Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68482 is 'n antwoord op boodskap #68480] Ma, 11 November 2002 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sorry ek het nie hierdie gesien nie - soos ek gesê het sien ek nie al die
plaasings nie omdat my ISP sowat 10% eenvoudig nie download nie.

Alle swartes is nie verkragters nie, net soos wat alle wit mense nie
rassiste is nie, en as ek een dag so bevoorreg is om kinders te hê sal ek
hulle na die beste skool toe stuur wat ek kan bekostig. Dit gaan nie oor 'n
swart of wit skool nie, dit gaan oor goeie skole. Ons skole is in elk geval
in verval, miskien leer ek hulle sommer by die huis. Die nuwe kurrikulum is
belaglik. Ek lees nou die dag dat my ou hoërskool die ou lees laboratorium
weer moet oopmaak omdat die nuwe st 6'e nie kan lees en skryf nie!

Groete
Elaine

"Gids" skryf in boodskap news:aqnvi9$m42$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dog jy wil redeneer.
>
> "Paul Van Straaten" schreef in bericht
> news:aqjpsk$36a$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elaine,
>> Aangesien jy kla omdat die swartes nie na 10 in wit woonbuurtes mag gewees
>> het nie...kom na my toe dan gaan laai ek jou in die middel van Katlehong
> af
>> op 'n
>> Vrydag of 'n Saterdag aand, dan kan jy met ervaring
>> terug kom en vertel hoekom dit so was!
>> Niemand het jou verbied om na 'n swart laerskool te gaan
>> van jou keuse toe jy so 7 jaar oud was en jou swart maatjies sowat 15 jaar
>> nie.Jy kon mos gaan.
>> Hoekom het jy nie daardie tyd vir jou ouers genoem dat
>> jy in 'n swart skool wil wees waar jou seuns maatjies
>> van sowat 15 jaar oud in dieselfde klas jou hulle etniese-
>> seks-truuks kon leer nie.
>> Siestog, jy het geweeldig baie gemis of hoe praat ek nou?
>> Jy kan altyd jou dogter na so 'n skool stuur indien jy een het.Hulle kan
>> haar mos dan herhaaldelik verkrag as hulle lus het daarvoor...
>> Al wat jy dan doen is om te noem dat hulle nie die
>> geleenthede gehad het wat jou dogter het nie...en hulle dan
>> in jou huis inneem en westerse maniere leer!
>> Wow
>>
>> Paul
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3dccefd5.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hy het nog nooit 'n enekele stukkie grond van die swartes gesteel nie!
>>> Verder het die destydse NP-REGERING, WIT PLASE
>>> opgekoop sommiges teen laer as markwaarde om die swart mense ter wille
> te
>>> wees.Met die Tuisland stelsel
>>> het die Tuislande van destyds, 58% van die vrugbaarste grond besit
binne
>> die
>>> grense van die Republiek!
>>> --------------------------------
>>> Ek het nooit gesê ons het hulle grond gesteel nie!! Ons het tog
stukke
>> heel
>>> wettig gekoop. Ek sê net dat hulle net soveel reg het soos ons om te
> woon
>>> waar hulle wil, te werk waar hulle wil en te swat wat hulle wil.
>>>
>>> Dus wens ek dat u eers ondervinding kry of gaan na lees van die ANC se
>>> GRU-DADE TEEN WITTES, ASOOK TEEN HULLE EIE MENSE VOORDAT JY
>>> ONLOGIESE BESKULDIGINGS WIL ROND STROOI!
>>>
>>> ---------------------------------------------
>>>
>>> En het jy ewe gerieflik vergeet van wat ons aan hulle gedoen het? Mag
> nie
>>> saam met ons skool gegaan het nie, mag nie na 10 in "wit" woonbuurte
> wees
>>> nie, mag nie verder as St5 geleer het (alhoewel dit later verander
is),
>> voor
>>> die voet vermoor en hulle huise met besittings en al platgestoot. Ag
> nee
>>> wat, die pot kan nie die deksel verwyt nie. Die wreedhede het onstaan
>> omdat
>>> ons wreed was.
>>>
>>> Groete
>>> Elaine
>>>
>>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.410 / Virus Database: 231 - Release Date: 2002/10/31
>
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68488 is 'n antwoord op boodskap #68461] Ma, 11 November 2002 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Paul Van Straaten wrote:

> As jy van Johan Heyns praat, ou vriend...
> Sy deel van die lewe is weg geneem weens die feit dat hy
> Die onfeilbare Woord(BYBEL) verander het om sy Joodsheid te pas.God het mos
> daarteen gewaarsku in SY boek van die lewe...of hoe?

O so, Paul van Straaten. So Johan Heyns
se bloed is ook op jou hande. En waar in
die Bybel word teen wat gewaarsku?

Die Ruiter in die Dag.
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68489 is 'n antwoord op boodskap #68463] Ma, 11 November 2002 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Paul Van Straaten wrote:

Al die ANC -stront het gekom dmv
> kerk-toegaan sodat dominee vir jou kan lieg oor hoe verskriklik apartheid
> was.

En dan noem hierdie man homself
'n Christen en 'n Afrikaner.

Die Ruiter in die Dag
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68508 is 'n antwoord op boodskap #68451] Ma, 11 November 2002 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D  is tans af-lyn  D
Boodskappe: 40
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 10 Nov 2002 20:30:33 GMT, "@rogers.com" wrote:

>

> Ook sou ons wou weet hoekom iemand deur
> die venster 'n predikant wat met sy klein-
> kinders speel doodgeskiet het, byna seker
> mense wat bekragtig gevoel het deur die
> feit dat jy vir hulle politieke handlangers
> gedurende die apartheidsdae gestem het. Dus
> is JY OOK VERANTWOORDELIK aan daardie dood.
> Hoekom sit jy so en besluit wie reg is en wie
> verkeerd is, Dave. Jy was deel van die probleem.
> Jy wat gedurig jou witheid as 'n projek probeer
> vooruitstoot.
>
> Gloudina
>

My liewe Tannie, ek verwerp wat jy hier sê, met die minagting wat dit
verdien. Want presies dit wat jy hier sê, maak JOU OOK VERANTWOORDELIK
vir elke blanke wat in hierdie land gesterf het aan die hand van
terroriste. Besef jy dan nie hoe bekragtig hulle gevoel het deur die
feit dat jy hulle politieke handlangers ondersteun het gedurende die
apartheidsdae en moorde op onskuldige mense nie?

