Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 53-3: UITERS SLEG
53-3: UITERS SLEG [boodskap #69254] Sa, 23 November 2002 16:49 na volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Na die fiasko teen Frankryk is daar getroos dat dit darem nie kan slegter
gaan met die Springbokke nie. Toe gaan dit slegter teen Skotland en nog
slegter teen Engeland. Wat is die probleem? Al uitweg vir Straeuli en die
huidige "Springbokke" is harakiri deur hulle koppe in hulle gat te druk van
skaamte. Gee eerder vir my 'n Rand wat val as 'n "Springbok" rugby span wat
ons in die afgrond in verneder...
Re: UITERS SLEG [boodskap #69271 is 'n antwoord op boodskap #69254] So, 24 November 2002 12:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ou Jan - jy kan nie goeie spel herken met so 'n vuil bek nie.
Normaalweg sou ek dink jy sit op die oospawiljoen van Loftus met so 'n bek -
maar ek dink jy sit seker meer deurentyd voor 'n TV.

"Jan" skryf in boodskap news:LkOD9.121168$1O2.7643@sccrnsc04...
> Na die fiasko teen Frankryk is daar getroos dat dit darem nie kan slegter
> gaan met die Springbokke nie. Toe gaan dit slegter teen Skotland en nog
> slegter teen Engeland. Wat is die probleem? Al uitweg vir Straeuli en die
> huidige "Springbokke" is harakiri deur hulle koppe in hulle gat te druk van
> skaamte. Gee eerder vir my 'n Rand wat val as 'n "Springbok" rugby span wat
> ons in die afgrond in verneder...
>
Re: UITERS SLEG [boodskap #69310 is 'n antwoord op boodskap #69271] Ma, 25 November 2002 02:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer, ek moes dit nie so erg gestel het nie...

oospaviljoen?

"Jonas" skryf in boodskap news:3de0c71b$0$231@hades.is.co.za...
> Ou Jan - jy kan nie goeie spel herken met so 'n vuil bek nie.
> Normaalweg sou ek dink jy sit op die oospawiljoen van Loftus met so 'n bek -
> maar ek dink jy sit seker meer deurentyd voor 'n TV.
> "Jan" wrote in message
> news:LkOD9.121168$1O2.7643@sccrnsc04...
>> Na die fiasko teen Frankryk is daar getroos dat dit darem nie kan slegter
>> gaan met die Springbokke nie. Toe gaan dit slegter teen Skotland en nog
>> slegter teen Engeland. Wat is die probleem? Al uitweg vir Straeuli en die
>> huidige "Springbokke" is harakiri deur hulle koppe in hulle gat te druk van
>> skaamte. Gee eerder vir my 'n Rand wat val as 'n "Springbok" rugby span wat
>> ons in die afgrond in verneder...
>>
>
Re: UITERS SLEG [boodskap #69313 is 'n antwoord op boodskap #69271] Ma, 25 November 2002 04:21 Na vorige boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Die oospawiljoen is nie meer so erg nie, dis baie erger enige plek op
Ellispark

"Jonas" skryf in boodskap news:3de0c71b$0$231@hades.is.co.za...
> Ou Jan - jy kan nie goeie spel herken met so 'n vuil bek nie.
> Normaalweg sou ek dink jy sit op die oospawiljoen van Loftus met so 'n bek -
> maar ek dink jy sit seker meer deurentyd voor 'n TV.
> "Jan" wrote in message
> news:LkOD9.121168$1O2.7643@sccrnsc04...
>> Na die fiasko teen Frankryk is daar getroos dat dit darem nie kan slegter
>> gaan met die Springbokke nie. Toe gaan dit slegter teen Skotland en nog
>> slegter teen Engeland. Wat is die probleem? Al uitweg vir Straeuli en die
>> huidige "Springbokke" is harakiri deur hulle koppe in hulle gat te druk van
>> skaamte. Gee eerder vir my 'n Rand wat val as 'n "Springbok" rugby span wat
>> ons in die afgrond in verneder...
>>
>
Vorige onderwerp: Watter rol speel jy in die lewe?
Volgende onderwerp: " Raffinadery " deur ANNETTE SNYMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:16:56 MGT 2024