En jy mors
> ons tyd, du Plessis.
>
> Gloudina

watter Du Plessis praat jy van Bouwer?
Die Van Straaten een of die Kawa een?

Du Plessis - Die Davis een
Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69716 is 'n antwoord op boodskap #69705] Vr, 29 November 2002 01:14 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

> watter Du Plessis praat jy van Bouwer?
> Die Van Straaten een of die Kawa een?
>
> Du Plessis - Die Davis een

Hulle is al drie dieselfde. En die
een is so boring as die ander.

Gloudina
Vorige onderwerp: IK Toetse
Volgende onderwerp: Frankryk Het Nou Wereld Se Grootste ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 02:16:01 MGT 2024