D
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68509 is 'n antwoord op boodskap #68455] Ma, 11 November 2002 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D  is tans af-lyn  D
Boodskappe: 40
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 11 Nov 2002 00:02:52 +0200, "Elaine" wrote:

> Hoekom laat God dit gebeur? Haar antwoord was dat dit nie God is wat ons
> verlaat het nie, maar ons wat God verlaat het. Miskien is dit 'n straf wie
> weet? Maar die vraag bly, hoekom laat God al hierdie goed toe as Hy in
> staat daartoe is om dit te keer? Ek weet nie en dis hoekom ek die predikant
> se antwoord gebruik het. Miskien kan een van julle my antwoord hier op?
>
> Groete
> Elaine

Elaine, die antwoord is êrens by die feit wat ek genoem het. Dat God
nie marionette gemaak het nie maar mense met diskressie. Onthou dat
jy nou die antwoord lees van 'n gewoon faalbare mens wat ook wonder
oor baie dinge.
Feit is dat God aan niemand beloof het om in 'n vertoonkas geplaas te
word as jy in sy aardse Koningkryk is nie. Indien dit die geval was,
en slegs die goeie mense die lotto's gewen het, slegs die goeie mense
reën op hul lande gekry het, die goeie mense se karre ligter op petrol
was, is ons terug by die marionet cenario.
Ek dink (let wel, dink) dat God vir satan beperkte magte op aarde
toelaat. Beperk let wel, met tot op 'n punt sterk demoniese krag.
God het wel die leeus se bekke gebind toe Daniël in die leeukuil
geklim het, maar nie die spykers waarmee Sy Seun gekruisig is, in
rubber laat verander nie. Nou sien ons deur 'n spieël in 'n spieël,
maar eendag van aangesig tot aangesig.

Dave
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68510 is 'n antwoord op boodskap #68479] Ma, 11 November 2002 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D  is tans af-lyn  D
Boodskappe: 40
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 11 Nov 2002 12:06:31 +0200, "Elaine" wrote:

> ek glo daar nog predikante is
> wat tog deur God geroepe is,
>
> Groete
> Elaine
>

Amen...!!! op hierdie een Elaine:-)

D
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68521 is 'n antwoord op boodskap #68509] Ma, 11 November 2002 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons het darem die troos dat al hierdie vra eendag beantwoord sal word. Nou
of in die hiernamaals.

E

"Dave" skryf in boodskap news:1muvsuorc1jb5dkr834b0s6mrvrvmo88j5@4ax.com...
> On Mon, 11 Nov 2002 00:02:52 +0200, "Elaine"
> wrote:

> Elaine, die antwoord is êrens by die feit wat ek genoem het. Dat God
> nie marionette gemaak het nie maar mense met diskressie. Onthou dat
> jy nou die antwoord lees van 'n gewoon faalbare mens wat ook wonder
> oor baie dinge.
> Feit is dat God aan niemand beloof het om in 'n vertoonkas geplaas te
> word as jy in sy aardse Koningkryk is nie. Indien dit die geval was,
> en slegs die goeie mense die lotto's gewen het, slegs die goeie mense
> reën op hul lande gekry het, die goeie mense se karre ligter op petrol
> was, is ons terug by die marionet cenario.
> Ek dink (let wel, dink) dat God vir satan beperkte magte op aarde
> toelaat. Beperk let wel, met tot op 'n punt sterk demoniese krag.
> God het wel die leeus se bekke gebind toe Daniël in die leeukuil
> geklim het, maar nie die spykers waarmee Sy Seun gekruisig is, in
> rubber laat verander nie. Nou sien ons deur 'n spieël in 'n spieël,
> maar eendag van aangesig tot aangesig.
>
> Dave
>
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68592 is 'n antwoord op boodskap #68455] Di, 12 November 2002 21:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dit is FOUT om te glo wat n predikant se.....hys nie god nie hys nie jesus
nie...... hys net n mens wat uit DIE BOEK voorlees... en partykeer sy
meening vertel oor dinge..... dit blyk dat baie van daai meninge FOUT
is.....kyk soos gaymense......die dominees praat dit sleg en kweek haat by
die gemeentelede teen gaymense.....maar die selfde aand staan die dominee in
sy tuin en braai varkchops....... wel dis ook n sonde in die oe van die
Here.....dit wys in die bybel.
So mens moet NIE alles glo wat n dominee se nie.
En as n dominee apartheid goedpraat met die bybel is slegter as sleg......
dis vulger.
Uit bybelnavorsings het uitgekom dat Jesus dalk swart of bruin sou gewees
het.......... want in daai dae was daar NET bruines en swartes in die
middeooste. so daas 0,1% kans dat Jesus wit soos sneeu was.
So ek wonder of die dominee ook nog so grootbek is as jesus WERKLIK swart
is.
Wel en DALK was jesus gay gewees.... wel dit wys in ELK GEVAL nerens in die
bybel nie....... jesus het daar nooit oor gepraat nie... so wie sal dit
weet?????? dalk was hy........ sal dit dominee dan ook nog so grootbek
wees...... en vir jesus reg in sy gesig se: JESUS JYS FOUT WANT JYS GAY!"
???????????? sal hy????? BWHAAAHAHAHA ek dink hy sal homself in sy broek kak
as blyk dat Jesus gay EN swart (of bruin) is :o)
So n dominee is NET om voor te lees uit DIE BOEK.
God het die swartes ook gemaak.... nes ons wittes en nes gaymense en nes
mense met blou oe en nes mense met bruin oe en nes mense met rooi hare en
nes mense met swart hare!!!!!!!!
Nou ja ek is eintlik nie lus om hier verder oor te praat nie :o)

