Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » C N A
C N A [boodskap #67295] Wo, 09 Oktober 2002 15:35 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Weet iemand wat aangaan daar?
Hoor vandag dat die groot tak by KanaalStap toe is en dat 3 kleiner takke
daar later oopgemaak gaan word.
Ook dat die twee klein takke op Kaapstadstasie oorgeneem is deur die mense
wat met lughawens te doen het.
Annette
Re: C N A [boodskap #67296 is 'n antwoord op boodskap #67295] Wo, 09 Oktober 2002 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Daar is blykbaar 'n potensiële koper uit Nigerië
Wouter

Annette skryf in boodskap news:ao1ics$hr7ao$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Weet iemand wat aangaan daar?
Hoor vandag dat die groot tak by KanaalStap toe is en
dat 3 kleiner takke daar later oopgemaak gaan word.
Ook dat die twee klein takke op Kaapstadstasie oorgeneem
is deur die mense wat met lughawens te doen het.
Annette
Re: C N A [boodskap #67302 is 'n antwoord op boodskap #67296] Wo, 09 Oktober 2002 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter
Ek sien Edgars het toe vir CNA gekoop. ThisDay van Nigerië se
bod is nie aanvaar nie.

Hier is die vroeëre berig oor ThisDay:

LAGOS, Oct 9 - A major Nigerian newspaper group has emerged
as one of the four leading bidders in the final round to take control
of the 106-year-old South African Central News Agency (CNA),
the group said Wednesday here.
ThisDay newspaper was established about seven years ago and
is one of the most influential and widely-read national dailies in Nigeria.
It is bidding for CNA and its affiliate company, Consolidated News
Agency of South Africa, it said in a front page report Wednesday.
ThisDay plans to begin daily publishing in South Africa in January.
The CNA is also a major distributor of newspapers, magazines,
stationery and music in many southern African countries.
The other bidders for CNA are Shoprite Checkers,
Edcon (Edgars) and Uni Africa Investments.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3da4524c.0@news1.mweb.co.za...
Daar is blykbaar 'n potensiële koper uit Nigerië
Wouter

Annette skryf in boodskap news:ao1ics$hr7ao$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Weet iemand wat aangaan daar?
Hoor vandag dat die groot tak by KanaalStap toe is en
dat 3 kleiner takke daar later oopgemaak gaan word.
Ook dat die twee klein takke op Kaapstadstasie oorgeneem
is deur die mense wat met lughawens te doen het.
Annette
Re: C N A [boodskap #67312 is 'n antwoord op boodskap #67302] Do, 10 Oktober 2002 04:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Rooi hangers, rooi vierkantjies en nou rooi boeke - pas nogal.

Edgars = CNA

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: C N A [boodskap #67313 is 'n antwoord op boodskap #67312] Do, 10 Oktober 2002 05:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Netjies - hoop ons gaan nou baie boekuitverkopings kry.
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3da50696$0$18848@hades.is.co.za...
> Rooi hangers, rooi vierkantjies en nou rooi boeke - pas nogal.
>
> Edgars = CNA
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: C N A [boodskap #67317 is 'n antwoord op boodskap #67302] Do, 10 Oktober 2002 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Wouter - mens wonder wat die hoogste bod kon gewees het, as OK en
Santam vir R1 verkoop was..
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3da47947.0@news1.mweb.co.za...
> Wouter
> Ek sien Edgars het toe vir CNA gekoop. ThisDay van Nigerië se
> bod is nie aanvaar nie.
>
> Hier is die vroeëre berig oor ThisDay:
>
> LAGOS, Oct 9 - A major Nigerian newspaper group has emerged
> as one of the four leading bidders in the final round to take control
> of the 106-year-old South African Central News Agency (CNA),
> the group said Wednesday here.
> ThisDay newspaper was established about seven years ago and
> is one of the most influential and widely-read national dailies in Nigeria.
> It is bidding for CNA and its affiliate company, Consolidated News
> Agency of South Africa, it said in a front page report Wednesday.
> ThisDay plans to begin daily publishing in South Africa in January.
> The CNA is also a major distributor of newspapers, magazines,
> stationery and music in many southern African countries.
> The other bidders for CNA are Shoprite Checkers,
> Edcon (Edgars) and Uni Africa Investments.
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3da4524c.0@news1.mweb.co.za...
> Daar is blykbaar 'n potensiële koper uit Nigerië
> Wouter
>
> Annette wrote in message
> news:ao1ics$hr7ao$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Weet iemand wat aangaan daar?
> Hoor vandag dat die groot tak by KanaalStap toe is en
> dat 3 kleiner takke daar later oopgemaak gaan word.
> Ook dat die twee klein takke op Kaapstadstasie oorgeneem
> is deur die mense wat met lughawens te doen het.
> Annette
>
Re: C N A [boodskap #67320 is 'n antwoord op boodskap #67317] Do, 10 Oktober 2002 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Santam behoort nou baie werd te wees met wat hulle bespaar het op
uitbetaling na 'n inbraak by my huis...
K

