Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Seemeeu " deur NP van Wyk LOUW
" Seemeeu " deur NP van Wyk LOUW [boodskap #68436] |
Sun, 10 November 2002 15:38  |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
N.P. van Wyk Louw
Seemeeu
Lewe
en sterwe
is swewe
en swerwe
tussen blydskap se wolke
en see van die smart;
iets van die vuurvlieg,
iets van die ster,
en stilte en dood lê weerskant
soos die horison daar ver.
|
|
|
|
Re: " Seemeeu " deur NP van Wyk LOUW [boodskap #68633 is 'n antwoord op boodskap #68614] |
Wed, 13 November 2002 01:15   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Sebs wrote:
> jis is mooi gloudina. waar kry jy daai gediggies?.....
> EK soek eintlik n gediggie waarmee ek iemand kan trugbring tot die Here.
> Het jy dalk so iets?
> Het jy dalk ook gediggies oor Maria???
Wel, du Plessis, ek dink jy moet eers
jou hand in eie boesem slaan en jou
tweegesigjakkalsgeit opgee as 'n
geestelike dissipline, en ek dink jy
moet die hele groep om verskoning vra
vir die liederlike taal wat daar deur
"sebs" se pen gevloei het. Ek dink
iemand wat ander mense wil "terugbring
tot die Here" moet man genoeg wees om
sy egosentrisiteit prys te gee. Miskien
word die ander persoon gebruik om jou
"tot die Here" te lei.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: " Seemeeu " deur NP van Wyk LOUW [boodskap #68710 is 'n antwoord op boodskap #68706] |
Wed, 13 November 2002 19:34   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Davie Davis wrote:
> Tannie, maar as ek reg onthou het ek reeds 'askies' gesê.
> Almal van ons trek somtyds vir slegs 'n oomblik 'n ander
> baadjie aan wanneer dinge warm word. Maar toe dit afkoel
> het ek weer formeel aangetrek, tie die lot.
OK, Sebs.
Tant Hessie
|
|
|
|
|
Re: " Seemeeu " deur NP van Wyk LOUW [boodskap #68836 is 'n antwoord op boodskap #68755] |
Fri, 15 November 2002 23:00  |
Sebs
Boodskappe: 125 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Oo jouself ook nog die hemel in prys?....
Sjoe
Dit word tyd dat jy in die spieël begin kyk meneertjie!
"Davie Davis" skryf in boodskap news:orq7tu8bqmnuer54ulfh9lna5f59vi0tt1@4ax.com...
> On Thu, 14 Nov 2002 12:48:31 +0200, "Sebs" wrote:
>
>> Sien jy nou davie?..........nou beskuldig sy my daarweer van dat ek jou is
>> en beskuldig sy jou dat jy ek is!
>> Kan sy nou nie sien dat daar verskil is tusse woordgebruik,sinsopbou en
>> woordspelinge??????? nou ja soos ek mos gese het dit spreek boekdele oor
>> haar interlek......... sys regtig nie n nice persoon nie. nou ja
>> toemaar..... vrot mense moet mos ook daar wees ne?
>
>
> Feit is Sebs, jy en ek het die tipe persoonlikheid
> wat ander mense jaloers maak. Een so nice
> ou kan daar wees... toegegee, maar twee!
>
> davie
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 18:21:18 UTC 2025
|