Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lottery in die UK
Lottery in die UK [boodskap #66897] Ma, 30 September 2002 06:40 na volgende boodskap
Leutwein  is tans af-lyn  Leutwein
Boodskappe: 13
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hi

Het julle gesien op News24 dat dit onwettig is vir
Suid-Afrikaners om die UK Lottery te speel met hulle
krediet kaarte?

Wat 'n jammerte.
Re: Lottery in die UK [boodskap #66898 is 'n antwoord op boodskap #66897] Ma, 30 September 2002 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, gehoor, maar ek dink nie die mense sal hul veel daaraan steur nie.
Voorverlede Sondag word berig dat slegs 3% van die inkomste uit Lottogeld
gaan na organisasies.
Hierdie Sondag word ons mooi vertel dat Keno ingestel gaan word - 'n
lottotrekking elke dag.
Annette

"Leutwein" skryf in boodskap news:3d97f228.0@news1.mweb.co.za...
> Hi
>
> Het julle gesien op News24 dat dit onwettig is vir
> Suid-Afrikaners om die UK Lottery te speel met hulle
> krediet kaarte?
>
> Wat 'n jammerte.
>
Re: Lottery in die UK [boodskap #66916 is 'n antwoord op boodskap #66898] Di, 01 Oktober 2002 04:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - is daar al indiepte ondersoek deur die media ingestel na die
huidige lotto-maatskappy - en waar kry ek so 'n artikel(s) innie hanne?
Ek soek 'n bietjie feitelikhede om op te volg. Dit wat ek tot op hede gelees
het maak my bekommerd, en ook bewus dat daar 'n gebrek aan feitelikhede
rondom die probleempie bestaan...

"Annette" skryf in boodskap news:an8u48$budo4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja, gehoor, maar ek dink nie die mense sal hul veel daaraan steur nie.
> Voorverlede Sondag word berig dat slegs 3% van die inkomste uit Lottogeld
> gaan na organisasies.
> Hierdie Sondag word ons mooi vertel dat Keno ingestel gaan word - 'n
> lottotrekking elke dag.
> Annette
>
>
> "Leutwein" wrote in message
> news:3d97f228.0@news1.mweb.co.za...
>> Hi
>>
>> Het julle gesien op News24 dat dit onwettig is vir
>> Suid-Afrikaners om die UK Lottery te speel met hulle
>> krediet kaarte?
>>
>> Wat 'n jammerte.
>>
>
Re: Lottery in die UK [boodskap #66917 is 'n antwoord op boodskap #66916] Di, 01 Oktober 2002 05:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy kan maar gaan kyk na Sunday Times se artikel 2 weke gelede wat beweer het
slegs 3% is tot dusver uitbetaal - dis glo reg. Uthingo het in 'n
radioonderhoud erken dat hulle 'n bietjie agter is met die uitbetalings -
die kontrak lees glo dat hulle binne 5 jaar 30% van die geld moet uitbetaal
aan organisasies. 50% van die geld gaan na wenners en die ander 20% is glo
vir hulle onkoste.
Wonder hoeveel politici 'n vinger in hierdie vet paai het.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3d992ba9$0$18843@hades.is.co.za...
> Annette - is daar al indiepte ondersoek deur die media ingestel na die
> huidige lotto-maatskappy - en waar kry ek so 'n artikel(s) innie hanne?
> Ek soek 'n bietjie feitelikhede om op te volg. Dit wat ek tot op hede gelees
> het maak my bekommerd, en ook bewus dat daar 'n gebrek aan feitelikhede
> rondom die probleempie bestaan...
>
> "Annette" wrote in message
> news:an8u48$budo4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ja, gehoor, maar ek dink nie die mense sal hul veel daaraan steur nie.
>> Voorverlede Sondag word berig dat slegs 3% van die inkomste uit Lottogeld
>> gaan na organisasies.
>> Hierdie Sondag word ons mooi vertel dat Keno ingestel gaan word - 'n
>> lottotrekking elke dag.
>> Annette
>>
>>
>> "Leutwein" wrote in message
>> news:3d97f228.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hi
>>>
>>> Het julle gesien op News24 dat dit onwettig is vir
>>> Suid-Afrikaners om die UK Lottery te speel met hulle
>>> krediet kaarte?
>>>
>>> Wat 'n jammerte.
>>>
>>
>
Re: Lottery in die UK [boodskap #66918 is 'n antwoord op boodskap #66917] Di, 01 Oktober 2002 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leutwein  is tans af-lyn  Leutwein
Boodskappe: 13
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Die regering sal dom wees om mense te blok om oorsee
se lotterye te speel.As ek 30 miljoen pond oorsee wen beteken dit omtrent
amper 500 miljoen in ons geld wat
moontlik huis toe kan kom vir die ekonomie.