"Annette" skryf in boodskap news:ao3a7o$icnp9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Wouter - mens wonder wat die hoogste bod kon gewees het, as OK en
> Santam vir R1 verkoop was..
> Annette
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3da47947.0@news1.mweb.co.za...
>> Wouter
>> Ek sien Edgars het toe vir CNA gekoop. ThisDay van Nigerië se
>> bod is nie aanvaar nie.
>>
>> Hier is die vroeëre berig oor ThisDay:
>>
>> LAGOS, Oct 9 - A major Nigerian newspaper group has emerged
>> as one of the four leading bidders in the final round to take control
>> of the 106-year-old South African Central News Agency (CNA),
>> the group said Wednesday here.
>> ThisDay newspaper was established about seven years ago and
>> is one of the most influential and widely-read national dailies in
> Nigeria.
>> It is bidding for CNA and its affiliate company, Consolidated News
>> Agency of South Africa, it said in a front page report Wednesday.
>> ThisDay plans to begin daily publishing in South Africa in January.
>> The CNA is also a major distributor of newspapers, magazines,
>> stationery and music in many southern African countries.
>> The other bidders for CNA are Shoprite Checkers,
>> Edcon (Edgars) and Uni Africa Investments.
>>
>>
>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>> news:3da4524c.0@news1.mweb.co.za...
>> Daar is blykbaar 'n potensiële koper uit Nigerië
>> Wouter
>>
>> Annette wrote in message
>> news:ao1ics$hr7ao$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Weet iemand wat aangaan daar?
>> Hoor vandag dat die groot tak by KanaalStap toe is en
>> dat 3 kleiner takke daar later oopgemaak gaan word.
>> Ook dat die twee klein takke op Kaapstadstasie oorgeneem
>> is deur die mense wat met lughawens te doen het.
>> Annette
>>
>
Re: C N A [boodskap #67321 is 'n antwoord op boodskap #67320] Do, 10 Oktober 2002 07:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skies!! Saambou!!
Hoekom wou Santam nie uitbetaal nie Koot?
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:ao3b5m$52c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Santam behoort nou baie werd te wees met wat hulle bespaar het op
> uitbetaling na 'n inbraak by my huis...
> K
>
> "Annette" wrote in message
> news:ao3a7o$icnp9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie Wouter - mens wonder wat die hoogste bod kon gewees het, as OK en
>> Santam vir R1 verkoop was..
>> Annette
>>
>>
>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>> news:3da47947.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wouter
>>> Ek sien Edgars het toe vir CNA gekoop. ThisDay van Nigerië se
>>> bod is nie aanvaar nie.
>>>
>>> Hier is die vroeëre berig oor ThisDay:
>>>
>>> LAGOS, Oct 9 - A major Nigerian newspaper group has emerged
>>> as one of the four leading bidders in the final round to take control
>>> of the 106-year-old South African Central News Agency (CNA),
>>> the group said Wednesday here.
>>> ThisDay newspaper was established about seven years ago and
>>> is one of the most influential and widely-read national dailies in
>> Nigeria.
>>> It is bidding for CNA and its affiliate company, Consolidated News
>>> Agency of South Africa, it said in a front page report Wednesday.
>>> ThisDay plans to begin daily publishing in South Africa in January.
>>> The CNA is also a major distributor of newspapers, magazines,
>>> stationery and music in many southern African countries.
>>> The other bidders for CNA are Shoprite Checkers,
>>> Edcon (Edgars) and Uni Africa Investments.
>>>
>>>
>>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>> news:3da4524c.0@news1.mweb.co.za...
>>> Daar is blykbaar 'n potensiële koper uit Nigerië
>>> Wouter
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:ao1ics$hr7ao$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Weet iemand wat aangaan daar?
>>> Hoor vandag dat die groot tak by KanaalStap toe is en
>>> dat 3 kleiner takke daar later oopgemaak gaan word.
>>> Ook dat die twee klein takke op Kaapstadstasie oorgeneem
>>> is deur die mense wat met lughawens te doen het.
>>> Annette
>>>
>>
>
Santam [boodskap #67322 is 'n antwoord op boodskap #67317] Do, 10 Oktober 2002 08:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Oor die OK is jy reg, en R1 was waarskynlik te veel gewees.
Maar wanneer is Santam vir R1 verkoop, ek het daardie
geskiedenis al 'n bietjie vergeet?

Weet jy dat Sanlam destyds 'n afdeling van Santam was?
Heelwat later het die baba die ma besit.
Wouter

"Annette" skryf in boodskap news:ao3a7o$icnp9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Dankie Wouter - mens wonder wat die hoogste bod kon gewees
het, as OK en Santam vir R1 verkoop was..
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3da47947.0@news1.mweb.co.za...
> Wouter
> Ek sien Edgars het toe vir CNA gekoop. ThisDay van Nigerië se
> bod is nie aanvaar nie.
Re: C N A [boodskap #67323 is 'n antwoord op boodskap #67321] Do, 10 Oktober 2002 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Daar was 'n enkele badkamervenster wat nie diefwering gehad het nie. Ek huil
oor hierdie venstertjie - van R30 000 se skade kry ek nie 'n sent nie.

Tegnies is hulle natuurlik reg, maar ek sou beïndruk gewees het as ek
minstens 'n paar honderd rand of iets kon gekry het sodat ek die kinders se
klere en die kos kon vervang...

Koot die Knorrige

"Annette" skryf in boodskap news:ao3bgo$ime4e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Skies!! Saambou!!
> Hoekom wou Santam nie uitbetaal nie Koot?
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:ao3b5m$52c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Santam behoort nou baie werd te wees met wat hulle bespaar het op
>> uitbetaling na 'n inbraak by my huis...
>> K
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ao3a7o$icnp9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dankie Wouter - mens wonder wat die hoogste bod kon gewees het, as OK en
>>> Santam vir R1 verkoop was..
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>> news:3da47947.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Wouter
>>>> Ek sien Edgars het toe vir CNA gekoop. ThisDay van Nigerië se
>>>> bod is nie aanvaar nie.
>>>>
>>>> Hier is die vroeëre berig oor ThisDay:
>>>>
>>>> LAGOS, Oct 9 - A major Nigerian newspaper group has emerged
>>>> as one of the four leading bidders in the final round to take control
>>>> of the 106-year-old South African Central News Agency (CNA),
>>>> the group said Wednesday here.
>>>> ThisDay newspaper was established about seven years ago and
>>>> is one of the most influential and widely-read national dailies in
>>> Nigeria.
>>>> It is bidding for CNA and its affiliate company, Consolidated News
>>>> Agency of South Africa, it said in a front page report Wednesday.
>>>> ThisDay plans to begin daily publishing in South Africa in January.
>>>> The CNA is also a major distributor of newspapers, magazines,
>>>> stationery and music in many southern African countries.
>>>> The other bidders for CNA are Shoprite Checkers,
>>>> Edcon (Edgars) and Uni Africa Investments.
>>>>
>>>>
>>>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>>> news:3da4524c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Daar is blykbaar 'n potensiële koper uit Nigerië
>>>> Wouter
>>>>
>>>> Annette wrote in message
>>>> news:ao1ics$hr7ao$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Weet iemand wat aangaan daar?
>>>> Hoor vandag dat die groot tak by KanaalStap toe is en
>>>> dat 3 kleiner takke daar later oopgemaak gaan word.
>>>> Ook dat die twee klein takke op Kaapstadstasie oorgeneem
>>>> is deur die mense wat met lughawens te doen het.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Santam [boodskap #67324 is 'n antwoord op boodskap #67322] Do, 10 Oktober 2002 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
San hou maar haar lyf so lam en tam

