Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 100 Grootste Suid-Afrikaners.
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69595 is 'n antwoord op boodskap #69581] Wo, 27 November 2002 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

Steven Bantu Biko was eintlik 'n "nobody" - totdat Kol Goosen & kie
> hom bygekom het. Hy was 'n besondere nie-suksesvolle mediese student aan
> Natal Univ. - iets soos 3 jaar aan die eerstejaar getorring. 'n Haan onner
> die henne - vra vir Mamphela Remphela (hoop my spelling is korrek).

Ja, ek is seker jy spel dit verkeerd.
Eers was sy hoof van die Universiteit
van Kaapstad, nou werk sy by die
World Bank. Nie te sleg vir 'n hen
nie, nè Jonas? Nog 'n teken van jou
jaloersgeit?
En wat ook al die akademiese rekord
van Biko, die hele wêreld het van hom
geweet, gesing. En na sy storie op film
gekyk. As Kol Goosen en Kie tog maar
geweet het daardie nag wat hulle aan die
aanvang is: dat hulle dade een van die
oorsake was dat hulle etniese groep
uiteindelik verag was deur die wêreld,
en die ANC in so 'n sterk posisie by die
negosiasies geplaas het dat die ANC maar
net voorwaardes kon maak, en de Klerk maar
net moes sê "Ja, baas."

Gloudina
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69602 is 'n antwoord op boodskap #69582] Wo, 27 November 2002 20:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat te dink van Patricia Lewis???

'n Rooinek wat in Afrikaans gaan sing verdien tog ook 'n plek???

Gr.Rico

"Jonas" skryf in boodskap news:3de4d970$0$235@hades.is.co.za...
> Wat van Min Shaw en Ge Korsten - hoe vinnig vergeet julle ....; -))))
> Danie Craven?
> "Annette" wrote in message
> news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
>> Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
>> Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>>
>> Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
>> het.
>> Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
>> nie - solank ons net 100 name kan kry.
>>
>> Annette
>>
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69603 is 'n antwoord op boodskap #69552] Wo, 27 November 2002 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Serial # 19781010  is tans af-lyn  Serial # 19781010
Boodskappe: 10
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Junior Lid
Dr.Buthelezi
Dr.Lucas Mangope
Bantu Holomisa
Winnie Madikizela-Mandela
Patricia De Lille
Mathews Phosa
Tokyo Sexwale
Daisy De Melker
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69609 is 'n antwoord op boodskap #69602] Wo, 27 November 2002 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
As jy Patricia Lewis nomineer, nomineer ek Charlize Theron, Sol Kerzner,
Anneline Kriel.

E

"Rico" skryf in boodskap news:3de52e19$0$11755$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Wat te dink van Patricia Lewis???
>
> 'n Rooinek wat in Afrikaans gaan sing verdien tog ook 'n plek???
>
> Gr.Rico
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69612 is 'n antwoord op boodskap #69609] Wo, 27 November 2002 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:3de53d2c.0@news1.mweb.co.za...
> As jy Patricia Lewis nomineer, nomineer ek Charlize Theron, Sol Kerzner,
> Anneline Kriel.
>

Elaine wie is hulle???????

En wat is mis met Patricia??? :-))

Gr.Rico
> E
>
> "Rico" wrote in message
> news:3de52e19$0$11755$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Wat te dink van Patricia Lewis???
>>
>> 'n Rooinek wat in Afrikaans gaan sing verdien tog ook 'n plek???
>>
>> Gr.Rico
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69618 is 'n antwoord op boodskap #69612] Wo, 27 November 2002 22:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Charlize Theron is 'n aktrise in Hollywood, en haar bekendste fliek is seker
The Devil's Advocate sy speel Keanu Reeves se vrou. Al Pacino (of is dit
Robert de Niro) speel ook in die fliek. Sy het in Benoni groot geword en ek
dink sy's die eerste Suid-Afrikaaner wat die "hollywood mark" kon breek. Sy
het heel onlangs in Sweet November en The Reindeer Games gespeel.

Zol Kerzner het vir ons Sun City gegee
Anneline Kriel is 'n model wat in 1974 Mej. Wêreld gewen het.

Sorry nee, ek sê nie kunstenaars sommer sleg nie. Ek hou net nie van
Patricia nie. My redes hou ek vir myself. Ek sal dit sê, sy is erg
verwaand, en het eenkeer 'n 5-jarige seuntjie uitgetrap omdat hy dit durf
waag het om aan haar "lieflike lang" hare te raak, dit was al klaar genoeg
om my naar te maak.

E

"Rico" wrote:
>
> Elaine wie is hulle???????
>
> En wat is mis met Patricia??? :-))
>
> Gr.Rico
>> E
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69621 is 'n antwoord op boodskap #69618] Wo, 27 November 2002 22:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Nov 2002 00:15:15 +0200, "Elaine" wrote:

> Charlize Theron is 'n aktrise in Hollywood, en haar bekendste fliek is seker
> The Devil's Advocate sy speel Keanu Reeves se vrou. Al Pacino (of is dit
> Robert de Niro) speel ook in die fliek. Sy het in Benoni groot geword en ek
> dink sy's die eerste Suid-Afrikaaner wat die "hollywood mark" kon breek.

Nie die eerste nie. Ek kan nie nou haar naam onthou nie maar
heelwaarskynlik sal Annette, Gloudina of Katryn kan onthou wat die
naam is van die vrou uit Vereeniging se wêreld wat 'n paar dekades
gelede die Charkize Theron in Hollywood was. Kan jy nie haar naam
onthou nie, Wouter? Jonas?

