Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bemarking 101
Bemarking 101 [boodskap #66910] |
Mon, 30 September 2002 18:07  |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het toe nooit bemarking bestudeer nie, maar kyk wie borg hierdie bladsy
en kyk wat staan dan by nr. 11. Die advertensie se eintlik vir my "dink twee
keer voordat jy enetjie koop".
http://iafrica.com/afrikaans/aktueel/166097.htm
Ou Marius ry noudiedag deur sy blok se outomatiese hek. Een van hulle storm
op hom af en die ander een gaan staan so dat die hek nie toe gaan nie.
Marius gooi toe sy sleutels onder die kar in en staan terug. Toe se die ou
net eenvoudig vir hom "fok jou" en skiet hom net daar.
|
|
|
|
|
|
Re: Bemarking 101 [boodskap #67036 is 'n antwoord op boodskap #67000] |
Thu, 03 October 2002 18:17  |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Max skryf in boodskap news:e720f1c7.0210030238.18a5e3a4@posting.google.com...
> Maar die positiewe (dat hy dit oorleef het) verkies jy om nie te noem
> nie. Bang dat die verhaaltjie sy "punch" sou verloor?
Nee buitelander.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 13:02:27 UTC 2025
|