K

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3da53e44.0@news1.mweb.co.za...
> Oor die OK is jy reg, en R1 was waarskynlik te veel gewees.
> Maar wanneer is Santam vir R1 verkoop, ek het daardie
> geskiedenis al 'n bietjie vergeet?
>
> Weet jy dat Sanlam destyds 'n afdeling van Santam was?
> Heelwat later het die baba die ma besit.
> Wouter
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ao3a7o$icnp9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Wouter - mens wonder wat die hoogste bod kon gewees
> het, as OK en Santam vir R1 verkoop was..
> Annette
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3da47947.0@news1.mweb.co.za...
>> Wouter
>> Ek sien Edgars het toe vir CNA gekoop. ThisDay van Nigerië se
>> bod is nie aanvaar nie.
>
Re: C N A [boodskap #67325 is 'n antwoord op boodskap #67323] Do, 10 Oktober 2002 09:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hierdie tegniese puntjies waarby instansies en mense met moord wegkom begin
my deesdae grensloos te irriteer.
Dis nou een woord wat ek sou gou as moontlik wil on-PK sien.
Feit is, al sou daar nie 'n ruitjie sonder diefwering gewees het nie, sou
die diewe nog steeds ingekom het - dis nou een ding van 'n dief - as hy/sy
besluit het op 'n plek, breek hulle in - buig of bars.
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:ao3ftb$bkb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar was 'n enkele badkamervenster wat nie diefwering gehad het nie. Ek huil
> oor hierdie venstertjie - van R30 000 se skade kry ek nie 'n sent nie.
>
> Tegnies is hulle natuurlik reg, maar ek sou beïndruk gewees het as ek
> minstens 'n paar honderd rand of iets kon gekry het sodat ek die kinders se
> klere en die kos kon vervang...
>
> Koot die Knorrige
>
> "Annette" wrote in message
> news:ao3bgo$ime4e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Skies!! Saambou!!
>> Hoekom wou Santam nie uitbetaal nie Koot?
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:ao3b5m$52c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Santam behoort nou baie werd te wees met wat hulle bespaar het op
>>> uitbetaling na 'n inbraak by my huis...
>>> K
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ao3a7o$icnp9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dankie Wouter - mens wonder wat die hoogste bod kon gewees het, as
OK
> en
>>>> Santam vir R1 verkoop was..
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>>> news:3da47947.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Wouter
>>>> > Ek sien Edgars het toe vir CNA gekoop. ThisDay van Nigerië se
>>>> > bod is nie aanvaar nie.
>>>> >
>>>> > Hier is die vroeëre berig oor ThisDay:
>>>> >
>>>> > LAGOS, Oct 9 - A major Nigerian newspaper group has emerged
>>>> > as one of the four leading bidders in the final round to take
> control
>>>> > of the 106-year-old South African Central News Agency (CNA),
>>>> > the group said Wednesday here.
>>>> > ThisDay newspaper was established about seven years ago and
>>>> > is one of the most influential and widely-read national dailies in
>>>> Nigeria.
>>>> > It is bidding for CNA and its affiliate company, Consolidated
> News
>>>> > Agency of South Africa, it said in a front page report Wednesday.
>>>> > ThisDay plans to begin daily publishing in South Africa in
> January.
>>>> > The CNA is also a major distributor of newspapers, magazines,
>>>> > stationery and music in many southern African countries.
>>>> > The other bidders for CNA are Shoprite Checkers,
>>>> > Edcon (Edgars) and Uni Africa Investments.
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>>> > news:3da4524c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Daar is blykbaar 'n potensiële koper uit Nigerië
>>>> > Wouter
>>>> >
>>>> > Annette wrote in message
>>>> > news:ao1ics$hr7ao$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Weet iemand wat aangaan daar?
>>>> > Hoor vandag dat die groot tak by KanaalStap toe is en
>>>> > dat 3 kleiner takke daar later oopgemaak gaan word.
>>>> > Ook dat die twee klein takke op Kaapstadstasie oorgeneem
>>>> > is deur die mense wat met lughawens te doen het.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Santam [boodskap #67326 is 'n antwoord op boodskap #67322] Do, 10 Oktober 2002 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, jy het nie vergeet nie, ek was verkeerd - het Santam met Saambou
gekonfoes. Dis al hier saamgoed wat my deurmekaarmaak.
Dankie vir die stukkie trivia - ek het dit nie geweet nie.
Waarvoor staan die lam in Sanlam?
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3da53e44.0@news1.mweb.co.za...
> Oor die OK is jy reg, en R1 was waarskynlik te veel gewees.
> Maar wanneer is Santam vir R1 verkoop, ek het daardie
> geskiedenis al 'n bietjie vergeet?
>
> Weet jy dat Sanlam destyds 'n afdeling van Santam was?
> Heelwat later het die baba die ma besit.
> Wouter
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ao3a7o$icnp9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Wouter - mens wonder wat die hoogste bod kon gewees
> het, as OK en Santam vir R1 verkoop was..
> Annette
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3da47947.0@news1.mweb.co.za...
>> Wouter
>> Ek sien Edgars het toe vir CNA gekoop. ThisDay van Nigerië se
>> bod is nie aanvaar nie.
>
Re: C N A [boodskap #67327 is 'n antwoord op boodskap #67325] Do, 10 Oktober 2002 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
My point exactly en nou sit ek met 'n depressiewe gesin wat vies is vir
hulle pa, vir die inbrekers en vir die stelsel. Ek self voel ook nie te hot
nie.