DD
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69624 is 'n antwoord op boodskap #69621] Wo, 27 November 2002 23:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Charlize Theron .... het in Benoni groot geword en ek
> dink sy's die eerste Suid-Afrikaaner wat die "hollywood mark" kon breek.

Nie die eerste nie. Ek kan nie nou haar naam onthou nie maar
heelwaarskynlik sal Annette, Gloudina of Katryn kan onthou wat die
naam is van die vrou uit Vereeniging se wêreld wat 'n paar dekades
gelede die Charkize Theron in Hollywood was. Kan jy nie haar naam
onthou nie, Wouter? Jonas?

Wouter
Dalk Eve Boswell?
Sy was 'n internasionale ster, maar meer van 'n sangeres (Sugar Bush,
I love you so) en 'n danser. Sy was "big time" en sou in eie reg
kwalifiseer vir die top 100. Maar alhoewel sy as 'n Suid Afrikaner
beskou is, dink ek sy was 'n weeskind uit Hongarye, haar ouma
het haar op 's stadium grootgemaak.

Sy het in Durban kom aftree en is 'n paar jaar gelede daar oorlede
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69625 is 'n antwoord op boodskap #69621] Wo, 27 November 2002 23:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

> Nie die eerste nie. Ek kan nie nou haar naam onthou nie maar
> heelwaarskynlik sal Annette, Gloudina of Katryn kan onthou wat die
> naam is van die vrou uit Vereeniging se wêreld wat 'n paar dekades
> gelede die Charkize Theron in Hollywood was.

Ek dink jy dink aan Juliette Prowse.
Sy was mos op een stadium aan Frank
Sinatra verloof, en hy het met haar
Suid-Afrika besoek. Juliette Prowse
was 'n baie goeie danser, maar ek dink
nie sy was so 'n vreeslike goeie aktrise
nie. Ek dink Charlize Theron het eintlik
baie meer potensiaal as sy. Ek het eers
gedink Charlize is ook maar net 'n mooi
gesiggie en 'n flash in the pan, maar sy
speel darem baie goed as sy net in die
regte soort classy fliek 'n kans gegee
word. (Byvoorbeeld "The legend of Bagger
Vance" en "The Ciderhouse Rules.")

Gloudina
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69636 is 'n antwoord op boodskap #69595] Do, 28 November 2002 02:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie. Indien jy mooi lees sal jy sien ek het geen wardeuitspraak gelewer op
Biko of Ramphele nie. Ek noem bloot feite. Ek praat ook nie Goosen se
optrede goed nie. Ek het nog nooit en sal nooit nie.
Jy sit soos gewoonlik die pot mis (pun) - jou bevooroordeling is erger as
die mense vir wie jy apartheidsvarke noem.
Herinner jou maar deurentyd daaraan - jy het van Suid-Afrika weggehardloop.
Ons is nog hier.

skryf in boodskap news:3DE514F1.3090901@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
> Steven Bantu Biko was eintlik 'n "nobody" - totdat Kol Goosen & kie
>> hom bygekom het. Hy was 'n besondere nie-suksesvolle mediese student aan
>> Natal Univ. - iets soos 3 jaar aan die eerstejaar getorring. 'n Haan onner
>> die henne - vra vir Mamphela Remphela (hoop my spelling is korrek).
>
>
> Ja, ek is seker jy spel dit verkeerd.
> Eers was sy hoof van die Universiteit
> van Kaapstad, nou werk sy by die
> World Bank. Nie te sleg vir 'n hen
> nie, ná Jonas? Nog 'n teken van jou
> jaloersgeit?
> En wat ook al die akademiese rekord
> van Biko, die hele wêreld het van hom
> geweet, gesing. En na sy storie op film
> gekyk. As Kol Goosen en Kie tog maar
> geweet het daardie nag wat hulle aan die
> aanvang is: dat hulle dade een van die
> oorsake was dat hulle etniese groep
> uiteindelik verag was deur die wêreld,
> en die ANC in so 'n sterk posisie by die
> negosiasies geplaas het dat die ANC maar
> net voorwaardes kon maak, en de Klerk maar
> net moes sê "Ja, baas."
>
> Gloudina
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69637 is 'n antwoord op boodskap #69625] Do, 28 November 2002 02:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie - ek sien jy kom op vir die Benoni Blond? Diep ... baie diep ....
skryf in boodskap news:3DE550A9.10608@rogers.com...
>
> Davie Davis wrote:
>
>
>> Nie die eerste nie. Ek kan nie nou haar naam onthou nie maar
>> heelwaarskynlik sal Annette, Gloudina of Katryn kan onthou wat die
>> naam is van die vrou uit Vereeniging se wêreld wat 'n paar dekades
>> gelede die Charkize Theron in Hollywood was.
>
>
> Ek dink jy dink aan Juliette Prowse.
> Sy was mos op een stadium aan Frank
> Sinatra verloof, en hy het met haar
> Suid-Afrika besoek. Juliette Prowse
> was 'n baie goeie danser, maar ek dink
> nie sy was so 'n vreeslike goeie aktrise
> nie. Ek dink Charlize Theron het eintlik
> baie meer potensiaal as sy. Ek het eers
> gedink Charlize is ook maar net 'n mooi
> gesiggie en 'n flash in the pan, maar sy
> speel darem baie goed as sy net in die
> regte soort classy fliek 'n kans gegee
> word. (Byvoorbeeld "The legend of Bagger
> Vance" en "The Ciderhouse Rules.")
>
> Gloudina
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69638 is 'n antwoord op boodskap #69621] Do, 28 November 2002 03:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Juliet Prowse?
Annette

