Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Selfmoord
Selfmoord [boodskap #68664] Wo, 13 November 2002 08:36 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nare onderwerp, maar iets waarmee ons saamleef.
Wat sal 'n mens beweeg om liewer te hang as om miskien 'n gouer einde te
soek?
Annette
Re: Selfmoord [boodskap #68667 is 'n antwoord op boodskap #68664] Wo, 13 November 2002 08:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hang is gou.

"Annette" skryf in boodskap news:aqt3j8$d30bi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nare onderwerp, maar iets waarmee ons saamleef.
> Wat sal 'n mens beweeg om liewer te hang as om miskien 'n gouer einde te
> soek?
> Annette
>
Re: Selfmoord [boodskap #68671 is 'n antwoord op boodskap #68667] Wo, 13 November 2002 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe gou? Wurg klink maar stadig vir my. Tensy die tou reg sit en die
rukaksie die werk doen, dink ek dis 'n soort marteling
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:aqt49n$f5o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hang is gou.
>
> "Annette" wrote in message
> news:aqt3j8$d30bi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nare onderwerp, maar iets waarmee ons saamleef.
>> Wat sal 'n mens beweeg om liewer te hang as om miskien 'n gouer einde te
>> soek?
>> Annette
>>
>
Re: Selfmoord [boodskap #68676 is 'n antwoord op boodskap #68671] Wo, 13 November 2002 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dis nie wurg nie. Die nek word gebreek as die vloer skielik megee onder die
persoon.
Koot

"Annette" skryf in boodskap news:aqt797$cv0n4$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoe gou? Wurg klink maar stadig vir my. Tensy die tou reg sit en die
> rukaksie die werk doen, dink ek dis 'n soort marteling
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:aqt49n$f5o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hang is gou.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:aqt3j8$d30bi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nare onderwerp, maar iets waarmee ons saamleef.
>>> Wat sal 'n mens beweeg om liewer te hang as om miskien 'n gouer einde te
>>> soek?
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Selfmoord [boodskap #68681 is 'n antwoord op boodskap #68664] Wo, 13 November 2002 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Oor selfmoord in die algemeen is ek nie by nie. Ek is te donners
kleinserig. As ek tandarts toe moet gaan het ek en hy 'n ewige 'baklei'
voor hy my gespuit kry. 'n Ou moet ver weg wees as jy so iets kan
doen.............

"Annette" skryf in boodskap news:aqt3j8$d30bi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nare onderwerp, maar iets waarmee ons saamleef.
> Wat sal 'n mens beweeg om liewer te hang as om miskien 'n gouer einde te
> soek?
> Annette
>
Re: Selfmoord [boodskap #68685 is 'n antwoord op boodskap #68676] Wo, 13 November 2002 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nie noodwendig nie. Die afstand moet presies reg wees, volgens jou gewig.
As jy te ver val kan die gewig van jou lyf jou kop skoon van jou lyf af ruk
(in daai geval is dit dan seker vinning). As die afstand te kort is, verwug
jy dood en dit kan so lank as 10 minute vat. "Genadiglik" paas jy darem uit
na 'n paar minute. Maar ek's seker daai 3 minute voel soos 3 uur.

Elaine

"Koot" skryf in boodskap news:aqtbt3$2jq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nie wurg nie. Die nek word gebreek as die vloer skielik megee onder die
> persoon.
> Koot
Re: Selfmoord [boodskap #68690 is 'n antwoord op boodskap #68681] Wo, 13 November 2002 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dit is 'n siek...teer saak!

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dd2428b.0@news1.mweb.co.za...
> Oor selfmoord in die algemeen is ek nie by nie. Ek is te donners
> kleinserig. As ek tandarts toe moet gaan het ek en hy 'n ewige 'baklei'
> voor hy my gespuit kry. 'n Ou moet ver weg wees as jy so iets kan
> doen.............
> "Annette" wrote in message
> news:aqt3j8$d30bi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nare onderwerp, maar iets waarmee ons saamleef.
>> Wat sal 'n mens beweeg om liewer te hang as om miskien 'n gouer einde te
>> soek?
>> Annette
>>
>
Re: Selfmoord [boodskap #68694 is 'n antwoord op boodskap #68676] Wo, 13 November 2002 16:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Hang af hoe groot jou pens is , baie gevalle wurg jy dood

