Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68482 is 'n antwoord op boodskap #68480] |
Mon, 11 November 2002 10:20   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sorry ek het nie hierdie gesien nie - soos ek gesê het sien ek nie al die
plaasings nie omdat my ISP sowat 10% eenvoudig nie download nie.
Alle swartes is nie verkragters nie, net soos wat alle wit mense nie
rassiste is nie, en as ek een dag so bevoorreg is om kinders te hê sal ek
hulle na die beste skool toe stuur wat ek kan bekostig. Dit gaan nie oor 'n
swart of wit skool nie, dit gaan oor goeie skole. Ons skole is in elk geval
in verval, miskien leer ek hulle sommer by die huis. Die nuwe kurrikulum is
belaglik. Ek lees nou die dag dat my ou hoërskool die ou lees laboratorium
weer moet oopmaak omdat die nuwe st 6'e nie kan lees en skryf nie!
Groete
Elaine
"Gids" skryf in boodskap news:aqnvi9$m42$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dog jy wil redeneer.
>
> "Paul Van Straaten" schreef in bericht
> news:aqjpsk$36a$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elaine,
>> Aangesien jy kla omdat die swartes nie na 10 in wit woonbuurtes mag gewees
>> het nie...kom na my toe dan gaan laai ek jou in die middel van Katlehong
> af
>> op 'n
>> Vrydag of 'n Saterdag aand, dan kan jy met ervaring
>> terug kom en vertel hoekom dit so was!
>> Niemand het jou verbied om na 'n swart laerskool te gaan
>> van jou keuse toe jy so 7 jaar oud was en jou swart maatjies sowat 15 jaar
>> nie.Jy kon mos gaan.
>> Hoekom het jy nie daardie tyd vir jou ouers genoem dat
>> jy in 'n swart skool wil wees waar jou seuns maatjies
>> van sowat 15 jaar oud in dieselfde klas jou hulle etniese-
>> seks-truuks kon leer nie.
>> Siestog, jy het geweeldig baie gemis of hoe praat ek nou?
>> Jy kan altyd jou dogter na so 'n skool stuur indien jy een het.Hulle kan
>> haar mos dan herhaaldelik verkrag as hulle lus het daarvoor...
>> Al wat jy dan doen is om te noem dat hulle nie die
>> geleenthede gehad het wat jou dogter het nie...en hulle dan
>> in jou huis inneem en westerse maniere leer!
>> Wow
>>
>> Paul
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3dccefd5.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hy het nog nooit 'n enekele stukkie grond van die swartes gesteel nie!
>>> Verder het die destydse NP-REGERING, WIT PLASE
>>> opgekoop sommiges teen laer as markwaarde om die swart mense ter wille
> te
>>> wees.Met die Tuisland stelsel
>>> het die Tuislande van destyds, 58% van die vrugbaarste grond besit
binne
>> die
>>> grense van die Republiek!
>>> --------------------------------
>>> Ek het nooit gesê ons het hulle grond gesteel nie!! Ons het tog
stukke
>> heel
>>> wettig gekoop. Ek sê net dat hulle net soveel reg het soos ons om te
> woon
>>> waar hulle wil, te werk waar hulle wil en te swat wat hulle wil.
>>>
>>> Dus wens ek dat u eers ondervinding kry of gaan na lees van die ANC se
>>> GRU-DADE TEEN WITTES, ASOOK TEEN HULLE EIE MENSE VOORDAT JY
>>> ONLOGIESE BESKULDIGINGS WIL ROND STROOI!
>>>
>>> ---------------------------------------------
>>>
>>> En het jy ewe gerieflik vergeet van wat ons aan hulle gedoen het? Mag
> nie
>>> saam met ons skool gegaan het nie, mag nie na 10 in "wit" woonbuurte
> wees
>>> nie, mag nie verder as St5 geleer het (alhoewel dit later verander
is),
>> voor
>>> die voet vermoor en hulle huise met besittings en al platgestoot. Ag
> nee
>>> wat, die pot kan nie die deksel verwyt nie. Die wreedhede het onstaan
>> omdat
>>> ons wreed was.
