| Mening: Ons volkslied in die huidige vorm [boodskap #68072] |
Vr., 01 November 2002 08:29  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat dink julle daarvan?
Gaan dit in sy huidige vorm so gehou word?
Sal die Stem-gedeelte so oor 'n jaar of drie verdwyn?
Gaan ons 'n heeltemal nuwe volkslied kry in fanagalo of boesmans?
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Mening: Ons volkslied in die huidige vorm [boodskap #68119 is 'n antwoord op boodskap #68111] |
Vr., 01 November 2002 20:19   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
The Vote.
Annette
"DD" skryf in boodskap news:ccj5sugsst86kfkqcv86gcnqoaoc7h2sgv@4ax.com...
>
>> On Fri, 1 Nov 2002 10:29:38 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Wat dink julle daarvan?
>>> Gaan dit in sy huidige vorm so gehou word?
>
>
>> , afhangend van die tipe gehoor. maak `n engelse een en kry
>> klaar.
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
>
> So dan sing ons 'The Voice'?
>
> DD
|
|
|
|
| Re: Mening: Ons volkslied in die huidige vorm [boodskap #68120 is 'n antwoord op boodskap #68112] |
Vr., 01 November 2002 20:20   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, dink net - 'n Hollandse volkslied wat niemand kan verstaan nie is net
so goed as een in Venda:)))
Annette
"DD" skryf in boodskap news:7fj5sucigjc6n80t23ij2lbt8a5b8tvol2@4ax.com...
> On 1 Nov 2002 08:10:26 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:
>
>> Dis hy, maak dit 'n Engelse een! So inheems en eie aan Afrika! Met 'n
>> Europese wysie. Kry iemand in Engeland of VSA om dit vir julle te
>> skryf.
>>
>> Ek stem saam met die skeiding wat die huidige weergawe veroorsaak,
>> maar ek stel liewer voor, 'n oorspronklike liedjie in 'n Afrika
>> taal...
>
> Geen verskil aan jou vermetelheid en die van Gloudina nie, Max.
> Maak jy maar 'n voorstel oor die Nederlandse volkslied.
>
> DD
> (in Suid Afrika)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Mening: Ons volkslied in die huidige vorm [boodskap #68254 is 'n antwoord op boodskap #68246] |
Wo., 06 November 2002 16:05  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Wouter Plaasvark" wrote:
> Wouter
> Die Afrikaanse woorde kan dalk so begin:
>
> Oom Kosie soek 'n lê in Afrika..
LOLOLOL!!
Dis amper net soos ons s'n: "Josè, can you see....ens."
En "O beautiful for spacious skies, for amber waves of grain." wat ons
sing as: "O beautiful, for spaceship guys ."
--- God bless America, land that I love. Stand beside her, and guide
her through the night with the light from a bulb.
|
|
|
|