"Koot" skryf in boodskap news:aqtbt3$2jq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nie wurg nie. Die nek word gebreek as die vloer skielik megee onder die
> persoon.
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:aqt797$cv0n4$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoe gou? Wurg klink maar stadig vir my. Tensy die tou reg sit en die
>> rukaksie die werk doen, dink ek dis 'n soort marteling
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:aqt49n$f5o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hang is gou.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aqt3j8$d30bi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nare onderwerp, maar iets waarmee ons saamleef.
>>>> Wat sal 'n mens beweeg om liewer te hang as om miskien 'n gouer
einde
> te
>>>> soek?
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Selfmoord [boodskap #68697 is 'n antwoord op boodskap #68685] Wo, 13 November 2002 17:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai Elaine - welkom terug.
My gedagtes presies.
Dan dink mens aan iemand soos Micheal Hutchins wat aan 'n deurknop opgehang
was. Hy moes definitief doodgewurg het.
Annette

in message news:3dd25fdc.0@news1.mweb.co.za...
> Nie noodwendig nie. Die afstand moet presies reg wees, volgens jou gewig.
> As jy te ver val kan die gewig van jou lyf jou kop skoon van jou lyf af ruk
> (in daai geval is dit dan seker vinning). As die afstand te kort is, verwug
> jy dood en dit kan so lank as 10 minute vat. "Genadiglik" paas jy darem uit
> na 'n paar minute. Maar ek's seker daai 3 minute voel soos 3 uur.
>
> Elaine
>
> "Koot" wrote in message
> news:aqtbt3$2jq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis nie wurg nie. Die nek word gebreek as die vloer skielik megee onder
> die
>> persoon.
>> Koot
>
Re: Selfmoord [boodskap #68700 is 'n antwoord op boodskap #68664] Wo, 13 November 2002 18:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Selfmoord is die toppunt van selfsug - jy (die moordenaar) los slegs jou
probleem op ...

"Annette" skryf in boodskap news:aqt3j8$d30bi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nare onderwerp, maar iets waarmee ons saamleef.
> Wat sal 'n mens beweeg om liewer te hang as om miskien 'n gouer einde te
> soek?
> Annette
>
Re: Selfmoord [boodskap #68703 is 'n antwoord op boodskap #68700] Wo, 13 November 2002 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mense, tog, praat tog nie so onkundig oor selfmoord nie. 'n Mens wat
se eie doodmaak is 'n grote sukkelaar. Normale mense doen soiets nie,
ek bedoel: mense wat gesond is. In onse harsings het ons
neurotransmitters, soos die een wat serotonine genoem word. As daar 'n
tekort is van daardie neurotransmitters kan mense daardeur depressief
word en so hulle eie van die lewe beneem. Dit het in baie gevalle
organiese oorsake en is nie slegs van sielkundige aard nie. Vel
asseblief nie so gou 'n oordeel nie. Jy sou self nog die eerste kan
wees om ooit in jou lewe soiets te doen. Daar bestaan medisyne wat
'n normale mens die andere dag nadat hulle ingeneem is depressief kan
maak. Moet altyd versigtig wees as jy oor selfmoord van andere mense
praat.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

On Wed, 13 Nov 2002 20:00:21 +0200, "Jonas" wrote:

> Selfmoord is die toppunt van selfsug - jy (die moordenaar) los slegs jou
> probleem op ...
> "Annette" wrote in message
> news:aqt3j8$d30bi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nare onderwerp, maar iets waarmee ons saamleef.
>> Wat sal 'n mens beweeg om liewer te hang as om miskien 'n gouer einde te
>> soek?
>> Annette





>
Re: Selfmoord [boodskap #68716 is 'n antwoord op boodskap #68697] Wo, 13 November 2002 20:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Annette - ja nee wat, dit kon nie lekker gewees het nie. Ek wonder
net wat maak 'n mens so desperaat om jou eie lewe te neem?

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:aqu21n$dep3f$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Haai Elaine - welkom terug.
> My gedagtes presies.
> Dan dink mens aan iemand soos Micheal Hutchins wat aan 'n deurknop opgehang
> was. Hy moes definitief doodgewurg het.
> Annette
Re: Selfmoord [boodskap #68730 is 'n antwoord op boodskap #68716] Do, 14 November 2002 03:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, daar moet definitief 'n depressie teenwoordig wees. Ek dink ook daar is
'n besondere tipe van moed by betrokke om dit suksesvol te kan doen.
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3dd2b90b.0@news1.mweb.co.za...
> Dankie Annette - ja nee wat, dit kon nie lekker gewees het nie. Ek wonder
> net wat maak 'n mens so desperaat om jou eie lewe te neem?
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:aqu21n$dep3f$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Haai Elaine - welkom terug.
>> My gedagtes presies.
>> Dan dink mens aan iemand soos Micheal Hutchins wat aan 'n deurknop
> opgehang
>> was. Hy moes definitief doodgewurg het.
>> Annette
>
Re: Selfmoord [boodskap #68734 is 'n antwoord op boodskap #68730] Do, 14 November 2002 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nog nooit gedink mense wat selfmoord pleeg is lafaards nie. Ek dink
dit vat baie guts om bv. 'n geweer teen jou kop te druk en die sneller te
trek.

