| Afrikaners is plesierig? [boodskap #69544] |
Wo., 27 November 2002 08:19  |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom kan Afrikaners nie van mekaar verskil sonder om mekaar te beskuldig
van
- onnoselheid
- lafhartigheid
- smerigheid
- k****boeties
- praters van k**
... las maar self by.
Hoekom nie 'n ander persoon die reg op sy standpunt gun nie, sonder om te
probeer om hulle tot my eie persoonlike wêreld te probeer omhaal of afdreig?
Die laaste paar weke het dit vir my gelyk of die nuusgroep degenereer tot 'n
vlak van kleinlike beskuldigings en aantygings, vliegafvangery en
persoonlike venyn. As dit dan ons omgang met mekaar moet karakteriseer begin
ek iets van Breyten se optrede verstaan.
|
|
|
|
| Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69545 is 'n antwoord op boodskap #69544] |
Wo., 27 November 2002 08:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons is nie almal so nie Koot:))
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:as1v7s$pgv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom kan Afrikaners nie van mekaar verskil sonder om mekaar te beskuldig
> van
> - onnoselheid
> - lafhartigheid
> - smerigheid
> - k****boeties
> - praters van k**
> ... las maar self by.
>
> Hoekom nie 'n ander persoon die reg op sy standpunt gun nie, sonder om te
> probeer om hulle tot my eie persoonlike wêreld te probeer omhaal of afdreig?
>
> Die laaste paar weke het dit vir my gelyk of die nuusgroep degenereer tot 'n
> vlak van kleinlike beskuldigings en aantygings, vliegafvangery en
> persoonlike venyn. As dit dan ons omgang met mekaar moet karakteriseer begin
> ek iets van Breyten se optrede verstaan.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69554 is 'n antwoord op boodskap #69549] |
Wo., 27 November 2002 09:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Deesdae as mense van volwasse praat ip die internet, beteken dit net een
ding - heriogliewe:))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:3de48bee$0$230@hades.is.co.za...
> Koot. Ons is 'n aggressiewe klomp - en ook onvolwasse.
> Kyk maar die klomp op die pad - selfsugtig en aggressief.
> Maar Koot - as ons nie so aggressief was nie, is ons lankal reeds onder die
> mat ingevee.
> Miskien moet ons aan die onvolwasse-eienskap werk.
> Maar Koot - waarom die donder vra jy die vrae - soek jy moeilikheid - hê?
> ; - )))
>
> "Koot" wrote in message
> news:as1v7s$pgv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoekom kan Afrikaners nie van mekaar verskil sonder om mekaar te beskuldig
>> van
>> - onnoselheid
>> - lafhartigheid
>> - smerigheid
>> - k****boeties
>> - praters van k**
>> ... las maar self by.
>>
>> Hoekom nie 'n ander persoon die reg op sy standpunt gun nie, sonder om te
>> probeer om hulle tot my eie persoonlike wêreld te probeer omhaal of
> afdreig?
>>
>> Die laaste paar weke het dit vir my gelyk of die nuusgroep degenereer
tot
> 'n
>> vlak van kleinlike beskuldigings en aantygings, vliegafvangery en
>> persoonlike venyn. As dit dan ons omgang met mekaar moet karakteriseer
> begin
>> ek iets van Breyten se optrede verstaan.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69573 is 'n antwoord op boodskap #69572] |
Wo., 27 November 2002 12:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Moet nou nie ook so laag daal om vir iemand hier stoepit of liggewig te
noem nie.
Jy sê net vir die regses jy dink hulle is te ver regs om redelik te kan
wees, en dieselfde geld vir die linkses ook ( te ver links) :))
Die vangplek is natuurlik om reg te identifiseer:)))
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3de4b423.0@news1.mweb.co.za...
> lolol - maar hoe meer beledigend die een is hoe erger raak die ander. Ek
> moet sê, ek kry regtig lus om vir 'n hele paar mense so nou en dan te sê
> hulle is vreeslik stupid.
>
> E
>
> "Koot" wrote in message
> news:as244u$6js$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis seker natuurlik, en ek is ook nie heilig nie, maar die vlak waartoe
> dit
>> nou op die ng gaan laat 'n mens dink aan die woeste, leë hiënawêreld wat
> die
>> Lion King begroet het toe hy tuiskom.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69575 is 'n antwoord op boodskap #69574] |
Wo., 27 November 2002 13:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy mag dit nooit doen op so 'n oop forum nie. Daar is loerders hier wat mens
nie van weet nie wat moontlik sulke vertroulike inligting kan misbruik:)
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3de4ba6c.0@news1.mweb.co.za...
> Nee wat, ek sal nie eers probeer om tussen die lot te identifiseer nie, te
> moeilik vir my klein brein :o)). Is ek kleinlik as ek myself stupid noem?!
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:as2d2o$ml4un$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Moet nou nie ook so laag daal om vir iemand hier stoepit of liggewig te
>> noem nie.
>> Jy sê net vir die regses jy dink hulle is te ver regs om redelik te kan
>> wees, en dieselfde geld vir die linkses ook ( te ver links) :))
>> Die vangplek is natuurlik om reg te identifiseer:)))
>>
>> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaners is plesierig? [boodskap #69716 is 'n antwoord op boodskap #69705] |
Vr., 29 November 2002 01:14  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Davie Davis wrote:
> watter Du Plessis praat jy van Bouwer?
> Die Van Straaten een of die Kawa een?
>
> Du Plessis - Die Davis een
Hulle is al drie dieselfde. En die
een is so boring as die ander.
Gloudina
|
|
|
|