K

"Annette" skryf in boodskap news:ao3hlb$ijoi4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hierdie tegniese puntjies waarby instansies en mense met moord wegkom begin
> my deesdae grensloos te irriteer.
> Dis nou een woord wat ek sou gou as moontlik wil on-PK sien.
> Feit is, al sou daar nie 'n ruitjie sonder diefwering gewees het nie, sou
> die diewe nog steeds ingekom het - dis nou een ding van 'n dief - as hy/sy
> besluit het op 'n plek, breek hulle in - buig of bars.
> Annette
>
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:ao3ftb$bkb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar was 'n enkele badkamervenster wat nie diefwering gehad het nie. Ek
> huil
>> oor hierdie venstertjie - van R30 000 se skade kry ek nie 'n sent nie.
>>
>> Tegnies is hulle natuurlik reg, maar ek sou beïndruk gewees het as ek
>> minstens 'n paar honderd rand of iets kon gekry het sodat ek die kinders
> se
>> klere en die kos kon vervang...
>>
>> Koot die Knorrige
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ao3bgo$ime4e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Skies!! Saambou!!
>>> Hoekom wou Santam nie uitbetaal nie Koot?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:ao3b5m$52c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Santam behoort nou baie werd te wees met wat hulle bespaar het op
>>>> uitbetaling na 'n inbraak by my huis...
>>>> K
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:ao3a7o$icnp9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Dankie Wouter - mens wonder wat die hoogste bod kon gewees het, as
> OK
>> en
>>>> > Santam vir R1 verkoop was..
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>>> > news:3da47947.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Wouter
>>>> > > Ek sien Edgars het toe vir CNA gekoop. ThisDay van Nigerië se
>>>> > > bod is nie aanvaar nie.
>>>> > >
>>>> > > Hier is die vroeëre berig oor ThisDay:
>>>> > >
>>>> > > LAGOS, Oct 9 - A major Nigerian newspaper group has emerged
>>>> > > as one of the four leading bidders in the final round to take
>> control
>>>> > > of the 106-year-old South African Central News Agency (CNA),
>>>> > > the group said Wednesday here.
>>>> > > ThisDay newspaper was established about seven years ago and
>>>> > > is one of the most influential and widely-read national dailies in
>>>> > Nigeria.
>>>> > > It is bidding for CNA and its affiliate company, Consolidated
>> News
>>>> > > Agency of South Africa, it said in a front page report Wednesday.
>>>> > > ThisDay plans to begin daily publishing in South Africa in
>> January.
>>>> > > The CNA is also a major distributor of newspapers, magazines,
>>>> > > stationery and music in many southern African countries.
>>>> > > The other bidders for CNA are Shoprite Checkers,
>>>> > > Edcon (Edgars) and Uni Africa Investments.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>>> > > news:3da4524c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Daar is blykbaar 'n potensiële koper uit Nigerië
>>>> > > Wouter
>>>> > >
>>>> > > Annette wrote in message
>>>> > > news:ao1ics$hr7ao$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Weet iemand wat aangaan daar?
>>>> > > Hoor vandag dat die groot tak by KanaalStap toe is en
>>>> > > dat 3 kleiner takke daar later oopgemaak gaan word.
>>>> > > Ook dat die twee klein takke op Kaapstadstasie oorgeneem
>>>> > > is deur die mense wat met lughawens te doen het.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: C N A [boodskap #67328 is 'n antwoord op boodskap #67327] Do, 10 Oktober 2002 09:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Toemaar, toemaar Koot - troos jou daaraan julle het iemand gehelp wat die
goed nodig gehad het - hetsy vir eie gebruik, of om te verkoop om ander
passies te bevredig.
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:ao3ift$f1m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My point exactly en nou sit ek met 'n depressiewe gesin wat vies is vir
> hulle pa, vir die inbrekers en vir die stelsel. Ek self voel ook nie te hot
> nie.
>
> K
>
> "Annette" wrote in message
> news:ao3hlb$ijoi4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hierdie tegniese puntjies waarby instansies en mense met moord wegkom
> begin
>> my deesdae grensloos te irriteer.
>> Dis nou een woord wat ek sou gou as moontlik wil on-PK sien.
>> Feit is, al sou daar nie 'n ruitjie sonder diefwering gewees het nie, sou
>> die diewe nog steeds ingekom het - dis nou een ding van 'n dief - as hy/sy
>> besluit het op 'n plek, breek hulle in - buig of bars.
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:ao3ftb$bkb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Daar was 'n enkele badkamervenster wat nie diefwering gehad het nie.
Ek
>> huil
>>> oor hierdie venstertjie - van R30 000 se skade kry ek nie 'n sent nie.
>>>
>>> Tegnies is hulle natuurlik reg, maar ek sou beïndruk gewees het as ek
>>> minstens 'n paar honderd rand of iets kon gekry het sodat ek die
kinders
>> se
>>> klere en die kos kon vervang...
>>>
>>> Koot die Knorrige
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ao3bgo$ime4e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Skies!! Saambou!!
>>>> Hoekom wou Santam nie uitbetaal nie Koot?
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:ao3b5m$52c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Santam behoort nou baie werd te wees met wat hulle bespaar het op
>>>> > uitbetaling na 'n inbraak by my huis...
>>>> > K
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:ao3a7o$icnp9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Dankie Wouter - mens wonder wat die hoogste bod kon gewees het,
as
>> OK
>>> en
>>>> > > Santam vir R1 verkoop was..
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>>> > > news:3da47947.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Wouter
>>>> > > > Ek sien Edgars het toe vir CNA gekoop. ThisDay van Nigerië se
>>>> > > > bod is nie aanvaar nie.
>>>> > > >
>>>> > > > Hier is die vroeëre berig oor ThisDay:
>>>> > > >
>>>> > > > LAGOS, Oct 9 - A major Nigerian newspaper group has emerged
>>>> > > > as one of the four leading bidders in the final round to take
>>> control
>>>> > > > of the 106-year-old South African Central News Agency (CNA),
>>>> > > > the group said Wednesday here.
>>>> > > > ThisDay newspaper was established about seven years ago and
>>>> > > > is one of the most influential and widely-read national
dailies
> in
>>>> > > Nigeria.
>>>> > > > It is bidding for CNA and its affiliate company,
Consolidated
>>> News
>>>> > > > Agency of South Africa, it said in a front page report
> Wednesday.
>>>> > > > ThisDay plans to begin daily publishing in South Africa in
>>> January.
>>>> > > > The CNA is also a major distributor of newspapers, magazines,
>>>> > > > stationery and music in many southern African countries.
>>>> > > > The other bidders for CNA are Shoprite Checkers,
>>>> > > > Edcon (Edgars) and Uni Africa Investments.
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>>> > > > news:3da4524c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Daar is blykbaar 'n potensiële koper uit Nigerië
>>>> > > > Wouter
>>>> > > >
>>>> > > > Annette wrote in message
>>>> > > > news:ao1ics$hr7ao$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Weet iemand wat aangaan daar?
>>>> > > > Hoor vandag dat die groot tak by KanaalStap toe is en
>>>> > > > dat 3 kleiner takke daar later oopgemaak gaan word.
>>>> > > > Ook dat die twee klein takke op Kaapstadstasie oorgeneem
>>>> > > > is deur die mense wat met lughawens te doen het.
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: C N A [boodskap #67329 is 'n antwoord op boodskap #67313] Do, 10 Oktober 2002 11:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nou gaan die mense seker hulle daaglikse koerant op die Edgars kaart
koop. Skuld is só 'n onding, en Edgars thrive daarop.

