Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Kriewel 1: Rugby
Kriewel 1: Rugby [boodskap #68227] Wo, 06 November 2002 06:17 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Iets waarmee ek my eie bloeddruk onnodig opjaag, is my ergenis elke keer as
ek sien rugby is hoofnuus in die koerant. Sondae sal jy sien dat die een of
ander koerant 'n sappige scoop het, maar dan het Rapport weer ontdek daar is
weer die een of ander rebellie of grief in die rugbygeledere.

Gee hulle hulle eie koerant - RUGBYNUUS (met 'n kort oorsig oor die wêreld
daarbuite)...
Re: Kriewel 1: Rugby [boodskap #68230 is 'n antwoord op boodskap #68227] Wo, 06 November 2002 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoenou Koot ? Die rugbyseisoen is mos nou amper verby, so ek wens jou 'n
rustige kersfees toe;))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:aqac6e$q9v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Iets waarmee ek my eie bloeddruk onnodig opjaag, is my ergenis elke keer as
> ek sien rugby is hoofnuus in die koerant. Sondae sal jy sien dat die een of
> ander koerant 'n sappige scoop het, maar dan het Rapport weer ontdek daar is
> weer die een of ander rebellie of grief in die rugbygeledere.
>
> Gee hulle hulle eie koerant - RUGBYNUUS (met 'n kort oorsig oor die wêreld
> daarbuite)...
>
Re: Kriewel 1: Rugby [boodskap #68235 is 'n antwoord op boodskap #68227] Wo, 06 November 2002 10:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem met jou saam. Hulle het 'n parra daar wat skryf onder die
skuilnaam Boela Vermaak wat blykbaar niks beter kan doen as om sportmanne
met sy sarkasme stukkend te skryf nie. As daar nie 'n sensasie is nie, dan
skep Rapport hom!

"Koot" skryf in boodskap news:aqac6e$q9v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Iets waarmee ek my eie bloeddruk onnodig opjaag, is my ergenis elke keer as
> ek sien rugby is hoofnuus in die koerant. Sondae sal jy sien dat die een of
> ander koerant 'n sappige scoop het, maar dan het Rapport weer ontdek daar is
> weer die een of ander rebellie of grief in die rugbygeledere.
>
> Gee hulle hulle eie koerant - RUGBYNUUS (met 'n kort oorsig oor die wêreld
> daarbuite)...
>
Re: Kriewel 1: Rugby [boodskap #68237 is 'n antwoord op boodskap #68235] Wo, 06 November 2002 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek weet nie wie hy eintlik vermaak met sy boel nonsens nie.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dc8edb1.0@news1.mweb.co.za...
> Ek stem met jou saam. Hulle het 'n parra daar wat skryf onder die
> skuilnaam Boela Vermaak wat blykbaar niks beter kan doen as om sportmanne
> met sy sarkasme stukkend te skryf nie. As daar nie 'n sensasie is nie, dan
> skep Rapport hom!
> "Koot" wrote in message
> news:aqac6e$q9v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Iets waarmee ek my eie bloeddruk onnodig opjaag, is my ergenis elke keer
> as
>> ek sien rugby is hoofnuus in die koerant. Sondae sal jy sien dat die een
> of
>> ander koerant 'n sappige scoop het, maar dan het Rapport weer ontdek
daar
> is
>> weer die een of ander rebellie of grief in die rugbygeledere.
>>
>> Gee hulle hulle eie koerant - RUGBYNUUS (met 'n kort oorsig oor die wêreld
>> daarbuite)...
>>
>
Re: Kriewel 1: Rugby [boodskap #68239 is 'n antwoord op boodskap #68227] Wo, 06 November 2002 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
As jy die verkoopsyfers sien, sal jy weet hoekom.
Belangrike toets of Curriebeker game en die verkope skiet die hoogte
in. Elke keer.

