Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » WAT KAN ONS VERWAG VIR 2003?
WAT KAN ONS VERWAG VIR 2003? [boodskap #68556] Di, 12 November 2002 16:03 na volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Daar sal min verbasing wees indien die ANC die volgende
hervormings sal toepas in die komende jaar of wat:

* Wyle Idi Amin van Uganda se regstelsel;
* Kameraad Robert Mugabe se grondhervormingsbeleid;
* Lesotho se beleid oor lugvervoer en hawens;
* Die Noorde van Mosambiek se stelsel van ruilhandel:
Jy ruil vrot beesvleis vir vrot vis,aangesien daar geen
geldstelsel is nie;
* Vryheid van die media soos in Zimbabwe;
* Mosambiek se "padbou" program;
* Vladimir Lenin se NEP(Nuwe Ekonomiese Plan);
* Mao Tse Toeng se "Peoples Republic";
* Josef Stalin se Tsjeka onder die skuilnaam van die
" Skerpioene";

Enige- of al die hervormings kan dalk ingestel word,u moet net nie met 'n
werkbare plan of 'n goeie voorstel
na die ANC gaan nie...Dis Afrika,onthou!
Re: WAT KAN ONS VERWAG VIR 2003? [boodskap #68558 is 'n antwoord op boodskap #68556] Di, 12 November 2002 16:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hey, maar nou het die strontsluise oopgegaan, of hoe? Hoe laag kan jy nóg
gaan?

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:aqr9b6$r20$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar sal min verbasing wees indien die ANC die volgende
> hervormings sal toepas in die komende jaar of wat:
>
> * Wyle Idi Amin van Uganda se regstelsel;
> * Kameraad Robert Mugabe se grondhervormingsbeleid;
> * Lesotho se beleid oor lugvervoer en hawens;
> * Die Noorde van Mosambiek se stelsel van ruilhandel:
> Jy ruil vrot beesvleis vir vrot vis,aangesien daar geen
> geldstelsel is nie;
> * Vryheid van die media soos in Zimbabwe;
> * Mosambiek se "padbou" program;
> * Vladimir Lenin se NEP(Nuwe Ekonomiese Plan);
> * Mao Tse Toeng se "Peoples Republic";
> * Josef Stalin se Tsjeka onder die skuilnaam van die
> " Skerpioene";
>
> Enige- of al die hervormings kan dalk ingestel word,u moet net nie met 'n
> werkbare plan of 'n goeie voorstel
> na die ANC gaan nie...Dis Afrika,onthou!
>
Re: WAT KAN ONS VERWAG VIR 2003? [boodskap #68559 is 'n antwoord op boodskap #68558] Di, 12 November 2002 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink ek gaan hierdie enetjie hou tot volgende jaar hierdie tyd, en as één
van onderstaande volgende jaar tot gebeur kom, dan stuur ek vir Paul 'n boks
Pinotage.
Indien nie, verwag ek van hom 'n mooi verskonng, in keurige Afrikaans, aan
ons lesers hier, vir sy dwaalweë.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dd12d0a.0@news1.mweb.co.za...
> Hey, maar nou het die strontsluise oopgegaan, of hoe? Hoe laag kan jy nóg
> gaan?
> "Paul Van Straaten" wrote in message
> news:aqr9b6$r20$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar sal min verbasing wees indien die ANC die volgende
>> hervormings sal toepas in die komende jaar of wat:
>>
>> * Wyle Idi Amin van Uganda se regstelsel;
>> * Kameraad Robert Mugabe se grondhervormingsbeleid;
>> * Lesotho se beleid oor lugvervoer en hawens;
>> * Die Noorde van Mosambiek se stelsel van ruilhandel:
>> Jy ruil vrot beesvleis vir vrot vis,aangesien daar geen
>> geldstelsel is nie;
>> * Vryheid van die media soos in Zimbabwe;
>> * Mosambiek se "padbou" program;
>> * Vladimir Lenin se NEP(Nuwe Ekonomiese Plan);
>> * Mao Tse Toeng se "Peoples Republic";
>> * Josef Stalin se Tsjeka onder die skuilnaam van die
>> " Skerpioene";
>>
>> Enige- of al die hervormings kan dalk ingestel word,u moet net nie met 'n
>> werkbare plan of 'n goeie voorstel
>> na die ANC gaan nie...Dis Afrika,onthou!
>>
>
Re: WAT KAN ONS VERWAG VIR 2003? [boodskap #68560 is 'n antwoord op boodskap #68556] Di, 12 November 2002 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
LEES TOG MET TONG IN DIE KIES...DOG ERNSTIG!
"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:...
> Daar sal min verbasing wees indien die ANC die volgende
> hervormings sal toepas in die komende jaar of wat:
>
> * Wyle Idi Amin van Uganda se regstelsel;
> * Kameraad Robert Mugabe se grondhervormingsbeleid;
> * Lesotho se beleid oor lugvervoer en hawens;
> * Die Noorde van Mosambiek se stelsel van ruilhandel:
> Jy ruil vrot beesvleis vir vrot vis,aangesien daar geen
> geldstelsel is nie;
> * Vryheid van die media soos in Zimbabwe;
> * Mosambiek se "padbou" program;
> * Vladimir Lenin se NEP(Nuwe Ekonomiese Plan);
> * Mao Tse Toeng se "Peoples Republic";
> * Josef Stalin se Tsjeka onder die skuilnaam van die
> " Skerpioene";
>
> Enige- of al die hervormings kan dalk ingestel word,u moet net nie met 'n
> werkbare plan of 'n goeie voorstel
> na die ANC gaan nie...Dis Afrika,onthou!
>
Re: WAT KAN ONS VERWAG VIR 2003? [boodskap #68563 is 'n antwoord op boodskap #68559] Di, 12 November 2002 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Verekskuseer my dame,maar hoe vra 'n mens VERSKONNG?
Groete

