Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mening: Ons volkslied in die huidige vorm
Mening: Ons volkslied in die huidige vorm [boodskap #68072] |
Vr., 01 November 2002 08:29  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat dink julle daarvan?
Gaan dit in sy huidige vorm so gehou word?
Sal die Stem-gedeelte so oor 'n jaar of drie verdwyn?
Gaan ons 'n heeltemal nuwe volkslied kry in fanagalo of boesmans?
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Mening: Ons volkslied in die huidige vorm [boodskap #68254 is 'n antwoord op boodskap #68246] |
Wo., 06 November 2002 16:05  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Wouter Plaasvark" wrote:
> Wouter
> Die Afrikaanse woorde kan dalk so begin:
>
> Oom Kosie soek 'n lê in Afrika..
LOLOLOL!!
Dis amper net soos ons s'n: "Josè, can you see....ens."
En "O beautiful for spacious skies, for amber waves of grain." wat ons
sing as: "O beautiful, for spaceship guys ."
--- God bless America, land that I love. Stand beside her, and guide
her through the night with the light from a bulb.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 21:33:38 UTC 2025
|