"Annette" skryf in boodskap news:anbdac$cg5p1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy kan maar gaan kyk na Sunday Times se artikel 2 weke gelede wat beweer het
> slegs 3% is tot dusver uitbetaal - dis glo reg. Uthingo het in 'n
> radioonderhoud erken dat hulle 'n bietjie agter is met die uitbetalings -
> die kontrak lees glo dat hulle binne 5 jaar 30% van die geld moet uitbetaal
> aan organisasies. 50% van die geld gaan na wenners en die ander 20% is glo
> vir hulle onkoste.
> Wonder hoeveel politici 'n vinger in hierdie vet paai het.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3d992ba9$0$18843@hades.is.co.za...
>> Annette - is daar al indiepte ondersoek deur die media ingestel na die
>> huidige lotto-maatskappy - en waar kry ek so 'n artikel(s) innie hanne?
>> Ek soek 'n bietjie feitelikhede om op te volg. Dit wat ek tot op hede
> gelees
>> het maak my bekommerd, en ook bewus dat daar 'n gebrek aan feitelikhede
>> rondom die probleempie bestaan...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:an8u48$budo4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ja, gehoor, maar ek dink nie die mense sal hul veel daaraan steur nie.
>>> Voorverlede Sondag word berig dat slegs 3% van die inkomste uit
> Lottogeld
>>> gaan na organisasies.
>>> Hierdie Sondag word ons mooi vertel dat Keno ingestel gaan word - 'n
>>> lottotrekking elke dag.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Leutwein" wrote in message
>>> news:3d97f228.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Hi
>>>>
>>>> Het julle gesien op News24 dat dit onwettig is vir
>>>> Suid-Afrikaners om die UK Lottery te speel met hulle
>>>> krediet kaarte?
>>>>
>>>> Wat 'n jammerte.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Lottery in die UK [boodskap #66919 is 'n antwoord op boodskap #66918] Di, 01 Oktober 2002 07:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis waar, maar die regering weet ook dat dat die kanse baie klein is dat
iemand ooit iets sal wen - dus volgens hulle vloei die geld uit, met min of
nul kans dat dit sal terugkom
Annette

"Leutwein" skryf in boodskap news:3d994cf1.0@news1.mweb.co.za...
> Die regering sal dom wees om mense te blok om oorsee
> se lotterye te speel.As ek 30 miljoen pond oorsee wen beteken dit omtrent
> amper 500 miljoen in ons geld wat
> moontlik huis toe kan kom vir die ekonomie.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:anbdac$cg5p1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy kan maar gaan kyk na Sunday Times se artikel 2 weke gelede wat beweer
> het
>> slegs 3% is tot dusver uitbetaal - dis glo reg. Uthingo het in 'n
>> radioonderhoud erken dat hulle 'n bietjie agter is met die uitbetalings -
>> die kontrak lees glo dat hulle binne 5 jaar 30% van die geld moet
> uitbetaal
>> aan organisasies. 50% van die geld gaan na wenners en die ander 20% is glo
>> vir hulle onkoste.
>> Wonder hoeveel politici 'n vinger in hierdie vet paai het.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3d992ba9$0$18843@hades.is.co.za...
>>> Annette - is daar al indiepte ondersoek deur die media ingestel na die
>>> huidige lotto-maatskappy - en waar kry ek so 'n artikel(s) innie hanne?
>>> Ek soek 'n bietjie feitelikhede om op te volg. Dit wat ek tot op hede
>> gelees
>>> het maak my bekommerd, en ook bewus dat daar 'n gebrek aan feitelikhede
>>> rondom die probleempie bestaan...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:an8u48$budo4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ja, gehoor, maar ek dink nie die mense sal hul veel daaraan steur nie.
>>>> Voorverlede Sondag word berig dat slegs 3% van die inkomste uit
>> Lottogeld
>>>> gaan na organisasies.
>>>> Hierdie Sondag word ons mooi vertel dat Keno ingestel gaan word - 'n
>>>> lottotrekking elke dag.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Leutwein" wrote in message
>>>> news:3d97f228.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Hi
>>>> >
>>>> > Het julle gesien op News24 dat dit onwettig is vir
>>>> > Suid-Afrikaners om die UK Lottery te speel met hulle
>>>> > krediet kaarte?
>>>> >
>>>> > Wat 'n jammerte.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Lottery in die UK [boodskap #66930 is 'n antwoord op boodskap #66916] Di, 01 Oktober 2002 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Kyk maar wat hulle werknemers ry - almal karre in die R200sss