Bye bye :o) Sebs

"Elaine" skryf in boodskap news:3dced796.0@news1.mweb.co.za...
> Eindelik het ek nou die dag die predikant gevra hoe kan hulle die "reëls"
> sommer so chop en change soos hulle lekker kry. Ek het in dieselfde asem
> vir hom gesê dis g'n wonder die wêreld lag vir die kerk nie. Hy was nie
> lief vir my nie.
>
> Ek het in tussen op gehou kerk toe gaan, en my suster dieselfde vraag gevra.
> Hoekom laat God dit gebeur? Haar antwoord was dat dit nie God is wat ons
> verlaat het nie, maar ons wat God verlaat het. Miskien is dit 'n straf wie
> weet? Maar die vraag bly, hoekom laat God al hierdie goed toe as Hy in
> staat daartoe is om dit te keer? Ek weet nie en dis hoekom ek die predikant
> se antwoord gebruik het. Miskien kan een van julle my antwoord hier op?
>
> Groete
> Elaine
>>
>> Dit is die probleem met mense soos jy. Wat die predikant
>> sê is reg, al maak hy pienk ook blou. Dit is dieselfde predikante
>> wat jy nou as skans gebruik, wat apartheid dmv dieselfde Bybel
>> geregverdig het, as waarmee hulle dit nou verdoem. Hou op om
>> predikante blindelings te glo, maar vergelyk wat hulle sê eers met die
>> Bybel. Die selfde Bybel wat aan jou verduidelik dat daar twee wêrelde
>> bestaan - waarvan een 'n die Koningkryk van God is, en die ander ni�.
>> En wat in sy Ryk gebeur, gebeur omdat Hy so Wil. Die ander wêreld
>> behoort aan satan en tot Eendag, sal 'n deel van die wêreld aan satan
>> behoort. Dit is die deel waar dinge gebeur wat buite God se Wil is.
>>
>> As jou predikant aan jou vertel dat swartes babas verkrag en vermoor
>> om mense te toets, rapporteer hom aan sy hoofde want hy moet ander
>> werk gaan soek.
>>
>>
>>
>> Dave
>>
>
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68593 is 'n antwoord op boodskap #68458] Di, 12 November 2002 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hallo gloudina.

N mens hoef nie kerk toe te gaan om te gelowe nie....... jy kan ook gelowig
wees buitekant die kerk.

groete Sebs

schreef in bericht news:3DCEE3B9.4040202@rogers.com...
>
> Elaine wrote:
>
>
>> Ek het in tussen op gehou kerk toe gaan
>> Maar die vraag bly, hoekom laat God al hierdie goed toe as Hy in
>> staat daartoe is om dit te keer?
>
>
> Elke keer wanneer ek hierdie soort gepraat
> hoor ( .... ek het opgehou kerk toe gaan..
> hoekom laat God al hierdie goed toe...)
> dan skud ek my kop net. Waarom het hulle
> in die eerste plek kerk toe gegaan.. as
> hulle so wil dikteer wat God is en nie is
> nie, en wat God kan en nie kan nie. Het
> julle nie iets op julle knieë geleer nie?
> Vertel julle harte nie vir julle wat is en
> nie is nie? Wat doen julle nou dat julle
> nie meer kerk toe gaan nie?
>
> Gloudina
>
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68594 is 'n antwoord op boodskap #68459] Di, 12 November 2002 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ja Elaine ..... stem 100% saam met jou.
Wie dink daai dominee is hy eintlik!?????? GOD SELF???????/ IN SY MEES
WOESTE DROME!
Wie is DOMINEE om vir JOU te vertel wat jy WEL en NIE mag doen
nie.............hy wil he almal moet na sy pype dans...... en dis fout......
mense moet na die liefde se pype dans.
Dit het niks met geloof te doen nie dat die dominee jou VERBIED om met jou
liefde te trou nie.
As hy dinge wil verbied ens ens dan het hy n regter moet word en GLAD nie
dominee nie.
Wel ek gaan amper daagliks kerk toe maar ek het nie spesifiek n kerk nodig
om te geloof in God nie.
My eie kop is my eie kerk.

-xxx- Sebs

"Elaine" skryf in boodskap news:3dceedd4.0@news1.mweb.co.za...
> Eindelik hoef ek myself nie aan jou te verduidelik nie Antie Glouds (wat 'n
> ruk terug vir almal vertel het hoe wonderlike Boeddisme is), dis baie
> persoonlik en dieper as wat jy dink.
> Die kerk 24 jaar lank vir my gelieg, en ek moet aanhou teruggaan soontoe?
> Ek lees die Bybel en ek bid, en ek weet dat ek volgens die Bybel aan "'n
> gemeenskap van God" moet behoort, maar is die gemeenskap waaraan ek 24 jaar
> lank behoort het die regte een? As hulle, hulle lerings aanpas om by die
> wêreld te pas en nie anders om nie moet ek nog na daai kerk toe gaan? Die
> predikant het dit ook nodig geag om vir my te sê ek MAG nie met die man wat
> ek gekies het trou nie, omdat hy ook opgehou kerk toe gaan het.
> Enige mens met meer as twee breinselle sal my kerk bevraagteken. Ek's nie
> die enigste persoon van my generasie wat die Drie Susters Kerke bevraagteken
> nie. Meeste van my vriende doen presies dieselfde. Die feit dat ons nie
> meer wil kerk toe gaan nie is eenvoudig die "kerk" se skuld.
>
> Groete
> Elaine
>
> skryf in boodskap news:3DCEE3B9.4040202@rogers.com...
>
>> Het julle nie iets op julle knieë geleer nie?
>> Vertel julle harte nie vir julle wat is en
>> nie is nie? Wat doen julle nou dat julle
>> nie meer kerk toe gaan nie?
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68596 is 'n antwoord op boodskap #68478] Di, 12 November 2002 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Elaine..... skies ek se so hoor.... maar daai kerk van jou is nie n Godskerk
nie ... nie n liefdesgebou nie........dis n duiwelskerk! Satan is in hulle
kop!
dit is JUIS n gawe om vitro bevrigting te kan kry ...... en dis JUIS n
Godlike gawe dat ons in die geleentheid word gestel om organe oor te plant
en oor te laat plant........God het dit vir ons moontlik gemaak.
So daai kerk waantoe jy gegaan het het GLAD niks met God, Jesus, Maria,
Geloof en bybel te doen nie.
Hulle create hulle eie kerk waar hulle dinkwyses en meninge die heilige wet
is waarna almal moet gehoorsaam.. SE MOER!!!! :o) (skies my taal .... maar
dit maak my nogals woes)