On Wed, 6 Nov 2002 08:17:40 +0200, "Koot"
wrote:

> Iets waarmee ek my eie bloeddruk onnodig opjaag, is my ergenis elke keer as
> ek sien rugby is hoofnuus in die koerant. Sondae sal jy sien dat die een of
> ander koerant 'n sappige scoop het, maar dan het Rapport weer ontdek daar is
> weer die een of ander rebellie of grief in die rugbygeledere.
>
> Gee hulle hulle eie koerant - RUGBYNUUS (met 'n kort oorsig oor die wêreld
> daarbuite)...
>
Re: Kriewel 1: Rugby [boodskap #68240 is 'n antwoord op boodskap #68237] Wo, 06 November 2002 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daai koerant het darem 'n geskiedenis van drek. Daar is nog so 'n
Sippel-vent wat alles wat negatief oor Formule 1 skryf net om sy ewige held,
Senna, tog in die herinnering te hou. Noudat Ferrari en Schumacher totaal
oorheers, nou is hy stom en duidelik stupid verby bewys!

"Koot" skryf in boodskap news:aqasn9$iof$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, ek weet nie wie hy eintlik vermaak met sy boel nonsens nie.
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dc8edb1.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek stem met jou saam. Hulle het 'n parra daar wat skryf onder die
>> skuilnaam Boela Vermaak wat blykbaar niks beter kan doen as om sportmanne
>> met sy sarkasme stukkend te skryf nie. As daar nie 'n sensasie is nie,
> dan
>> skep Rapport hom!
>> "Koot" wrote in message
>> news:aqac6e$q9v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Iets waarmee ek my eie bloeddruk onnodig opjaag, is my ergenis elke
keer
>> as
>>> ek sien rugby is hoofnuus in die koerant. Sondae sal jy sien dat die
een
>> of
>>> ander koerant 'n sappige scoop het, maar dan het Rapport weer ontdek
> daar
>> is
>>> weer die een of ander rebellie of grief in die rugbygeledere.
>>>
>>> Gee hulle hulle eie koerant - RUGBYNUUS (met 'n kort oorsig oor die
> wêreld
>>> daarbuite)...
>>>
>>
>
Re: Kriewel 1: Rugby [boodskap #68247 is 'n antwoord op boodskap #68239] Wo, 06 November 2002 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan dit. Dis maar een van daai dinge wat saamgaan met
Afrikaner-wees, al hou ek nie daarvan nie. As rugby nie jou passie is nie
definieer jy jouself uit 80% van die teekamergesprekke uit. Selfs Insig het
diepte-profiele oor ... rugbyspelers! Ek meen, hoe diep kan 'n mens wees?

Sorrie, Annette.

Koot

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3dcc0550.16152516@news.saix.co.za...
>
>
> As jy die verkoopsyfers sien, sal jy weet hoekom.
> Belangrike toets of Curriebeker game en die verkope skiet die hoogte
> in. Elke keer.
>
>
>
> On Wed, 6 Nov 2002 08:17:40 +0200, "Koot"
> wrote:
>
>> Iets waarmee ek my eie bloeddruk onnodig opjaag, is my ergenis elke keer as
>> ek sien rugby is hoofnuus in die koerant. Sondae sal jy sien dat die een of
>> ander koerant 'n sappige scoop het, maar dan het Rapport weer ontdek daar is
>> weer die een of ander rebellie of grief in die rugbygeledere.
>>
>> Gee hulle hulle eie koerant - RUGBYNUUS (met 'n kort oorsig oor die wêreld
>> daarbuite)...
>>
>
Re: Kriewel 1: Rugby [boodskap #68277 is 'n antwoord op boodskap #68247] Do, 07 November 2002 03:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het jy my dan nie lief nie Koot?:)
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:aqb9bp$cfa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek verstaan dit. Dis maar een van daai dinge wat saamgaan met
> Afrikaner-wees, al hou ek nie daarvan nie. As rugby nie jou passie is nie
> definieer jy jouself uit 80% van die teekamergesprekke uit. Selfs Insig het
> diepte-profiele oor ... rugbyspelers! Ek meen, hoe diep kan 'n mens wees?
>
> Sorrie, Annette.
>
> Koot
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3dcc0550.16152516@news.saix.co.za...
>>
>>
>> As jy die verkoopsyfers sien, sal jy weet hoekom.
>> Belangrike toets of Curriebeker game en die verkope skiet die hoogte
>> in. Elke keer.
>>
>>
>>
>> On Wed, 6 Nov 2002 08:17:40 +0200, "Koot"
>> wrote:
>>
>>> Iets waarmee ek my eie bloeddruk onnodig opjaag, is my ergenis elke
keer
> as
>>> ek sien rugby is hoofnuus in die koerant. Sondae sal jy sien dat die
een
> of
>>> ander koerant 'n sappige scoop het, maar dan het Rapport weer ontdek
daar
> is
>>> weer die een of ander rebellie of grief in die rugbygeledere.
>>>
>>> Gee hulle hulle eie koerant - RUGBYNUUS (met 'n kort oorsig oor die
> wêreld
>>> daarbuite)...
>>>
>>
>
Re: Kriewel 1: Rugby [boodskap #68281 is 'n antwoord op boodskap #68237] Do, 07 November 2002 04:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Wees net bly Ferdi werk nie daar nie, dan sou dit 2 maal soveel stront bevat
het