>>>
>>> Groete
>>> Elaine
>>>
>>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.410 / Virus Database: 231 - Release Date: 2002/10/31
>
|
|
|
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68488 is 'n antwoord op boodskap #68461] |
Mon, 11 November 2002 12:41   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Paul Van Straaten wrote:
> As jy van Johan Heyns praat, ou vriend...
> Sy deel van die lewe is weg geneem weens die feit dat hy
> Die onfeilbare Woord(BYBEL) verander het om sy Joodsheid te pas.God het mos
> daarteen gewaarsku in SY boek van die lewe...of hoe?
O so, Paul van Straaten. So Johan Heyns
se bloed is ook op jou hande. En waar in
die Bybel word teen wat gewaarsku?
Die Ruiter in die Dag.
|
|
|
|
|
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68509 is 'n antwoord op boodskap #68455] |
Mon, 11 November 2002 19:17   |
D
Boodskappe: 40 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Mon, 11 Nov 2002 00:02:52 +0200, "Elaine" wrote:
> Hoekom laat God dit gebeur? Haar antwoord was dat dit nie God is wat ons
> verlaat het nie, maar ons wat God verlaat het. Miskien is dit 'n straf wie
> weet? Maar die vraag bly, hoekom laat God al hierdie goed toe as Hy in
> staat daartoe is om dit te keer? Ek weet nie en dis hoekom ek die predikant
> se antwoord gebruik het. Miskien kan een van julle my antwoord hier op?
>
> Groete
> Elaine
Elaine, die antwoord is êrens by die feit wat ek genoem het. Dat God
nie marionette gemaak het nie maar mense met diskressie. Onthou dat
jy nou die antwoord lees van 'n gewoon faalbare mens wat ook wonder
oor baie dinge.
Feit is dat God aan niemand beloof het om in 'n vertoonkas geplaas te
word as jy in sy aardse Koningkryk is nie. Indien dit die geval was,
en slegs die goeie mense die lotto's gewen het, slegs die goeie mense
reën op hul lande gekry het, die goeie mense se karre ligter op petrol
was, is ons terug by die marionet cenario.
Ek dink (let wel, dink) dat God vir satan beperkte magte op aarde
toelaat. Beperk let wel, met tot op 'n punt sterk demoniese krag.
God het wel die leeus se bekke gebind toe Daniël in die leeukuil
geklim het, maar nie die spykers waarmee Sy Seun gekruisig is, in
rubber laat verander nie. Nou sien ons deur 'n spieël in 'n spieël,
maar eendag van aangesig tot aangesig.
Dave
|
|
|
|
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68521 is 'n antwoord op boodskap #68509] |
Mon, 11 November 2002 20:34   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ons het darem die troos dat al hierdie vra eendag beantwoord sal word. Nou
of in die hiernamaals.
E
"Dave" skryf in boodskap news:1muvsuorc1jb5dkr834b0s6mrvrvmo88j5@4ax.com...
> On Mon, 11 Nov 2002 00:02:52 +0200, "Elaine"
> wrote:
> Elaine, die antwoord is êrens by die feit wat ek genoem het. Dat God
> nie marionette gemaak het nie maar mense met diskressie. Onthou dat
> jy nou die antwoord lees van 'n gewoon faalbare mens wat ook wonder
> oor baie dinge.
> Feit is dat God aan niemand beloof het om in 'n vertoonkas geplaas te
> word as jy in sy aardse Koningkryk is nie. Indien dit die geval was,
> en slegs die goeie mense die lotto's gewen het, slegs die goeie mense
> reën op hul lande gekry het, die goeie mense se karre ligter op petrol
> was, is ons terug by die marionet cenario.
> Ek dink (let wel, dink) dat God vir satan beperkte magte op aarde
> toelaat. Beperk let wel, met tot op 'n punt sterk demoniese krag.