-xxxxxx- Sebs

"Elaine" skryf in boodskap news:3dcf7ef5.0@news1.mweb.co.za...
> Nee ek erken, ek het al 'n hele paar toetse gedruip. En weereens sal ek
> noem dat ek tog die kerk gechallenge het. Ek's of geignoreer of eenvoudig
> stil gemaak. En dis eers onlangs vandat ek breins gekry het dat ek vrae
> begin vrae het. Ek is darem nou eers 24 jaar lank op die aarde.
> Ek het ook nie gesê die kerk het my mislei nie. Hulle het doodeenvoudig vir
> my gelieg. Ek het nog kerk toe gegaan, want die nuwer predikant het gepreek
> wat ek volgens die bybel reg was. Totdat een vir my vertel het in vitro
> bevrugting is duiwels (dis die enigste manier wat ek kan swanger word) en 'n
> ander een my vertel het orgaan oorplanting is van Satan self. 'n Ander een
> het my vertel as ek 'n swart man kerk toe bring laat ek ander mense in die
> kerk struikel - dus is ek 'n sondaar.
> So kan my lysie aangaan en aangaan. Ek het gesê totdat ek my antwoorde kry
> vir hulle, somtyds, blatante leuens voel ek nie gemaklik in die SPESIFIEKE
> kerk nie.
>
> Elaine
>
> "me & bobby magee" wrote in
>>
>> N�? En wat presies "skuld" die kerk nou eintlik vir jou? Moenie andere
>> blameer vir jou eie tekortkominge nie. As jy vir 24 jaar deur jou kerk
>> "mislei" is, wat sê dit van jou? Wat het jy nou al vir jou kerk gedoen?
> En
>> wat het jy al ooit vir God gedoen om Sy genade te verdien? Daar is baie
>> "toetse" vir ons almal op ons lewenspad - hoeveel keer is jy al getoets,
> en
>> hoeveel keer het jy geslaag?
>>
>> Ek self staan elke dag terug in stomme verbasing (veral die afgelope paar
>> weke), en verwonder my aan die pad wat vir my lewe uitgekerf is, en eers
> na
>> die tyd sien ek hoe al die stukkies van die legkaart inmekaar pas, en
dan
> sê
>> ek Dankie.
>>
>
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68597 is 'n antwoord op boodskap #68463] Di, 12 November 2002 21:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
STEM 1000000000% SAAM JOU PAUL...
Sebs

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:aqnob7$avg$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Haai Gloudina,
> Diegene soos myself het seker 'n reg om te se dat ons nie wil kerk toe gaan
> nie.Al die ANC -stront het gekom dmv
> kerk-toegaan sodat dominee vir jou kan lieg oor hoe verskriklik apartheid
> was.
> Word groot en weet dat jy God ook buite die kerk se gebou kan dien...soms
> beter as wat jy daar sit en kak aanhoor en dit glo!
> Paul
> skryf in boodskap news:3DCEE3B9.4040202@rogers.com...
>>
>> Elaine wrote:
>>
>>
>>> Ek het in tussen op gehou kerk toe gaan
>>> Maar die vraag bly, hoekom laat God al hierdie goed toe as Hy in
>>> staat daartoe is om dit te keer?
>>
>>
>> Elke keer wanneer ek hierdie soort gepraat
>> hoor ( .... ek het opgehou kerk toe gaan..
>> hoekom laat God al hierdie goed toe...)
>> dan skud ek my kop net. Waarom het hulle
>> in die eerste plek kerk toe gegaan.. as
>> hulle so wil dikteer wat God is en nie is
>> nie, en wat God kan en nie kan nie. Het
>> julle nie iets op julle knieë geleer nie?
>> Vertel julle harte nie vir julle wat is en
>> nie is nie? Wat doen julle nou dat julle
>> nie meer kerk toe gaan nie?
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68599 is 'n antwoord op boodskap #68592] Di, 12 November 2002 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D  is tans af-lyn  D
Boodskappe: 40
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 12 Nov 2002 23:06:50 +0200, "Sebs" wrote:

Elaine, moet nie hierop antwoord nie. Die moffie is op 'n trip.