"Koot" skryf in boodskap news:aqasn9$iof$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, ek weet nie wie hy eintlik vermaak met sy boel nonsens nie.
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dc8edb1.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek stem met jou saam. Hulle het 'n parra daar wat skryf onder die
>> skuilnaam Boela Vermaak wat blykbaar niks beter kan doen as om sportmanne
>> met sy sarkasme stukkend te skryf nie. As daar nie 'n sensasie is nie,
> dan
>> skep Rapport hom!
>> "Koot" wrote in message
>> news:aqac6e$q9v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Iets waarmee ek my eie bloeddruk onnodig opjaag, is my ergenis elke
keer
>> as
>>> ek sien rugby is hoofnuus in die koerant. Sondae sal jy sien dat die
een
>> of
>>> ander koerant 'n sappige scoop het, maar dan het Rapport weer ontdek
> daar
>> is
>>> weer die een of ander rebellie of grief in die rugbygeledere.
>>>
>>> Gee hulle hulle eie koerant - RUGBYNUUS (met 'n kort oorsig oor die
> wêreld
>>> daarbuite)...
>>>
>>
>
Re: Kriewel 1: Rugby [boodskap #68283 is 'n antwoord op boodskap #68277] Do, 07 November 2002 06:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Innig, vrou, innig.

Daar was 'n jong dame, Annette
wat graag in 'n koor gesing het.
Die enigste kwaal
wat haar punte laat daal
was verslaafdheid aan rugby en pret...

