Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek soek na die Donkie
Ek soek na die Donkie [boodskap #67547] Di, 15 Oktober 2002 20:00 na volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees van Vroetelvrien wat saam met haar kêrel ver weg kuier en
skelm sms'e aan Piet Pompdonkie stuur. Toe wonder ek sommer wat van
die donkie op hierdie groep geword het? Het julle hom hier verjaag?

Nie dat ek na hom verlang nie. Nee, nimmer! Hy het my mos so sleg
behandel toe ek laas hier gekuier het. Maar nou kuier hy op n ander
groep en daar het hy die tjeek gehad om na my te verneem! Verbeel
jou! Hy soek mý!! Maar ek gaan nie só dom wees om vir hom te vertel
dat ek daar deelneem nie. Nie, ek giggel lekker in my mou. Want daar
skryf ek onder n skuilnaam. Hy sal my tog nooit daar kan uitken nie.
Ek is baie soet en voorbeeldig daar. Daai groep het dan sulke
vreeslike oulike mense. Hulle vloek en skel mekaar nooit nie. Soos
een groot familie is die mense van daai ordentlike groep.

Nou wonder ek net, hoe die donkie daar beland het?
Re: Ek soek na die Donkie [boodskap #67549 is 'n antwoord op boodskap #67547] Di, 15 Oktober 2002 21:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

> Nou wonder ek net, hoe die donkie daar beland het?

LOLOL!! Hi Kinky! Dis sooo lekker om jou weer hier te sien. Jong,
jy was lanklaas hier, maar daai bywonerskind Ampie, het toe moes hier
opgedaag so uit die bloute uit. Ek het nogal bekommerd geraak of
Ampie se donkie nie dalk vir Petrus na Booysen se huis geneem het om
so bietjie sy insigte te beskaaf en omvorm nie. I dunno....
:-)))
Re: Ek soek na die Donkie [boodskap #67569 is 'n antwoord op boodskap #67547] Wo, 16 Oktober 2002 10:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet J Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet J Pompdonkie
Boodskappe: 5
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Kinky:
Ek lees van Vroetelvrien wat saam met haar kêrel ver weg
kuier en skelm sms'e aan Piet Pompdonkie stuur. Toe
wonder ek sommer wat van die donkie op hierdie groep
geword het? Het julle hom hier verjaag?

Ampie
Nie Piet is nie verjaag
Hy het self gesaag
Hy wou eers nie meer bly
Hy kry toe self sy ry

Net Dave die was verjaag
Om die plaasvark te behaag
Larrikin trap die vark sterk uit
Maar hy sê sy moet gaan skyt

Maar ekke is nou hier
Ek skryf vir my plesier
Ek skryf in Piet se plek
Ek kan my bek goed rek

En hier is nou vrede weer
Almal kan weer lekker verkeer
Ou Gloudien sy is nog weg
En dit is nie so sleg

Maar ek mis soms die ou dier
As ek myself bietjie wil plesier
Maar dis nie meer lank, so wat
Dan krap ek weer haar gat

Vroetelfrien die is heel weg
Haar ding met Piet is sleg
Sy het teen hom geen verweer
Sy kan haarself nooit keer

Maar dit is sy probleem
Ek sê dit sonder sweem
Ek's te ordentlik vir haar
Sy maak my bietjie naar

So Kinky, nooi van my
As jy bietjie hier wil bly
Dan gesels ek graag met jou
Ek is eintlik 'n heel nice ou.

Kinky
Nie dat ek na hom verlang nie. Nee, nimmer! Hy het my mos
so sleg behandel toe ek laas hier gekuier het. Maar nou kuier
hy op n ander groep en daar het hy die tjeek gehad om na my
te verneem! Verbeel jou! Hy soek m�!! Maar ek gaan nie
sê dom wees om vir hom te vertel dat ek daar deelneem nie.