> God het wel die leeus se bekke gebind toe Daniël in die leeukuil
> geklim het, maar nie die spykers waarmee Sy Seun gekruisig is, in
> rubber laat verander nie. Nou sien ons deur 'n spieël in 'n spieël,
> maar eendag van aangesig tot aangesig.
>
> Dave
>
|
|
|
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68592 is 'n antwoord op boodskap #68455] |
Tue, 12 November 2002 21:06   |
Sebs
Boodskappe: 125 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit is FOUT om te glo wat n predikant se.....hys nie god nie hys nie jesus
nie...... hys net n mens wat uit DIE BOEK voorlees... en partykeer sy
meening vertel oor dinge..... dit blyk dat baie van daai meninge FOUT
is.....kyk soos gaymense......die dominees praat dit sleg en kweek haat by
die gemeentelede teen gaymense.....maar die selfde aand staan die dominee in
sy tuin en braai varkchops....... wel dis ook n sonde in die oe van die
Here.....dit wys in die bybel.
So mens moet NIE alles glo wat n dominee se nie.
En as n dominee apartheid goedpraat met die bybel is slegter as sleg......
dis vulger.
Uit bybelnavorsings het uitgekom dat Jesus dalk swart of bruin sou gewees
het.......... want in daai dae was daar NET bruines en swartes in die
middeooste. so daas 0,1% kans dat Jesus wit soos sneeu was.
So ek wonder of die dominee ook nog so grootbek is as jesus WERKLIK swart
is.
Wel en DALK was jesus gay gewees.... wel dit wys in ELK GEVAL nerens in die
bybel nie....... jesus het daar nooit oor gepraat nie... so wie sal dit
weet?????? dalk was hy........ sal dit dominee dan ook nog so grootbek
wees...... en vir jesus reg in sy gesig se: JESUS JYS FOUT WANT JYS GAY!"
???????????? sal hy????? BWHAAAHAHAHA ek dink hy sal homself in sy broek kak
as blyk dat Jesus gay EN swart (of bruin) is :o)
So n dominee is NET om voor te lees uit DIE BOEK.
God het die swartes ook gemaak.... nes ons wittes en nes gaymense en nes
mense met blou oe en nes mense met bruin oe en nes mense met rooi hare en
nes mense met swart hare!!!!!!!!
Nou ja ek is eintlik nie lus om hier verder oor te praat nie :o)
Bye bye :o) Sebs
"Elaine" skryf in boodskap news:3dced796.0@news1.mweb.co.za...
> Eindelik het ek nou die dag die predikant gevra hoe kan hulle die "reëls"
> sommer so chop en change soos hulle lekker kry. Ek het in dieselfde asem
> vir hom gesê dis g'n wonder die wêreld lag vir die kerk nie. Hy was nie
> lief vir my nie.
>
> Ek het in tussen op gehou kerk toe gaan, en my suster dieselfde vraag gevra.
> Hoekom laat God dit gebeur? Haar antwoord was dat dit nie God is wat ons
> verlaat het nie, maar ons wat God verlaat het. Miskien is dit 'n straf wie
> weet? Maar die vraag bly, hoekom laat God al hierdie goed toe as Hy in
> staat daartoe is om dit te keer? Ek weet nie en dis hoekom ek die predikant
> se antwoord gebruik het. Miskien kan een van julle my antwoord hier op?
>
> Groete
> Elaine
>>
>> Dit is die probleem met mense soos jy. Wat die predikant
>> sê is reg, al maak hy pienk ook blou. Dit is dieselfde predikante
>> wat jy nou as skans gebruik, wat apartheid dmv dieselfde Bybel
>> geregverdig het, as waarmee hulle dit nou verdoem. Hou op om
>> predikante blindelings te glo, maar vergelyk wat hulle sê eers met die
>> Bybel. Die selfde Bybel wat aan jou verduidelik dat daar twee wêrelde
>> bestaan - waarvan een 'n die Koningkryk van God is, en die ander ni�.
>> En wat in sy Ryk gebeur, gebeur omdat Hy so Wil. Die ander wêreld
>> behoort aan satan en tot Eendag, sal 'n deel van die wêreld aan satan
>> behoort. Dit is die deel waar dinge gebeur wat buite God se Wil is.
