| IK Toetse [boodskap #69318] |
Ma., 25 November 2002 06:12  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien moet die rugbybokke IK toetse doen en woedebehandelbaarheidklasse
bywoon voordat die paar wat slaag vir die span gekies word.
Hoekom was daar geen bakleiery of enige kaarte in die wedstryd tussen die
Engelse en NZ nie?
Omdat altwee spanne weet wanneer om skelm te baklei , dis hoekom.
Laat die hoopvolles nou nie weer kom dat dit nie slegter kan gaan nie;))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: IK Toetse [boodskap #69399 is 'n antwoord op boodskap #69395] |
Di., 26 November 2002 04:19   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee - hulle is net die domste - die kamera fokus op hulle en hulle stel nie
teleur nie:))
Vat nou maar hoe mooi Dalton geleer het om skelm te baklei:))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:3de2f2d4$0$236@hades.is.co.za...
> Is dit bloot toevallig dat die WP-spelers oënskynlik die swakste dissipline
> op die veld openbaar?
> "Annette" wrote in message
> news:arsf2s$lk5ca$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Miskien moet die rugbybokke IK toetse doen en woedebehandelbaarheidklasse
>> bywoon voordat die paar wat slaag vir die span gekies word.
>> Hoekom was daar geen bakleiery of enige kaarte in die wedstryd tussen die
>> Engelse en NZ nie?
>> Omdat altwee spanne weet wanneer om skelm te baklei , dis hoekom.
>> Laat die hoopvolles nou nie weer kom dat dit nie slegter kan gaan nie;))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: IK Toetse [boodskap #69670 is 'n antwoord op boodskap #69668] |
Do., 28 November 2002 13:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien is die ref verlief op Fleck:))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:3de60b18$0$235@hades.is.co.za...
> Is so - maar Fleck het hom oortref...
> Hoe kan Jannis 'n rooikaart kry en Fleck 'n vigerwysing?
> "Annette" wrote in message
> news:arutdq$lrrsd$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee - hulle is net die domste - die kamera fokus op hulle en hulle stel
> nie
>> teleur nie:))
>> Vat nou maar hoe mooi Dalton geleer het om skelm te baklei:))
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3de2f2d4$0$236@hades.is.co.za...
>>> Is dit bloot toevallig dat die WP-spelers oënskynlik die swakste
>> dissipline
>>> op die veld openbaar?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:arsf2s$lk5ca$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Miskien moet die rugbybokke IK toetse doen en
>> woedebehandelbaarheidklasse
>>>> bywoon voordat die paar wat slaag vir die span gekies word.
>>>> Hoekom was daar geen bakleiery of enige kaarte in die wedstryd
tussen
>> die
>>>> Engelse en NZ nie?
>>>> Omdat altwee spanne weet wanneer om skelm te baklei , dis hoekom.
>>>> Laat die hoopvolles nou nie weer kom dat dit nie slegter kan gaan
> nie;))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: IK Toetse [boodskap #69679 is 'n antwoord op boodskap #69676] |
Do., 28 November 2002 14:49  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai Jonas, jy noem nou daar 'n diep ding:)
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:3de6287f$0$228@hades.is.co.za...
> Raai - ek wou dit noem ...
> Niemand noem dit nie, maar ek glo die feit dat die Springbokspan (asook die
> ander internasionale spanne) nie meer lang toere onderneem nie, die keurders
> ontneem van die vermoë om 'n speler onder vreemde omstandighede te toets.
> "Annette" wrote in message
> news:as560n$nngjv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Miskien is die ref verlief op Fleck:))
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3de60b18$0$235@hades.is.co.za...
>>> Is so - maar Fleck het hom oortref...
>>> Hoe kan Jannis 'n rooikaart kry en Fleck 'n vigerwysing?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:arutdq$lrrsd$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nee - hulle is net die domste - die kamera fokus op hulle en hulle
> stel
>>> nie
>>>> teleur nie:))
>>>> Vat nou maar hoe mooi Dalton geleer het om skelm te baklei:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:3de2f2d4$0$236@hades.is.co.za...
>>>> > Is dit bloot toevallig dat die WP-spelers oënskynlik die swakste
>>>> dissipline
>>>> > op die veld openbaar?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:arsf2s$lk5ca$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Miskien moet die rugbybokke IK toetse doen en
>>>> woedebehandelbaarheidklasse
>>>> > > bywoon voordat die paar wat slaag vir die span gekies word.
>>>> > > Hoekom was daar geen bakleiery of enige kaarte in die wedstryd
>> tussen
>>>> die
>>>> > > Engelse en NZ nie?
>>>> > > Omdat altwee spanne weet wanneer om skelm te baklei , dis hoekom.
>>>> > > Laat die hoopvolles nou nie weer kom dat dit nie slegter kan
gaan
>>> nie;))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|