"Jonas" skryf in boodskap news:3d992ba9$0$18843@hades.is.co.za...
> Annette - is daar al indiepte ondersoek deur die media ingestel na die
> huidige lotto-maatskappy - en waar kry ek so 'n artikel(s) innie hanne?
> Ek soek 'n bietjie feitelikhede om op te volg. Dit wat ek tot op hede gelees
> het maak my bekommerd, en ook bewus dat daar 'n gebrek aan feitelikhede
> rondom die probleempie bestaan...
>
> "Annette" wrote in message
> news:an8u48$budo4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ja, gehoor, maar ek dink nie die mense sal hul veel daaraan steur nie.
>> Voorverlede Sondag word berig dat slegs 3% van die inkomste uit Lottogeld
>> gaan na organisasies.
>> Hierdie Sondag word ons mooi vertel dat Keno ingestel gaan word - 'n
>> lottotrekking elke dag.
>> Annette
>>
>>
>> "Leutwein" wrote in message
>> news:3d97f228.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hi
>>>
>>> Het julle gesien op News24 dat dit onwettig is vir
>>> Suid-Afrikaners om die UK Lottery te speel met hulle
>>> krediet kaarte?
>>>
>>> Wat 'n jammerte.
>>>
>>
>
Re: Lottery in die UK [boodskap #66936 is 'n antwoord op boodskap #66919] Di, 01 Oktober 2002 17:41 Na vorige boodskap
Leutwein  is tans af-lyn  Leutwein
Boodskappe: 13
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Seker waar , maar ek dink nie so baie mense speel dit nie.
Die kaartjies kos een ond (R16) per nommer per slag so daar is seker nie
duisende RSA'ers wat dit speel nie.

"Annette" skryf in boodskap news:anbir8$cp8ia$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis waar, maar die regering weet ook dat dat die kanse baie klein is dat
> iemand ooit iets sal wen - dus volgens hulle vloei die geld uit, met min of
> nul kans dat dit sal terugkom
> Annette
>
>
> "Leutwein" wrote in message
> news:3d994cf1.0@news1.mweb.co.za...
>> Die regering sal dom wees om mense te blok om oorsee
>> se lotterye te speel.As ek 30 miljoen pond oorsee wen beteken dit omtrent
>> amper 500 miljoen in ons geld wat
>> moontlik huis toe kan kom vir die ekonomie.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:anbdac$cg5p1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jy kan maar gaan kyk na Sunday Times se artikel 2 weke gelede wat
beweer
>> het
>>> slegs 3% is tot dusver uitbetaal - dis glo reg. Uthingo het in 'n
>>> radioonderhoud erken dat hulle 'n bietjie agter is met die
> uitbetalings -
>>> die kontrak lees glo dat hulle binne 5 jaar 30% van die geld moet
>> uitbetaal
>>> aan organisasies. 50% van die geld gaan na wenners en die ander 20% is
> glo
>>> vir hulle onkoste.
>>> Wonder hoeveel politici 'n vinger in hierdie vet paai het.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:3d992ba9$0$18843@hades.is.co.za...
>>>> Annette - is daar al indiepte ondersoek deur die media ingestel na die
>>>> huidige lotto-maatskappy - en waar kry ek so 'n artikel(s) innie
> hanne?
>>>> Ek soek 'n bietjie feitelikhede om op te volg. Dit wat ek tot op
hede
>>> gelees
>>>> het maak my bekommerd, en ook bewus dat daar 'n gebrek aan
> feitelikhede
>>>> rondom die probleempie bestaan...
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:an8u48$budo4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ja, gehoor, maar ek dink nie die mense sal hul veel daaraan steur
> nie.
>>>> > Voorverlede Sondag word berig dat slegs 3% van die inkomste uit
>>> Lottogeld
>>>> > gaan na organisasies.
>>>> > Hierdie Sondag word ons mooi vertel dat Keno ingestel gaan word - 'n
>>>> > lottotrekking elke dag.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Leutwein" wrote in message
>>>> > news:3d97f228.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Hi
>>>> > >
>>>> > > Het julle gesien op News24 dat dit onwettig is vir
>>>> > > Suid-Afrikaners om die UK Lottery te speel met hulle
>>>> > > krediet kaarte?
>>>> > >
>>>> > > Wat 'n jammerte.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Name vir die Oos-Kaap
Volgende onderwerp: Ekstra virgin olive oil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 04:03:16 MGT 2024