Paul

"Annette" skryf in boodskap news:aqreje$csp11$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink ek gaan hierdie enetjie hou tot volgende jaar hierdie tyd, en as één
> van onderstaande volgende jaar tot gebeur kom, dan stuur ek vir Paul 'n boks
> Pinotage.
> Indien nie, verwag ek van hom 'n mooi verskonng, in keurige Afrikaans, aan
> ons lesers hier, vir sy dwaalweë.
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dd12d0a.0@news1.mweb.co.za...
>> Hey, maar nou het die strontsluise oopgegaan, of hoe? Hoe laag kan jy nóg
>> gaan?
>> "Paul Van Straaten" wrote in message
>> news:aqr9b6$r20$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Daar sal min verbasing wees indien die ANC die volgende
>>> hervormings sal toepas in die komende jaar of wat:
>>>
>>> * Wyle Idi Amin van Uganda se regstelsel;
>>> * Kameraad Robert Mugabe se grondhervormingsbeleid;
>>> * Lesotho se beleid oor lugvervoer en hawens;
>>> * Die Noorde van Mosambiek se stelsel van ruilhandel:
>>> Jy ruil vrot beesvleis vir vrot vis,aangesien daar geen
>>> geldstelsel is nie;
>>> * Vryheid van die media soos in Zimbabwe;
>>> * Mosambiek se "padbou" program;
>>> * Vladimir Lenin se NEP(Nuwe Ekonomiese Plan);
>>> * Mao Tse Toeng se "Peoples Republic";
>>> * Josef Stalin se Tsjeka onder die skuilnaam van die
>>> " Skerpioene";
>>>
>>> Enige- of al die hervormings kan dalk ingestel word,u moet net nie met 'n
>>> werkbare plan of 'n goeie voorstel
>>> na die ANC gaan nie...Dis Afrika,onthou!
>>>
>>
>
Re: WAT KAN ONS VERWAG VIR 2003? [boodskap #68582 is 'n antwoord op boodskap #68556] Di, 12 November 2002 19:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D  is tans af-lyn  D
Boodskappe: 40
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 12 Nov 2002 18:03:27 +0200, "Paul Van Straaten"
wrote:

> Daar sal min verbasing wees indien die ANC die volgende
> hervormings sal toepas in die komende jaar of wat:
>
> * Wyle Idi Amin van Uganda se regstelsel;

Wyle?

D
Re: WAT KAN ONS VERWAG VIR 2003? [boodskap #68620 is 'n antwoord op boodskap #68556] Di, 12 November 2002 22:16 Na vorige boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
BAIE POSSE VAN JOU??
Vorige onderwerp: " Debóra " deur RIKA CILLIERS
Volgende onderwerp: Inflasiekoers 12.5%
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 08:09:48 MGT 2024