"Davie Davis" skryf in boodskap news:jjhauuk1adu73o6dhjmhje2ke0ss3s1dm7@4ax.com...
> On Thu, 28 Nov 2002 00:15:15 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>> Charlize Theron is 'n aktrise in Hollywood, en haar bekendste fliek is seker
>> The Devil's Advocate sy speel Keanu Reeves se vrou. Al Pacino (of is dit
>> Robert de Niro) speel ook in die fliek. Sy het in Benoni groot geword en ek
>> dink sy's die eerste Suid-Afrikaaner wat die "hollywood mark" kon breek.
>
> Nie die eerste nie. Ek kan nie nou haar naam onthou nie maar
> heelwaarskynlik sal Annette, Gloudina of Katryn kan onthou wat die
> naam is van die vrou uit Vereeniging se wêreld wat 'n paar dekades
> gelede die Charkize Theron in Hollywood was. Kan jy nie haar naam
> onthou nie, Wouter? Jonas?
>
> DD
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69644 is 'n antwoord op boodskap #69638] Do, 28 November 2002 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Juliet Prowse was eintlik van Vanderbijlpark gewees.
As ek reg onthou was haar naam ook gekoppel (by tye) aan Frank Sinatra asook
Elvis ...

"Annette" skryf in boodskap news:as410l$mcaft$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Juliet Prowse?
> Annette
>
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:jjhauuk1adu73o6dhjmhje2ke0ss3s1dm7@4ax.com...
>> On Thu, 28 Nov 2002 00:15:15 +0200, "Elaine"
>> wrote:
>>
>>> Charlize Theron is 'n aktrise in Hollywood, en haar bekendste fliek is
> seker
>>> The Devil's Advocate sy speel Keanu Reeves se vrou. Al Pacino (of is dit
>>> Robert de Niro) speel ook in die fliek. Sy het in Benoni groot geword
en
> ek
>>> dink sy's die eerste Suid-Afrikaaner wat die "hollywood mark" kon
breek.
>>
>> Nie die eerste nie. Ek kan nie nou haar naam onthou nie maar
>> heelwaarskynlik sal Annette, Gloudina of Katryn kan onthou wat die
>> naam is van die vrou uit Vereeniging se wêreld wat 'n paar dekades
>> gelede die Charkize Theron in Hollywood was. Kan jy nie haar naam
>> onthou nie, Wouter? Jonas?
>>
>> DD
>>
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69645 is 'n antwoord op boodskap #69618] Do, 28 November 2002 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine. Het jy die oorspronklike Sweet November gesien - dit moes in die
vroe� 70's gewees het - ek het die akteurs vergeet. Maar soete herinneringe
... Ek is bang om die jongste weergawe te sien - ek gaan kyk ook nooit na
die lyk nie ...

"Elaine" skryf in boodskap news:3de543f6.0@news1.mweb.co.za...
> Charlize Theron is 'n aktrise in Hollywood, en haar bekendste fliek is seker
> The Devil's Advocate sy speel Keanu Reeves se vrou. Al Pacino (of is dit
> Robert de Niro) speel ook in die fliek. Sy het in Benoni groot geword en ek
> dink sy's die eerste Suid-Afrikaaner wat die "hollywood mark" kon breek. Sy
> het heel onlangs in Sweet November en The Reindeer Games gespeel.
>
> Zol Kerzner het vir ons Sun City gegee
> Anneline Kriel is 'n model wat in 1974 Mej. Wêreld gewen het.
>
> Sorry nee, ek sê nie kunstenaars sommer sleg nie. Ek hou net nie van
> Patricia nie. My redes hou ek vir myself. Ek sal dit sê, sy is erg
> verwaand, en het eenkeer 'n 5-jarige seuntjie uitgetrap omdat hy dit durf
> waag het om aan haar "lieflike lang" hare te raak, dit was al klaar genoeg
> om my naar te maak.
>
> E
>
> "Rico" wrote:
>>
>> Elaine wie is hulle???????
>>
>> En wat is mis met Patricia??? :-))
>>
>> Gr.Rico
>>> E
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69646 is 'n antwoord op boodskap #69645] Do, 28 November 2002 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit het nou die aand op M-Net gewys. Nie te sleg nie. Ligte tipe vermaak.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3de5b1c6$0$235@hades.is.co.za...
> Elaine. Het jy die oorspronklike Sweet November gesien - dit moes in die
> vroeë 70's gewees het - ek het die akteurs vergeet. Maar soete herinneringe
> ... Ek is bang om die jongste weergawe te sien - ek gaan kyk ook nooit na
> die lyk nie ...
> "Elaine" wrote in message
> news:3de543f6.0@news1.mweb.co.za...
>> Charlize Theron is 'n aktrise in Hollywood, en haar bekendste fliek is
> seker
>> The Devil's Advocate sy speel Keanu Reeves se vrou. Al Pacino (of is dit
>> Robert de Niro) speel ook in die fliek. Sy het in Benoni groot geword
en
> ek
>> dink sy's die eerste Suid-Afrikaaner wat die "hollywood mark" kon breek.
> Sy
>> het heel onlangs in Sweet November en The Reindeer Games gespeel.
>>
>> Zol Kerzner het vir ons Sun City gegee
>> Anneline Kriel is 'n model wat in 1974 Mej. Wêreld gewen het.
>>
>> Sorry nee, ek sê nie kunstenaars sommer sleg nie. Ek hou net nie van
>> Patricia nie. My redes hou ek vir myself. Ek sal dit sê, sy is erg
>> verwaand, en het eenkeer 'n 5-jarige seuntjie uitgetrap omdat hy dit durf
>> waag het om aan haar "lieflike lang" hare te raak, dit was al klaar genoeg
>> om my naar te maak.
>>
>> E
>>
>> "Rico" wrote:
>>>
>>> Elaine wie is hulle???????
>>>
>>> En wat is mis met Patricia??? :-))
>>>
>>> Gr.Rico
>>>> E
>>
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69647 is 'n antwoord op boodskap #69644] Do, 28 November 2002 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sy het saam met Elvis in 'n fliel gespeel, was aan Frank Sinatra verloof, en
het jare lank as sangeres/danseres in Las Vegas opgetree. Sy leef nie meer
nie.
Ander Suid-Afrikaners in die rolprente oorsee:
Nigel Hawthorne
Embeth Davidtz
Alice Krige
Arnold Vosloo

