Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Canyoubelieveït...!
Canyoubelieveït...! [boodskap #68939] |
Sun, 17 November 2002 18:28  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
canyoubelieveiït - hierdie dien as geen waarborg nie
maar ek het die program vingerafdrukke.co.za getoets
en dit wil blyk dat die enigste mens wat ooit 'n inskrywing
in my killfile verdien en ontvang het, namens die berugte ANC
reportertjie toe after all ook die houer is van die skuilnaam Paul
Van Straaten! Let wel dat die program nie gewaarborg is nie maar
die tog blyk waar te wees. Interessant né!!!!
DD
|
|
|
Re: Canyoubelieveït...! [boodskap #68947 is 'n antwoord op boodskap #68939] |
Sun, 17 November 2002 20:29   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Dave wrote:
> canyoubelieveiït - hierdie dien as geen waarborg nie
> maar ek het die program vingerafdrukke.co.za getoets
> en dit wil blyk dat die enigste mens wat ooit 'n inskrywing
> in my killfile verdien en ontvang het, namens die berugte ANC
> reportertjie toe after all ook die houer is van die skuilnaam Paul
> Van Straaten! Let wel dat die program nie gewaarborg is nie maar
> die tog blyk waar te wees. Interessant né!!!!
Ek kan nog nie verstaan wie jy bedoel
nie. Kan jy spesifiek wees?
Gloudina
|
|
|
|
Re: Canyoubelieveït...! [boodskap #69066 is 'n antwoord op boodskap #68939] |
Wed, 20 November 2002 12:55   |
Paul Van Straaten
Boodskappe: 171 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Haai Dave,
Jy is nou regtig die klits kwyt!
Ek was nog nooit 'n reortertjie nie...en van ANC weet ek nie so mooi nie.
Ek is bedrywig in wat julle noem:Regse politiek en my
land,my volk en my taal kom eerste.Dit is geen wonder
dat ons KP's nooit met julle HNP"s kon redeneer nie.
Ook geen wonder dat ou Jaap Marais nooit met ons wou saamwerk nie...want
julle was maar al die jare dwars
trekkerig!My vriend die feit dat ek nie op hierdie stadium
geweld voorstaan nie,is voor die hand liggend.Ek het aan jou in 'n
persoonlike e-pos genoem dat ek in die jare
'80 onder die gewraakte artikel 29 op die wet van
binnelandse veiligheid aan gehou was en ook skuldig bevind was aan 'n
misdryf.
Ek het ook toe aan jou genoem dat ek nie skaam is vir my
naam nie en daarom dat almal kan sien met wie hulle deel.Ek is seker die
enigste wat nie skaam is om my naam op die Net te plaas nie.Jy is welkom
om my jou telefoon nommer te e-pos dan skakel ek jou en gee my volle name
vir jou met ID, dan kan jy ook in die telefoon gids
kyk of ek,ek is.
As daar iets is waarmee jy nie met my saamstem nie,
dan kan ons dit debatteer oor die net;maar ANC is ek
beslis nie.Jy kan die KP voorsitter in Germiston-Distrik
tannie Bessie Scholtz(oud-parlements-lid),ook maar
kontak...sy sal ook aan jou kan verduidelik wie ek is!
So ook Gaye Derby-Lewis wat in Hillbrow vir die KP
gestaan het in die 1987 algemene verkiessing en wie se
man Clive vandag nog in die tronk sit vir Hani se moord.
En as jy dan nie glo nie,kontak mnr.Sakkie Blanche
oud NP-LV vir Boksburg...hy weet dat ek die Jeug-leier
van die AWB in die Oos-Rand was middel '80's,nadat ons die hele NP-Jeug van
Boksburg daardie jaar oorgehaal het om by ons aan te sluit.
Dus, dink voordat jy praat!Dis geen wonder dat die HNP
oor die jare heen g'n hond-haar-af in die politiek kon maak nie...
"Dave" skryf in boodskap news:5umftucfbgfdiuh9gtjabqte905j774od8@4ax.com...
