Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Seemeeu " deur NP van Wyk LOUW
" Seemeeu " deur NP van Wyk LOUW [boodskap #68436] So, 10 November 2002 15:38 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

N.P. van Wyk Louw
Seemeeu

Lewe
en sterwe
is swewe
en swerwe
tussen blydskap se wolke
en see van die smart;
iets van die vuurvlieg,
iets van die ster,
en stilte en dood lê weerskant
soos die horison daar ver.
Re: " Seemeeu " deur NP van Wyk LOUW [boodskap #68614 is 'n antwoord op boodskap #68436] Di, 12 November 2002 22:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
jis is mooi gloudina. waar kry jy daai gediggies?.....
EK soek eintlik n gediggie waarmee ek iemand kan trugbring tot die Here.
Het jy dalk so iets?
Het jy dalk ook gediggies oor Maria???
asb lat my weet hoor.

Sebs.
schreef in bericht news:3DCE7E68.3030607@rogers.com...
> N.P. van Wyk Louw
> Seemeeu
>
> Lewe
> en sterwe
> is swewe
> en swerwe
> tussen blydskap se wolke
> en see van die smart;
> iets van die vuurvlieg,
> iets van die ster,
> en stilte en dood lê weerskant
> soos die horison daar ver.
>
Re: " Seemeeu " deur NP van Wyk LOUW [boodskap #68633 is 'n antwoord op boodskap #68614] Wo, 13 November 2002 01:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Sebs wrote:

> jis is mooi gloudina. waar kry jy daai gediggies?.....
> EK soek eintlik n gediggie waarmee ek iemand kan trugbring tot die Here.
> Het jy dalk so iets?
> Het jy dalk ook gediggies oor Maria???

Wel, du Plessis, ek dink jy moet eers
jou hand in eie boesem slaan en jou
tweegesigjakkalsgeit opgee as 'n
geestelike dissipline, en ek dink jy
moet die hele groep om verskoning vra
vir die liederlike taal wat daar deur
"sebs" se pen gevloei het. Ek dink
iemand wat ander mense wil "terugbring
tot die Here" moet man genoeg wees om
sy egosentrisiteit prys te gee. Miskien
word die ander persoon gebruik om jou
"tot die Here" te lei.

Gloudina
Re: " Seemeeu " deur NP van Wyk LOUW [boodskap #68669 is 'n antwoord op boodskap #68633] Wo, 13 November 2002 09:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
hierdie stukkie wat jy nou geskryf het spreek boekdele oor jou interlek.
Ek het reeds 100000000 keer gese dat ek nie n du plessis is nie ... my van
is karsijns..... en ek het in teenstelling tot jou dit nie nodig om weg te
kruip agter n skelmnaam nie!
Ek om verskoning vra?....... hoekom?......... ek het niks fouts gedoen
nie........ die rede dat ek woes gepraat het is omdat jy IEDER keer aan my
gat krap.
Nes nou......... ek vra ordentlik n vraag vir jou ...............maar jou
breins is blykbaar te swak en siek om dit ook ordentlik te kan antwoord.
Soos ek se...... jou stukkies spreek boekdele......
LOOP BARS.... KOEBAAI.!

schreef in bericht news:3DD1A8AD.50800@rogers.com...
>
> Sebs wrote:
>
>> jis is mooi gloudina. waar kry jy daai gediggies?.....
>> EK soek eintlik n gediggie waarmee ek iemand kan trugbring tot die Here.
>> Het jy dalk so iets?
>> Het jy dalk ook gediggies oor Maria???
>
> Wel, du Plessis, ek dink jy moet eers
> jou hand in eie boesem slaan en jou
> tweegesigjakkalsgeit opgee as 'n
> geestelike dissipline, en ek dink jy
> moet die hele groep om verskoning vra
> vir die liederlike taal wat daar deur
> "sebs" se pen gevloei het. Ek dink
> iemand wat ander mense wil "terugbring
> tot die Here" moet man genoeg wees om
> sy egosentrisiteit prys te gee. Miskien
> word die ander persoon gebruik om jou
> "tot die Here" te lei.
>
> Gloudina
>
Re: " Seemeeu " deur NP van Wyk LOUW [boodskap #68706 is 'n antwoord op boodskap #68633] Wo, 13 November 2002 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Nov 2002 01:15:54 GMT, "@rogers.com" wrote:

>

>
> Wel, du Plessis, ek dink jy moet eers
> jou hand in eie boesem slaan en jou
> tweegesigjakkalsgeit opgee as 'n
> geestelike dissipline, en ek dink jy
> moet die hele groep om verskoning vra
> vir die liederlike taal wat daar deur
> "sebs" se pen gevloei het.

