Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Gedig "Eerste Liefde"?
Gedig "Eerste Liefde"? [boodskap #67136] So, 06 Oktober 2002 18:47 na volgende boodskap
LBB  is tans af-lyn  LBB
Boodskappe: 5
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Junior Lid
Iewers in die geheue van my ou skooldae onthou ek 'n gedig van "Eerste Liefde"
maar ek het nou die digter en woorde vergeet. Gloudina of iemand help
asseblief!

Colin
Re: Gedig "Eerste Liefde"? [boodskap #67137 is 'n antwoord op boodskap #67136] So, 06 Oktober 2002 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

LBB wrote:

> Iewers in die geheue van my ou skooldae onthou ek 'n gedig van "Eerste Liefde"
> maar ek het nou die digter en woorde vergeet. Gloudina of iemand help
> asseblief!

Kan jy net bietjie meer inligting gee.
Selfs al kan jy nie die digter of die
woorde spesifiek onthou nie, kan jy tog
darem sekere frases onthou, en wat die
gedig probeer sê het.

Gloudina
Re: Gedig "Eerste Liefde"? [boodskap #67143 is 'n antwoord op boodskap #67137] Ma, 07 Oktober 2002 03:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
LBB  is tans af-lyn  LBB
Boodskappe: 5
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina....

Dit is erg om oud te word en te vergeet. Maar woorde wat wel uit die diepte van
my bewusyn opduik is iets soos....

"peerboom bloeisels sprinkel oor die stroom"

....ek is nie eers seker of dit wel die een waarna ek soek nie.

Colin

"@rogers.com" wrote:

>
> LBB wrote:
>
>> Iewers in die geheue van my ou skooldae onthou ek 'n gedig van "Eerste Liefde"
>> maar ek het nou die digter en woorde vergeet. Gloudina of iemand help
>> asseblief!
>
>
> Kan jy net bietjie meer inligting gee.
> Selfs al kan jy nie die digter of die
> woorde spesifiek onthou nie, kan jy tog
> darem sekere frases onthou, en wat die
> gedig probeer sê het.
>
> Gloudina
>
Re: Gedig "Eerste Liefde"? [boodskap #67170 is 'n antwoord op boodskap #67143] Ma, 07 Oktober 2002 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy dink aan Du Plessis se Rietfontein se leidam - waar die ryer staan en
droom ...
Dit dink ek nie was as liefdesgedig bedoel nie...
Bloed in die water, bloed in die laan ............

"LBB" skryf in boodskap news:hb02quc43pjknhtijo9qug5ma539a6abdj@4ax.com...
> Gloudina....
>
> Dit is erg om oud te word en te vergeet. Maar woorde wat wel uit die diepte van
> my bewusyn opduik is iets soos....
>
> "peerboom bloeisels sprinkel oor die stroom"
>
>
> ....ek is nie eers seker of dit wel die een waarna ek soek nie.
>
> Colin
>
>
> "@rogers.com" wrote:
>
>>
>> LBB wrote:
>>
>>> Iewers in die geheue van my ou skooldae onthou ek 'n gedig van "Eerste Liefde"
>>> maar ek het nou die digter en woorde vergeet. Gloudina of iemand help
>>> asseblief!
>>
>>
>> Kan jy net bietjie meer inligting gee.
>> Selfs al kan jy nie die digter of die
>> woorde spesifiek onthou nie, kan jy tog
>> darem sekere frases onthou, en wat die
>> gedig probeer sê het.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Gedig "Eerste Liefde"? [boodskap #67179 is 'n antwoord op boodskap #67170] Ma, 07 Oktober 2002 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Jy dink aan Du Plessis se Rietfontein se leidam - waar die ryer staan en
> droom ...
> Dit dink ek nie was as liefdesgedig bedoel nie...
> Bloed in die water, bloed in die laan ............

Ja, Jonas. Jy moet reg wees. Die gedig
word net genoem "Rietfontein" en begin

"By Rietfontein se leidam, as die reier staan en droom,
En gepluimde peerboomtakke bloeisels sprinkel in die stroom,"

As jy dit op jou rekenaar het, kan jy dit
plaas vir Colin? Ek het dit blykbaar nie in my
versameling nie en sal dit uit die Verseboek
moet intik. Wat ek wel sal doen as ek dit nie
in die volgende paar uur op die nuusgroep sien
nie. Dis 'n lieflike gedig, een van die bestes
in Afrikaans.

