Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jeneker ook gevang
Jeneker ook gevang [boodskap #67504] Di, 15 Oktober 2002 05:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Uiteindelik. En hy het ook sommer hier in die kaap rond gebly - seker dat hy
deur sy mense beskerm sou word. Iewers het dit tot iemand deurgedring dat
die bommery en skietery op polisie opgehou het toe Jeneker agter tralies
was.
Hoop net Lennit Max hou by sy belofte dat diegene wat aan hom huisvesting en
skuilplek verskaf het tydens sy ontsnapping vervolg sal word.
Annette
Re: Jeneker ook gevang [boodskap #67545 is 'n antwoord op boodskap #67504] Di, 15 Oktober 2002 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Oct 2002 07:48:27 +0200, "Annette"
sê:
>
> Iewers het dit tot iemand deurgedring dat
> die bommery en skietery op polisie opgehou het toe Jeneker agter tralies
> was.

Meer waarskynlik het dit tot iemand deurgedring
dat daar 'n half miljoen rand beloning vir uitlewering is.

DD
Re: Jeneker ook gevang [boodskap #67555 is 'n antwoord op boodskap #67545] Wo, 16 Oktober 2002 05:27 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar was 'n baie groter beloning met die V&A bom, en die skuldige is nog nie
gevang nie.
Buitendien gaan die R500 000 verdeel word tussen al die mense wat gehelp het
om al 3 die ontsnaptes aan te keer.
Annette

message news:v0qoquob2a5bfq97ti66qmmnm6uca5oo5a@4ax.com...
> On Tue, 15 Oct 2002 07:48:27 +0200, "Annette"
> sê:
>>
>> Iewers het dit tot iemand deurgedring dat
>> die bommery en skietery op polisie opgehou het toe Jeneker agter tralies
>> was.
>
>
> Meer waarskynlik het dit tot iemand deurgedring
> dat daar 'n half miljoen rand beloning vir uitlewering is.
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Nuwe Politiek?
Volgende onderwerp: Insigte oor die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 13:04:36 MGT 2024