| Selfmoord [boodskap #68664] |
Wo., 13 November 2002 08:36  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nare onderwerp, maar iets waarmee ons saamleef.
Wat sal 'n mens beweeg om liewer te hang as om miskien 'n gouer einde te
soek?
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Selfmoord [boodskap #68671 is 'n antwoord op boodskap #68667] |
Wo., 13 November 2002 09:42   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoe gou? Wurg klink maar stadig vir my. Tensy die tou reg sit en die
rukaksie die werk doen, dink ek dis 'n soort marteling
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:aqt49n$f5o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hang is gou.
>
> "Annette" wrote in message
> news:aqt3j8$d30bi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nare onderwerp, maar iets waarmee ons saamleef.
>> Wat sal 'n mens beweeg om liewer te hang as om miskien 'n gouer einde te
>> soek?
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Selfmoord [boodskap #68697 is 'n antwoord op boodskap #68685] |
Wo., 13 November 2002 17:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai Elaine - welkom terug.
My gedagtes presies.
Dan dink mens aan iemand soos Micheal Hutchins wat aan 'n deurknop opgehang
was. Hy moes definitief doodgewurg het.
Annette
in message news:3dd25fdc.0@news1.mweb.co.za...
> Nie noodwendig nie. Die afstand moet presies reg wees, volgens jou gewig.
> As jy te ver val kan die gewig van jou lyf jou kop skoon van jou lyf af ruk
> (in daai geval is dit dan seker vinning). As die afstand te kort is, verwug
> jy dood en dit kan so lank as 10 minute vat. "Genadiglik" paas jy darem uit
> na 'n paar minute. Maar ek's seker daai 3 minute voel soos 3 uur.
>
> Elaine
>
> "Koot" wrote in message
> news:aqtbt3$2jq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis nie wurg nie. Die nek word gebreek as die vloer skielik megee onder
> die
>> persoon.
>> Koot
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Selfmoord [boodskap #68730 is 'n antwoord op boodskap #68716] |
Do., 14 November 2002 03:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, daar moet definitief 'n depressie teenwoordig wees. Ek dink ook daar is
'n besondere tipe van moed by betrokke om dit suksesvol te kan doen.
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3dd2b90b.0@news1.mweb.co.za...
> Dankie Annette - ja nee wat, dit kon nie lekker gewees het nie. Ek wonder
> net wat maak 'n mens so desperaat om jou eie lewe te neem?
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:aqu21n$dep3f$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Haai Elaine - welkom terug.
>> My gedagtes presies.
>> Dan dink mens aan iemand soos Micheal Hutchins wat aan 'n deurknop
> opgehang
>> was. Hy moes definitief doodgewurg het.
>> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Selfmoord [boodskap #68800 is 'n antwoord op boodskap #68780] |
Vr., 15 November 2002 15:52  |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Wat bedoel jy? Verklaar asseblief!
Norbert
On Fri, 15 Nov 2002 06:47:54 +0200, "Pieter" wrote:
> Partykeer na daai GROOT partytjies wens baie partytjiegangers hulle was nou
> maar eerder dood, veel makliker as daai groot las.
>
>
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:0465tucahe3hl8ejoameveojmlu6phemg0@4ax.com...
>> Mense, tog, praat tog nie so onkundig oor selfmoord nie. 'n Mens wat
>> se eie doodmaak is 'n grote sukkelaar. Normale mense doen soiets nie,
>> ek bedoel: mense wat gesond is. In onse harsings het ons
>> neurotransmitters, soos die een wat serotonine genoem word. As daar 'n
>> tekort is van daardie neurotransmitters kan mense daardeur depressief
>> word en so hulle eie van die lewe beneem. Dit het in baie gevalle
>> organiese oorsake en is nie slegs van sielkundige aard nie. Vel
>> asseblief nie so gou 'n oordeel nie. Jy sou self nog die eerste kan
>> wees om ooit in jou lewe soiets te doen. Daar bestaan medisyne wat
>> 'n normale mens die andere dag nadat hulle ingeneem is depressief kan
>> maak. Moet altyd versigtig wees as jy oor selfmoord van andere mense
>> praat.
>> Die groete van
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>> On Wed, 13 Nov 2002 20:00:21 +0200, "Jonas"
>> wrote:
>>> Selfmoord is die toppunt van selfsug - jy (die moordenaar) los slegs jou
>>> probleem op ...
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aqt3j8$d30bi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nare onderwerp, maar iets waarmee ons saamleef.
>>>> Wat sal 'n mens beweeg om liewer te hang as om miskien 'n gouer einde
> te
>>>> soek?
>>>> Annette
>>
>>
>>
>>
>>
>>>
>
|
|
|
|