Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 53-3: UITERS SLEG
53-3: UITERS SLEG [boodskap #69254] |
Sat, 23 November 2002 16:49  |
Jan
Boodskappe: 166 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Na die fiasko teen Frankryk is daar getroos dat dit darem nie kan slegter
gaan met die Springbokke nie. Toe gaan dit slegter teen Skotland en nog
slegter teen Engeland. Wat is die probleem? Al uitweg vir Straeuli en die
huidige "Springbokke" is harakiri deur hulle koppe in hulle gat te druk van
skaamte. Gee eerder vir my 'n Rand wat val as 'n "Springbok" rugby span wat
ons in die afgrond in verneder...
|
|
|
|
|
Re: UITERS SLEG [boodskap #69313 is 'n antwoord op boodskap #69271] |
Mon, 25 November 2002 04:21  |
Pieter[2]
Boodskappe: 93 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Die oospawiljoen is nie meer so erg nie, dis baie erger enige plek op
Ellispark
"Jonas" skryf in boodskap news:3de0c71b$0$231@hades.is.co.za...
> Ou Jan - jy kan nie goeie spel herken met so 'n vuil bek nie.
> Normaalweg sou ek dink jy sit op die oospawiljoen van Loftus met so 'n bek -
> maar ek dink jy sit seker meer deurentyd voor 'n TV.
> "Jan" wrote in message
> news:LkOD9.121168$1O2.7643@sccrnsc04...
>> Na die fiasko teen Frankryk is daar getroos dat dit darem nie kan slegter
>> gaan met die Springbokke nie. Toe gaan dit slegter teen Skotland en nog
>> slegter teen Engeland. Wat is die probleem? Al uitweg vir Straeuli en die
>> huidige "Springbokke" is harakiri deur hulle koppe in hulle gat te druk van
>> skaamte. Gee eerder vir my 'n Rand wat val as 'n "Springbok" rugby span wat
>> ons in die afgrond in verneder...
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:54:34 UTC 2025
|