Ampie
Ek sal hom sê as ek hom sien
Hy is maar 'n ou blikkantien
'n Regte swerwer is hy
Op snaakse plekke sal jy hom kry

Kinky
Ek giggel lekker in my mou. Want daar skryf ek onder n
skuilnaam. Hy sal my tog nooit daar kan uitken nie.... Soos
een groot familie is die mense van daai ordentlike groep.
Nou wonder ek net, hoe die donkie daar beland het?

Ampie
Jy moet oppas vir 'n skuilnaam hoor
Die mense hier sal jou wil moor
Hier snuffel hulle sommer sterk
Ferdi wil ook weet waar jy werk

Waar die donkie orals swerf
Op wie en watse werf
Is nie vir my om te weet
Lyk my jy kan hom nie vergeet?
Vaarwel donkie! Hallo Ampie! [boodskap #67622 is 'n antwoord op boodskap #67569] Do, 17 Oktober 2002 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Ampie Afferkaner" skryf in boodskap news:...
>
> Ampie
>
> Maar ekke is nou hier
> Ek skryf vir my plesier
> Ek skryf in Piet se plek
> Ek kan my bek goed rek

> So Kinky, nooi van my
> As jy bietjie hier wil bly
> Dan gesels ek graag met jou
> Ek is eintlik 'n heel nice ou.

KinkY:

Ampie, jy laat my nou lekker kry
Miskien sal ek tog bietjie hier kan bly
Dan help jy my vergeet van Piet
En ek oorkom al my verdriet!

> Ampie
> Ek sal hom sê as ek hom sien
> Hy is maar 'n ou blikkantien
> 'n Regte swerwer is hy
> Op snaakse plekke sal jy hom kry

KinkY:
Die donkie wil ek nou begrawe
Sy beeld doen net té veel skade
Maar Ampie Afferkaner klink na pret
Hoop net nie jy is alte vet!

Ampie, ou maat kan jy dan soen?
En ook ander lekker dinge doen?
Dan speel ons vrolik hier te saam
Want Kinky is mos my naam!

;-)
Re: Vaarwel donkie! Hallo Ampie! [boodskap #67638 is 'n antwoord op boodskap #67622] Do, 17 Oktober 2002 21:36 Na vorige boodskap
Piet J Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet J Pompdonkie
Boodskappe: 5
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Junior Lid
> Ampie
> Maar ekke is nou hier
> Ek skryf vir my plesier
> Ek skryf in Piet se plek
> Ek kan my bek goed rek

> So Kinky, nooi van my
> As jy bietjie hier wil bly
> Dan gesels ek graag met jou
> Ek is eintlik 'n heel nice ou.

KinkY:
Ampie, jy laat my nou lekker kry
Miskien sal ek tog bietjie hier kan bly
Dan help jy my vergeet van Piet
En ek oorkom al my verdriet!

Ampie
Oor Piet is daar niks te huil nie
Niemand weet waar hy skuil nie
Hy is losbandig, glo vir my
Al wat hy goed doen is glo vry

> Ampie
> Ek sal hom sê as ek hom sien
> Hy is maar 'n ou blikkantien
> 'n Regte swerwer is hy
> Op snaakse plekke sal jy hom kry

KinkY:
Die donkie wil ek nou begrawe
Sy beeld doen net té veel skade
Maar Ampie Afferkaner klink na pret
Hoop net nie jy is alte vet!

Ampie, ou maat kan jy dan soen?
En ook ander lekker dinge doen?
Dan speel ons vrolik hier te saam
Want Kinky is mos my naam! ;-)

Ampie
Kinky, haai hoe bloos ek nou
Jy sal dit dalk nog erg berou
Hoe kan jy nou 'n afferkanerseun
Met kienkie stories kom opdreun?

As ek jou eenmaal dalk ontmoet
Vergeet ek dalk ek is eintlik soet
Dan sal ek my glad nie kan keer
Ek doen daai ding dan weer en weer
Vorige onderwerp: Is verandering altyd goed?
Volgende onderwerp: Hoeveel dae in 'n jaar?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 03:16:11 MGT 2024