Marius Weyers het dit nie daar oorkant in rolprente gemaak nie
Frank Opperman ook nie.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3de5b155$0$236@hades.is.co.za...
> Juliet Prowse was eintlik van Vanderbijlpark gewees.
> As ek reg onthou was haar naam ook gekoppel (by tye) aan Frank Sinatra asook
> Elvis ...
> "Annette" wrote in message
> news:as410l$mcaft$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Juliet Prowse?
>> Annette
>>
>>
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:jjhauuk1adu73o6dhjmhje2ke0ss3s1dm7@4ax.com...
>>> On Thu, 28 Nov 2002 00:15:15 +0200, "Elaine"
>>> wrote:
>>>
>>>> Charlize Theron is 'n aktrise in Hollywood, en haar bekendste fliek
is
>> seker
>>>> The Devil's Advocate sy speel Keanu Reeves se vrou. Al Pacino (of is
> dit
>>>> Robert de Niro) speel ook in die fliek. Sy het in Benoni groot
geword
> en
>> ek
>>>> dink sy's die eerste Suid-Afrikaaner wat die "hollywood mark" kon
> breek.
>>>
>>> Nie die eerste nie. Ek kan nie nou haar naam onthou nie maar
>>> heelwaarskynlik sal Annette, Gloudina of Katryn kan onthou wat die
>>> naam is van die vrou uit Vereeniging se wêreld wat 'n paar dekades
>>> gelede die Charkize Theron in Hollywood was. Kan jy nie haar naam
>>> onthou nie, Wouter? Jonas?
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69650 is 'n antwoord op boodskap #69621] Do, 28 November 2002 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote in message

> Nie die eerste nie.

> DD

Charlize Theron en, in 'n mindere mate Arnold (?) Vosloo, is dalk die
eerste Afrikaans-sprekende akteurs wat 'n merk kon maak in Hollywood.
Ek dink Marius Weyers het ook al 'n kleinerige rol of twee daar gehad.

Drom
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69652 is 'n antwoord op boodskap #69592] Do, 28 November 2002 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Kawa my vriend,
Kom ek gee jou redes waarom ek sekere mense benoem het:
1)Winnie...omdat sy die een was wat die ANC se sogenaamde "Liberation-stryd"
vir hulle gevoer het.Sy was die een wat miljoene rande bymekaar gemaak het
wat Nelson op sy buurstaat se gewese "first lady" blaas.Sy is per slot van
sake die Moeder van die ANC's.
2)Patricia De Lille:Omdat sy die enigste Parlements lid is
wat haar werk doen.Ongeag die beleid wat haar party volg is sy die voorbeeld
vir parlements lede om na te volg.
3)Ernie Els:Hy speel nie tennis nie jou "FOOL",maar golf.
4)Francois Pienaar:Die man wat aan Suid-Afrika die
wereld beker in rugby besorg het saam met sy ander makkers.Jy wys eintlik
uit dat jy uiters min kennis dra van wat in jou land aangaan en plein-stupid
is.

5)Dan wil ek ook vir Dr.Louis Luyt byvoeg omdat hy die man is wat van die
destydse Transvaal-rugby,die rykste
provinsiale unie ter wereld gemaak het...hulle van bankrotskap gered
het...en die wereld-beker toernooi na SA gebring het,asook die feit dat hy
nie geskroom het om vir die ANC te vertel waar hulle moet gaan afklim nie.

