| Kriewel 1: Rugby [boodskap #68227] |
Wo., 06 November 2002 06:17  |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Iets waarmee ek my eie bloeddruk onnodig opjaag, is my ergenis elke keer as
ek sien rugby is hoofnuus in die koerant. Sondae sal jy sien dat die een of
ander koerant 'n sappige scoop het, maar dan het Rapport weer ontdek daar is
weer die een of ander rebellie of grief in die rugbygeledere.
Gee hulle hulle eie koerant - RUGBYNUUS (met 'n kort oorsig oor die wêreld
daarbuite)...
|
|
|
|
| Re: Kriewel 1: Rugby [boodskap #68230 is 'n antwoord op boodskap #68227] |
Wo., 06 November 2002 08:21   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoenou Koot ? Die rugbyseisoen is mos nou amper verby, so ek wens jou 'n
rustige kersfees toe;))
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:aqac6e$q9v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Iets waarmee ek my eie bloeddruk onnodig opjaag, is my ergenis elke keer as
> ek sien rugby is hoofnuus in die koerant. Sondae sal jy sien dat die een of
> ander koerant 'n sappige scoop het, maar dan het Rapport weer ontdek daar is
> weer die een of ander rebellie of grief in die rugbygeledere.
>
> Gee hulle hulle eie koerant - RUGBYNUUS (met 'n kort oorsig oor die wêreld
> daarbuite)...
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kriewel 1: Rugby [boodskap #68277 is 'n antwoord op boodskap #68247] |
Do., 07 November 2002 03:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het jy my dan nie lief nie Koot?:)
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:aqb9bp$cfa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek verstaan dit. Dis maar een van daai dinge wat saamgaan met
> Afrikaner-wees, al hou ek nie daarvan nie. As rugby nie jou passie is nie
> definieer jy jouself uit 80% van die teekamergesprekke uit. Selfs Insig het
> diepte-profiele oor ... rugbyspelers! Ek meen, hoe diep kan 'n mens wees?
>
> Sorrie, Annette.
>
> Koot
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3dcc0550.16152516@news.saix.co.za...
>>
>>
>> As jy die verkoopsyfers sien, sal jy weet hoekom.
>> Belangrike toets of Curriebeker game en die verkope skiet die hoogte
>> in. Elke keer.
>>
>>
>>
>> On Wed, 6 Nov 2002 08:17:40 +0200, "Koot"
>> wrote:
>>
>>> Iets waarmee ek my eie bloeddruk onnodig opjaag, is my ergenis elke
keer
> as
>>> ek sien rugby is hoofnuus in die koerant. Sondae sal jy sien dat die
een
> of
>>> ander koerant 'n sappige scoop het, maar dan het Rapport weer ontdek
daar
> is
>>> weer die een of ander rebellie of grief in die rugbygeledere.
>>>
>>> Gee hulle hulle eie koerant - RUGBYNUUS (met 'n kort oorsig oor die
> wêreld
>>> daarbuite)...
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kriewel 1: Rugby [boodskap #68283 is 'n antwoord op boodskap #68277] |
Do., 07 November 2002 06:28   |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Innig, vrou, innig.
Daar was 'n jong dame, Annette
wat graag in 'n koor gesing het.
Die enigste kwaal
wat haar punte laat daal
was verslaafdheid aan rugby en pret...
"Annette" skryf in boodskap news:aqcltl$8qger$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Het jy my dan nie lief nie Koot?:)
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:aqb9bp$cfa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek verstaan dit. Dis maar een van daai dinge wat saamgaan met
>> Afrikaner-wees, al hou ek nie daarvan nie. As rugby nie jou passie is nie
>> definieer jy jouself uit 80% van die teekamergesprekke uit. Selfs Insig
> het
>> diepte-profiele oor ... rugbyspelers! Ek meen, hoe diep kan 'n mens wees?
>>
>> Sorrie, Annette.
>>
>> Koot
>>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3dcc0550.16152516@news.saix.co.za...
>>>
>>>
>>> As jy die verkoopsyfers sien, sal jy weet hoekom.
>>> Belangrike toets of Curriebeker game en die verkope skiet die hoogte
>>> in. Elke keer.
>>>
>>>
>>>
>>> On Wed, 6 Nov 2002 08:17:40 +0200, "Koot"
>>> wrote:
>>>
>>>> Iets waarmee ek my eie bloeddruk onnodig opjaag, is my ergenis elke
> keer
>> as
>>>> ek sien rugby is hoofnuus in die koerant. Sondae sal jy sien dat die
> een
>> of
>>>> ander koerant 'n sappige scoop het, maar dan het Rapport weer ontdek
> daar
>> is
>>>> weer die een of ander rebellie of grief in die rugbygeledere.
>>>>
>>>> Gee hulle hulle eie koerant - RUGBYNUUS (met 'n kort oorsig oor die
>> wêreld
>>>> daarbuite)...
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kriewel 1: Rugby [boodskap #68326 is 'n antwoord op boodskap #68325] |
Vr., 08 November 2002 08:52  |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
> As ek in die Baai gewoon het en dus die Mighty Elephants moes
> ondersteun sou ek ook dalk soos jy gevoel het :-)
>
Sies.
> Nog 'n ding: Ek weet nie hoe jy jou rug so op die Pieterse clan kan
> draai nie. Op TV is daar laasweek gewys dat Rusland vir Spanje 25 - 3
> gewen het en dat 'n Russiese Pieterse drie drieë gedruk het. Wat het
> van familiebande en -lojaliteit geword? :-)
>
> Groete. Drom
Ek sal op die saak moet ingaan. Dalk kry ek nog 'n rede om rugby te kyk, al
is dit spelers met skaatse...
Koot
|
|
|
|