D
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68600 is 'n antwoord op boodskap #68415] Di, 12 November 2002 21:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Mmmmmmmm ja ek sien daai deng Ferdi..... nou ja toemaar........ :o)

Sebs

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3dd39e89.1980349@news.saix.co.za...
> On Sat, 9 Nov 2002 21:55:46 +0200, "Paul Van Straaten"
> wrote:
>
> >
>> Het jy nie by die "bieg-en-lieg" kommissie kon uitkom
>> om vir oom Desmon Tutu te vra dat hy jou sal vergewe
>> omdat jy al die arme swart mense verbied het om verder as st.5 te leer nie?
>> Dan sal ek graag wil weet waarom jy die mense se eiendom met al hulle ou
>> besittinkies platgestoot het?
>> Waar de-donner het Mandela geleer?
>> Waar het oud-president Lucas Mangope geleer?
>> Jy kom meer "stupid" voor as wat ek gedink het.
>> Ou girl net een enkele verdere vraag:Hoe wreed was Piet
>> Retief gewees toe hy wettiglik grond in Natal van die
>> Zoeloe's gekoop het...en uiteindelik deur hulle vermoor was?
>>
>> Groete
>>
>> Paul
>
> Lank laas so 'n histeriese uitbarsing van emosie gesien wat
> klaarblyklik moet diens doen as 'n redenasie.
>
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68601 is 'n antwoord op boodskap #68417] Di, 12 November 2002 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Mm ja ferdi stem in party dinge saam jou.

Sebs

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3dd59f16.2121336@news.saix.co.za...
> On Sat, 09 Nov 2002 19:22:41 +0200, Dave wrote:
>
> > beskou jou as uiters welkom hier. Jy gaan hier liberaliste soos
>> Gloudina, Gideon (wat homself 'Gids' noem maar of daar mense is wat
>> die pad loop wat hy aandui, sal ek natuurlik nie weet nie) 'n lid van
>> die ANC met die naam Ferdi, ens. Die res sal met die tyd self
>> raaksien.
>
> En 'n lafaard soos Davie wat te skaam of bang is om te se wat die
> politieke beginsels is waarin hy glo (maar nie skaam is om andere om
> hulle s'n te vra nie!). Hy lieg ook wanneer dit hom pas, meerendeels
> om andere wat hom ore aansit met redenasies, te probeer laat "sleg
> lyk".
> Hy is van daardie wat se "laat ek gou vir jou leuns oor so en so
> vertel dan luister jy nie na sy redenasie nie" - dan dink hy hy
> redeneer.
>
> Ne^ Davie?
>
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68602 is 'n antwoord op boodskap #68594] Di, 12 November 2002 21:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie :)

"Sebs" skryf in boodskap news:%5eA9.77809$I6.7696224@zwoll1.home.nl...
> Ja Elaine ..... stem 100% saam met jou.
> Wie dink daai dominee is hy eintlik!?????? GOD SELF???????/ IN SY MEES
> WOESTE DROME!

>
> -xxx- Sebs
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68603 is 'n antwoord op boodskap #68435] Di, 12 November 2002 21:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ag wat nou weer tant hessie?...... wat het ek nou weer gedoen?..... het ek
jou nie baie kere gevra om my uit te los nie?
Nou ja toemaar. ek is in elk geval nie lus om te baklei nie........!
Sebs

schreef in bericht news:3DCE7CDC.2050700@rogers.com...
> Ferdi Greyling wrote:
>
>> On Sat, 09 Nov 2002 19:22:41 +0200, Dave wrote:
>>
>> >
>>> beskou jou as uiters welkom hier.
>
>
>> En 'n lafaard soos Davie wat te skaam of bang is om te se wat die
>> politieke beginsels is waarin hy glo (maar nie skaam is om andere om
>> hulle s'n te vra nie!). Hy lieg ook wanneer dit hom pas, meerendeels
>> om andere wat hom ore aansit met redenasies, te probeer laat "sleg
>> lyk".
>> Hy is van daardie wat se "laat ek gou vir jou leuns oor so en so
>> vertel dan luister jy nie na sy redenasie nie" - dan dink hy hy
>> redeneer.
>
>
> Die kanse is natuurlik ook goed
> dat "Paul van Straaten" ook maar
> onse Dave/DD/Sebs (die gedaante van
> DD met die liederlike vieslike taal)/
> Chrisjolette Vos en dies meer is.
> So ek neem nie vir "Paul van Straaten"
> te ernstig op nie.
>
> Tant Hessie van Waterval-Onder en
> Waterval-Boven.
>
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68605 is 'n antwoord op boodskap #68592] Di, 12 November 2002 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
In die nuwe testament is die "verbod" op vark "verhef". Die ou testemanent
is vervul in die nuwe testament. So ook anders reëls soos dat 'n vrou
"onrein" is tydens haar "maandelikse siekte" en dies meer ook vervul deur
die koms van Jesus.

Elaine

"Sebs" skryf in boodskap news:x%dA9.77770$I6.7691316@zwoll1.home.nl...
> Dit is FOUT om te glo wat n predikant se.....hys nie god nie hys nie jesus
> nie...... hys net n mens wat uit DIE BOEK voorlees... en partykeer sy
> meening vertel oor dinge..... dit blyk dat baie van daai meninge FOUT
> is.....kyk soos gaymense......die dominees praat dit sleg en kweek haat by
> die gemeentelede teen gaymense.....maar die selfde aand staan die dominee in
> sy tuin en braai varkchops....... wel dis ook n sonde in die oe van die
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68611 is 'n antwoord op boodskap #68603] Di, 12 November 2002 21:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D  is tans af-lyn  D
Boodskappe: 40
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 12 Nov 2002 23:42:09 +0200, "Sebs" wrote:

>


>> Die kanse is natuurlik ook goed
>> dat "Paul van Straaten" ook maar
>> onse Dave/DD/Sebs (die gedaante van
>> DD met die liederlike vieslike taal)/
>> Chrisjolette Vos en dies meer is.
>> So ek neem nie vir "Paul van Straaten"
>> te ernstig op nie.

>> Tant Hessie van Waterval-Onder en
>> Waterval-Boven.


>

Een of ander tyd, Tant Hessie, gaan jy nog agterkom
dat dit slegs jy en ek is wat op die nuusgroep gesels.
Somtyds loer die anc reportertjie ook hier in
want al het die mense hom weggejaag hier
bly hy nuuskierig. Dan is hier 'n enkeling
wat somtyds ook 'n stuiwer in die armbeurs
gooi, maar wat 'n skok as jy eendag kom
uitvind dat jy en ek die show gerun het
hier, Tant Hester. (Ek begin dink dat
Paul Van Straaten eintlik jy is wat
onder 'n ander naam skryf om
innerlike wense en begeertes
oor te dra.