>
>
> canyoubelieveiït - hierdie dien as geen waarborg nie
> maar ek het die program vingerafdrukke.co.za getoets
> en dit wil blyk dat die enigste mens wat ooit 'n inskrywing
> in my killfile verdien en ontvang het, namens die berugte ANC
> reportertjie toe after all ook die houer is van die skuilnaam Paul
> Van Straaten! Let wel dat die program nie gewaarborg is nie maar
> die tog blyk waar te wees. Interessant nè!!!!
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Canyoubelieveït...! [boodskap #69090 is 'n antwoord op boodskap #69087] |
Wed, 20 November 2002 18:56   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
DD wrote:
>> Haai Dave,
>> Jy is nou regtig die klits kwyt!
>
> Jy het epos, Ferdi
> Met Tant Hester as leermeester
> het ek deur jou nuwe gewaad gekyk.
> Lees in jou inbox watter foute jy gemaak het.
Du Plessis-van Straten, mens spel
dit "kluts." Jy is die kluts skoon
kwyt wanneer dit by spel kom.
Wat is jou beginsels, Du Plessis-
van Straaaaaaaten?
Tant Hessie van Wonderboom Bo.
|
|
|
Re: Canyoubelieveït...! [boodskap #69091 is 'n antwoord op boodskap #69086] |
Wed, 20 November 2002 18:56   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
DD wrote:
>> Haai Dave,
>> Jy is nou regtig die klits kwyt!
>
> Jy het epos, Ferdi
> Met Tant Hester as leermeester
> het ek deur jou nuwe gewaad gekyk.
> Lees in jou inbox watter foute jy gemaak het.
Du Plessis-van Straten, mens spel
dit "kluts." Jy is die kluts skoon
kwyt wanneer dit by spel kom.
Wat is jou beginsels, Du Plessis-
van Straaaaaaaten?
Tant Hessie van Wonderboom Bo.
|
|
|
|
|
Re: Canyoubelieveït...! [boodskap #69107 is 'n antwoord op boodskap #69086] |
Wed, 20 November 2002 22:36   |
NoS...[2]
Boodskappe: 234 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 20 Nov 2002 20:27:44 +0200, DD wrote:
> On Wed, 20 Nov 2002 14:55:45 +0200, "Paul Van Straaten"
> wrote:
>
>> Haai Dave,
>> Jy is nou regtig die klits kwyt!
>
> Jy het epos, Ferdi
> Met Tant Hester as leermeester
> het ek deur jou nuwe gewaad gekyk.
> Lees in jou inbox watter foute jy gemaak het.
He, he... nou is jy rerig fucked in die kop geraak.
Miskien moet jy weer lees oor daai software waavan jy praat.
He, he.. So jy dink jy het slim geraak en nou reken jy ek is "Paul" of
so iemand.
Ou Davie, jy het hier nou maar net gewys hoe stupid jy is. Geen wonder
jy is te bang om te se wat die politieke beginsels is waarin jy glo!
Jy het waarskynlik nie want jy verstaan nie wat dit is nie!!!
Laat ek dit so stel - as ek (Ferdi Greyling) as "Paul" gepos het (dit
staan jou nou vry om jou "kennis" en jou "software" te gebruik om dit
geloofwaardig aan te dui), onderneem ek om:
1. By die AWB aan te sluit (en dieselfde klere as jy te dra!)
2. Vir jou R100 000 te betaal (ek sal dit waarskynlik bymekaar kan
kry)
3. Elke week 'n 500 woord lofsang aan jou hier te publiseer.
4. 'n Volblad advertensie in Rapport en die London Times uit te neem
waarin ek enige boodskap van jou keuse sal uitdra.
5. Die Comrades volgende jaar verkeerdom te hardloop in my ou
weermag-uniform.
6. .... voeg self iets hier in......
So, Davie, go for it. Jy's mos 'n slimmetjie.
MAAR - wat van die volgende ook - as jy NIE kan aandui (pos jou
navorsing hier, hier is genoeg IT wise mense wat dit sal kan nagaan.
