Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek hoor
Ek hoor [boodskap #68781] Vr, 15 November 2002 05:53 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dat Suidwesters elke dag vleis, rys en aartappels eet.
As hulle lus kry vir groente, dan eet hulle varkvleis.:))
Annette
Re: Ek hoor [boodskap #68785 is 'n antwoord op boodskap #68781] Vr, 15 November 2002 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons groentekeuse is darem nie sê beperk nie. Daar is nog vis en hoender
ook!

"Annette" skryf in boodskap news:ar227u$ekj3k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dat Suidwesters elke dag vleis, rys en aartappels eet.
> As hulle lus kry vir groente, dan eet hulle varkvleis.:))
> Annette
>
Re: Ek hoor [boodskap #68868 is 'n antwoord op boodskap #68785] Sa, 16 November 2002 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leutwein  is tans af-lyn  Leutwein
Boodskappe: 13
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
En Krokkedil!

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dd4bbf7.0@news1.mweb.co.za...
> Ons groentekeuse is darem nie sê beperk nie. Daar is nog vis en hoender
> ook!
> "Annette" wrote in message
> news:ar227u$ekj3k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dat Suidwesters elke dag vleis, rys en aartappels eet.
>> As hulle lus kry vir groente, dan eet hulle varkvleis.:))
>> Annette
>>
>
Re: Ek hoor [boodskap #68873 is 'n antwoord op boodskap #68868] Sa, 16 November 2002 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja en as jy nog rêrig hardup is, dan sal slang ook doen......die goete wat
seil en sis....NIE waaraan jy dink nie Annette!!!

"Leutwein" skryf in boodskap news:3dd60823.0@news1.mweb.co.za...
> En Krokkedil!
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dd4bbf7.0@news1.mweb.co.za...
>> Ons groentekeuse is darem nie sê beperk nie. Daar is nog vis en hoender
>> ook!
>> "Annette" wrote in message
>> news:ar227u$ekj3k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dat Suidwesters elke dag vleis, rys en aartappels eet.
>>> As hulle lus kry vir groente, dan eet hulle varkvleis.:))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Ek hoor [boodskap #68876 is 'n antwoord op boodskap #68873] Sa, 16 November 2002 15:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe kan dit dan anders, veral as jy hardup en slang in dieselfde sin
gebruik:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dd612e6.0@news1.mweb.co.za...
> Ja en as jy nog rêrig hardup is, dan sal slang ook doen......die goete wat
> seil en sis....NIE waaraan jy dink nie Annette!!!
> "Leutwein" wrote in message
> news:3dd60823.0@news1.mweb.co.za...
>> En Krokkedil!
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3dd4bbf7.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ons groentekeuse is darem nie sê beperk nie. Daar is nog vis en
> hoender
>>> ook!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ar227u$ekj3k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dat Suidwesters elke dag vleis, rys en aartappels eet.
>>>> As hulle lus kry vir groente, dan eet hulle varkvleis.:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ek hoor [boodskap #68920 is 'n antwoord op boodskap #68876] So, 17 November 2002 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja maar as jy kou is dit seer!

"Annette" skryf in boodskap news:ar5qc7$etnqh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoe kan dit dan anders, veral as jy hardup en slang in dieselfde sin
> gebruik:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dd612e6.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja en as jy nog rêrig hardup is, dan sal slang ook doen......die goete wat
>> seil en sis....NIE waaraan jy dink nie Annette!!!
>> "Leutwein" wrote in message
>> news:3dd60823.0@news1.mweb.co.za...
>>> En Krokkedil!
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3dd4bbf7.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ons groentekeuse is darem nie sê beperk nie. Daar is nog vis en
>> hoender
>>>> ook!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:ar227u$ekj3k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Dat Suidwesters elke dag vleis, rys en aartappels eet.
>>>> > As hulle lus kry vir groente, dan eet hulle varkvleis.:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ek hoor [boodskap #68928 is 'n antwoord op boodskap #68920] So, 17 November 2002 14:46 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kan nie sê dat ek al ooit seergekry het as ek kou nie;)))
Annette

na> skryf in boodskap news:3dd796ad.0@news1.mweb.co.za...
> Ja maar as jy kou is dit seer!
> "Annette" wrote in message
> news:ar5qc7$etnqh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoe kan dit dan anders, veral as jy hardup en slang in dieselfde sin
>> gebruik:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3dd612e6.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ja en as jy nog rêrig hardup is, dan sal slang ook doen......die goete
> wat
>>> seil en sis....NIE waaraan jy dink nie Annette!!!
>>> "Leutwein" wrote in message
>>> news:3dd60823.0@news1.mweb.co.za...
>>>> En Krokkedil!
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3dd4bbf7.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ons groentekeuse is darem nie sê beperk nie. Daar is nog vis en
>>> hoender
>>>> > ook!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:ar227u$ekj3k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Dat Suidwesters elke dag vleis, rys en aartappels eet.
>>>> > > As hulle lus kry vir groente, dan eet hulle varkvleis.:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Hulp met "Inkopie Site"
Volgende onderwerp: Valse beweringe en vedag makery?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 16:38:33 MGT 2024