Gloudina
Re: Gedig "Eerste Liefde"? [boodskap #67192 is 'n antwoord op boodskap #67179] Ma, 07 Oktober 2002 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer - maar dis in my kop.
Wonderlike Afrikaanse onderwyser wat bereid was om dit vir my oor-en-oor te
lees - hy/sy was seker 'n "sucker" vir hoendervleis ...
skryf in boodskap news:3DA1AC05.2090308@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Jy dink aan Du Plessis se Rietfontein se leidam - waar die ryer staan en
>> droom ...
>> Dit dink ek nie was as liefdesgedig bedoel nie...
>> Bloed in die water, bloed in die laan ............
>
> Ja, Jonas. Jy moet reg wees. Die gedig
> word net genoem "Rietfontein" en begin
>
> "By Rietfontein se leidam, as die reier staan en droom,
> En gepluimde peerboomtakke bloeisels sprinkel in die stroom,"
>
> As jy dit op jou rekenaar het, kan jy dit
> plaas vir Colin? Ek het dit blykbaar nie in my
> versameling nie en sal dit uit die Verseboek
> moet intik. Wat ek wel sal doen as ek dit nie
> in die volgende paar uur op die nuusgroep sien
> nie. Dis 'n lieflike gedig, een van die bestes
> in Afrikaans.
>
> Gloudina
>
Re: Gedig "Eerste Liefde"? [boodskap #67206 is 'n antwoord op boodskap #67192] Di, 08 Oktober 2002 01:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
LBB  is tans af-lyn  LBB
Boodskappe: 5
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Junior Lid
Baie danke...Rietfontein is wel die gedig. Dankie Gloudina vir al die intik!
Colin

"Jonas" wrote:

> Jammer - maar dis in my kop.
> Wonderlike Afrikaanse onderwyser wat bereid was om dit vir my oor-en-oor te
> lees - hy/sy was seker 'n "sucker" vir hoendervleis ...
> skryf in boodskap news:3DA1AC05.2090308@rogers.com...

>> Jonas wrote:

>>> Jy dink aan Du Plessis se Rietfontein se leidam - waar die ryer staan en
>>> droom ...
>>> Dit dink ek nie was as liefdesgedig bedoel nie...
>>> Bloed in die water, bloed in die laan ............

>> Ja, Jonas. Jy moet reg wees. Die gedig
>> word net genoem "Rietfontein" en begin

>> "By Rietfontein se leidam, as die reier staan en droom,
>> En gepluimde peerboomtakke bloeisels sprinkel in die stroom,"

>> As jy dit op jou rekenaar het, kan jy dit
>> plaas vir Colin? Ek het dit blykbaar nie in my
>> versameling nie en sal dit uit die Verseboek
>> moet intik. Wat ek wel sal doen as ek dit nie
>> in die volgende paar uur op die nuusgroep sien
>> nie. Dis 'n lieflike gedig, een van die bestes
>> in Afrikaans.

>> Gloudina

>
Re: Gedig "Eerste Liefde"? [boodskap #67230 is 'n antwoord op boodskap #67206] Di, 08 Oktober 2002 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

LBB wrote:

> Baie danke...Rietfontein is wel die gedig. Dankie Gloudina vir al die intik!
> Colin

Jy is welkom. Die plesier was myne. Dis
geen wonder dat jy dit na jare nog in jou
bewussyn ronddra nie.
Kan ek 'n raaiskoot waag. Bly jy in
Durban? Lewe Mr. Pitts nog? ( As hierdie
laaste vraag vir jou Grieks is, is my
raaiskoot verkeerd.)

Gloudina
Re: Gedig "Eerste Liefde"? [boodskap #67248 is 'n antwoord op boodskap #67230] Wo, 09 Oktober 2002 02:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
LBB  is tans af-lyn  LBB
Boodskappe: 5
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Junior Lid
"@rogers.com" wrote:

> Jy is welkom. Die plesier was myne. Dis
> geen wonder dat jy dit na jare nog in jou
> bewussyn ronddra nie.

Weereens baie dankie.

> Kan ek 'n raaiskoot waag. Bly jy in
> Durban? Lewe Mr. Pitts nog? ( As hierdie
> laaste vraag vir jou Grieks is, is my
> raaiskoot verkeerd.)

Nog steeds in Durban, Gloudina. Mnr Pitts, woonagtig in Johannesburg, is nou 88
maar nie gesond nie.

