Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » " See " deur KOOT PIETERSE
" See " deur KOOT PIETERSE [boodskap #68276] Do, 07 November 2002 01:43
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

SEE
Koot Pieterse

'n Lewende sop -
polsende flagella
swenkende vinne van
snakkende reuse
- volkome oerwêreld
massale protoplasma
waaruit ons lewe met dun lyntjies pluk,
en frons en wonder oor
die wit skuim van sy vibrasies
Vorige onderwerp: Mening: Ons volkslied in die huidige vorm
Volgende onderwerp: SA se flippen posdiens!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 20:48:05 MGT 2024