Slaap lekker Tannie

Dawie
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68615 is 'n antwoord op boodskap #68596] Di, 12 November 2002 22:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis darem net sommige van ons predikante wat die kwyt raak. Die predikant
wat my vertel het van in vitro glo "siele word vas gevang" in die gevriese
embriotjies. Verdere redenasies is dat die kanse maar laag is om so swanger
te word. Hulle plant 8 embrios op 'n slag in, met die hoop dat een sal
"vat". Gewoonlik moet jy so 4 - 5 keer teruggaan vir implantings voordat jy
swanger word. Jy pleeg dus willens en wetens "moord".

Elaine

"Sebs" skryf in boodskap news:GbeA9.77840$I6.7699545@zwoll1.home.nl...
> Elaine..... skies ek se so hoor.... maar daai kerk van jou is nie n Godskerk
> nie ... nie n liefdesgebou nie........dis n duiwelskerk! Satan is in hulle
> kop!
> dit is JUIS n gawe om vitro bevrigting te kan kry ...... en dis JUIS n
> Godlike gawe dat ons in die geleentheid word gestel om organe oor te plant
> en oor te laat plant........God het dit vir ons moontlik gemaak.
> So daai kerk waantoe jy gegaan het het GLAD niks met God, Jesus, Maria,
> Geloof en bybel te doen nie.
> Hulle create hulle eie kerk waar hulle dinkwyses en meninge die heilige wet
> is waarna almal moet gehoorsaam.. SE MOER!!!! :o) (skies my taal .... maar
> dit maak my nogals woes)
>
> -xxxxxx- Sebs
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68616 is 'n antwoord op boodskap #68599] Di, 12 November 2002 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Te laat, ek het darem net op die varkvleis gekommenteer! lolol

"Dave" skryf in boodskap news:h8s2tuonjmejlft18itvlhmg0n28fspvtr@4ax.com...
> On Tue, 12 Nov 2002 23:06:50 +0200, "Sebs" wrote:
>
>
> Elaine, moet nie hierop antwoord nie. Die moffie is op 'n trip.
>
> D
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68621 is 'n antwoord op boodskap #68389] Di, 12 November 2002 22:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 09 Nov 2002 19:22:41 +0200, Dave wrote:

> Hallo Paul,
> beskou jou as uiters welkom hier. Jy gaan hier liberaliste soos
> Gloudina, Gideon (wat homself 'Gids' noem maar of daar mense is wat
> die pad loop wat hy aandui, sal ek natuurlik nie weet nie) 'n lid van
> die ANC met die naam Ferdi, ens. Die res sal met die tyd self
> raaksien.

En 'n lafaard soos Davie wat te skaam of bang is om te se wat die
politieke beginsels is waarin hy glo (maar nie skaam is om andere om
hulle s'n te vra nie!). Hy lieg ook wanneer dit hom pas, meerendeels
om andere wat hom ore aansit met redenasies, te probeer laat "sleg
lyk".
Hy is van daardie wat se "laat ek gou vir jou leuns oor so en so
vertel dan luister jy nie na sy redenasie nie" - dan dink hy hy
redeneer.

Ne^ Davie?
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68622 is 'n antwoord op boodskap #68616] Di, 12 November 2002 22:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D  is tans af-lyn  D
Boodskappe: 40
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 13 Nov 2002 00:09:35 +0200, "Elaine" wrote:

> Te laat, ek het darem net op die varkvleis gekommenteer! lolol
>

So terloops Elaine, die wet oor varkvleis
was 'n Moses wet wat inderwaarheid
'n gesondheidswet was. Ek dink dat
varkvleis steeds 'n vreeslike ding is
om te eet, en spesifiek in daardie
jare, is daar dalk varkmasels
geeët wat siektes kon
veroorsaak.

D
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68623 is 'n antwoord op boodskap #68397] Di, 12 November 2002 22:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:aqjpsj$36a$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hemel Elaine,
>
> Het jy nie by die "bieg-en-lieg" kommissie kon uitkom
> om vir oom Desmon Tutu te vra dat hy jou sal vergewe
> omdat jy al die arme swart mense verbied het om verder as st.5 te leer
nie?

WANT DIT WAS NIE EK NIE WAT DIT GEDOEN HET NIE!!

> Dan sal ek graag wil weet waarom jy die mense se eiendom met al hulle ou
> besittinkies platgestoot het?

Want hulle het te naby aan wit buurte gekom.

> Waar de-donner het Mandela geleer?

University College of Fort Hare vir sy Bachelor of Arts Degree. Totdat hy
uitgeskop is omdat hy aan 'n boikot deelgeneem het. Daarna het is hy
Johannesburg toe, waar hy sy LLB deur die pos klaar gemaak. (Ek weet tog
sekere dinge nê?). Ek het genoem dat die wet later verander is nê? Of het
jy half gelees?

> Waar het oud-president Lucas Mangope geleer?

Sallie weet nie, stel ook nie regtig belang om te weet nie

> Jy kom meer "stupid" voor as wat ek gedink het.
> Ou girl net een enkele verdere vraag: Hoe wreed was Piet
> Retief gewees toe hy wettiglik grond in Natal van die
> Zoeloe's gekoop het...en uiteindelik deur hulle vermoor was?

Ja wel, erken dat Piet wreed vermoor is. Nog nooit gestry nie. Maar dis
nog steeds nie te sê almal is / was wreed nie. Hoeveel beeste het Piet vir
die stuk grond aangebied? Ek het nog altyd gewonner?