>>
>> As jou predikant aan jou vertel dat swartes babas verkrag en vermoor
>> om mense te toets, rapporteer hom aan sy hoofde want hy moet ander
>> werk gaan soek.
>>
>>
>>
>> Dave
>>
>
|
|
|
|
|
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68596 is 'n antwoord op boodskap #68478] |
Tue, 12 November 2002 21:19   |
Sebs
Boodskappe: 125 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Elaine..... skies ek se so hoor.... maar daai kerk van jou is nie n Godskerk
nie ... nie n liefdesgebou nie........dis n duiwelskerk! Satan is in hulle
kop!
dit is JUIS n gawe om vitro bevrigting te kan kry ...... en dis JUIS n
Godlike gawe dat ons in die geleentheid word gestel om organe oor te plant
en oor te laat plant........God het dit vir ons moontlik gemaak.
So daai kerk waantoe jy gegaan het het GLAD niks met God, Jesus, Maria,
Geloof en bybel te doen nie.
Hulle create hulle eie kerk waar hulle dinkwyses en meninge die heilige wet
is waarna almal moet gehoorsaam.. SE MOER!!!! :o) (skies my taal .... maar
dit maak my nogals woes)
-xxxxxx- Sebs
"Elaine" skryf in boodskap news:3dcf7ef5.0@news1.mweb.co.za...
> Nee ek erken, ek het al 'n hele paar toetse gedruip. En weereens sal ek
> noem dat ek tog die kerk gechallenge het. Ek's of geignoreer of eenvoudig
> stil gemaak. En dis eers onlangs vandat ek breins gekry het dat ek vrae
> begin vrae het. Ek is darem nou eers 24 jaar lank op die aarde.
> Ek het ook nie gesê die kerk het my mislei nie. Hulle het doodeenvoudig vir
> my gelieg. Ek het nog kerk toe gegaan, want die nuwer predikant het gepreek
> wat ek volgens die bybel reg was. Totdat een vir my vertel het in vitro
> bevrugting is duiwels (dis die enigste manier wat ek kan swanger word) en 'n
> ander een my vertel het orgaan oorplanting is van Satan self. 'n Ander een
> het my vertel as ek 'n swart man kerk toe bring laat ek ander mense in die
> kerk struikel - dus is ek 'n sondaar.
> So kan my lysie aangaan en aangaan. Ek het gesê totdat ek my antwoorde kry
> vir hulle, somtyds, blatante leuens voel ek nie gemaklik in die SPESIFIEKE
> kerk nie.
>
> Elaine
>
> "me & bobby magee" wrote in
>>
>> N�? En wat presies "skuld" die kerk nou eintlik vir jou? Moenie andere
>> blameer vir jou eie tekortkominge nie. As jy vir 24 jaar deur jou kerk
>> "mislei" is, wat sê dit van jou? Wat het jy nou al vir jou kerk gedoen?
> En
>> wat het jy al ooit vir God gedoen om Sy genade te verdien? Daar is baie
>> "toetse" vir ons almal op ons lewenspad - hoeveel keer is jy al getoets,
> en
>> hoeveel keer het jy geslaag?
>>
>> Ek self staan elke dag terug in stomme verbasing (veral die afgelope paar
>> weke), en verwonder my aan die pad wat vir my lewe uitgekerf is, en eers
> na
>> die tyd sien ek hoe al die stukkies van die legkaart inmekaar pas, en
dan
> sê
>> ek Dankie.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68631 is 'n antwoord op boodskap #68629] |
Tue, 12 November 2002 23:32   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy gaan nie laaik wat ek hier vir jou sê nie.