E

"Annette" skryf in boodskap news:aqv7i3$du3go$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel, daar moet definitief 'n depressie teenwoordig wees. Ek dink ook daar is
> 'n besondere tipe van moed by betrokke om dit suksesvol te kan doen.
> Annette
Re: Selfmoord [boodskap #68779 is 'n antwoord op boodskap #68700] Vr, 15 November 2002 04:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Goed gestel Jonas

"Jonas" skryf in boodskap news:3dd29337$0$225@hades.is.co.za...
> Selfmoord is die toppunt van selfsug - jy (die moordenaar) los slegs jou
> probleem op ...
> "Annette" wrote in message
> news:aqt3j8$d30bi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nare onderwerp, maar iets waarmee ons saamleef.
>> Wat sal 'n mens beweeg om liewer te hang as om miskien 'n gouer einde te
>> soek?
>> Annette
>>
>
Re: Selfmoord [boodskap #68780 is 'n antwoord op boodskap #68703] Vr, 15 November 2002 04:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Partykeer na daai GROOT partytjies wens baie partytjiegangers hulle was nou
maar eerder dood, veel makliker as daai groot las.

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:0465tucahe3hl8ejoameveojmlu6phemg0@4ax.com...
> Mense, tog, praat tog nie so onkundig oor selfmoord nie. 'n Mens wat
> se eie doodmaak is 'n grote sukkelaar. Normale mense doen soiets nie,
> ek bedoel: mense wat gesond is. In onse harsings het ons
> neurotransmitters, soos die een wat serotonine genoem word. As daar 'n
> tekort is van daardie neurotransmitters kan mense daardeur depressief
> word en so hulle eie van die lewe beneem. Dit het in baie gevalle
> organiese oorsake en is nie slegs van sielkundige aard nie. Vel
> asseblief nie so gou 'n oordeel nie. Jy sou self nog die eerste kan
> wees om ooit in jou lewe soiets te doen. Daar bestaan medisyne wat
> 'n normale mens die andere dag nadat hulle ingeneem is depressief kan
> maak. Moet altyd versigtig wees as jy oor selfmoord van andere mense
> praat.
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
> On Wed, 13 Nov 2002 20:00:21 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Selfmoord is die toppunt van selfsug - jy (die moordenaar) los slegs jou
>> probleem op ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:aqt3j8$d30bi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nare onderwerp, maar iets waarmee ons saamleef.
>>> Wat sal 'n mens beweeg om liewer te hang as om miskien 'n gouer einde te
>>> soek?
>>> Annette
>
>
>
>
>
>>
>
Re: Selfmoord [boodskap #68800 is 'n antwoord op boodskap #68780] Vr, 15 November 2002 15:52 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat bedoel jy? Verklaar asseblief!

Norbert

On Fri, 15 Nov 2002 06:47:54 +0200, "Pieter" wrote:

> Partykeer na daai GROOT partytjies wens baie partytjiegangers hulle was nou
> maar eerder dood, veel makliker as daai groot las.
>
>
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:0465tucahe3hl8ejoameveojmlu6phemg0@4ax.com...
>> Mense, tog, praat tog nie so onkundig oor selfmoord nie. 'n Mens wat
>> se eie doodmaak is 'n grote sukkelaar. Normale mense doen soiets nie,
>> ek bedoel: mense wat gesond is. In onse harsings het ons
>> neurotransmitters, soos die een wat serotonine genoem word. As daar 'n
>> tekort is van daardie neurotransmitters kan mense daardeur depressief
>> word en so hulle eie van die lewe beneem. Dit het in baie gevalle
>> organiese oorsake en is nie slegs van sielkundige aard nie. Vel
>> asseblief nie so gou 'n oordeel nie. Jy sou self nog die eerste kan
>> wees om ooit in jou lewe soiets te doen. Daar bestaan medisyne wat
>> 'n normale mens die andere dag nadat hulle ingeneem is depressief kan
>> maak. Moet altyd versigtig wees as jy oor selfmoord van andere mense
>> praat.

>> Die groete van

>> Norbert (uit Vlaanderen)


>> On Wed, 13 Nov 2002 20:00:21 +0200, "Jonas"
>> wrote:

>>> Selfmoord is die toppunt van selfsug - jy (die moordenaar) los slegs jou
>>> probleem op ...
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aqt3j8$d30bi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nare onderwerp, maar iets waarmee ons saamleef.
>>>> Wat sal 'n mens beweeg om liewer te hang as om miskien 'n gouer einde
> te
>>>> soek?
>>>> Annette
>>
>>
>>
>>
>>
>>>

>
Vorige onderwerp: Immoraliteit van verregse passie
Volgende onderwerp: sing antie van blou berge of bomme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 05:56:24 MGT 2024