> Groete
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68626 is 'n antwoord op boodskap #68622] Di, 12 November 2002 22:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
N�? Ek het dit nie geweet nie! Ek laaik in elk geval nie die smaak van
vark nie. Die enigste vark wat ek eet is spek (of sommer plein bacon hier
in my huis), en ook net as dit omtrent dood gebraai is. Maar deesdae se
varkies is gesond, en ek glo nie jy sal sommer siektes opdoen as jy vark eet
nie.

E

"Dave" wrote

> So terloops Elaine, die wet oor varkvleis
> was 'n Moses wet wat inderwaarheid
> 'n gesondheidswet was. Ek dink dat
> varkvleis steeds 'n vreeslike ding is
> om te eet, en spesifiek in daardie
> jare, is daar dalk varkmasels
> geeët wat siektes kon
> veroorsaak.
>
> D
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68628 is 'n antwoord op boodskap #68599] Di, 12 November 2002 22:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
vloek jy my?... oooooo beskaaaaaaaaaaaaaafd hoor!!!!!!!! sies vir jou!

"Dave" skryf in boodskap news:h8s2tuonjmejlft18itvlhmg0n28fspvtr@4ax.com...
> On Tue, 12 Nov 2002 23:06:50 +0200, "Sebs" wrote:
>
>
> Elaine, moet nie hierop antwoord nie. Die moffie is op 'n trip.
>
> D
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68629 is 'n antwoord op boodskap #68605] Di, 12 November 2002 22:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
wat van gaymense?

"Elaine" skryf in boodskap news:3dd176aa.0@news1.mweb.co.za...
> In die nuwe testament is die "verbod" op vark "verhef". Die ou testemanent
> is vervul in die nuwe testament. So ook anders reëls soos dat 'n vrou
> "onrein" is tydens haar "maandelikse siekte" en dies meer ook vervul deur
> die koms van Jesus.
>
> Elaine
>
> "Sebs" wrote in message
> news:x%dA9.77770$I6.7691316@zwoll1.home.nl...
>> Dit is FOUT om te glo wat n predikant se.....hys nie god nie hys nie jesus
>> nie...... hys net n mens wat uit DIE BOEK voorlees... en partykeer sy
>> meening vertel oor dinge..... dit blyk dat baie van daai meninge FOUT
>> is.....kyk soos gaymense......die dominees praat dit sleg en kweek haat by
>> die gemeentelede teen gaymense.....maar die selfde aand staan die
dominee
> in
>> sy tuin en braai varkchops....... wel dis ook n sonde in die oe van die
>
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68631 is 'n antwoord op boodskap #68629] Di, 12 November 2002 23:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy gaan nie laaik wat ek hier vir jou sê nie.

Oral in die Bybel word sterk uitgespreek teen homoseksualiteit. Ek kon niks
in die evangelies kry nie. (As iemand iets opspoor pos dit vir my asb.),
maar in 1 Timoteus 1: 8 - 11 (om dit in verband te hou) lees ons: "Ons weet
dat die wet goed is as 'n mens dit op die regte manier gebruik. 'n Mesn moet
onthou dat die wet nie vir die wetsgehoorsame bedoel is nie, maar vir mense
wat hulle nie aan wet en orde steur nie, goddeloses en sondaars, mense
sonder eerbied wat heilig en gewyd is, die wat vader of moeder doodmaak,
moordenaars, ontugtiges, mense wat homoseksualiteit beoefen, ontvoerders,
leuenaars, die wat meineed pleeg of enigiets anders doen wat met die gesonde
leer in stryd is.
Die gesonde leer is in ooreenstemming met die evangelie wat aan my
toevertrou is, die evangelie van die heerlikheid van die goeie God.
1 Korintiërs 6 : 9 & 10 - "Of weet julle nie dat mense wat onreg doen, geen
deel sal kry van die koninkryk van God nie? Moenie julleself mislei nie;
geen onsedelikes of afgodsdienaars of egbrekers of mense wat
homoseksualiteit beoefen of diewe of geldgieriges of dronkaards of
kwaadpraters of bedrieërs sal deel kry van die koninkryk van God nie.

Bostaande verse spreek ons almal aan. Ek glo nie daar's een sonde wat
genoem is hier bo waaraan ons, ons nie one time or the other aan skuldig
gemaak het nie. Laat my nogal sidder as ek dit lees.
Maar, dis nie vir ons, of ons predikante, om te oordeel oor enigiemand nie.
Die bybel spreek ook daar teen. Ek is ook nie lief vir preek nie, en dink
glad nie aan myself as 'n "authority" op geloof en Die Boek nie.

Jy't gevra
Elaine

"Sebs" skryf in boodskap news:IwfA9.78270$I6.7749150@zwoll1.home.nl...
> wat van gaymense?
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68632 is 'n antwoord op boodskap #68488] Di, 12 November 2002 23:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar word teen baie goed gewaarsku, maar waarvan Paul hierso praat is dat
daar gesê is dat niks uit die bybel weggeneem of bygevoeg mag word nie. Ek
weet nie of dit van toepassing is op die hele bybel nie, want ek het die
vers waarna Paul verwys in Openbarig gekry: Openbaring 22 : 18 & 19

Ek betuig aan almal wat die woorde van hierdie profetiese boek hoor: As
iemand iets hieraan byvoeg, sal God vir hom die plae byvoeg waarvan in
hierdie boek geskrywe is; en as iemand een van die woorde van hierdie
profetiese boek wegneem, sal God sy deel aan die boom van die lewe en aan
die heilige stad wegneem waarvan in hierdie boek geskrywe is.

Dan wil ek graag die laaste 2 verse in Openbaring ook hier noem, omdat dit
my twee gunsteling verse in die bybel is, en ook omdat ek voel dit vat die
hele Woord saam in 3 kort sinne.

Openbaring 22 : 20 & 21: Hy wat dit alles getuig, sê "Ja, Ek kom gou!" Amen!
Kom, Here Jesus! Die genade van die Here Jesus sal met almal wees."