"Annette" skryf in boodskap news:aqcltl$8qger$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Het jy my dan nie lief nie Koot?:)
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:aqb9bp$cfa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek verstaan dit. Dis maar een van daai dinge wat saamgaan met
>> Afrikaner-wees, al hou ek nie daarvan nie. As rugby nie jou passie is nie
>> definieer jy jouself uit 80% van die teekamergesprekke uit. Selfs Insig
> het
>> diepte-profiele oor ... rugbyspelers! Ek meen, hoe diep kan 'n mens wees?
>>
>> Sorrie, Annette.
>>
>> Koot
>>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3dcc0550.16152516@news.saix.co.za...
>>>
>>>
>>> As jy die verkoopsyfers sien, sal jy weet hoekom.
>>> Belangrike toets of Curriebeker game en die verkope skiet die hoogte
>>> in. Elke keer.
>>>
>>>
>>>
>>> On Wed, 6 Nov 2002 08:17:40 +0200, "Koot"
>>> wrote:
>>>
>>>> Iets waarmee ek my eie bloeddruk onnodig opjaag, is my ergenis elke
> keer
>> as
>>>> ek sien rugby is hoofnuus in die koerant. Sondae sal jy sien dat die
> een
>> of
>>>> ander koerant 'n sappige scoop het, maar dan het Rapport weer ontdek
> daar
>> is
>>>> weer die een of ander rebellie of grief in die rugbygeledere.
>>>>
>>>> Gee hulle hulle eie koerant - RUGBYNUUS (met 'n kort oorsig oor die
>> wêreld
>>>> daarbuite)...
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kriewel 1: Rugby [boodskap #68294 is 'n antwoord op boodskap #68239] Do, 07 November 2002 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou weet ek nie.....as 'n vroumens vertoon om besigheid te skep, dan's sy 'n
hoer? Wat van 'n koerant wat stront publiseer net om verkope te skep? 'n
Koeranthoer?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3dcc0550.16152516@news.saix.co.za...
>
>
> As jy die verkoopsyfers sien, sal jy weet hoekom.
> Belangrike toets of Curriebeker game en die verkope skiet die hoogte
> in. Elke keer.
>
>
>
> On Wed, 6 Nov 2002 08:17:40 +0200, "Koot"
> wrote:
>
>> Iets waarmee ek my eie bloeddruk onnodig opjaag, is my ergenis elke keer as
>> ek sien rugby is hoofnuus in die koerant. Sondae sal jy sien dat die een of
>> ander koerant 'n sappige scoop het, maar dan het Rapport weer ontdek daar is
>> weer die een of ander rebellie of grief in die rugbygeledere.
>>
>> Gee hulle hulle eie koerant - RUGBYNUUS (met 'n kort oorsig oor die wêreld
>> daarbuite)...
>>
>
Re: Kriewel 1: Rugby [boodskap #68325 is 'n antwoord op boodskap #68247] Vr, 08 November 2002 08:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Koot" skryf in boodskap news:...
> Ek verstaan dit. Dis maar een van daai dinge wat saamgaan met
> Afrikaner-wees, al hou ek nie daarvan nie. As rugby nie jou passie is nie
> definieer jy jouself uit 80% van die teekamergesprekke uit. Selfs Insig het
> diepte-profiele oor ... rugbyspelers! Ek meen, hoe diep kan 'n mens wees?
>
> Koot

As ek in die Baai gewoon het en dus die Mighty Elephants moes
ondersteun sou ek ook dalk soos jy gevoel het :-)

Moet darem sê ek dink my ou dorpie val ook in die OP want die laastes
wat van hier af provinsiaal gespeel het was 'n tweeling (afgetrede
sitrusboere), wat onlangs 76 geword het. Die een was nogal kaptein
ook; die ander een se only claim to fame is dat hy die Pa van Ian
Roberts van TV faam is.

Nog 'n ding: Ek weet nie hoe jy jou rug so op die Pieterse clan kan
draai nie. Op TV is daar laasweek gewys dat Rusland vir Spanje 25 - 3
gewen het en dat 'n Russiese Pieterse drie drieë gedruk het. Wat het
van familiebande en -lojaliteit geword? :-)

Groete. Drom
Re: Kriewel 1: Rugby [boodskap #68326 is 'n antwoord op boodskap #68325] Vr, 08 November 2002 08:52 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
> As ek in die Baai gewoon het en dus die Mighty Elephants moes
> ondersteun sou ek ook dalk soos jy gevoel het :-)
>

Sies.

> Nog 'n ding: Ek weet nie hoe jy jou rug so op die Pieterse clan kan
> draai nie. Op TV is daar laasweek gewys dat Rusland vir Spanje 25 - 3
> gewen het en dat 'n Russiese Pieterse drie drieë gedruk het. Wat het
> van familiebande en -lojaliteit geword? :-)
>
> Groete. Drom

Ek sal op die saak moet ingaan. Dalk kry ek nog 'n rede om rugby te kyk, al
is dit spelers met skaatse...

Koot
Vorige onderwerp: Kriewel 3: Swem
Volgende onderwerp: Rugby: Jammer Koot!:)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 06:15:36 MGT 2024