Net so erg as om kos op jou Woolworths kaart te koop...

Max__________________________________________________

"Annette"
> Netjies - hoop ons gaan nou baie boekuitverkopings kry.
> Annette
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:3da50696$0$18848@hades.is.co.za...
>> Rooi hangers, rooi vierkantjies en nou rooi boeke - pas nogal.
>>
>> Edgars = CNA
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>> www.artslink.co.za
>>
>>
Re: C N A [boodskap #67330 is 'n antwoord op boodskap #67329] Do, 10 Oktober 2002 11:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O wee Max - moenie vir my sê jy was van die bevooregtes wat nie op die boek
by die hoekkafee gekoop het nie;))
Die C N A verkoop deesdae meer speelgoed en CD's as koerante - en 'n klomp
boeke wat ook absoluut niks met nuus te doen het nie;)))
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0210100307.24f0a84@posting.google.com...
> Nou gaan die mense seker hulle daaglikse koerant op die Edgars kaart
> koop. Skuld is sê 'n onding, en Edgars thrive daarop.
>
> Net so erg as om kos op jou Woolworths kaart te koop...
>
> Max__________________________________________________
>
> "Annette"
>> Netjies - hoop ons gaan nou baie boekuitverkopings kry.
>> Annette
>>
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:3da50696$0$18848@hades.is.co.za...
>>> Rooi hangers, rooi vierkantjies en nou rooi boeke - pas nogal.
>>>
>>> Edgars = CNA
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>> www.artslink.co.za
>>>
>>>
Re: Santam [boodskap #67335 is 'n antwoord op boodskap #67326] Do, 10 Oktober 2002 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Waarvoor staan die lam in Sanlam?

Wouter
Sanlam se oorspronklike naam (1918?) was
Suid Afrikaanse Nasionale Lewens Assuransie Maatschappij
By Santam was dit "Trust en Assuransie", as ek reg onthou
Re: C N A [boodskap #67338 is 'n antwoord op boodskap #67328] Do, 10 Oktober 2002 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dink jy ek kan sê ek het dit vir die sending geskenk?:-)

Koot
..en ek hou nie daarvan dat ander hul passies met my goed bevredig nie.
Klink gewoon grusaam.

