Afrikaners is plesierig? [boodskap #69544] |
Wed, 27 November 2002 08:19  |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom kan Afrikaners nie van mekaar verskil sonder om mekaar te beskuldig
van
- onnoselheid
- lafhartigheid
- smerigheid
- k****boeties
- praters van k**
... las maar self by.
Hoekom nie 'n ander persoon die reg op sy standpunt gun nie, sonder om te
probeer om hulle tot my eie persoonlike wêreld te probeer omhaal of afdreig?
Die laaste paar weke het dit vir my gelyk of die nuusgroep degenereer tot 'n
vlak van kleinlike beskuldigings en aantygings, vliegafvangery en
persoonlike venyn. As dit dan ons omgang met mekaar moet karakteriseer begin
ek iets van Breyten se optrede verstaan.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69716 is 'n antwoord op boodskap #69705] |
Fri, 29 November 2002 01:14  |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Davie Davis wrote:
> watter Du Plessis praat jy van Bouwer?
> Die Van Straaten een of die Kawa een?
>
> Du Plessis - Die Davis een
Hulle is al drie dieselfde. En die
een is so boring as die ander.
Gloudina
|
|
|