| Gewettigde prostitusie. [boodskap #67877] |
Ma., 28 Oktober 2002 11:00  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die grondwetlike hof het toe beslis dis nie ongrondwetlik om prostitusie nie
te wettig nie.
Alles goed en wel.
Nou gaan die dames blykbaar in protes landswyd 'n mars hou, hulself
organiseer in unies en werkswinkels en behoorlik begin register hou wie die
gaste is wat so van die onwettigheid gebruik maak.
O ja, as hulle onwettig is, is daar mos nie werkloosheidsversekering en
belasting aftrekbaar nie, en nog minder boeke wat die betaling van
kommissies en salarisse boekstaaf.
As ons al die dames kry om hulle landsbydraes te maak. dan is ons
belastingkoers nog 'n kerf of twee laer;))
Ek gaan saam loop, om 'n verskillende rede:))
Annette
|
|
|
|
| Re: Gewettigde prostitusie. [boodskap #67879 is 'n antwoord op boodskap #67877] |
Ma., 28 Oktober 2002 12:31   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek vind dit absoluut verstommend dat die mense van Suider-Afrika 'n probleem
daarmee het om prostitusie te wettig. Soos hulle sê dat brandewyn nie
brieke het nie, so het 'n man se lus die vermoë om sy verstand verby te
steek...en dan, dán....! Om prostitusie langer buite die wet te hou, gaan
nie eers een knippie stop nie. Die ou wat lus is, gaan dit doen, wettig of
nie wettig nie. Al sê die regering of die kerk nou ook wat, dis die een
ding wat jy nie dood'gewet' sal kry nie.
Maar dink net aan al die voordele van 'n gewettigde prostitusie. In
die eerste plek gaan die dames belasting moet betaal en dan kan jy mos nou
reëls opstel vir gesondheid, ens. Die groot ironie is dat jy so meer gaan
regkry om prostitusie te verminder as om dit te verbied. Sulke goete teen
die wet is fun.....as elke ou dit mag doen, is die snaaksgeid verby. Net
soos dit met pornografie was!
"Annette" skryf in boodskap news:apj5dh$204mn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die grondwetlike hof het toe beslis dis nie ongrondwetlik om prostitusie nie
> te wettig nie.
> Alles goed en wel.
> Nou gaan die dames blykbaar in protes landswyd 'n mars hou, hulself
> organiseer in unies en werkswinkels en behoorlik begin register hou wie die
> gaste is wat so van die onwettigheid gebruik maak.
> O ja, as hulle onwettig is, is daar mos nie werkloosheidsversekering en
> belasting aftrekbaar nie, en nog minder boeke wat die betaling van
> kommissies en salarisse boekstaaf.
> As ons al die dames kry om hulle landsbydraes te maak. dan is ons
> belastingkoers nog 'n kerf of twee laer;))
> Ek gaan saam loop, om 'n verskillende rede:))
>
> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Gewettigde prostitusie. [boodskap #67883 is 'n antwoord op boodskap #67880] |
Ma., 28 Oktober 2002 14:11  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
> Annette
> Nou gaan die dames blykbaar in protes landswyd 'n mars hou,
> hulself organiseer in unies
>
> Wouter
> Fuck-unies?
Annette:
Werksunie: Bedlam :))
>
|
|
|
|