Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: In opvolg - my aanbod aan Davie
Re: In opvolg - my aanbod aan Davie [boodskap #69374] |
Ma., 25 November 2002 23:32  |
NoS...[2]
Boodskappe: 234 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 26 Nov 2002 07:05:07 +0200, Davie Davis wrote:
>>>> OK Jonas die coward agter die skuilnaam. Ek is hier. Bel my. Ek
wag...
>
>
>> kyk 'n bietjie wat aangaan in jou land en skryf daaroor anders as om nou 'n
>> ontmoeting met Davie te wil vra...
>
>
> Dit raak al hoe meer komies. Nou skryf ek al onder die naam 'Jonas'
> ook:-))) Ek wonder wie is werklik almal op hierdie nuusgroep behalwe
> ek.
My aanbod Davie, my aanbod! Hoe reageer jy daarop? Hmmmmmm?
Ou slimjan......
Ek sien jy praat net nie daarvan nie, so al asof dit sal weggaan.....
Ha, ha,ha...
|
|
|
|
|
|
|
Re: In opvolg - my aanbod aan Davie [boodskap #69489 is 'n antwoord op boodskap #69403] |
Di., 26 November 2002 17:09   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdietjiekie - ek aanvaar hulle nou nooit jou stories in jou skooljaarblad
publiseer nie - of het julle nie 'n jaarblad gehad nie?
En nou moet die ng dit ontgeld?
Nee my jong, jy moet nou regkom ...
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3df9fa74.23131496@news.saix.co.za...
>
> OK so jy is toe 'n eensame wat aangewese is op die NG om soos iets te
> voel. So ek sal jou antwoord.
>
> Ek sien jy gaan nie meer oorstap (jy is mos naby) en kom kuier nie.
> Weet jy wat, ek het gedink jy sal nie.
>
> Ek dink jy vertel storietjies oor 'n klomp ander goed ook, maar
> toemaar.
>
>
> On Tue, 26 Nov 2002 15:33:33 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Jou rioliese taalgebruik laat veel te wense oor - so ook jou frustrasievlak.
>> Daardie 3-letterwoord is van toepassing op die gehalte snert wat jy in die
>> koerant publiseer - en dan grootdoenerig op hierdie ng plaas.
>> Wat word nou van die resitasies - en wat betaal jy Antie Gloudina om dit
>> hier te publiseer?
>> Jy is die sot wat jou naam op 'n nuusgroep publiseer - niemand doen dit nie.
>> Wakker word my jong.
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3df3e0fe.16612674@news.saix.co.za...
>>> On Tue, 26 Nov 2002 13:47:21 +0200, "Jonas"
>>> wrote:
>
>>> >>> Jy is as joernalis baie onnosel. By die M&G sou jy 5 minute geduld
gewees
>>>> het ....
>
>>> Jy's 'n ou boring coward.
>>> Jy's bang vir jou naam, jou gesig en jy's 'n liegbek.
>>> Al wat jy eintlik het is swak gekonstrueerde sinne en vlak gedagtes.
>>> En o ja, moee dreigemente wat - laat ons eerlik wees - effens pateties
>>> is.
>>> Laat dit jou beter voel as ek aanhou antwoord? Indien wel is ek bereid
>>> om dit te doen sodat jy darem nie te kak hoef te voel nie.
>
>>> Laat weet as jy wil he ek moet aanhou antwoord (soms maak dit 'n
>>> verskil in eensames se lewe).
>
>
>>
>
|
|
|
Re: In opvolg - my aanbod aan Davie [boodskap #69531 is 'n antwoord op boodskap #69489] |
Wo., 27 November 2002 04:24   |
NoS...[2]
Boodskappe: 234 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jonie! Oorweeg dit tog om oor te stap, toe!
Jy kan 'n kardoes oor jou kop trek.
On Tue, 26 Nov 2002 19:09:45 +0200, "Jonas" wrote:
> Ferdietjiekie - ek aanvaar hulle nou nooit jou stories in jou skooljaarblad
> publiseer nie - of het julle nie 'n jaarblad gehad nie?
> En nou moet die ng dit ontgeld?
> Nee my jong, jy moet nou regkom ...
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3df9fa74.23131496@news.saix.co.za...
>> OK so jy is toe 'n eensame wat aangewese is op die NG om soos iets te
>> voel. So ek sal jou antwoord.
>> Ek sien jy gaan nie meer oorstap (jy is mos naby) en kom kuier nie.
>> Weet jy wat, ek het gedink jy sal nie.
>> Ek dink jy vertel storietjies oor 'n klomp ander goed ook, maar
>> toemaar.
>> On Tue, 26 Nov 2002 15:33:33 +0200, "Jonas"
>> wrote:
>>> Jou rioliese taalgebruik laat veel te wense oor - so ook jou
> frustrasievlak.
>>> Daardie 3-letterwoord is van toepassing op die gehalte snert wat jy in
> die
>>> koerant publiseer - en dan grootdoenerig op hierdie ng plaas.