"Annette" skryf in boodskap news:ao3j12$j3vu0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Toemaar, toemaar Koot - troos jou daaraan julle het iemand gehelp wat die
> goed nodig gehad het - hetsy vir eie gebruik, of om te verkoop om ander
> passies te bevredig.
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:ao3ift$f1m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> My point exactly en nou sit ek met 'n depressiewe gesin wat vies is vir
>> hulle pa, vir die inbrekers en vir die stelsel. Ek self voel ook nie te
> hot
>> nie.
>>
>> K
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ao3hlb$ijoi4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hierdie tegniese puntjies waarby instansies en mense met moord wegkom
>> begin
>>> my deesdae grensloos te irriteer.
>>> Dis nou een woord wat ek sou gou as moontlik wil on-PK sien.
>>> Feit is, al sou daar nie 'n ruitjie sonder diefwering gewees het nie,
> sou
>>> die diewe nog steeds ingekom het - dis nou een ding van 'n dief - as
> hy/sy
>>> besluit het op 'n plek, breek hulle in - buig of bars.
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:ao3ftb$bkb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Daar was 'n enkele badkamervenster wat nie diefwering gehad het nie.
> Ek
>>> huil
>>>> oor hierdie venstertjie - van R30 000 se skade kry ek nie 'n sent nie.
>>>>
>>>> Tegnies is hulle natuurlik reg, maar ek sou beïndruk gewees het as ek
>>>> minstens 'n paar honderd rand of iets kon gekry het sodat ek die
> kinders
>>> se
>>>> klere en die kos kon vervang...
>>>>
>>>> Koot die Knorrige
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:ao3bgo$ime4e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Skies!! Saambou!!
>>>> > Hoekom wou Santam nie uitbetaal nie Koot?
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Koot" wrote in message
>>>> > news:ao3b5m$52c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Santam behoort nou baie werd te wees met wat hulle bespaar het op
>>>> > > uitbetaling na 'n inbraak by my huis...
>>>> > > K
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:ao3a7o$icnp9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Dankie Wouter - mens wonder wat die hoogste bod kon gewees
het,
> as
>>> OK
>>>> en
>>>> > > > Santam vir R1 verkoop was..
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>>> > > > news:3da47947.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > Wouter
>>>> > > > > Ek sien Edgars het toe vir CNA gekoop. ThisDay van Nigerië se
>>>> > > > > bod is nie aanvaar nie.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Hier is die vroeëre berig oor ThisDay:
>>>> > > > >
>>>> > > > > LAGOS, Oct 9 - A major Nigerian newspaper group has emerged
>>>> > > > > as one of the four leading bidders in the final round to take
>>>> control
>>>> > > > > of the 106-year-old South African Central News Agency (CNA),
>>>> > > > > the group said Wednesday here.
>>>> > > > > ThisDay newspaper was established about seven years ago and
>>>> > > > > is one of the most influential and widely-read national
> dailies
>> in
>>>> > > > Nigeria.
>>>> > > > > It is bidding for CNA and its affiliate company,
> Consolidated
>>>> News
>>>> > > > > Agency of South Africa, it said in a front page report
>> Wednesday.
>>>> > > > > ThisDay plans to begin daily publishing in South Africa in
>>>> January.
>>>> > > > > The CNA is also a major distributor of newspapers,
> magazines,
>>>> > > > > stationery and music in many southern African countries.
>>>> > > > > The other bidders for CNA are Shoprite Checkers,
>>>> > > > > Edcon (Edgars) and Uni Africa Investments.
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>>> > > > > news:3da4524c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > Daar is blykbaar 'n potensiële koper uit Nigerië
>>>> > > > > Wouter
>>>> > > > >
>>>> > > > > Annette wrote in message
>>>> > > > > news:ao1ics$hr7ao$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Weet iemand wat aangaan daar?
>>>> > > > > Hoor vandag dat die groot tak by KanaalStap toe is en
>>>> > > > > dat 3 kleiner takke daar later oopgemaak gaan word.
>>>> > > > > Ook dat die twee klein takke op Kaapstadstasie oorgeneem
>>>> > > > > is deur die mense wat met lughawens te doen het.
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Santam [boodskap #67347 is 'n antwoord op boodskap #67335] Do, 10 Oktober 2002 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Is reg so Wouter!

Thys oppie Bos

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3da579d3.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Waarvoor staan die lam in Sanlam?
>
> Wouter
> Sanlam se oorspronklike naam (1918?) was
> Suid Afrikaanse Nasionale Lewens Assuransie Maatschappij
> By Santam was dit "Trust en Assuransie", as ek reg onthou
>
Re: C N A [boodskap #67360 is 'n antwoord op boodskap #67317] Do, 10 Oktober 2002 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 10 Oct 2002 09:28:24 +0200, "Annette"
sê:

> Dankie Wouter - mens wonder wat die hoogste bod kon gewees het, as OK en
> Santam vir R1 verkoop was..
> Annette
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3da47947.0@news1.mweb.co.za...
>> Wouter
>> Ek sien Edgars het toe vir CNA gekoop. ThisDay van Nigerië se
>> bod is nie aanvaar nie.

Ek het gedink dat iemand teen die tyd lankal die regstelling sou
gedoen het.
Edcon, wat onder meer eienaar van Edgars ook is, het die CNA
gekoop - (vir R141000 Annette)

Dave
Re: C N A [boodskap #67361 is 'n antwoord op boodskap #67325] Do, 10 Oktober 2002 18:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 10 Oct 2002 11:14:45 +0200, "Annette"
sê:

> Hierdie tegniese puntjies waarby instansies en mense met moord wegkom begin
> my deesdae grensloos te irriteer.
> Dis nou een woord wat ek sou gou as moontlik wil on-PK sien.
> Feit is, al sou daar nie 'n ruitjie sonder diefwering gewees het nie, sou
> die diewe nog steeds ingekom het - dis nou een ding van 'n dief - as hy/sy
> besluit het op 'n plek, breek hulle in - buig of bars.
> Annette
>

Ek verskil met jou grensloos Annette.
Koot het 'n verklaring gedoen dat daar diefwering
voor al sy vensters is sowel as traliedeure voor sy deure.
MAW 'n inbreker sou diewering met geweld moes
verwyder as hy wou ingaan.
Vra vir Koot of sy verklaring die waarheid was.

Verwag jy Annette, as jy jou motor vir 51 000 verseker het
en later uitvind (indien dit gesteel sou word) dat die werklike
waarde eintlik sewentig duisend rand was, om jou motor te
vervang te kry? Terwyl jy vir risiko van 51000 betaal het?
Dit is nie regtig anders nie. Selfs Koot stem saam dat hulle
tegnies reg was. (En ek het niks met Santam te doen nie)

DD
Re: C N A [boodskap #67373 is 'n antwoord op boodskap #67313] Do, 10 Oktober 2002 20:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dalk gaan die "Red Band Sale" nou saam met die Rooi Hanger uitverkopings
gehou word. Kan dit dalk beteken `n boek-afdeling in elke Edgars? Ek kan
dink aan `n paar meer mans wat dan eerder saam hul vrouens sal gaan klere
koop. Sy tussen die klere en hy by die boeke.