Groete
Elaine

skryf in boodskap news:3DCFA673.4080906@rogers.com...
>
> Paul Van Straaten wrote:
> En waar in die Bybel word teen wat gewaarsku?
>
> Die Ruiter in die Dag.
>
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68636 is 'n antwoord op boodskap #68629] Wo, 13 November 2002 04:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
hulle bly verban

"Sebs" skryf in boodskap news:IwfA9.78270$I6.7749150@zwoll1.home.nl...
> wat van gaymense?
>
> "Elaine" schreef in bericht
> news:3dd176aa.0@news1.mweb.co.za...
>> In die nuwe testament is die "verbod" op vark "verhef". Die ou
> testemanent
>> is vervul in die nuwe testament. So ook anders reëls soos dat 'n vrou
>> "onrein" is tydens haar "maandelikse siekte" en dies meer ook vervul deur
>> die koms van Jesus.
>>
>> Elaine
>>
>> "Sebs" wrote in message
>> news:x%dA9.77770$I6.7691316@zwoll1.home.nl...
>>> Dit is FOUT om te glo wat n predikant se.....hys nie god nie hys nie
> jesus
>>> nie...... hys net n mens wat uit DIE BOEK voorlees... en partykeer sy
>>> meening vertel oor dinge..... dit blyk dat baie van daai meninge FOUT
>>> is.....kyk soos gaymense......die dominees praat dit sleg en kweek
haat
> by
>>> die gemeentelede teen gaymense.....maar die selfde aand staan die
> dominee
>> in
>>> sy tuin en braai varkchops....... wel dis ook n sonde in die oe van
die
>>
>
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68655 is 'n antwoord op boodskap #68611] Wo, 13 November 2002 06:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dave, jy is verkeerd. Julle altwee is die aantie:))
Ons ander is net spoke wat in en uit vlieg om jou eensaamheid te verlig:)))
Annette

"Dave" skryf in boodskap news:hst2tu413eindph1b6og3qm0d3f5gcge9v@4ax.com...
> On Tue, 12 Nov 2002 23:42:09 +0200, "Sebs" wrote:
>
>>
>
>
>>> Die kanse is natuurlik ook goed
>>> dat "Paul van Straaten" ook maar
>>> onse Dave/DD/Sebs (die gedaante van
>>> DD met die liederlike vieslike taal)/
>>> Chrisjolette Vos en dies meer is.
>>> So ek neem nie vir "Paul van Straaten"
>>> te ernstig op nie.
>
>>> Tant Hessie van Waterval-Onder en
>>> Waterval-Boven.
>
>
>>
>
> Een of ander tyd, Tant Hessie, gaan jy nog agterkom
> dat dit slegs jy en ek is wat op die nuusgroep gesels.
> Somtyds loer die anc reportertjie ook hier in
> want al het die mense hom weggejaag hier
> bly hy nuuskierig. Dan is hier 'n enkeling
> wat somtyds ook 'n stuiwer in die armbeurs
> gooi, maar wat 'n skok as jy eendag kom
> uitvind dat jy en ek die show gerun het
> hier, Tant Hester. (Ek begin dink dat
> Paul Van Straaten eintlik jy is wat
> onder 'n ander naam skryf om
> innerlike wense en begeertes
> oor te dra.
>
> Slaap lekker Tannie
>
> Dawie
>
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68705 is 'n antwoord op boodskap #68632] Wo, 13 November 2002 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Nov 2002 01:46:20 +0200, "Elaine" wrote:

> Daar word teen baie goed gewaarsku, maar waarvan Paul hierso praat is dat
> daar gesê is dat niks uit die bybel weggeneem of bygevoeg mag word nie. Ek
> weet nie of dit van toepassing is op die hele bybel nie, want ek het die
> vers waarna Paul verwys in Openbarig gekry: Openbaring 22 : 18 & 19
>
> Ek betuig aan almal wat die woorde van hierdie profetiese boek hoor: As
> iemand iets hieraan byvoeg, sal God vir hom die plae byvoeg waarvan in
> hierdie boek geskrywe is; en as iemand een van die woorde van hierdie
> profetiese boek wegneem, sal God sy deel aan die boom van die lewe en aan
> die heilige stad wegneem waarvan in hierdie boek geskrywe is.
>

> Groete
> Elaine

Deuteronònium 4:2

Dave
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68709 is 'n antwoord op boodskap #68655] Wo, 13 November 2002 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Nov 2002 08:40:10 +0200, "Annette" wrote:

> Dave, jy is verkeerd. Julle altwee is die aantie:))
> Ons ander is net spoke wat in en uit vlieg om jou eensaamheid te verlig:)))
> Annette
>

Annette, julle is wonderlik.
Sonder die astrale gevegte en glimlagte
sou ons eensaam gewees het:-)))

DouDina
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68719 is 'n antwoord op boodskap #68705] Wo, 13 November 2002 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie.

"Davie Davis" wrote
>
>
> Deuteron�nium 4:2
>
> Dave
Re: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK [boodskap #68729 is 'n antwoord op boodskap #68709] Do, 14 November 2002 03:32 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis omdat ons so mensliewend is aantie:))
Annette

"Davie Davis" skryf in boodskap news:gd85tu0t1fcshidqsv1bm5sc6pdmv2df83@4ax.com...
> On Wed, 13 Nov 2002 08:40:10 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dave, jy is verkeerd. Julle altwee is die aantie:))
>> Ons ander is net spoke wat in en uit vlieg om jou eensaamheid te verlig:)))
>> Annette
>>
>
>
> Annette, julle is wonderlik.
> Sonder die astrale gevegte en glimlagte
> sou ons eensaam gewees het:-)))
>
> DouDina
>
Vorige onderwerp: Kaapstad is top-stad in wêreld
Volgende onderwerp: Kopdoekkarateka
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 15:16:40 MGT 2024