Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ekstra virgin olive oil
Ekstra virgin olive oil [boodskap #66939] Di, 01 Oktober 2002 19:11 na volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien nou die ou se ad hierbo, toe wonner ek so by my sigselvers: wat
weet die mense van olyfbome se sekslewe af?

--
Groetnis

Francois
Re: Ekstra virgin olive oil [boodskap #66941 is 'n antwoord op boodskap #66939] Di, 01 Oktober 2002 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
Virging waarskynlik in sy oorspronklike vorm, naamlik "eerste" .
Dis die olie van die heel eerste uitpars van die olywe, sover ek weet.

On Tue, 1 Oct 2002 21:11:49 +0200, "Francois Human"
wrote:

> Ek sien nou die ou se ad hierbo, toe wonner ek so by my sigselvers: wat
> weet die mense van olyfbome se sekslewe af?
>
>
> --
> Groetnis
>
> Francois
>
Re: Ekstra virgin olive oil [boodskap #66960 is 'n antwoord op boodskap #66939] Wo, 02 Oktober 2002 13:16 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ja, en nogal 'ekstra' ook! Ek ken sulke mense.

Koot

"Francois Human" skryf in boodskap news:anct7e$r6m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sien nou die ou se ad hierbo, toe wonner ek so by my sigselvers: wat
> weet die mense van olyfbome se sekslewe af?
>
>
> --
> Groetnis
>
> Francois
>
Vorige onderwerp: Lottery in die UK
Volgende onderwerp: Afrikaners sonder Afrikaans?? Uit Rapport 15 September 2002 sonder toestemming van skrywer.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:33:37 MGT 2024