"Kawa" skryf in boodskap news:a31auu0gdi1nsmf2n4ltf67dtr5emodf80@4ax.com...
> On Wed, 27 Nov 2002 08:54:42 +0200, "Paul Van Straaten"
> wrote:
>
>> Dr.H.F.VERWOERD
>> P.W.Botha
>> Kevin Curren eerder as Wayne Ferreira
>> Ilana Kloss
>> Zola Budd-Pieterse
> Sy dra nou skoene, het julle gesien:-)
>> Gary Player
>> Penny Heyns
>> Francois Pienaar
> Wie's hy? Van Bafana Bafana faam?
>> Charmaine Fick(oor twee dekades heen SA_Rekords in verskeie items
>> gehou:400m/80mH/400m H,asook die springbok atletiek kapteine gewees)
>> Ina Van Rensburg
>> Johan Fourie
>> Evette De Klerk
> Ek stim.
>> Naas Das Botha
> Annette het nie gesê noem name nie. Sy soek name wat merke gemaak het
>> A.P.Treurnicht
>> Mandela
>> Clive Derby Lewis
>> Piet Skiet Rudolph
> Lid van hoeveel verskillende politieke partye was hy?
>> Robert Van Tonder(oud-taal stryder)
> Eendag die voorreg gehad dat Oom Robert my hier by die huis geskakel
> het. Net na die stigting van die Boerestaat Party.
>> Eugene Terre Blanche
> Het julle gesien hoe maer het hy geword?
>> Yvonne Vermaak
>> Beverly Mould
>> Anna Neetling-Pohl
>> Wena Naude
> Natuurlik
>> Siegfriedt Mynhardt
>> Ge Korsten
>> Gerrie Coetzee
>> Ernie Els
> Hy kan nie tennis speel om sy lewe te red nie
>> Ester Brand
>> Karen Muir
> Absoluut
>> Charmaine Gail-Weavers
>> Hesterie Storbeck-Cloete
> Die Koster Girltjie
>> John Van Reenen
>> Chris Barnard
> Hier het tannie Hester haar tune gechange toe sy agterkom hoe
> rasssisties hy was
>> John Vorster(eerste premier wat met 'n Afrika leier in
>> gesprek getree het)
> Ja, positief óf negatief het sy gesê
>> Genl JBM Hertzog
>> Genl.Beyers
>> Dr.Hans La Grange
>> Dr.Buthelezi
>> Dr.Lucas Mangope
>> Bantu Holomisa
>> Winnie Madikizela-Mandela
> Hoekom?
>> Patricia De Lille
> Die vrou wat haar dogter weggegooi het?
>> Mathews Phosa
>> Tokyo Sexwale
>>
>
> Kawa
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69653 is 'n antwoord op boodskap #69618] Do, 28 November 2002 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Elaine,
Graag help ek net reg:
Charlize is nie die eerste een wat sukses behaal het op Hollywood nie,maar
sy is die suksesvolste van almal.
Anneline Kriel het ook nie werklik daardie titel gewen nie.
'n Britse meisie met die naam Helen Morgan het gewen,maar as ek reg kan
onthou het sy 'n buite-egtelike kind gehad en daarom is ons meisie wat dan
die eerste prinses was, aangewys as mej.wereld.
Dan sou ek eerder vir Penny Coolen benoem wat wel in 1958 as mej.wereld
aangewys is.Sy is nou reeds in die 60's en nog net so mooi!
Ek stem vir Sol Kerzner.

"Elaine" skryf in boodskap news:3de543f6.0@news1.mweb.co.za...
> Charlize Theron is 'n aktrise in Hollywood, en haar bekendste fliek is seker
> The Devil's Advocate sy speel Keanu Reeves se vrou. Al Pacino (of is dit
> Robert de Niro) speel ook in die fliek. Sy het in Benoni groot geword en ek
> dink sy's die eerste Suid-Afrikaaner wat die "hollywood mark" kon breek. Sy
> het heel onlangs in Sweet November en The Reindeer Games gespeel.
>
> Zol Kerzner het vir ons Sun City gegee
> Anneline Kriel is 'n model wat in 1974 Mej. Wêreld gewen het.
>
> Sorry nee, ek sê nie kunstenaars sommer sleg nie. Ek hou net nie van
> Patricia nie. My redes hou ek vir myself. Ek sal dit sê, sy is erg
> verwaand, en het eenkeer 'n 5-jarige seuntjie uitgetrap omdat hy dit durf
> waag het om aan haar "lieflike lang" hare te raak, dit was al klaar genoeg
> om my naar te maak.
>
> E
>
> "Rico" wrote:
>>
>> Elaine wie is hulle???????
>>
>> En wat is mis met Patricia??? :-))
>>
>> Gr.Rico
>>> E
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69654 is 'n antwoord op boodskap #69646] Do, 28 November 2002 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis die storie van my lewe - ek het dit gemis - dankie.

"Annette" skryf in boodskap news:as4coc$nkd32$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit het nou die aand op M-Net gewys. Nie te sleg nie. Ligte tipe vermaak.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3de5b1c6$0$235@hades.is.co.za...
>> Elaine. Het jy die oorspronklike Sweet November gesien - dit moes in die
>> vroeë 70's gewees het - ek het die akteurs vergeet. Maar soete
> herinneringe
>> ... Ek is bang om die jongste weergawe te sien - ek gaan kyk ook nooit na
>> die lyk nie ...
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3de543f6.0@news1.mweb.co.za...
>>> Charlize Theron is 'n aktrise in Hollywood, en haar bekendste fliek is
>> seker
>>> The Devil's Advocate sy speel Keanu Reeves se vrou. Al Pacino (of is
> dit
>>> Robert de Niro) speel ook in die fliek. Sy het in Benoni groot geword
> en
>> ek
>>> dink sy's die eerste Suid-Afrikaaner wat die "hollywood mark" kon
breek.
>> Sy
>>> het heel onlangs in Sweet November en The Reindeer Games gespeel.
>>>
>>> Zol Kerzner het vir ons Sun City gegee
>>> Anneline Kriel is 'n model wat in 1974 Mej. Wêreld gewen het.
>>>
>>> Sorry nee, ek sê nie kunstenaars sommer sleg nie. Ek hou net nie van
>>> Patricia nie. My redes hou ek vir myself. Ek sal dit sê, sy is erg
>>> verwaand, en het eenkeer 'n 5-jarige seuntjie uitgetrap omdat hy dit
> durf
>>> waag het om aan haar "lieflike lang" hare te raak, dit was al klaar
> genoeg
>>> om my naar te maak.
>>>
>>> E
>>>
>>> "Rico" wrote:
>>>>
>>>> Elaine wie is hulle???????
>>>>
>>>> En wat is mis met Patricia??? :-))
>>>>
>>>> Gr.Rico
>>>> > E
>>>
>>
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69656 is 'n antwoord op boodskap #69645] Do, 28 November 2002 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
hehehehehehe, nee ek het nie. Bietjie voor my tyd gewees.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:3de5b1c6$0$235@hades.is.co.za...
> Elaine. Het jy die oorspronklike Sweet November gesien - dit moes in die
> vroeë 70's gewees het - ek het die akteurs vergeet. Maar soete herinneringe
> ... Ek is bang om die jongste weergawe te sien - ek gaan kyk ook nooit na
> die lyk nie ...
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69657 is 'n antwoord op boodskap #69653] Do, 28 November 2002 10:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek aanvaar dat jy my reg help. Ek het gesê Charlize was die eerste een wat
regtig 'n merk kon laat. Dus die suksesvolste. Daar is beslis ook Arnold
Vosloo, maar ek vermoed hy sal maar vir altyd die "mummy" wees, net soos wat
Frank Opperman vir ver ewig "Ouboet" sal wees.
Ek stem vir Penny Coolen, al was die baie lank voor my tyd.