"Annette" skryf in boodskap news:ao32v1$fvcp0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Netjies - hoop ons gaan nou baie boekuitverkopings kry.
> Annette
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:3da50696$0$18848@hades.is.co.za...
>> Rooi hangers, rooi vierkantjies en nou rooi boeke - pas nogal.
>>
>> Edgars = CNA
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>> www.artslink.co.za
>>
>
Re: C N A [boodskap #67377 is 'n antwoord op boodskap #67360] Vr, 11 Oktober 2002 01:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Dave - bly om te sien daar is 'n een of twee in daar iewers:))
Annette

"Dave" skryf in boodskap news:krhbquc7krfkvuh628dcegm6t7mpaitgbu@4ax.com...
> On Thu, 10 Oct 2002 09:28:24 +0200, "Annette"
> sê:
>
>> Dankie Wouter - mens wonder wat die hoogste bod kon gewees het, as OK en
>> Santam vir R1 verkoop was..
>> Annette
>>
>>
>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>> news:3da47947.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wouter
>>> Ek sien Edgars het toe vir CNA gekoop. ThisDay van Nigerië se
>>> bod is nie aanvaar nie.
>
> Ek het gedink dat iemand teen die tyd lankal die regstelling sou
> gedoen het.
> Edcon, wat onder meer eienaar van Edgars ook is, het die CNA
> gekoop - (vir R141000 Annette)
>
> Dave
Re: C N A [boodskap #67378 is 'n antwoord op boodskap #67361] Vr, 11 Oktober 2002 01:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek verstaan heeltemal wat Koot gesê het Davie, ook dat hy die tegniese
puntjie rede aanvaar het.
Jy gebruik egter nie 'n baie goeie voorbeeld aangaande die voertuig nie.
Voertuie depresieer altyd. Daar is geen manier waar mens slegs versekering
betaal op 'n R 51000 motor en dan later uitving dis 'n R70 000 kar nie.
Gewoonlik is dit juis by voertuie waar die versekeraars lekker score, want
die onus berus by jou, die versekerde, om elke jaar die versekeraar in
kennis te stel van die verlaagde boekiewaarde van die voertuig, alhoewel
hulle, as die versekeraar, biiter baie goed weet wat die boekiewaarde van
jou voertuig is as die versekering uitbetaal word. Baie mense word so wreed
ontnugter, hulle betaal jaar na jaar versekering op 'n voertuig bereken op
die kosprys van die voertuig, plus die jaarlikse gepaardgaande eskalasie,
maar word betaal slegs die boekiewaarde op die voertuig. - wat minder as
die helfte kan wees van die waarde waarop mens versekering betaal het.
Die eerste versekeraar wat na my toe kom en vir my verseker dat hulle
outomaties jaarliks 'n afwaartse aanpassing volgens die boekiewaarde op my
motor sal maak, sal dadelik my besigheid , en baie ander mense s'n, kry.
Annette

"Dave" skryf in boodskap news:kvhbquctna6i991umk5vijf6q5gnj6n7fa@4ax.com...
> On Thu, 10 Oct 2002 11:14:45 +0200, "Annette"
> sê:
>
>> Hierdie tegniese puntjies waarby instansies en mense met moord wegkom begin
>> my deesdae grensloos te irriteer.
>> Dis nou een woord wat ek sou gou as moontlik wil on-PK sien.
>> Feit is, al sou daar nie 'n ruitjie sonder diefwering gewees het nie, sou
>> die diewe nog steeds ingekom het - dis nou een ding van 'n dief - as hy/sy
>> besluit het op 'n plek, breek hulle in - buig of bars.
>> Annette
>>
>
> Ek verskil met jou grensloos Annette.
> Koot het 'n verklaring gedoen dat daar diefwering
> voor al sy vensters is sowel as traliedeure voor sy deure.
> MAW 'n inbreker sou diewering met geweld moes
> verwyder as hy wou ingaan.
> Vra vir Koot of sy verklaring die waarheid was.
>
> Verwag jy Annette, as jy jou motor vir 51 000 verseker het
> en later uitvind (indien dit gesteel sou word) dat die werklike
> waarde eintlik sewentig duisend rand was, om jou motor te
> vervang te kry? Terwyl jy vir risiko van 51000 betaal het?
> Dit is nie regtig anders nie. Selfs Koot stem saam dat hulle
> tegnies reg was. (En ek het niks met Santam te doen nie)
>
> DD
Re: C N A [boodskap #67380 is 'n antwoord op boodskap #67373] Vr, 11 Oktober 2002 01:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, as dit die geval sou wees, sal ek ook meer in die klerewinkel kom:)
Annette

"johanls" skryf in boodskap news:3da5e88e$0$18849@hades.is.co.za...
> Dalk gaan die "Red Band Sale" nou saam met die Rooi Hanger uitverkopings
> gehou word. Kan dit dalk beteken `n boek-afdeling in elke Edgars? Ek kan
> dink aan `n paar meer mans wat dan eerder saam hul vrouens sal gaan klere
> koop. Sy tussen die klere en hy by die boeke.
> "Annette" wrote in message
> news:ao32v1$fvcp0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Netjies - hoop ons gaan nou baie boekuitverkopings kry.
>> Annette
>>
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:3da50696$0$18848@hades.is.co.za...
>>> Rooi hangers, rooi vierkantjies en nou rooi boeke - pas nogal.
>>>
>>> Edgars = CNA
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>> www.artslink.co.za
>>>
>>
>
Re: C N A [boodskap #67383 is 'n antwoord op boodskap #67361] Vr, 11 Oktober 2002 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek het groot ontsag vir 'n persoon soos Dave.