Colin
Re: Gedig "Eerste Liefde"? [boodskap #67255 is 'n antwoord op boodskap #67230] Wo, 09 Oktober 2002 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Gepraat van, Gloudina, ek verbeel my ek het êrens gesien jy was by Adam's
Mission. Het jy dalk 'n meneer Bingle daar geken?

Koot

skryf in boodskap news:3DA2E591.6020907@rogers.com...
>
> LBB wrote:
>
>> Baie danke...Rietfontein is wel die gedig. Dankie Gloudina vir al die intik!
>> Colin
>
> Jy is welkom. Die plesier was myne. Dis
> geen wonder dat jy dit na jare nog in jou
> bewussyn ronddra nie.
> Kan ek 'n raaiskoot waag. Bly jy in
> Durban? Lewe Mr. Pitts nog? ( As hierdie
> laaste vraag vir jou Grieks is, is my
> raaiskoot verkeerd.)
>
> Gloudina
>
Re: Gedig "Eerste Liefde"? [boodskap #67292 is 'n antwoord op boodskap #67255] Wo, 09 Oktober 2002 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Koot wrote:

> Gepraat van, Gloudina, ek verbeel my ek het êrens gesien jy was by Adam's
> Mission. Het jy dalk 'n meneer Bingle daar geken?

Nee, Koot. Maar onthou, ek was baie lánk
gelede daar ( twee keer). En ek dink dis
Adams Mission, sonder die afkappings -s-.
Dis vernoem na 'n Dr. Adams, 'n Amerikaanse
sendeling uit die tyd van die Voortrekkers
in Natal.

Gloudina
Re: Gedig "Eerste Liefde"? [boodskap #67293 is 'n antwoord op boodskap #67292] Wo, 09 Oktober 2002 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hy was daar van omtrent 1965 af. Hy was 'n baie geliefde onnie by die
Hoërskool Dr Malan in Meyerton.

Koot

skryf in boodskap news:3DA425F3.2000004@rogers.com...
>
> Koot wrote:
>
>> Gepraat van, Gloudina, ek verbeel my ek het êrens gesien jy was by Adam's
>> Mission. Het jy dalk 'n meneer Bingle daar geken?
>
> Nee, Koot. Maar onthou, ek was baie lênk
> gelede daar ( twee keer). En ek dink dis
> Adams Mission, sonder die afkappings -s-.
> Dis vernoem na 'n Dr. Adams, 'n Amerikaanse
> sendeling uit die tyd van die Voortrekkers
> in Natal.
>
> Gloudina
>
Re: Gedig "Eerste Liefde"? [boodskap #67334 is 'n antwoord op boodskap #67293] Do, 10 Oktober 2002 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hugo   is tans af-lyn  Hugo
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Junior Lid
Hi
Watter jaar was Hy daar ?
H

Koot wrote:

> Hy was daar van omtrent 1965 af. Hy was 'n baie geliefde onnie by die
> Hoërskool Dr Malan in Meyerton.
>
> Koot
>
> skryf in boodskap news:3DA425F3.2000004@rogers.com...
>>
>> Koot wrote:
>>
>>> Gepraat van, Gloudina, ek verbeel my ek het êrens gesien jy was by Adam's
>>> Mission. Het jy dalk 'n meneer Bingle daar geken?
>>
>> Nee, Koot. Maar onthou, ek was baie lánk
>> gelede daar ( twee keer). En ek dink dis
>> Adams Mission, sonder die afkappings -s-.
>> Dis vernoem na 'n Dr. Adams, 'n Amerikaanse
>> sendeling uit die tyd van die Voortrekkers
>> in Natal.
>>
>> Gloudina
>>
Re: Gedig "Eerste Liefde"? [boodskap #67337 is 'n antwoord op boodskap #67334] Do, 10 Oktober 2002 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Waar, Hugo - Meyerton of Adams Mission? In Meyerton was hy so van 1961 tot
1965 en by Adams Mission omtrent van '65 tot in die sewentigs.