E

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:as4oq7$t58$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine,
> Graag help ek net reg:
> Charlize is nie die eerste een wat sukses behaal het op Hollywood nie,maar
> sy is die suksesvolste van almal.
> Anneline Kriel het ook nie werklik daardie titel gewen nie.
> 'n Britse meisie met die naam Helen Morgan het gewen,maar as ek reg kan
> onthou het sy 'n buite-egtelike kind gehad en daarom is ons meisie wat dan
> die eerste prinses was, aangewys as mej.wereld.
> Dan sou ek eerder vir Penny Coolen benoem wat wel in 1958 as mej.wereld
> aangewys is.Sy is nou reeds in die 60's en nog net so mooi!
> Ek stem vir Sol Kerzner.
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69660 is 'n antwoord op boodskap #69520] Do, 28 November 2002 10:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afro Ozzie  is tans af-lyn  Afro Ozzie
Boodskappe: 37
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
Jani Allen ?
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69661 is 'n antwoord op boodskap #69660] Do, 28 November 2002 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Leon Schuster

"Afro Ozzie" skryf in boodskap news:as4so3$1ml4$1@austar-news.austar.net.au...
>
> Jani Allen ?
>
Moenie waves maak nie [boodskap #69663 is 'n antwoord op boodskap #69652] Do, 28 November 2002 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Paul Van Straaten
3)Ernie Els:Hy speel nie tennis nie jou "FOOL",maar golf.

Wouter
Nie so vinnig met daardie "FOOL" nie, hoor. Iemand soos Sean
Holmes is 'n golfkampioen (champion surfer), Ernie Els speel eintlik gholf.
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69667 is 'n antwoord op boodskap #69657] Do, 28 November 2002 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ok, ok, - hier wen elkeen 'n prys ....

"Elaine" skryf in boodskap news:3de5e9db.0@news1.mweb.co.za...
> Ek aanvaar dat jy my reg help. Ek het gesê Charlize was die eerste een wat
> regtig 'n merk kon laat. Dus die suksesvolste. Daar is beslis ook Arnold
> Vosloo, maar ek vermoed hy sal maar vir altyd die "mummy" wees, net soos wat
> Frank Opperman vir ver ewig "Ouboet" sal wees.
> Ek stem vir Penny Coolen, al was die baie lank voor my tyd.
>
> E
>
>
> "Paul Van Straaten" wrote in message
> news:as4oq7$t58$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elaine,
>> Graag help ek net reg:
>> Charlize is nie die eerste een wat sukses behaal het op Hollywood nie,maar
>> sy is die suksesvolste van almal.
>> Anneline Kriel het ook nie werklik daardie titel gewen nie.
>> 'n Britse meisie met die naam Helen Morgan het gewen,maar as ek reg kan
>> onthou het sy 'n buite-egtelike kind gehad en daarom is ons meisie wat dan
>> die eerste prinses was, aangewys as mej.wereld.
>> Dan sou ek eerder vir Penny Coolen benoem wat wel in 1958 as mej.wereld
>> aangewys is.Sy is nou reeds in die 60's en nog net so mooi!
>> Ek stem vir Sol Kerzner.
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69684 is 'n antwoord op boodskap #69625] Do, 28 November 2002 19:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Nov 2002 23:05:31 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Davie Davis wrote:
>
>
>> Nie die eerste nie. Ek kan nie nou haar naam onthou nie maar
>> heelwaarskynlik sal Annette, Gloudina of Katryn kan onthou wat die
>> naam is van die vrou uit Vereeniging se wêreld wat 'n paar dekades
>> gelede die Charkize Theron in Hollywood was.
>
>

> Ek dink jy dink aan Juliette Prowse.
> Gloudina

> Annette
> Juliette Prowse?

> Jonas
> Juliet Prowse was eintlik van Vanderbijlpark gewees.

Ja Gloudina en Annette, ek dink aan Juliette Prowse
Heel waarskynlik sal haar naam nie 'n klokkie lui by
Elaine nie, maar indien wel sal dit baaaaie dof klink.
Indien Elaine haar beter onthou as wat ek raai is Gloudina nie die
enigste wat met die titel 'tannie' kan spog nie:-)
Juliette Prowse behoort relatief senior te wees.
Miskien is Jonas reg wanneer hy raai dat sy van Van Der Bijl Park was
maar is (of was faardie tyd ten minste) Van Der Bijl nie inderwaarheid
die industriële gebied van Vereeniging nie? Die Sasols ens. met die
lieflik beskrywende registrasienommer van OIL daardie jare.

Was Eve Boswell nie slegs lokaal bekend as sangeres nie, Wouter?
Sy was die vrou van die oorspronklike eienaar van Boswell sirkus
wat later met Wilkie saamgesmelt het né?