Wat myself betref, ek is nog deurweek met onvolkomenhede en sondes. Ek werk
daaraan.

Koot

"Dave" skryf in boodskap news:kvhbquctna6i991umk5vijf6q5gnj6n7fa@4ax.com...
> On Thu, 10 Oct 2002 11:14:45 +0200, "Annette"
> sê:
>
>> Hierdie tegniese puntjies waarby instansies en mense met moord wegkom begin
>> my deesdae grensloos te irriteer.
>> Dis nou een woord wat ek sou gou as moontlik wil on-PK sien.
>> Feit is, al sou daar nie 'n ruitjie sonder diefwering gewees het nie, sou
>> die diewe nog steeds ingekom het - dis nou een ding van 'n dief - as hy/sy
>> besluit het op 'n plek, breek hulle in - buig of bars.
>> Annette
>>
>
> Ek verskil met jou grensloos Annette.
> Koot het 'n verklaring gedoen dat daar diefwering
> voor al sy vensters is sowel as traliedeure voor sy deure.
> MAW 'n inbreker sou diewering met geweld moes
> verwyder as hy wou ingaan.
> Vra vir Koot of sy verklaring die waarheid was.
>
> Verwag jy Annette, as jy jou motor vir 51 000 verseker het
> en later uitvind (indien dit gesteel sou word) dat die werklike
> waarde eintlik sewentig duisend rand was, om jou motor te
> vervang te kry? Terwyl jy vir risiko van 51000 betaal het?
> Dit is nie regtig anders nie. Selfs Koot stem saam dat hulle
> tegnies reg was. (En ek het niks met Santam te doen nie)
>
> DD
Motorversekering [boodskap #67387 is 'n antwoord op boodskap #67378] Vr, 11 Oktober 2002 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Die eerste versekeraar wat na my toe kom en vir my verseker
dat hulle outomaties jaarliks 'n afwaartse aanpassing volgens
die boekiewaarde op my motor sal maak, sal dadelik my
besigheid , en baie ander mense s'n, kry.

Wouter
Die AA Mutual het die d��styds gedoen, maar hulle bestaan
nie meer nie. (Dalk is daar êrens 'n boodskap in?)

Maar ek het 'n makelaarsfirma wat my elke jaar bel, met die
boekie voor hulle en met my ooreenkom wat die versekerde
bedrae vir die komende jaar moet wees.

Hulle sien nie kans om dit eensydig te verlaag nie, want jy
kan 'n hoër waarde by 'n eis regverdig, maar dan moet jy
bewyse hê van lae km, uitstaande kondisie, duur radio, of
wat ook al. Hulle wys ook dié goed vir my uit in die gesprek

Wil jy hulle naam hê, hulle is in Bellville?
Re: Motorversekering [boodskap #67424 is 'n antwoord op boodskap #67387] Vr, 11 Oktober 2002 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 11 Oct 2002 10:42:19 +0200, "Wouter Plaasvark"
sê:

> Annette
> Die eerste versekeraar wat na my toe kom en vir my verseker
> dat hulle outomaties jaarliks 'n afwaartse aanpassing volgens
> die boekiewaarde op my motor sal maak, sal dadelik my
> besigheid , en baie ander mense s'n, kry.
>
> Wouter
> Die AA Mutual het die dééstyds gedoen, maar hulle bestaan
> nie meer nie. (Dalk is daar êrens 'n boodskap in?)

Dit versekeraar wat dit vir jou doen, is die versekeraar
van wie jy moet wegbly, Annette. Want hy weet nie
wat hy doen nie. Kontak die mense van wie Wouter
jou vertel en luister mooi wat hy jou vertel.

Ek verseker jou kar en besluit die komende Januarie
is my wysheid dat jou kar mos nou 20% (of so iets)
minder werd is, en doen om naam te maak dit
sommer daar en dan vir jou. Ek wou jou skakel
en vertel van my ôraaitgeit maar jy was met verlof.

Wat word van my pas geskepte naam as jou kar
gesteel word, net na jy die sitplekke met leer laat
oortrek het, die vellings vervang het met die
duurste mags wat jy op die rak kon kry, en
sommer 'n sondak ook laat installeer het.
Natuurlik het jy al die bewyse daarvoor,
en natuurlik sou jy my van die verhoogde
waarde laat weet het, as jy net die kans gegun
was voor die motor van eienaar verwissel het.

DD
Re: C N A [boodskap #67427 is 'n antwoord op boodskap #67378] Vr, 11 Oktober 2002 18:56 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 11 Oct 2002 03:13:15 +0200, "Annette"
sê:

> Ek verstaan heeltemal wat Koot gesê het Davie, ook dat hy die tegniese
> puntjie rede aanvaar het.
> Jy gebruik egter nie 'n baie goeie voorbeeld aangaande die voertuig nie.
> Voertuie depresieer altyd. Daar is geen manier waar mens slegs versekering
> betaal op 'n R 51000 motor en dan later uitving dis 'n R70 000 kar nie.

Kom ek gebruik dan 'n ander voorbeeld Annette, een wat wel dikwels
gebeur. Mense koop (redelik gereeld) minimum dekking vir huisinhoud
en verklaar dus dat daar, sê maar R100 000 se waarde in die huis is,
en wanneer daar R30 000 se goedere gesteel is en daar steeds
R110 000 se goedere in die huis is, en die versekeraar slegs
78.5% uitbetaal omdat die kliënt 21.5% onderverseker was,
word die versekeraar se naam cheap gemaak.

DD
Vorige onderwerp: Kan waar wees
Volgende onderwerp: Bloemfontein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 14:04:44 MGT 2024