Besides, ons kan anders te werk gaan ook - ek en "Paul" kan met ons
ID-boeke saam met iemand gaan koffie drink wat dan hier daaroor
verslag sal doen) dat ek as "Paul" gepos het NIE, dan:
1. Erken jy hier op die nuusgroep dat jy 'n dom drol is en
2. Jy se my in watter politieke beginsels jy glo.
OK?
Skryf gou. Ek kan nie wag om van jou te hoor nie.
|
|
|
|
|
Re: Canyoubelieveït...! [boodskap #69134 is 'n antwoord op boodskap #69107] |
Thu, 21 November 2002 13:59   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Ferdi Greyling wrote:
> 1. Erken jy hier op die nuusgroep dat jy 'n dom drol is
Hy het dit al 'n hele klomp keer hier op
die nuusgroep erken. En oor en oor bewys.
Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
|
|
|
|
Re: Canyoubelieveït...! [boodskap #69136 is 'n antwoord op boodskap #69107] |
Thu, 21 November 2002 14:26   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi - jy mix jou taal lekker. Dit pas in met die profiel wat ek van jou
het.
Wat word toe van jou bull wat jy oor die bomplanters gepubliseer het - daai
snert wat jy uit jou duim gesuie het?
Jou redakteur moet jou agterent by die kantoor uitskop om so 'n baie
veldwerk te doen.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3ddf0bab.2142437@news.saix.co.za...
> On Wed, 20 Nov 2002 20:27:44 +0200, DD wrote:
>
> > wrote:
>>
>>> Haai Dave,
>>> Jy is nou regtig die klits kwyt!
>>
>> Jy het epos, Ferdi
>> Met Tant Hester as leermeester
>> het ek deur jou nuwe gewaad gekyk.
>> Lees in jou inbox watter foute jy gemaak het.
>
> He, he... nou is jy rerig fucked in die kop geraak.
> Miskien moet jy weer lees oor daai software waavan jy praat.
>
> He, he.. So jy dink jy het slim geraak en nou reken jy ek is "Paul" of
> so iemand.
>
> Ou Davie, jy het hier nou maar net gewys hoe stupid jy is. Geen wonder
> jy is te bang om te se wat die politieke beginsels is waarin jy glo!
> Jy het waarskynlik nie want jy verstaan nie wat dit is nie!!!
>
> Laat ek dit so stel - as ek (Ferdi Greyling) as "Paul" gepos het (dit
> staan jou nou vry om jou "kennis" en jou "software" te gebruik om dit
> geloofwaardig aan te dui), onderneem ek om:
> 1. By die AWB aan te sluit (en dieselfde klere as jy te dra!)
> 2. Vir jou R100 000 te betaal (ek sal dit waarskynlik bymekaar kan
> kry)
> 3. Elke week 'n 500 woord lofsang aan jou hier te publiseer.
> 4. 'n Volblad advertensie in Rapport en die London Times uit te neem
> waarin ek enige boodskap van jou keuse sal uitdra.
> 5. Die Comrades volgende jaar verkeerdom te hardloop in my ou
> weermag-uniform.
> 6. .... voeg self iets hier in......
>
>
> So, Davie, go for it. Jy's mos 'n slimmetjie.
>
> MAAR - wat van die volgende ook - as jy NIE kan aandui (pos jou
> navorsing hier, hier is genoeg IT wise mense wat dit sal kan nagaan.
> Besides, ons kan anders te werk gaan ook - ek en "Paul" kan met ons
> ID-boeke saam met iemand gaan koffie drink wat dan hier daaroor
> verslag sal doen) dat ek as "Paul" gepos het NIE, dan:
>
> 1. Erken jy hier op die nuusgroep dat jy 'n dom drol is en
> 2. Jy se my in watter politieke beginsels jy glo.
>
> OK?
>
> Skryf gou. Ek kan nie wag om van jou te hoor nie.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Canyoubelieveït...! [boodskap #69225 is 'n antwoord op boodskap #69181] |
Fri, 22 November 2002 19:55  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" wrote:
> Wat Unisa met my te doen het is 'n raaisel - maar dit seker maar dieselfde
> flinkheid van afleiding wat gegeld het mbt Basson?
Ag jou arme, stomme, onkundige ou mensie...
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 29 21:04:33 UTC 2025
|