DD
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69686 is 'n antwoord op boodskap #69625] Do, 28 November 2002 19:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Nov 2002 23:05:31 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Davie Davis wrote:
>
>
>> Nie die eerste nie. Ek kan nie nou haar naam onthou nie maar
>> heelwaarskynlik sal Annette, Gloudina of Katryn kan onthou wat die
>> naam is van die vrou uit Vereeniging se wêreld wat 'n paar dekades
>> gelede die Charkize Theron in Hollywood was.
>
> . Juliette Prowse
> was 'n baie goeie danser, maar ek dink
> nie sy was so 'n vreeslike goeie aktrise
> nie. Ek dink Charlize Theron het eintlik
> baie meer potensiaal as sy.
> Gloudina

Miskien is jy reg Gloudina, maar dit nie verskil aan die feit dat
sy eeue voor die Benoni blond Hollywood verken en daar gewoon het nie.

Ons lokale blond het vandag weer die dorpskoerant se voorblad gehaal.
Bonny, van Bonny en Clyde faam. Ek sien dat hy in die hof
die skuld op haar pak vir aansporing tot skaking en poging tot moord
maar sy sê aikôna, hy lieg.

DD
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69690 is 'n antwoord op boodskap #69652] Do, 28 November 2002 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Serial # 19781010  is tans af-lyn  Serial # 19781010
Boodskappe: 10
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 28 Nov 2002 10:33:31 +0200, "Paul Van Straaten"
wrote:

> Kawa my vriend,
> Kom ek gee jou redes waarom ek sekere mense benoem het:

> 3)Ernie Els:Hy speel nie tennis nie jou "FOOL",maar golf.
> 4)Francois Pienaar:Die man wat aan Suid-Afrika die
> wereld beker in rugby besorg het saam met sy ander makkers.Jy wys eintlik
> uit dat jy uiters min kennis dra van wat in jou land aangaan en plein-stupid
> is.

Jy weet beslis meer wat in jou land aangaan as ek, Paul my vriend.
Nooit sou ek eens kon raai dat Ernie Els branderplank ry nie en jy sê
dat hy 'n kampioen is op die gebied. Seker is ek plein stupid maar
werklik is dit vir my nuus. Ek dog weer dat hy gholf speel en somtyds
net miskien ook 'n potjie tennis sou probeer. Maar Branderplanke sê
jy! By jou gaan ek meer uitvind wat in ons land aangaan!

Kawa - Bewonderend en beindruk:-)))))))
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69696 is 'n antwoord op boodskap #69667] Do, 28 November 2002 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja jy's reg :-)

"Jonas" skryf in boodskap news:3de60ab0$0$229@hades.is.co.za...
> Ok, ok, - hier wen elkeen 'n prys ....
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69697 is 'n antwoord op boodskap #69684] Do, 28 November 2002 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het van al van haar gehoor, maar sal haar nie onthou nie. Ek dink dis
baaaaiiiiiiieeeee lank voor my tyd.

Jy's verkeerd oor Vanderbijlpark (een woord), dis die huis van Iskor en nie
die industriële gebied van Vereeniging nie. Vanderbijl is gestig juis
a.g.v. Iskor. Vereeniging en Vanderbijl lê in Gauteng (des jare se
Transvaal), Sasolburg is deel van die Vrystaat, en is die huis van SASOL.
OIL is net Sasolburg se registrasie nr. gewees.
Jy verwar Vanderbijl met Sasolburg. En ja ek kom van daai area, maar vrek
voordat ek sê ek's van Vereeniging of Vanderbijl. Ek kom van Sasolburg af.

Wat het die Vaal Driehoek in elk geval met die hele saak uit te waai?

E

"Davie Davis" wrote:

> Indien Elaine haar beter onthou as wat ek raai is Gloudina nie die
> enigste wat met die titel 'tannie' kan spog nie:-)
> Juliette Prowse behoort relatief senior te wees.
> Miskien is Jonas reg wanneer hy raai dat sy van Van Der Bijl Park was
> maar is (of was faardie tyd ten minste) Van Der Bijl nie inderwaarheid
> die industriële gebied van Vereeniging nie? Die Sasols ens. met die
> lieflik beskrywende registrasienommer van OIL daardie jare.
>
> DD
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69703 is 'n antwoord op boodskap #69697] Do, 28 November 2002 21:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Het van al van haar gehoor, maar sal haar nie onthou nie. Ek dink dis
> baaaaiiiiiiieeeee lank voor my tyd.

Ek dink sy is eers 'n paar jaar gelede
dood. Sy was nie te oud nie.

Gloudina
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69704 is 'n antwoord op boodskap #69697] Do, 28 November 2002 22:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Nov 2002 23:01:33 +0200, "Elaine" wrote:

> Het van al van haar gehoor, maar sal haar nie onthou nie. Ek dink dis
> baaaaiiiiiiieeeee lank voor my tyd.

> Jy verwar Vanderbijl met Sasolburg. En ja ek kom van daai area, maar vrek
> voordat ek sê ek's van Vereeniging of Vanderbijl. Ek kom van Sasolburg af.
>
> Wat het die Vaal Driehoek in elk geval met die hele saak uit te waai?
>
> E
>

Heeltemal reg Elaine. Ek het Vanderbijl met Sasol verwar.
Die Vaal Driehoek het niks daarmee uit te waai nie anders
as wat Jonas raai dat sy van Vanderbijl was en nie van
Vereeniging soos ek gesê het nie.