Oral in die Bybel word sterk uitgespreek teen homoseksualiteit. Ek kon niks
in die evangelies kry nie. (As iemand iets opspoor pos dit vir my asb.),
maar in 1 Timoteus 1: 8 - 11 (om dit in verband te hou) lees ons: "Ons weet
dat die wet goed is as 'n mens dit op die regte manier gebruik. 'n Mesn moet
onthou dat die wet nie vir die wetsgehoorsame bedoel is nie, maar vir mense
wat hulle nie aan wet en orde steur nie, goddeloses en sondaars, mense
sonder eerbied wat heilig en gewyd is, die wat vader of moeder doodmaak,
moordenaars, ontugtiges, mense wat homoseksualiteit beoefen, ontvoerders,
leuenaars, die wat meineed pleeg of enigiets anders doen wat met die gesonde
leer in stryd is.
Die gesonde leer is in ooreenstemming met die evangelie wat aan my
toevertrou is, die evangelie van die heerlikheid van die goeie God.
1 Korintiërs 6 : 9 & 10 - "Of weet julle nie dat mense wat onreg doen, geen
deel sal kry van die koninkryk van God nie? Moenie julleself mislei nie;
geen onsedelikes of afgodsdienaars of egbrekers of mense wat
homoseksualiteit beoefen of diewe of geldgieriges of dronkaards of
kwaadpraters of bedrieërs sal deel kry van die koninkryk van God nie.
Bostaande verse spreek ons almal aan. Ek glo nie daar's een sonde wat
genoem is hier bo waaraan ons, ons nie one time or the other aan skuldig
gemaak het nie. Laat my nogal sidder as ek dit lees.
Maar, dis nie vir ons, of ons predikante, om te oordeel oor enigiemand nie.
Die bybel spreek ook daar teen. Ek is ook nie lief vir preek nie, en dink
glad nie aan myself as 'n "authority" op geloof en Die Boek nie.
Jy't gevra
Elaine
"Sebs" skryf in boodskap news:IwfA9.78270$I6.7749150@zwoll1.home.nl...
> wat van gaymense?
|
|
|
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68632 is 'n antwoord op boodskap #68488] |
Tue, 12 November 2002 23:46   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daar word teen baie goed gewaarsku, maar waarvan Paul hierso praat is dat
daar gesê is dat niks uit die bybel weggeneem of bygevoeg mag word nie. Ek
weet nie of dit van toepassing is op die hele bybel nie, want ek het die
vers waarna Paul verwys in Openbarig gekry: Openbaring 22 : 18 & 19
Ek betuig aan almal wat die woorde van hierdie profetiese boek hoor: As
iemand iets hieraan byvoeg, sal God vir hom die plae byvoeg waarvan in
hierdie boek geskrywe is; en as iemand een van die woorde van hierdie
profetiese boek wegneem, sal God sy deel aan die boom van die lewe en aan
die heilige stad wegneem waarvan in hierdie boek geskrywe is.
Dan wil ek graag die laaste 2 verse in Openbaring ook hier noem, omdat dit
my twee gunsteling verse in die bybel is, en ook omdat ek voel dit vat die
hele Woord saam in 3 kort sinne.
Openbaring 22 : 20 & 21: Hy wat dit alles getuig, sê "Ja, Ek kom gou!" Amen!
Kom, Here Jesus! Die genade van die Here Jesus sal met almal wees."
Groete
Elaine
skryf in boodskap news:3DCFA673.4080906@rogers.com...
>
> Paul Van Straaten wrote:
> En waar in die Bybel word teen wat gewaarsku?
>
> Die Ruiter in die Dag.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68729 is 'n antwoord op boodskap #68709] |
Thu, 14 November 2002 03:32  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis omdat ons so mensliewend is aantie:))
Annette
"Davie Davis" skryf in boodskap news:gd85tu0t1fcshidqsv1bm5sc6pdmv2df83@4ax.com...
> On Wed, 13 Nov 2002 08:40:10 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dave, jy is verkeerd. Julle altwee is die aantie:))
>> Ons ander is net spoke wat in en uit vlieg om jou eensaamheid te verlig:)))
>> Annette
>>
>
>
> Annette, julle is wonderlik.
> Sonder die astrale gevegte en glimlagte
> sou ons eensaam gewees het:-)))
>
> DouDina
>
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 18:36:29 UTC 2025
|