>>> Wat word nou van die resitasies - en wat betaal jy Antie Gloudina om dit
>>> hier te publiseer?
>>> Jy is die sot wat jou naam op 'n nuusgroep publiseer - niemand doen dit
> nie.
>>> Wakker word my jong.
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:3df3e0fe.16612674@news.saix.co.za...
>>>> On Tue, 26 Nov 2002 13:47:21 +0200, "Jonas"
>>>> wrote:
>>
>>>> >>> >Jy is as joernalis baie onnosel. By die M&G sou jy 5 minute geduld
> gewees
>>>> >het ....
>>
>>>> Jy's 'n ou boring coward.
>>>> Jy's bang vir jou naam, jou gesig en jy's 'n liegbek.
>>>> Al wat jy eintlik het is swak gekonstrueerde sinne en vlak gedagtes.
>>>> En o ja, moee dreigemente wat - laat ons eerlik wees - effens pateties
>>>> is.
>>>> Laat dit jou beter voel as ek aanhou antwoord? Indien wel is ek bereid
>>>> om dit te doen sodat jy darem nie te kak hoef te voel nie.
>>
>>>> Laat weet as jy wil he ek moet aanhou antwoord (soms maak dit 'n
>>>> verskil in eensames se lewe).
>>
>>
>>>
>>>
>
|
|
|
Re: In opvolg - my aanbod aan Davie [boodskap #69655 is 'n antwoord op boodskap #69531] |
Do., 28 November 2002 09:30   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kardoes - waar kom jy aan die taal my klong?
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3de5489d.23458852@news.saix.co.za...
>
> Jonie! Oorweeg dit tog om oor te stap, toe!
>
> Jy kan 'n kardoes oor jou kop trek.
>
>
> On Tue, 26 Nov 2002 19:09:45 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Ferdietjiekie - ek aanvaar hulle nou nooit jou stories in jou skooljaarblad
>> publiseer nie - of het julle nie 'n jaarblad gehad nie?
>> En nou moet die ng dit ontgeld?
>> Nee my jong, jy moet nou regkom ...
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3df9fa74.23131496@news.saix.co.za...
>
>>> OK so jy is toe 'n eensame wat aangewese is op die NG om soos iets te
>>> voel. So ek sal jou antwoord.
>
>>> Ek sien jy gaan nie meer oorstap (jy is mos naby) en kom kuier nie.
>>> Weet jy wat, ek het gedink jy sal nie.
>
>>> Ek dink jy vertel storietjies oor 'n klomp ander goed ook, maar
>>> toemaar.
>
>
>>> On Tue, 26 Nov 2002 15:33:33 +0200, "Jonas"
>>> wrote:
>
>>>> Jou rioliese taalgebruik laat veel te wense oor - so ook jou
>> frustrasievlak.
>>>> Daardie 3-letterwoord is van toepassing op die gehalte snert wat jy in
>> die
>>>> koerant publiseer - en dan grootdoenerig op hierdie ng plaas.
>>>> Wat word nou van die resitasies - en wat betaal jy Antie Gloudina om dit
>>>> hier te publiseer?
>>>> Jy is die sot wat jou naam op 'n nuusgroep publiseer - niemand doen
dit
>> nie.
>>>> Wakker word my jong.
>>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> news:3df3e0fe.16612674@news.saix.co.za...
>>>> > On Tue, 26 Nov 2002 13:47:21 +0200, "Jonas"
>>>> > wrote:
>>>
>>>> > >>> > >Jy is as joernalis baie onnosel. By die M&G sou jy 5 minute geduld
>> gewees
>>>> > >het ....
>>>
>>>> > Jy's 'n ou boring coward.
>>>> > Jy's bang vir jou naam, jou gesig en jy's 'n liegbek.
>>>> > Al wat jy eintlik het is swak gekonstrueerde sinne en vlak gedagtes.
>>>> > En o ja, moee dreigemente wat - laat ons eerlik wees - effens pateties
>>>> > is.
>>>> > Laat dit jou beter voel as ek aanhou antwoord? Indien wel is ek bereid
>>>> > om dit te doen sodat jy darem nie te kak hoef te voel nie.
>>>
>>>> > Laat weet as jy wil he ek moet aanhou antwoord (soms maak dit 'n
>>>> > verskil in eensames se lewe).
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>>
>
|
|
|
Re: In opvolg - my aanbod aan Davie [boodskap #69756 is 'n antwoord op boodskap #69655] |
Vr., 29 November 2002 15:11  |
NoS...[2]
Boodskappe: 234 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 28 Nov 2002 11:30:39 +0200, "Jonas" wrote:
Kardoes - waar kom jy aan die taal my klong?
Coward. Bang-gat. Grootbek. Lafaard.
He, he... Ou Jonas.
Ja wel, hy praat kort sinne, is bang ens.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 21:47:50 UTC 2025
|