Aanvaar jy nou dat die Benoni koekie nie ons eerste
Hollywoodster is nie:-)

DD
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69707 is 'n antwoord op boodskap #69703] Do, 28 November 2002 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal jou woord daarvoor moet vat. Ek weet regtig nie :))

E

wrote:
>
> Ek dink sy is eers 'n paar jaar gelede
> dood. Sy was nie te oud nie.
>
> Gloudina
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69708 is 'n antwoord op boodskap #69703] Do, 28 November 2002 22:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Nov 2002 21:55:29 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Elaine wrote:
>
>> Het van al van haar gehoor, maar sal haar nie onthou nie. Ek dink dis
>> baaaaiiiiiiieeeee lank voor my tyd.
>
> Ek dink sy is eers 'n paar jaar gelede
> dood. Sy was nie te oud nie.
>
> Gloudina

het nie eens geweet dat sy dood is nie.
Sy kon bes moontlik middel sewentig
of selfs vroeë sewentig gewees het.
Het sy terug gekeer na SA?
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69709 is 'n antwoord op boodskap #69704] Do, 28 November 2002 22:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nie gestry nie :-) Net gesê.

E

"Davie Davis" wrote:

> Aanvaar jy nou dat die Benoni koekie nie ons eerste
> Hollywoodster is nie:-)
>
> DD
>
Eve Boswell [boodskap #69712 is 'n antwoord op boodskap #69684] Do, 28 November 2002 22:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Davie
Was Eve Boswell nie slegs lokaal bekend as sangeres nie, Wouter?
Sy was die vrou van die oorspronklike eienaar van Boswell sirkus
wat later met Wilkie saamgesmelt het nê?

Wouter
Nee, sy het vir die grootste deel van haar loopbaan in Engeland
gebly en haar liedjies was gereeld op die Engelse "charts"
gewees, dit was meer gewild in Brittanje as in SA. Een van die
sirkus-eienaars was haar "skoonpa", maar haar nooiensvan
en getroude van was nie Boswell nie, dit was bloot 'n verhoognaam.
Haar man was Boswell se stiefseun, ek dink sy van was MacIntosh.
Die ouers was gekant teen die huwelik. Hulle het weggeloop
en êrens (in SWA?) skelm getrou en daarna geïmigreer.

Sy was 'n internasionale ster wat in die VSA en ook op die
oorlogsfronte opgetree het. Eers na haar man se dood (of
het hulle geskei?) het sy weer in SA kom woon. Toe was
sy al in haar 50's, as ek reg onthou.

Sy was bekend as 'n Britse en internasionale ster, alhoewel
sy gereeld 'n paar tradisonele SA liedjies gesing het.
Juliet Prowse [boodskap #69714 is 'n antwoord op boodskap #69708] Do, 28 November 2002 23:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Ek dink sy is eers 'n paar jaar gelede
> dood. Sy was nie te oud nie.
> Gloudina

Davie
het nie eens geweet dat sy dood is nie.
Sy kon bes moontlik middel sewentig
of selfs vroeë sewentig gewees het.
Het sy terug gekeer na SA?

Wouter
Juliet Prowse is in 1996 aan pankreaskanker dood, sy
was 59 jaar oud. (Ek het dit nageslaan) Sy is blykbaar
in Bombaai, Indië gebore en is in die VSA oorlede.

Hier is 'n berig van 13 September 1996, 'n dag voor haar dood:

Juliet Prowse losing battle to cancer

LOS ANGELES (AP) -- Actress-dancer Juliet Prowse is losing her
battle with pancreatic cancer. "She's undergone chemotherapy and
that destroyed her kidneys.

She's now at home resting," Mark Mordoh, her manager of 30
years, said Thursday. Prowse turns 60 on Sept. 25. "I keep
telling her to hang on for her birthday," Mordoh said.

Prowse was diagnosed with pancreatic cancer two years ago,
but last year it was in remission and she was well enough to
perform in Las Vegas, her manager said. The disease has
spread in the past few months.

Born in Bombay, India, and raised in South Africa, she was a
leading lady of stage, television and films, including "Gentlemen
Marry Brunettes" in 1955, "Can-Can" and "G.I. Blues" in 1960,
and "Run For Your Wife" in 1966.
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69720 is 'n antwoord op boodskap #69708] Vr, 29 November 2002 03:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, sy is in die VSA dood.
Sy het een of ander kwaal gehad.
Sy was in haar baie laat vyvtigs toe sy dood is 'n hele paar jaar gelede.
Annette

in message news:v25duucgubp3b9udg15qptmeoktvoolhge@4ax.com...
> On Thu, 28 Nov 2002 21:55:29 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>>
>> Elaine wrote:
>>
>>> Het van al van haar gehoor, maar sal haar nie onthou nie. Ek dink dis
>>> baaaaiiiiiiieeeee lank voor my tyd.
>>
>> Ek dink sy is eers 'n paar jaar gelede
>> dood. Sy was nie te oud nie.
>>
>> Gloudina
>
> het nie eens geweet dat sy dood is nie.
> Sy kon bes moontlik middel sewentig
> of selfs vroeë sewentig gewees het.
> Het sy terug gekeer na SA?
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69773 is 'n antwoord op boodskap #69720] Vr, 29 November 2002 17:56 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 29 Nov 2002 05:57:26 +0200, "Annette" wrote:

> Nee, sy is in die VSA dood.
> Sy het een of ander kwaal gehad.
> Sy was in haar baie laat vyvtigs toe sy dood is 'n hele paar jaar gelede.
> Annette
>

met baie dinge het ek oor baie jare met jou verskil
maar dat sy een of ander kwaal gehad het
toe sy gedooi het
is heel waarskynlik waar
Vorige onderwerp: Vir Wouter
Volgende onderwerp: Andre P.Brink op BBC-TV
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 00:30:41 MGT 2024