Bla Bla Bla

> Gloudina

Tannie, maar as ek reg onthou het ek reeds 'askies' gesê.
Almal van ons trek somtyds vir slegs 'n oomblik 'n ander
baadjie aan wanneer dinge warm word. Maar toe dit afkoel
het ek weer formeel aangetrek, tie die lot.

DD
Re: " Seemeeu " deur NP van Wyk LOUW [boodskap #68710 is 'n antwoord op boodskap #68706] Wo, 13 November 2002 19:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

> Tannie, maar as ek reg onthou het ek reeds 'askies' gesê.
> Almal van ons trek somtyds vir slegs 'n oomblik 'n ander
> baadjie aan wanneer dinge warm word. Maar toe dit afkoel
> het ek weer formeel aangetrek, tie die lot.

OK, Sebs.
Tant Hessie
Re: " Seemeeu " deur NP van Wyk LOUW [boodskap #68737 is 'n antwoord op boodskap #68710] Do, 14 November 2002 10:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sien jy nou davie?..........nou beskuldig sy my daarweer van dat ek jou is
en beskuldig sy jou dat jy ek is!
Kan sy nou nie sien dat daar verskil is tusse woordgebruik,sinsopbou en
woordspelinge??????? nou ja soos ek mos gese het dit spreek boekdele oor
haar interlek......... sys regtig nie n nice persoon nie. nou ja
toemaar..... vrot mense moet mos ook daar wees ne?

schreef in bericht news:3DD2AA46.1040803@rogers.com...
>
> Davie Davis wrote:
>
>
>> Tannie, maar as ek reg onthou het ek reeds 'askies' gesê.
>> Almal van ons trek somtyds vir slegs 'n oomblik 'n ander
>> baadjie aan wanneer dinge warm word. Maar toe dit afkoel
>> het ek weer formeel aangetrek, tie die lot.
>
> OK, Sebs.
> Tant Hessie
>
Re: " Seemeeu " deur NP van Wyk LOUW [boodskap #68755 is 'n antwoord op boodskap #68737] Do, 14 November 2002 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Nov 2002 12:48:31 +0200, "Sebs" wrote:

> Sien jy nou davie?..........nou beskuldig sy my daarweer van dat ek jou is
> en beskuldig sy jou dat jy ek is!
> Kan sy nou nie sien dat daar verskil is tusse woordgebruik,sinsopbou en
> woordspelinge??????? nou ja soos ek mos gese het dit spreek boekdele oor
> haar interlek......... sys regtig nie n nice persoon nie. nou ja
> toemaar..... vrot mense moet mos ook daar wees ne?

Feit is Sebs, jy en ek het die tipe persoonlikheid
wat ander mense jaloers maak. Een so nice
ou kan daar wees... toegegee, maar twee!

davie
Re: " Seemeeu " deur NP van Wyk LOUW [boodskap #68836 is 'n antwoord op boodskap #68755] Vr, 15 November 2002 23:00 Na vorige boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Oo jouself ook nog die hemel in prys?....
Sjoe
Dit word tyd dat jy in die spieël begin kyk meneertjie!

"Davie Davis" skryf in boodskap news:orq7tu8bqmnuer54ulfh9lna5f59vi0tt1@4ax.com...
> On Thu, 14 Nov 2002 12:48:31 +0200, "Sebs" wrote:
>
>> Sien jy nou davie?..........nou beskuldig sy my daarweer van dat ek jou is
>> en beskuldig sy jou dat jy ek is!
>> Kan sy nou nie sien dat daar verskil is tusse woordgebruik,sinsopbou en
>> woordspelinge??????? nou ja soos ek mos gese het dit spreek boekdele oor
>> haar interlek......... sys regtig nie n nice persoon nie. nou ja
>> toemaar..... vrot mense moet mos ook daar wees ne?
>
>
> Feit is Sebs, jy en ek het die tipe persoonlikheid
> wat ander mense jaloers maak. Een so nice
> ou kan daar wees... toegegee, maar twee!
>
> davie
>
Vorige onderwerp: " Al sou " deur GEORGE WEIDEMAN
Volgende onderwerp: " Laatmiddag in die Klein Karoo " deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:11:10 MGT 2024