Koot

"Hugo" wrote in message
news:3DA57895.717DDB1A@ccnet.up.ac.za...
> Hi
> Watter jaar was Hy daar ?
> H
>
>
> Koot wrote:
>
>> Hy was daar van omtrent 1965 af. Hy was 'n baie geliefde onnie by die
>> Hoërskool Dr Malan in Meyerton.
>>
>> Koot
>>
>> skryf in boodskap news:3DA425F3.2000004@rogers.com...
>>>
>>> Koot wrote:
>>>
>>>> Gepraat van, Gloudina, ek verbeel my ek het êrens gesien jy was by Adam's
>>>> Mission. Het jy dalk 'n meneer Bingle daar geken?
>>>
>>> Nee, Koot. Maar onthou, ek was baie lênk
>>> gelede daar ( twee keer). En ek dink dis
>>> Adams Mission, sonder die afkappings -s-.
>>> Dis vernoem na 'n Dr. Adams, 'n Amerikaanse
>>> sendeling uit die tyd van die Voortrekkers
>>> in Natal.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>
Re: Gedig "Eerste Liefde"? [boodskap #67391 is 'n antwoord op boodskap #67337] Vr, 11 Oktober 2002 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hva...  is tans af-lyn  hva...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hi Koot
Sorry ek het nie gespesifiseer nie - Ek wou weet van Meyerton.
Dankie vir die info.
Al hoekom ek wou weet is omdat die ou dorpie en skool baie van my memories
het.
Goed gaan
H

Koot wrote:

> Waar, Hugo - Meyerton of Adams Mission? In Meyerton was hy so van 1961 tot
> 1965 en by Adams Mission omtrent van '65 tot in die sewentigs.
>
> Koot
>
> "Hugo" wrote in message
> news:3DA57895.717DDB1A@ccnet.up.ac.za...
>> Hi
>> Watter jaar was Hy daar ?
>> H
>>
>>
>> Koot wrote:
>>
>>> Hy was daar van omtrent 1965 af. Hy was 'n baie geliefde onnie by die
>>> Hoërskool Dr Malan in Meyerton.
>>>
>>> Koot
>>>
>>> skryf in boodskap news:3DA425F3.2000004@rogers.com...
>>>>
>>>> Koot wrote:
>>>>
>>>> > Gepraat van, Gloudina, ek verbeel my ek het êrens gesien jy was by Adam's
>>>> > Mission. Het jy dalk 'n meneer Bingle daar geken?
>>>>
>>>> Nee, Koot. Maar onthou, ek was baie lánk
>>>> gelede daar ( twee keer). En ek dink dis
>>>> Adams Mission, sonder die afkappings -s-.
>>>> Dis vernoem na 'n Dr. Adams, 'n Amerikaanse
>>>> sendeling uit die tyd van die Voortrekkers
>>>> in Natal.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>
Re: Gedig "Eerste Liefde"? [boodskap #67392 is 'n antwoord op boodskap #67391] Vr, 11 Oktober 2002 09:45 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek ook. Ek is 'n oud-Dokkie (1971 - model). My sus hou nog skool daar.
Wanneer was jy daar? As jy by Tuks is is jy saam met my neefs (Malherbes).

Ek het later 'n skrik gevang toe ek sien jy skryf van "Hy" met 'n
hoofletter - ek dag jy't dalk iets dieper bedoel!

Koot
wrote in message
news:3DA69CDE.F3986E40@ccnet.up.ac.za...
Hi Koot
Sorry ek het nie gespesifiseer nie - Ek wou weet van Meyerton.
Dankie vir die info.
Al hoekom ek wou weet is omdat die ou dorpie en skool baie van my memories
het.
Goed gaan
H
Koot wrote:
Waar, Hugo - Meyerton of Adams Mission? In Meyerton was hy so van 1961 tot
1965 en by Adams Mission omtrent van '65 tot in die sewentigs.
Koot

"Hugo" skryf in boodskap news:3DA57895.717DDB1A@ccnet.up.ac.za...
> Hi
> Watter jaar was Hy daar ?
> H
>
>
> Koot wrote:
>
>> Hy was daar van omtrent 1965 af. Hy was 'n baie geliefde onnie by die
>> Hoërskool Dr Malan in Meyerton.
>>
>> Koot
>>
>> skryf in boodskap news:3DA425F3.2000004@rogers.com...
>>>
>>> Koot wrote:
>>>
>>>> Gepraat van, Gloudina, ek verbeel my ek het êrens gesien jy was by Adam's
>>>> Mission. Het jy dalk 'n meneer Bingle daar geken?
>>>
>>> Nee, Koot. Maar onthou, ek was baie lênk
>>> gelede daar ( twee keer). En ek dink dis
>>> Adams Mission, sonder die afkappings -s-.
>>> Dis vernoem na 'n Dr. Adams, 'n Amerikaanse
>>> sendeling uit die tyd van die Voortrekkers
>>> in Natal.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>
Vorige onderwerp: " Weer in die Ark " deur TOTIUS
Volgende onderwerp: " Hart se Punt " deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 09:44:53 MGT 2024